NAGRAADSE DIPLOMA IN BESTUURSREKENINGKUNDE · Die Nagraadse Diploma in Bestuursrekeningkunde is...
Transcript of NAGRAADSE DIPLOMA IN BESTUURSREKENINGKUNDE · Die Nagraadse Diploma in Bestuursrekeningkunde is...
Splinternuwe kwali�kasie v ir 2021
www.akademia.ac.za | 086 122 2888
NAGRAADSE DIPLOMA IN
BESTUURSREKENINGKUNDE120 KREDIETE
WATTER MODULES MOET EK VOLTOOI?
WAT IS DIE TOELATINGSVEREISTE?
SAKO-NOMMER: 111260 ONDERRIGLEERMODEL: Nauurse onderrigmodel
WAT BEHELS HIERDIE KWALIFIKASIE?Die Nagraadse Diploma in Bestuursrekeningkunde is ontwikkel om aan die student ʼn begrip te gee van die rekeningkundige prosesse, asook van hoe relevante data hanteer moet word. Die kwalifikasie is bedoel om toelating tot die eksamens op strategiese vlak van die Chartered Institute of Management Accountants (CIMA) te vergemaklik en om uiteindelik as geoktrooieerde bestuursrekenmeesters te kwalifiseer. Die kwalifikasie het ten doel om leerders toe te rus met kennis en begrip van relevante rekeningkundige en finansiële bestuurstrategieë. Hierdie kwalifikasie sal daarop gemik wees om bekwame professionele persone op te lei en waarde tot organisasies toe te voeg. Die kwalifikasie poog om studente te lewer wat vaardig is in strategiese bestuur, risikobestuur, die opstel van ʼn finansiële strategie, gevorderde belasting en gevallestudietegnieke.
HOE LANK NEEM DIT OM HIERDIE KWALIFIKASIE NAUURS TE VOLTOOI?Die program kan in ’n minimum tydsduur van een jaar voltooi word. Die maksimum toelaatbare tyd vir voltooiing is drie jaar.
Finansiële Strategie Gevorderde Belasting
Strategiese BestuurRisikobestuur
Gevallestudie: Bestuur
BCom (Rekeningkunde) / (Bestuursrekeningkunde) of ʼn relevante kwali�kasie, NKR-vlak 7
Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 Registrasienommer: 2011/HE08/005.
PROGRAMKOSTE VIR 2021: R40 900
Klik hier vir meer inligtingAANSOEKE VIR STUDIES IN 2021 IS OOP.