Nn29 1 issuu

8
Deur Amanda Basson ([email protected]) LEPHALALE – Een van die twee Suid- Afrikaners wat glo in Tanzanië gearresteer is vir besit van een seekoei- en vier krokodil tande is baie verlig om terug op sy plaas net buite Lephalale te wees. Tuffy Reyneke (60) en sy vriend, Dawie Marais (60) het vroeg in November verlede jaar in die Selous-reservaat in Tanzanië gaan jag toe hul veldwagter vir Reyneke ‘n seekoei tand en vir Marais vier krokodiltande gegee het. “Ek het glad nie gedink dat daar iets daarmee verkeerd is nie aangesien ek ge- sien het dat dieselfde tipe tande op straat te koop is in die vorm van halssnoere en ander toeriste snuisterye,” het Reyneke Maandag- oggend oor die telefoon aan Noordelike Nuus gesê. Dit was Reyneke se eerste besoek aan dié land en Marais, wie verbonde is aan die bestuur by die Universiteit van Pretoria, was al verskeie kere daar. Toe Reyneke en Marais probeer om die land te verlaat het die doeanebeamptes op die seekoeitand afgekom. Marais het daarna self sy krokodiltande uitgehaal en aan hulle gewys. Albei mans is aanvanklik weens die on- wettige besit van staatskatte, smokkelary en georganiseerde misdaad aangekla. Toegesluit oor optelgoed MOKOPANE – “Elke waterdruppel is in God se hand. Begin bid en raak deel van die oplossing.” Dit was die woorde van Dawie Spies, ’n motiveringspreker en geestelike leier van Manne van die Woord, ’n gebed- en onder- steuningsgroep wat verlede week saam met Heinz Winckler en die boeregemeenskap by ’n interkerklike byeenkoms gebid het vir reën. Laerskool Krugerpark se skoolsaal het boere, Christene en selfs die beroemde rugbyspeler Bakkies Botha geakkom- modeer vir die byeenkoms waar daar in alle erns in gebed getree is vir die hemel se krane om die droogte te verlig. Heinz Winckler het vanaf Somerset-Wes gereis om vrywillig as gaskunstenaar by die byeenkoms op te tree. Hy het, soos Spies' ook ’n blywende indruk gelaat deur sy geestelike insae te lewer. Op die foto is: Dawie Spies, ’n motiveringspreker en geestelike leier van Manne van die Woord saam met Lukie Steenkamp, wat die byeenkoms gereël het, en Heinz Winckler. - Deur Martie Le Grange. Bid vir oplossing ... na bladsy 2

description

Limpopo community newspaper for Lephalale and Mokopane

Transcript of Nn29 1 issuu

Page 1: Nn29 1 issuu

Deur Amanda Basson ([email protected])

LEPHALALE – Een van die twee Suid-Afrikaners wat glo in Tanzanië gearresteer is vir besit van een seekoei- en vier krokodil tande is baie verlig om terug op sy plaas net buite Lephalale te wees.

Tuffy Reyneke (60) en sy vriend, Dawie Marais (60) het vroeg in November verlede jaar in die Selous-reservaat in Tanzanië gaan jag toe hul veldwagter vir Reyneke ‘n seekoei tand en vir Marais vier krokodiltande gegee het. “Ek het glad nie gedink dat daar iets daarmee verkeerd is nie aangesien ek ge-sien het dat dieselfde tipe tande op straat te koop is in die vorm van halssnoere en ander toeriste snuisterye,” het Reyneke Maandag-oggend oor die telefoon aan Noordelike Nuus gesê.

Dit was Reyneke se eerste besoek aan dié land en Marais, wie verbonde is aan die bestuur by die Universiteit van Pretoria, was al verskeie kere daar.

Toe Reyneke en Marais probeer om die land te verlaat het die doeanebeamptes op die seekoeitand afgekom. Marais het daarna self sy krokodiltande uitgehaal en aan hulle gewys.

Albei mans is aanvanklik weens die on-wettige besit van staatskatte, smokkelary en georganiseerde misdaad aangekla.

Toegesluit oor optelgoed

MOKOPANE – “Elke waterdruppel is in God se hand. Begin bid en raak deel van die oplossing.” Dit was die woorde van Dawie Spies, ’n motiveringspreker en geestelike leier van Manne van die Woord, ’n gebed- en onder-steuningsgroep wat verlede week saam met Heinz Winckler en die boeregemeenskap by ’n interkerklike byeenkoms gebid het vir reën. Laerskool Krugerpark se skoolsaal het boere, Christene en selfs die beroemde rugbyspeler Bakkies Botha geakkom-modeer vir die byeenkoms waar daar in alle erns in gebed getree is vir die hemel se krane om die droogte te verlig. Heinz Winckler het vanaf Somerset-Wes gereis om vrywillig as gaskunstenaar by die byeenkoms op te tree. Hy het, soos Spies' ook ’n blywende indruk gelaat deur sy geestelike insae te lewer. Op die foto is: Dawie Spies, ’n motiveringspreker en geestelike leier van Manne van die Woord saam met Lukie Steenkamp, wat die byeenkoms gereël het, en Heinz Winckler. - Deur Martie Le Grange.

Bid vir oplossing

... na bladsy 2

Page 2: Nn29 1 issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 29 JANUARY 20162

LEPHALALE – Street parties have become a major headache in the streets of Lephalale as they not only pose a safety risk, but often do not comply with the town’s bylaws.

“Anyone planning a party with more than 15 guests must inform their neighbours about the gathering and get written permis-sion,” said Thys Eloff, the community police forum’s (CPF) chairperson. The municipality must approve an application for the gathering after which it should be taken to the police station. “The application will be approved or denied.” Eloff, however, warned that having permission for a gathering does not allow anyone to act outside the law. “Party goers are not allowed to drink alcohol on the street or the pavement and noise should be kept at a reasonable level.”

MOGALAKWENA – Ivan-plats launched the recently-refurbished Lesedi Care Centre for orphans and vul-nerable children at Kgobudi Village in Mokopane. Ivan-plats also handed over new science and computer labo-ratories to six schools with the aim of creating centres of excellence for learning.

The handover of the care centre, as well as the science and computer laboratories, took place at a ceremony in Kgobudi Village that was attended by com-munity members, company representatives, government officials and traditional lea-ders.

The refurbishment of the Lesedi Care Centre, delivered at a cost of R2,7 million, included an upgrade of the old building, the erection of a new fence, a new water borehole, construction of a sports facil-ity and the establishment of a vegetable garden.

The schools that received new science and computer laboratories are Masodi

Ivanplats reaches out to community

Secondary School (Masodi Village), Ben Hlongwane High School (Tshamahansi), Gobela High School (Magongoa Village), AB Makapan High School (Sekgoboko), and Lekwa High School (Kgobudi Villlage). The project was implemented with an investment of R6,5 million.

Dr. Patricia Makhesha, managing direc-tor of Ivanplats, said “Ivanplats understands the importance of promoting socio-economic

growth and development in the communities that host our operations. We are not only excited to have delivered these projects in good time but we also believe they will make a meaningful impact in the com-munity. These projects are an investment in children, the future of our country.”

Limpopo education depart-ment official Ndo Mangala said the new computer and science laboratories would help to im-prove the teaching and learning of science. “The equipment in those laboratories will help learners to conduct proper ex-periments and also help them to improve their results in In-formation and Communication

Technology (ICT). We now expect learners and teachers to show their appreciation by attaining better results,” said Mangala.

The projects form part of Ivanplats’ Social and Labour Plan. The communities that will benefit from the new facilities are close to the construction site where Ivanplats is building a new platinum mine in Mokopane, about 50km south-west of Polokwane in Limpopo.

A new computer laboratory built and equipped by mining company Ivanplats at Ben Hlogwane High School in Mokopane.

LEPHALALE – Several villages around Lephalale will receive a much-needed road transformation in the near future resulting from an agreement between Exxaro, Road Agency Limpopo (RAL) and the Lephalale municipality that was signed last Thursday morning.

According to Ramesh Chhagan, speak-ing on behalf of Exxaro, the 47,6km roads will give a large number of people living in rural areas the possibility to better their lives substantially. “It is worrying to notice the high unemployment rate in some of the villages and as a company we hope that the new roads will enable people to have ac-cess to more employment opportunities.”

Boost for rural roadsThe mayor of Lephalale,

Jack Maeko, indicated that de-spite widespread rumors claim-ing that the roads will not be built, the municipality together with RAL and Exxaro have achieved a big milestone for the area. “The 40 jobs that will be created during the design phase and a further 200 jobs during the construction phase will only be the beginning of the positive spinoff of this agreement.”

Maeko urged RAL to con-tinue with their involvement in upgrading the roads in the Lephalale area

Do this before you have a party!Deur Martie Le Grange ([email protected])

MOKOPANE – ’n Onwettige plakker het homself weer “tuisgemaak” onder die brug by die industriële gebied in Pretoriusstraat. Dit is blykbaar dieselfde man wat die gemeenskap en wetstoepassers in 2013 die josie in gehad het oor sy plakkery op dieselfde plek.

Hy is, na verneem word, ’n Swazi im-migrant wat ’n bedreiging inhou vir die be-jaarde inwoners van Soetdoring woonstelle en die natuurskoon. Hy het in die verlede onder meer waardevolle ou bome vernietig, groente geplant en deur middel van hand-geverfde bordjies toegang tot sy gemaksone verbied.

Plakker maak hom weer tuis onder brugNa vele pogings is hy suksesvol met be-

hulp van ’n hofbevel verwyder en hy is selfs tronkstraf opgelê.

Marcelle Maritz van die VF Plus is verlede week deur ’n inwoner van Soetdoring woon-stelle wat teenaan die brug geleë is ingelig dat 'n plakker weer onder die brug opgemerk is. Maritz het met behulp van Die Valke Buurtwag ondersoek ingestel en bevestig die plakker is wel onder die brug doenig.

“Ons doen weer alles in ons vermoë om die oortreder te verwyder. Hy is ’n bedreiging vir die gemeenskap se veiligheid want hy tree gewelddadig op, veral wanneer hy gekonfron-teer word,” sê Maritz.

MOKOPANE – Na vier jaar se teenstand blyk dit dat die Nylboere se stryd om hul water te beskerm teen mynbou nog nie verby is nie. Sylvania Platinum, wat be-plan om die Volspruit myn in die vloed- vlakte van die Nylrivier op te rig, het aansoek gedoen vir mynregte op die aan-grensende perseel van die Grass Valley chroommyn.

Die ou chroommyn word al sedert die 1980s nie aktief gemyn nie.

Volgens inligting, beplan die groep om die ou myn se stortingshope te herwerk en om die ou mynskagte te ontwater om weer te myn, terwyl daar op die oppervlak deur ‘n oopgrof-stelsel gemyn sal word.

Alhoewel daar na beraming sowat 59-miljoen ton platina en ander basis metale in die omgewing se grond skuil, glo boere in die omgewing steeds daar is nie genoeg water vir die plase én beplande myne nie.

stating that the access bridge towards town also needed urgent attention.

Watergeveg nie verby vir NylboereDie stryd tussen die boere en Sylvania

duur al sedert 2011 en die Nyl Aksiegroep, wat spesifiek gestig is om na die boere in die area se belange om te sien, glo dat die omgewing se waterbronne beskerm moet word.

Emile Honiball is die Nyl Aksiegroep se regsverteenwoordiger en sê dat alhoewel Grass Valley nie in die Nyl se vloedvlakte is nie, dit dieselfde waterbron bedreig. Hy het verder gesê dat die twee omgewingsim-pakstudies wat vir Grass Valley en Volspruit gedoen is, bots.

Volgens Volspruit se studie word daar beplan om water wat invloei by hul beplande oopgroefmyn langs die rivier uit te pomp en in die ou Grass Valley myn se skagte te stoor vir die boere se gebruik. Die nuwe planne wys dat die plan nou is om die betrokke skagte te ontwater, maar geen aanduiding is gegee wat met die water gedoen sal word nie.

Albert Jordaan, die projekbestuurder van beide myne sê die twee projekte se tydsvakke sal waarskynlik nie oorvleuel nie, daarom kan Volspruit se water in Grass Valley ges-toor word. Hy wys ook daarop dat die volle gebruik van die waterbron geregistreer moet weesen dat die departement van waterwese dan na gelang daarvan 'n besluit sal neem.

Die Mogalakwena munisipaliteit koop groot hoeveelhede water vir dorpsgebruik by grondeienaars in die omgewing. Die Departe-ment Waterwese het in ‘n brief gevra dat die verkopers en die munisipaliteit syfers van hul gebruik uit hiérdie bron verskaf ten einde die volle bestaande gebruik te bepaal.Dr. Giep du Toit van Geo Pollution Technologies, die maatskappy wat die hidrologiese studies vir beide Volspruit en Grass Valley behartig het, waarsku dat die gesamentlike wateronttrek-king van die myne, die landbousektor en die dorp net te veel mag wees vir die grondwa-terbron wat reeds onder druk is.

Page 3: Nn29 1 issuu

29 JANUARIE 2016 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 3

VLEISSENTRAAL BOSVELD, 015 491 3141www.vleissentraalbosveld.co.zaBELA BELA

WIMPY delivers in Ellisras and Onverwacht.

Call Alma on 082 879 1582 to place your order.

Toegesluit oor optelgoedDie vonnis vir hierdie klagtes sou 20

jaar tronkstraf sonder die keuse van ‘n boete behels. “Ons is na die tronk in Dar es Salaam vervoer waar die omstandighede haglik was. Selfs noodsaaklikhede soos kos en ‘n matras het ‘n prys gehad,” sê Reyneke. Die mans is saam met Somaliese seerowers, moordenaars en ander geharde misdadigers aangehou.

Marais en Reyneke moes R520 000 aan boetes opdok vir die paar tande. Die allemintige bedrag het hulle bymekaar-geskraap met die hulp van vriende wat in Tanzanië woon. “Ek is ongelooflik bly om weer by my mense te wees en sal beslis nie weer Tanzanië toe gaan nie,” vertel hierdie boer wat eindelik weer op sy plaas is.

... van bl. 2

Likkewaan wil inkopies doen

LEPHALALE - Lephalale Local Municipality (LLM) hosted the newly-appointed Medupi project manager, Phillip Dukashe, on 25 January in order to make formal introduc-tions and share some of Council’s concerns and praises for the Medupi project.

Eskom’s appointment of Phillip Dukashe follows the resignation of Roman Crookes earlier this year. Dukashe, a civil engineer by profession, has been working for Eskom for 22 years at various managerial levels. From 2010 until present, he was general manager for Generation Coal Projects, which included the major refurbishment of coal fired power stations such as the recommissioning of the Komati, Camden and Grootvlei power sta-tions; and the recovery of the Majuba silo and Duvha unit 3 projects. Between 2001 and 2005 he was a power station manager for Tutuka power station.

The mayor of Lephalale, Jack Maeko, welcomed Dukashe and pledged the Municipality’s support for the project. Maeko said that LLM is delighted to work with Dukashe who they believe understands the economic transformation agenda. He urged the new project manager to escalate Eskom’s commitment towards community development, skills development

Medupi’s new boss welcomed

as well as transformation in organisational structures. Dukashe said in his address that the Medupi team

fully supports the municipality’s mission in terms of rural development. “We want to leave a lasting legacy and we look forward to working with local govern-ment to achieve our goals of building the largest po-wer station in Africa. We also share in the municipal-ity’s vision of building a vibrant city that will become the energy hub of Africa.”

Medupi project manager Phillip Dukashe and Lephalale mayor, Jack Maeko.

Martie Le Grange ([email protected])

SEKGAKGAPENG – The Ngwaditje River between Sekgakgapeng and Moshate has claimed a second life in as many weeks. This time, an 8-year-old boy paid with his life after what seems to have been peer pressure from friends.

Community members pulled Raymond Tema’s lifeless body from the river shortly after friends, who were with him at the time of the drowning, called for help.

A heartbroken mother, Fridah Tema, told North-ern News that she was at work when acquaintances informed her about the tragedy. She said Raymond returned from school and told his grandmother that he and some friends are going out to play. They went to the river where Raymond was apparently chal-lenged to go into the river first. The boy drowned.

An inquest is underway.

Second child (8) drowns

LEPHALALE – Reptile Rescue se Marius Koekemoer het Maandag hierdie waterlikkewaan naby Tekkie Town in die Lephalale Mall gevang. “Ek het eintlik net gaan inkopies doen toe die sekuriteitsbeamptes vir my die likkewaan uitwys,” skerts hy. Hierdie jong likkewaan is een van vele reptile wat Koekemoer en sy vennoot Henku Janse van Vuuren die afgelope tyd in residensiële gebiede gevind het. “Ons het op 7 Februarie om 15:00 ‘n praatjie by die Bospatrys Lapa in Marula Estate om ‘n paar wenke aan dames te gee oor hoe hul moet optree indien hul slange op hul perseel vind.”

Young woman raped and killedMOKOPANE – The police are appealing to the com-munity to assist them with information that can lead to the successful arrest of suspects involved in the killing of an unknown African female in her 30’s who’s half naked body was found in a passage in Retief Street on Sunday night.

Sergeant Irene Masingi from the Mokopane police says that the victim was raped and probably died from injuries to her head.

Anyone with information about the incident is urged to contact Warrant Officer Seabela on 082 565 8277.

Man dies after fightMAHWELERENG -A murder case has been opened after Solomon Ntleko (54) died in Mokopane hospital on Sunday morning.

Constable Sello Leso reported that two men were brought to hospital after they attacked each other after leaving a tavern in Sekgakgapeng. The fight escalated and turned into full-blown assault and an am-bulance was called out. Ntleko died and the other man was discharged and arrested by police.

Page 4: Nn29 1 issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 29 JANUARY 2016

Riool vloei by klub se drumpel

MOKOPANE – Die opsigter van die Potgietersrus Stoeiklub, Manie van Staden sê riool stoot reeds vir langer as ’n week uit ’n mangat reg agter die stoeiklub op. Hy sê munisipale werkers het ’n week gelede die riool mangat agter die klub se deksel verwyder en ’n sloot langs dit gegrawe. Die riool het in die sloot gevloei en die deksel is glo net so eenkant gelos. “Ons stoeiers oefen hier en behalwe dat die stank onuithoudbaar is, is dit ’n gesondheidsrisiko,” sê Van Staden. Marcelle Maritz, hooforganiseerder van die Vryheidsfront Plus het met die mu-nisipaliteit gekorrespondeer en ’n amptenaar het onderneem om op te tree. Die riool het glo opgestoot vanaf die ou TPA behuising en het ’n blokkasie by die stoeiklub veroorsaak. Teen druktyd is geen reaksie van die munisipaliteit ontvang nie. - Martie Le Grange

4

Heel onder: Laerskool Krugerpark se junior atlete wat die beste presteer het by die onlangse bokkesport. Voor van links, Jana Nel (beste hoogspring en verspring atleet), Janke Vorsatz (junior victrix ludorum), Jayden Enslin (junior victor ludorum), Keanu Potgieter (beste naelloper atleet) en Jolandie Bronkhorst (beste langafstan-datleet). Agter, Laumari Hawken (beste gewigstoot atleet), Magda Venter (beste spiesgooi atleet, Nachelle Beetge (senior victrix ludorum) en Michael de Beer (senior victor ludorum). Inlas: Marinel Muller (beste werpskyf atleet).Onder: Michael de Beer in aksie by die hekkies.Regs: Jana Nel in aksie by die verspringput (sy het twee rekords verbeter).

Two new educators for Mokopane Primary

Two new educators were welcomed by Mokopane Primary School recently. They are Ansie Glover who will be teaching the Grade 3 learners for time being and Diané Beyneveldt at the Grade 1’s.

Deur Amanda Basson ([email protected])

LEPHALALE – Twee besighede van Lepha-lale het besluit om ander besighede in die dorp uit te daag om die kinders van The Fold kinderhuis op die Vaalwaterpad se lewens te verbeter.

Marius Benade van Midas en Mariaan Wiid van Talisman is die dryfvere agter hier-die fondsinsameling. “Die kinderhuis, wat sowat 65km buite Lephalale is, het ‘n groot behoefte aan boumateriaal wat hulle wil ge-bruik om selfstandig te begin funksioneer,” sê Benade.

Die geregistreerde nie-winsgewende kinderhuis word deur Philip du Plessis en sy vrou, Retha, bestuur.

“Ons het drie huise op sowat 37 hektaar en al ons kinders kom uit haglike omstan-dighede,” sê Du Plessis. “Ek voel dat dit regtig op my hart gelê is om persoonlik by hierdie kinderhuis betrokke te raak en was nog nie ‘n oomblik spyt nie.”

Twee van die kinders wat by die kinder-huis woon is deur die polisie uit ‘n stal ver-wyder waar perde, beeste en bokke gehou is.

Kom ons help die kinders

“Toe hulle hier aankom was hulle uitgeteer en kon nie eers met ons praat nie, maar vandag is hulle ander mense wat lag en speel soos normale kinders.”

Du Plessis vertel ook van ‘n 4-jarige dog-tertjie wat herhaaldelik deur ‘n man baie na aan haar familie verkrag is voor sy by hulle geplaas is.

“Ek was vir vier jaar ‘n jeugwerker by Hoërskool Ellisras en kon sien hoeveel verskil ‘n mens regtig aan kinders in nood kan maak as jy bereid is om jou hand na hulle uit te steek.”

Die kinderhuis ontvang gedeeltelike finan-siële ondersteuning van kerke in Amerika,

maar Du Ples-sis se groot droom is dat hulle self-pro-duserend moet wees. “Ons het klaar ons groentetuin aan die gang en wil nou ook begin om hoenders aan te hou. Die kinders gebruik ongeveer 130 eiers ‘n week en as ons lê- hoenders het kan ons baie

bespaar.”Benade kan nie uitgepraat raak oor die

projek nie. “Ek glo as elke besigheid in Lep-halale betrokke raak sal ons in ‘n japtrap genoeg kan insamel om aan die kinderhuis se behoeftes te voorsien.”

Die kinderhuis kort onder andere ‘n hoen-derhok, hokke vir varke, skape en bokke, ‘n groentetuin, ‘n stal vir twee perde, water-tenks om reënwater op te vang en boumateri-aal om nog ‘n huis te bou.

Enige persoon of instansie wat betrokke wil raak kan Marius Benade kontak op 076 272 6490 of Mariaan Wiid op 082 306 7274.

Krugies spring goed wegMOKOPANE – Nie net het die rekords gespat by Laerskool Krugerpark se Bokkesport verlede Vrydag nie, maar daar was pure vermaak met niks minder as twee helikopers en ‘n brandweerwa om die aankoms van die dirigente aan te kon-dig nie!

Page 5: Nn29 1 issuu

29 JANUARIE 2016 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 5

MOKOPANE – Groot gees en sportmanskap het verlede Vrydag by die Potgietersrus CVO Skool se jaarlikse huissport geheers. Junior en senior atlete in beide die laer- en hoërskool het hulle uitstekend van hulle taak gekwyt. Bo: Thinus Botha in aksie tydens die hoogspring vir seuns o/16. Regs bo: Michaela Strydom in aksie tydens die 800m vir meisies o/18.

LEPHALALE – Laerskool Bosveld Primary het verlede Vrydag weer gewys dat hul skool nie net talentvolle atlete het nie maar ook propvol skoolgees is. Die atletiek seisoen het goed afgeskop met atlete wat aangemoedig is om hul bes te doen.

Dis nou vir jou goeie gees!

CVO Skool hou huissport

MOKOPANE - Hoërskool Ellisras, Hoërskool Frikkie Meyer, Hoërskool Hans Strijdom en Hoërskool Piet Potgieter het mekaar op 23 Januarie die stryd aangesê tydens ‘n atletiek byeenkoms op Piet Pot se bane.

Hoërskool Ellisras het 22 eerste plekke ingepalm, 14 tweede en 22 derde plekke ge-durende ‘n snikhete dag.

Loutjie Steenekamp seuns o/17 wen eerste plekke vir 400m, 200m, 100m, 110m hekkies, 400m hekkies, en die o/17 seuns wen ook eerste plek vir die aflos. Lar-

Puik resultate vir EHS atleteissa Nel dogters o/17 wen eerste plekke vir 100m hekkies,100m, 400m. John Mogoloana seuns o/19 kry eerste plekke vir 110m hekkies, 400m, 400m hekkies, en tweede in 100m gekry.

Bernice Moller is 'n veelsydige atleet met eerste plekke vir 300m hekkies 90m hekkies en 100m en 200m. Charnè Vo-sloo (o/16) palm twee eerste plekke in met 100m en 200m. Gerrie Blom seuns o/16 is eerste in 100m en verspring.- Fransa de Beer

Die eerste plek atlete glimlag breed. Hulle is (voor): Loutjie Steenekamp, Steyn van Staden, Larissa Nel, Charnè Vosloo, Nico Snyman, en Johan van Niewenhuizen. Middel: Bianca Nel, Nelia Grobler, Gerrie Blom, Wiham du Plessis, Anina van Schlakwyk, Bernice Moller en Thapelo Thulare. Agter: Ashley Nengobela, John Mogoloana, Phenyo Mothiana.

Martie le Grange ([email protected])

MOKOPANE – Die atletiek seisoen lyk oudergewoonte vir Hoërskool Piet Potgieter (HPP) belowend. Die atletiekbeker van die skole atletiek behoort weer aan die blou masjien wat vanjaar tydens die interskole atletiek ’n spantotaal van 779 punte behaal het.

HPP het teen Hoërskool Frikkie Meyer, Ellisras Hoërskool en Hoër-skool Hans Strijdom gekompeteer en Frikkie Meyer wat 704 punte behaal het met 75 punte geklop. Ellisras Hoërskool is derde met 541 punte en Hoërskool Hans Strijdom se atlete be-haal vir hulle skool 346 punte.

HPP se Top 10 atlete is soos volg:CG Kruger het die 100m hekkies

vir seuns o/16 in 14.63 sek gewen. Marnus Uys was kort op CG se hakke met 10.65 sek in die hekkies vir seuns o/19. Johnty Darvall behaal ’n eerste plek in die 110m hekkies vir seuns o/17. ’n Uitstekende wen vir William Mohlaloga in die 100m hekkies (s o/15). Langasem Sello Nyawene teken 04:18.22 sek aan in die 1500m vir seuns o/19. Peter Tau het 04:18.44 sek aangeteken in die laasgenoemde item. Pontso Ngobeni se tyd in die 300m vir seuns o/19 was 09:48.79 sek. Gaby Nel spring 1.45m oor die dwarslat in die hoogspring vir meisies o/19. Negende onder die top-tien is Vanessa Engel-brecht met 1.30m in hoogspring vir meisies o/19. Lachelle de Beer is die tiende top atleet. Sy het die 300m hekkies vir meisies o/14 voltooi in ’n tyd van 51.87 sek.

HPP dra wéér die kroon

CG Kruger in aksie tydens die 100m hekkies vir seuns o/16.

Lachelle de Beer wen die 300m hekkies vir meisies o/14 in ’n tyd van 51.87sek.

Gaby Nel.

Page 6: Nn29 1 issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 29 JANUARY 20166

Page 7: Nn29 1 issuu

29 JANUARIE 2016 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 7

MOKOPANE - Thirty nine new Grade 1 learners were wel-comed at Carpe Diem Christian School on 13 January.

Faces of young learners at both the Grade 1 classes of Carpe Diem beamed up when Northern News paid them a visit last week. They boasted in their fancy school uniforms while being under the watchful eyes of their teachers, eager to start their school journey.

Elsabe van Onselen and Mareika Wessels’ Grade 1A class greeted Northern News very politely.

Carpe Diem Christian School in Mokopane welcomed five new personnel at the school. They are, Belinda Maartins (reception), Lelanie Coleman (Grade 3 teacher), Vallyn Lawrie (Grade 4 teacher), Sandra Barber (Grade 2 teacher) and Mareika Wessels (Grade 1 teacher).

Eager to start the school journey New on board at Carpe Diem

Page 8: Nn29 1 issuu

oordelike uus orthern ewsN NAitblinkerschievers

U

MOKOPANE – Aldrich Rossouw, ’n Graad 6 leerder aan Laerskool Krugerpark, het met sy onlangse deelname aan die week-lange Suid Afrikaanse Skaakkampioenskappe behoor-lik skoonskip gemaak in die junior (o/12) afdeling. Dié slimkop het vyf van die sewe wedstryde teen sy opponente gewen terwyl hy die provinsie in die Limpopo Capricorn-span verteenwoordig het.

Die span was na afloop van die sewe rondtes van die kampioenskap, sesde. Wes Kaap C het die afdeling gewen.

Rossouw word deur sy af-rigter, Caroline Smith, beskryf as ‘n kranige skaakspeler wat gereeld deelneem aan provin-siale skaak kampioenskappe in Polokwane. “Só het hy gekwalifiseer vir die Capricorn Span. Capricorn was die enig-ste span van Limpopo wat aan die SA’s deelgeneem het. Smith het vir Rossouw en sy span gelukgewens met hulle uitnemende prestasie.

Aldrich maak ’n skaakmat skuif

MOKOPANE – “Die VLU is ‘n organisasie waarvan elke liewe vriendin behoort te weet”, reken aktiewe lede van beide Vroue Landbou-unie takke in Mokopane.

Marié Fourie, skakelbeampte van die VLU Soetdoring streek sê dit het ‘n mite ge-word dat die VLU “net vir ou tannies” is. Sy verduidelik presies wat dié organisasie is:

VLU (Vroue Landbou Unie) is ‘n land-wye organisasie wat al langer as 80 jaar bestaan in sewe provinsies waarvan Suid-Wes ingesluit is, met haar “sussie”, die VLV van Kaapstad in die Kaap en omliggende gebiede. Dan ook is daar 'n Wêreldbond vir Plattelandse Vroue wat wêreldwyd bekend is. Dit is ‘n organisasie wat daarop gemik is om vroue in die landelike gebiede op te lei om hul eie standaarde te verbeter.

By die VLU is daar sonder twyfel iets

VLU: 'n organisasie vir elke vriendin vir almal, sê Fourie. Blommerangskikking, naaldwerk, fotografie, koekbak, borduur-werk, persevering, kuns, handvlyt, hekel en breiwerk is net ’n paar aktiwiteite waarin vroue kan ontwikkel en uitstyg en elke vrou is dit aan haarself verskuldig om ten minste een keer ‘n maand saam met VLU vriendinne te kuier.

Dié organisasie het ook aandtakke in elke provinsie wat beteken dat werkende vroue ook as lede kan aansluit.

Vroue wat by die Potgietersrus dagtak wil aansluit word genooi om die tak se voor-sitster, Joan Erasmus te kontak by 082 782 3766. Werkende vroue wat belangstel om ook by die VLU betrokke te raak kan by die Aandster tak aansluit. Vir besonderhede oor laasgenoemde tak kan Mari Blignaut (voorsit-ter) gekontak word by 072 650 0583.

Deur Melt van der Spuy

Ek sit nou die ander dag nog so ewe lekker op my stoep en geniet my pensioenarisdae toe Servaas kom môre sê.

“Dagsê mater, dis goed om jou te sien,” sê ek. Hy antwoord nie en kom koponder-stebo aangestap. Op die stoep gekom, hou hy sy kop nog steeds teen sy bors en sak in die naaste stoel weg.

Hy sê: “As jy lag, loop ek.”Ek weet nie mooi waarvan hy praat nie.

“Ek sal nie lag nie.” Hy tel sy kop op en kyk na my. Ek moes my lag inhou. Sy bolip staan soos ’n waatlemoen geswel en hy spog met ’n bielie van ’n blouoog.

“Genade, wat het jou getref? Het jou aller-lieflikste nou uiteindelik haar houe ingekry?” spot ek. Servaas glimlag met ’n skewe mond. “As dit maar so was, maar ek het so geval.”

“Geval? Vertel bietjie.”Hy sug beswaard. “Ons het mos gaan

kamp die naweek en dis daar waar dit ge-beur het.”

Toe gee die batterye die geesOm die kampvuur

“Waar wat gebeur het?”“Ek en my aller-mooiste het die aand

nog so lekker buite ons tent gesit toe Eskom besluit dis nou tyd vir een van sy load-shed-dings. Skielik was die hele kamp donker. Maar donker man, jy kon nie jou spreek-woordelike hand voor jou oë sien nie.

“Ek is nou nie baie lekker met die donker nie en ons sit toe maar soos ons sit. Maar later toe roep die natuur en ek sê vir my aller-donkerste ek moet nou ablusieblok toe. Sy staan toe op en gaan haal vir my die flits.

“Ek is met flits en al toilet toe en dié was juis ’n hele paar meter van ons karavaan af. Nadat ek my ding gedoen het, vat ek weer die flits en wil lig waar om te loop toe die flits se batterye op daardie oomblik besluit, dis nou tyd om te groet. Een groot donkerte sak oor my toe.

“Dit sou maklik gewees het vir my om weer by die karavaan uit te kom as dit nie vir een probleempie was nie. Ek is in die nag so blind soos mol. Kan niks sien nie en van rigting hou is daar g’n sprake nie.

“Ek was te ver van die karavaan af om

my aller-wagtende te roep om te kom help en ek besluit ek sal maar die pad moet vat. Ek is die gebou uit en dit voel half ek moet regs. Ek het ’n hele ent gestap toe ek skielik ’n liggie voor my sien.

“Dankbaar dat ek die karavaan gehaal het, stap ek ewe flink na die liggie toe. Dit skyn uit ’n karavaantent en ek buk vinnig die tent in.

“Toe ek so halfpad die tent in is, sien ek dit. Dis nie my tent nie. Dis ook nie my aller-kaalste wat voor my staan nie en dis ook nie ek wat die kaal vrou om die lyf beet het nie.”

Ek weet sommer hier kom ’n ding. “En toe?”

“Ek besef ek moet weg. Ek vlieg om en duik vir die tentopening. Ek trek egter bietjie skeef en tref die tentpaal. Met die onbekende vrou se gille in my ore, spring ek op en val by die tent uit, bo-op hulle braaier.

“Gelukkig het my aller-benoudste intus-sen ook besluit sy moet toilet toe en sy het nader gestaan toe sy die lawaai hoor. Sy het

maar verduidelik en my aan die hand kara-vaan toe gelei.”

Ek glimlag vir hom. “Pleks jy maar seker gemaak het die flits se batterye is nog sterk.”

Hy glimlag stywe lip. “Daaroor praat ons mos nie.”