Verdubbel je Impact met Facebook webinar #FBimpact 15 nov 13
NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE€¦ · 4 – Tans + 1.2 biljoenmense; 15.5% van die wêreld...
Transcript of NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE€¦ · 4 – Tans + 1.2 biljoenmense; 15.5% van die wêreld...
1
Gerhard SchutteHOOFUITVOERENDE BEAMPTE
NASIONALE ROOIVLEIS PRODUSENTE-ORGANISASIE
KRITIESE FOKUSAREAS VIR DIE ROOIVLEISBEDRYF
NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE
2
INHOUD• Inleiding• Fokusareas
– Volhoubare natuurlike hulpbron benutting– Kompeteerbaarheid– Dieregesondheid– Dierewelsyn– Diereprodukte, kwaliteit en waardetoevoeging– Vleisveiligheid, voedingswaarde en kwaliteit– Verbruikersbewustheid, markontwikkeling en handel– Ontsluiting van die rooivleisprotensiaal deur
kommersialisering, tegnologie oordrag en opleiding– Predasiebestuur– Veediefstal
• Uitdagings• Geleenthede• Produsente kommunikasie
3
INLEIDING : Vraag na rooivleis in Suid-Afrika
4
– Tans + 1.2 biljoenmense; 15.5% van die wêreld– Vinnigste populasiegroei in die wêreld– Beraming : meer as verdubbel teen 2050– Teen 2050 – meer as 25% van die wêreld
populasie sal in Afrika woon– Voedselmark in oos en suidelike Afrika sal
vertrippel teen 2040
(The Modernizing African Food systems (MAFS) Consortium)
INLEIDING : Vraag na rooivleis in Afrika
5
– Populasiegroei stadiger –MAAR
• Tans 7,25 biljoenmense
• Verdere 750 miljoenmense in die volgendedekade
INLEIDING : Vraag na rooivleis globaal
6
INLEIDING : Internasionale vleispryse
• Grey: Hogs US Yellow : Chickens US Blue: Nabraska Steers
7
HOE KAN ONS MEER PRODUSEER ??
PRODUKSIE-ONTWIKKELING
• Beter tegnologie / bestuur• Hoër intensifisering / produksiestelsels• Produksie omgewing / regering• Kommersialisering van opkomende sektor• Regering se kapasiteit om noodsaaklike dienste
te lewer – beperk en verswak verder• Rooivleisbedryf – lewer dienste en moet
ondersteuning gee aan regering omnoodsaaklike dienste te lewer
8
10 FOKUSAREAS VAN PRODUKSIE-ONTWIKKELING
• Volhoubare benutting van natuurlike hulpbron• Kompeteerbaarheid• Dierewelsyn• Dieregesondheid• Diereprodukte, kwaliteit en waardetoevoeging• Vleisveiligheid, voedingswaarde en kwaliteit• Markontwikkeling, verbruik en handel• Ontsluit die potensiaal van kommersialisering,
tegnologie oordrag en opleiding• Predasiebestuur• Veediefstal
9
FOKUSAREA 1 Volhoubare benutting van natuurlike hulpbron
Die omgewing, bv grond, water en klimaatontwikkel ‘n spesifieke tipe plantegroei met syeie unieke probleme en produksiepotensiaalvir diereproduksie
– Voer hulpbronbestuur, ingesluit voervloei programme – Veld monitering en bestuur– Weiveld risiko bestuur en ondersteunende besluitneming
Droogtes Veldbrande Indringerplante (bvSlangbos)
10
FOKUSAREA 1 Volhoubare benutting van natuurlike hulpbron
Droogtes / Reënval
Ariede sones
Gemiddelde jaarliksereënval
11
FOKUSAREA 1 Volhoubare benutting van natuurlike hulpbron
12
PROVINSIES VERKLAAR TOT RAMPDROOGTEGEBIEDE : 2015 / 2016
GPPending
N Cape
29 Jan 2016
LMP13 Nov 2015
E Cape4 Dec 2015
KZN20
Nov 2015
FS4 Sep 2015
W CapePending
NW24 Jul 2015
MP4 Dec 205
13
DROOGTEHULP VIR PROVINSIES
Provinsie Allokasie
Oos-Kaap R29 000 000
Vrystaat R31 000 000
KwaZulu-Natal R23 000 000
Limpopo R28 000 000
Mpumalanga R26 000 000
Noord-Kaap R25 000 000
Noordwes R38 000 000
Wes-Kaap R12 000 000
Gauteng Verwagte afkondiging
Totaal R212 000 000
• 1 bees 100 dae vir 50 000 farmers
• Versekering en belasting vakansie ? Allokasie van R25 000 000 – tot hede geen hulpaangewend – Balans R25 000 000DAFF sal dieselfde proses volg soos in ander provinsies– kwotasies vir aanbod en transport van voer
14
FOKUSAREA 1 Volhoubare benutting van natuurlike hulpbron
• Veldbrande• Bestuur die beheer van veldbrande vir beide die
beskerming van mense en hul bates sowel as beskerming van die omgewing soos weiveld en bio-diversiteit
30,6% Ekstreme risiko31,3% Hoë risiko11,7% Medium risiko26,4% Lae risiko
15
• Indringende spesies affekteer water sekuriteit, die ekologiese funksionering van natuurlike stelsels and dit het ‘n invloed op die produktiewe benutting van die veld. Ditverhoog die impak van veldbrande en vloede en dra by tot verhoogde erosie
Relationship between aboveground grass phytomass production loss (%) and Seriphium plumosum density (shrubs ha− 1) (P < 0.01; n = 9). (Snyman, 2012)
Invasive alien species : Slangbos(Seriphium plumosum)
FOKUSAREA 1 Volhoubare benutting van natuurlike hulpbron
16
FOKUSAREA 1Volhoubare benutting van natuurlike hulpbron
• Beskerming van die omgewing
– Voorkoming van erosie– Rehabiliteer ge-erodeerde en
besoedelde hulpbron– Waterhulpbronne en kwaliteit
17
FOKUSAREA 1Volhoubare benutting van natuurlike hulpbron
• Mynbou
18
HIDROBREKING EN SKA IN DIE KAROO
Sentrum : CarnarvonKAT-7 : MeerKAT 64 skottels oor die helekaroo-gebied
Voorgestelde geaffekteerde area :-24 proef sinkgate benodig57 miljoen liter water in ‘n water arm land. 95 000 km2 aanvanklike aansoek40% plante uniek aan die streek
19
• Lewendehawe genetiese hulpbronne– Beesrasse : Inheems – 9
(http://www.embryoplus.com/cattle_sa_indigenous.html)• Ander – 25 (BEEF BREEDING IN SOUTH AFRICA, 2nd Edition, 2010)
– Skaaprasse : Inheems – 12 (Snyman & Herselmann, 2011)• Ander – 12 (S Afr J Anim Sci, 1999)
– Bokrasse : Inheems – 4 (Cambell, 2003; ARC, http://www.arc.agric.za/home.asp?pid=2701)
• Groot genepoel geleentheid vir aangepaste lewendehawe
Eastern Cape XhosaNamaqua Afrikaner Nguni
FOKUSAREA 1Volhoubare benutting van natuurlike hulpbron
20
FOKUSAREA 2Kompeteerbaarheid
• Lewendehawe aantekening en verbetering• Reproduksie effektiwiteit• Genetiese verbetering / Genomika
– Weerstandigheid / verdraagsaamheid– Seleksie kriteria
• Voedingswaarde opname en benutting– Chemiese samestelling van huidige en potensiële
voer – ingesluit afvalprodukte en bio-brandstofresidue
• Voedingsvereistes
21
FOKUSAREA 2Kompeteerbaarheid
• Produksiestelsels– Voerkraal/os produksiestelsel en “back grounding” – Wild en lewendehawe– Geïntegreerde gewas-/diereproduksiestelsels
• Infrastruktuur, toerusting en praktyke virdiereproduksie
– Sagteware en GPRS tegnologie
• Opleiding : – BathoPele Diploma in Diereproduksie– Plaaswerkeropleiding
22
FOKUSAREA 3Dierewelsyn
• Gemiddelde stedeling se interaksie met ‘n dier is sy/haartroeteldier – hulle verwag dat boere op dieselfde wyse moethandel met lewendehawe
• Kodes of Beste Praktyk
• Dierewelsyn– Is die toerusting, fasiliteite en veevervoer voertuie in
lyn met goeie dierewelsyn praktyke ?– Voldoen ons aan die Kodes van Beste Praktyke in
terme van dierewelsyn ?
23
FOKUSAREA 4Dieregesondheid
• Siektes wat ‘n invloed het op handel
Ekonomiese impak van Bek-en-klouseer (FMD)
The previous economic loss to the South African agricultural industries due to the fact that we lost our FMD free status : R4 billion per annum
24
FOKUSAREA 4Dieregesondheid
• Bio-sekuriteitsplan– Het ons ‘n pro-aktiewe geskrewe bio-sekuriteitsplan in
plek en wat jaarliks opdateer word in samewerking met ‘n veearts ? Hou ons by die plan ?
• Heinings– Is dit in ‘n goeie toestand ?– Wat is die beleid op die plaas in terme van nuwe diere
wat ingebring word ?
• Nasionale en provinsiale Dieregesondheids-forums (Noord-Kaap : Dr Koos Louw sel 083 235 3209)
• Fokus op Brucellose
25
FOKUSAREA 4 Dieregesondheid
ONDERSTEPOORT BIOLOGIESE PRODUKTE
• Ontwikkel noodsaaklike entstowwe / Strategiesevennoot
• Unieke entstowwe vir Suid-Afrikaanse dieresiektes
• Opgradering / Beskikbaarheid
• Toekoms – Pad vorentoe ?
26
FOKUSAREA 5Diereprodukte, kwaliteit en waardetoevoeging
• Produk karaktereienskappe
Source: Prof Hettie Schonfeldt
Global and local decreases in fat content of meat observed over time
27
FOKUSAREA 6Vleisveiligheid, voedingswaarde en
kwaliteit
• Vrywillige addisionele kwaliteitsisteem• Onafhanklike vleisinspeksies• Gesondheidswaarde van rooivleis
– Rooivleis en kanker– Rooivleis en hartvatsiektes– Rooivleis en obesiteit / diabetes – “Men love it - Women need it”
28
FOKUSAREA 7 Markontwikkeling, verbruik en handel
Waardeketting benadering RMIFRed Meat Industry
Forum
± 70 000 Kommersiële en opkomende rooivleisprodusente
RMRDTRed Meat Research and
Development Trust
SAMICSA Meat IndustryCompany
MITMeat Industry Trust
MSMSMeat Statutory Measure
Services
RMLARed Meat Levy Admin
RPO
Smal
l Sto
ck /
Cat
tle
RM
AAR
ed M
eat A
batto
ir As
soci
atio
n
SAN
CU
SA N
atio
nal
Con
sum
er U
nion
AMIE
Asso
ciat
ion
of M
eat
Impo
rt an
d Ex
port
SAFL
ASA
Fed
erat
ion
of
Live
stoc
k Ag
ents
SAFA
SA F
eedl
ot
Asso
ciat
ion
SHAL
CSk
ins,
Hid
es a
nd
Leat
her C
ounc
il
NER
PON
atio
nal E
mer
gent
R
ed M
eat P
rodu
cers
O
rgan
izat
ion
SAPP
OSA
Por
k Pr
oduc
ers
Org
aniz
atio
n
NFM
TN
atio
nal F
eder
atio
n of
Mea
t Tra
ders
SAM
AUSo
uth
Afric
an M
eat
Dis
tribu
tors
and
Alli
ed
Wor
kers
’ Uni
on
29
HERSIENING VAN STATUTêREHEFFINGSFUNKSIES
• Algemene sake (huidige funksies) Administrasie (Heffingsadministrasie) Skakeling (RMIF kantoor) Compliance (Nakoming) Transformasie Navorsing en Ontwikkeling
Nuwe funksies Dieregesondheid, -welsyn en bio-sekuriteit Vleisveiligheid en regulatoriese beheer (onafhanklike vleisinspeksies) Vraag LED handelsbevordering (invoere en uitvoere)
• Eie sake Verbruikersbewusmaking (opvoeding) Produksie-ontwikkeling Sektor spesifike prioriteite en skakeling
30
FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel
• Internasionale Handel / Beleid• Agri Inspec as diensverskaffer
31
FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel
• Verbruikersgedrag
32
FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel
33
• Verbruiker meer gesofistikeerd
• “Storie kos”
• Verbruikers is skepties teenoor die gebruik van groei hormone, beta-agoniste en antibiotika
• “Free range” / “Grain fed” / “Grass fed”
• 26 Handelsmerke wat geoudit word
FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel
34
FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel
BLOKTOETS - BEES Carcass Price R44.00
Fore 1/4 PriceR31.90
Fore quarter 52% van 220Kg
Cut % R/kg 30% Marge Incl. VAT
Whole quarter/Kg 100 R47.28Body fat 2.82 R23.64Shoulder 34.66 R75.64Bone lean 19.77 R9.46Bone with meat 0 R23.64Brisket 14.5 R42.55Chuck 0 R61.46Cutting loss 1 R0.00Neck,bone in 1 R61.46Prime rib 3.76 R61.46Back fillet 0 R118.19Shin bone in 0 R37.82Short rib 4.93 R37.82Bolo 1 R61.46Trimmings 16.56 R42.08Closing balance 100
35
FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel
BLOKTOETS – LAM
Karkasprys R69
Cut % R/kg 30% Marge Incl. VAT
Whole carcass 100.00 R102.26Back chops 20.70 R108.39Body fat 1.00 R25.56Bones 1.60 R25.56Hump 5.30 R109.42Cutting loss 0.90 R0.00Kidney fat 2.00 R16.36Kidneys 0.50 R39.88Leg, whole 25.60 R108.39Loin chops 9.20 R147.25Neck 3.40 R102.26Ribs 3.60 R73.63Rib chops 9.50 R108.39Shins 1.00 R108.39Shoulder 3.80 R108.36Stewing meat 7.20 R84.87Trimmings 4.70 R84.87Closing balance 100.00
36
FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel
Wyn 5% Brood 19%
Vars Melk 38%
Gouda Kaas 48%
Vars Hoender 56%
Vars Beesvleis 56%
Vars Lamvleis 65%
37
FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel
Week 13 to 19 February 2017
38
FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel
DATE ABATTOIR SELLING PRICE R/KG
15-Jan-16 Beef A2/A3 34.64
21-Feb-17 Beef A2/A3 43.85
26.59%
15-Jan-16 Lamb A2/A3 55.58
21-Feb-17 Lamb A2/A3 69.43
24.92%
Auction price
15-Jan-16 Weaner price 18.19
21-Feb-17 Weaner price 27.5
51.18%
The weaner prices is based on weaners with an average live mass from 190kg to 240kg
39
FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel
“BEES FUTURES MARK”• https://www.jse.co.za/downloadable-files?RequestNode=/Safex/amdmtm
• https://www.jse.co.za/_layouts/15/DownloadHandler.ashx?FileName=/Safex/amdmtm/NEW%20DAYAGR.xls
CONTRACT CHANGE CLOSING BID CLOSING OFFER MTMBEEF
CARCASSMar-2017 0 44 46 45
Jun-2017 0 44 46 44
40
FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel
41
FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel
UITVOERE
42
FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel
UITVOERE
0500
100015002000250030003500400045005000
Janu
ary
April
July
Oct
ober
Janu
ary
April
July
Oct
ober
Janu
ary
April
July
Oct
ober
Janu
ary
April
July
Oct
ober
Janu
ary
April
2011 2012 2013 2014 2015
Tons
Bovine carcasses and half carcasses, fresh/chilled Bovine cuts bone in, fresh/chilledBovine cuts, boneless, fresh/chilled Bovine carcasses and half carcasses, frozenBovine cuts, bone in, frozen Bovine cuts, boneless, frozen
43
FOKUSAREA 8Ontsluit die potensiaal van rooivleis kommersialisering,
tegnologie oordrag en opleiding
DIE SUID-AFRIKAANSE OPKOMENDE SEKTOR
•Huishoudings besitskaap 215 034
• Huishoudings besitbok 429 065
44
• Tegnologie oordrag en opleiding / voorligtingsdienste
• Mentorskappe• Ondernemingsontwikkeling
FOKUSAREA 8Ontsluit die potensiaal van rooivleis kommersialisering,
tegnologie oordrag en opleiding
45
FOKUSAREA 8Ontsluit die potensiaal van rooivleis kommersialisering,
tegnologie oordrag en opleiding
46
RPO TRANSFORMASIE PROJEK
Opleiding in al 9 provinsies –statutêre befondsing – R1 miljoen
kastrasie
Brandmerk
Dip
47
FOKUSAREA 9Predasiebestuur
• Koste van predasieR2.6 biljoen per jaar in kleinvee-, bees- en wildbedryf
48
FOKUSAREA 9 Predasiebestuur
49
PREDASIE BESTUURSENTRUM – UV R300 000
PREDASIE BESTUURSFORUM WEBRUIMTE • WWW.PMFSA.CO.ZA
FOKUSAREA 9Predasiebestuur
50
• R500 miljoen verliese per jaar• Diere-identifikasie / Brandmerk /
alternatiewe metode van identifikasie
FOKUSAREA 10Veediefstal
52
FOKUSAREA 10Veediefstal
• Merk diere soos bepaal deur die Wet
• Verwyderingsertifikate moet in plek wees
• Rapporteer alle veediefstalsake
• Maak gebruik van die provinsialeVeediefstalvoorkomingsforums
Noord-Kaap Provinsiale Veediefstal- en LandelikeVeiligheidskomitee – Voorsitter : Mnr Joe Scholtz sel 082 324 9600
53
UITDAGINGS VIR DIE SUID-AFRIKAANSE ROOIVLEISBEDRYF
• Hoe kan ons bestuur as ons nie meet nie ?• Hoe gaan ons ‘n positiewe beeld van rooivleisproduksie skep ?• Wat van ‘n naspeurbaarheidsisteem in ‘n land wat ‘n netto invoerder
van rooivleis is?• Hoe gaan ons “GROEN ?” • Hoe gaan ons die huidige voorligtingsdiens binne die nasionale en
provinsiale Departement van Landbou vernuwe ?• Grondbesit en grondhervorming versus verhoogde produksie ?• Mynbou versus verhoogde produksie ? • Watergebruik en kwaliteit – groen/blou/grys ?• Self regulasie ?• Hoe spreek ons die mites aan van :-
– Cholesterol– Hartvatsiektes
54
UITDAGINGS VIR DIE SUID-AFRIKAANSE ROOIVLEISBEDRYF
• 88 wette wat landbou reguleer• Lewendehawe versus wildboerdery• Aardverwarming• Handelsooreenkomste• Maak nie saak wat die wetenskap sê nie – verbruikers is
skepties teenoor antibiotika, beta-agoniste en hormone • Verbruikers verwag volhoubaarheid en welsyn van boere• Verstaan ons regtig die informele / opkomende sektor ? • Rampbestuurstrategie• Onderstepoort Biologiese Produkte• Brucellose• Nasionale Veesensus• Implementeer ‘n addisionele kwaliteitsisteem• Onwettige slag van donkies• Hidroliese breking en SKA-projek in die Karoo
55
GELEENTHEDE VIR DIE SUID-AFRIKAANSE ROOIVLEISBEDRYF
• Handelsmerke nie kommoditeite – “Storie Kos”• Die bedryf is internasionaal kompeterend• Watter rol kan die bedryf speel in voeselsekuriteit in ‘n proteïen arm land (SA en die res
van Afrika) ?• Sentrums van uitnemendheid / skaars vaardighede• Lewendehawe geniet die kollig in Suid-Afrika – hoe kan ons die voordeel benut ?• Bydrae wat die 5de kwart kan lewer tot voedselsekuriteit• Diereverbeteringskemas – bates wat ons moet beskerm• Onderstepoort Biologiese Produkte• Genomika• GPRS tegnologie• Presissie boerdery• Jong boere – hoe maak ons die bedryf weer “sexy” vir jong mense ?• Studiegroepe• Bees / speenkalf “futures” • RMRD-SA – navorsing en ontwikkeling – www.rmrdsa.co.za• Rooivleis Industriewerkswinkel – 16 Maart 2017• Uitvoermarkte – hoe gaan ons premiemarkte indring ?• PHAKISA – veesensus, dieresiektes en predasie
56
PRODUSENTE KOMMUNIKASIE
• Elektroniese nuusbrief• “ROOIVLEIS” tydskrif• Webruimte (www.rpo.co.za)• Artikels in Landboutydskrifte• Radio / TV-onderhoude• Facebook en Twitter • Boereinligtingsdae
57
PRODUSENTE KOMMUNIKSIE : OPLEIDINGSHANDLEIDINGS
58
• Vraag na rooivleis nasionaal en internasionaal
• Produksie kan
• Pryse
• Produksie-ontwikkeling
• Bemagtigende produksie-omgewing
GOEIE NUUS VIR PRODUSENTE !!
59
Nasionale RPOPosbus 132, Perseqour Park, 0020
Tel +27 12 349 1102 / 1103E-pos : [email protected]
Besoek ons bywww.rpo.co.za
Facebook@redmeatproducer