My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok....Dan moet jy net keer - of ek storm jou weer. Water diep...
Transcript of My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok....Dan moet jy net keer - of ek storm jou weer. Water diep...
![Page 1: My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok....Dan moet jy net keer - of ek storm jou weer. Water diep onder die grond kan jy uit my magie haal. ... nou is ek sowaar in die sop. Dit is](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022081403/6087cc79be7d464851720b14/html5/thumbnails/1.jpg)
1
NAAM: _________________
My naam is Zak. Ek woon by Jan en San.
My naam is Hen-Pen. Ek is Ben se vet hen.
My naam is Pik. Ek is ‘n wit vis.
My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok.
![Page 2: My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok....Dan moet jy net keer - of ek storm jou weer. Water diep onder die grond kan jy uit my magie haal. ... nou is ek sowaar in die sop. Dit is](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022081403/6087cc79be7d464851720b14/html5/thumbnails/2.jpg)
2
Die -u- klankie.
Dink mooi! Kyk na die prentjies en dink aan ‘n woord wat by elke prentjie pas. ONTHOU: Ons werk met die -u- klankie.
![Page 3: My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok....Dan moet jy net keer - of ek storm jou weer. Water diep onder die grond kan jy uit my magie haal. ... nou is ek sowaar in die sop. Dit is](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022081403/6087cc79be7d464851720b14/html5/thumbnails/3.jpg)
3
Raai, raai watter woord pas by die raaisel.
Ek is koning op die plaas As ek rooi sien, begin ek te blaas. Dan moet jy net keer - of ek storm jou weer.
Water diep onder die grond kan jy uit my magie haal.
GRIET EN PIETER
(Afrikaanse weergawe van, Jack and Jill)
Griet en Pieter, met 'n watergieter, klim die berg uit op 'n draf, maar Pieter die gly en Griet daarby - hul kom bollamakiesie weer af.
![Page 4: My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok....Dan moet jy net keer - of ek storm jou weer. Water diep onder die grond kan jy uit my magie haal. ... nou is ek sowaar in die sop. Dit is](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022081403/6087cc79be7d464851720b14/html5/thumbnails/4.jpg)
4
Watter woordjies pas by die stories? In die klas sit ek met potlood in die hand ek byt op my tand, maar die antwoord sit vas in my kop. Pss.. wat is die woord? vra ek vir my maat. Juffrou kyk my met groot oë aan, nou is ek sowaar in die sop.
Dit is myne! Nee, dit is myne! Pappa sien die twee stry. Boetie ruk en pluk, maar sussie laat haar nie onderkry. Pappa is kwaad en voor die twee kon keer kry elkeen ‘n raps of twee.
![Page 5: My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok....Dan moet jy net keer - of ek storm jou weer. Water diep onder die grond kan jy uit my magie haal. ... nou is ek sowaar in die sop. Dit is](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022081403/6087cc79be7d464851720b14/html5/thumbnails/5.jpg)
5
Kom ons skryf nou al die -u- woorde.
Skryf die regte woorde in die volgende sinne in.
1. Die baba is moeg en wil nou _____________.
2. “Jy moenie
_______.” raas juffrou.
3. Die mense gaan die naweek in ‘n
__________ bly.
4. Die ________ het die man gestorm.
5. As ons tel begin ons by ___________.
![Page 6: My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok....Dan moet jy net keer - of ek storm jou weer. Water diep onder die grond kan jy uit my magie haal. ... nou is ek sowaar in die sop. Dit is](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022081403/6087cc79be7d464851720b14/html5/thumbnails/6.jpg)
6
Klankkaart
1. Leerder “lees” elke prent en klank. 2. Hou kop stil, gebruik oë van links na regs. 3. Moenie vinger as wyser gebruik nie.
mus
bus
rus
![Page 7: My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok....Dan moet jy net keer - of ek storm jou weer. Water diep onder die grond kan jy uit my magie haal. ... nou is ek sowaar in die sop. Dit is](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022081403/6087cc79be7d464851720b14/html5/thumbnails/7.jpg)
7
Kan jy die woorde skryf?
Klankkaart
nul
juk
rus
buk
mus
vul
bus
dun
put
rug
hut
bul
![Page 8: My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok....Dan moet jy net keer - of ek storm jou weer. Water diep onder die grond kan jy uit my magie haal. ... nou is ek sowaar in die sop. Dit is](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022081403/6087cc79be7d464851720b14/html5/thumbnails/8.jpg)
8
Kom ons skryf nou al die woorde.
![Page 9: My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok....Dan moet jy net keer - of ek storm jou weer. Water diep onder die grond kan jy uit my magie haal. ... nou is ek sowaar in die sop. Dit is](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022081403/6087cc79be7d464851720b14/html5/thumbnails/9.jpg)
9
Pas die prent by die regte woord.
rus
bus rug
buk put
mus
vul hut
![Page 10: My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok....Dan moet jy net keer - of ek storm jou weer. Water diep onder die grond kan jy uit my magie haal. ... nou is ek sowaar in die sop. Dit is](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022081403/6087cc79be7d464851720b14/html5/thumbnails/10.jpg)
10
Die -u- klankie. Kom ons bou rymwoorde.
b pl sl dr _uk __uk __uk __uk
Kom ons skryf!
Jan is fluks.
Hy pluk die appels.s.
‘n Drukkie vir ma.
![Page 11: My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok....Dan moet jy net keer - of ek storm jou weer. Water diep onder die grond kan jy uit my magie haal. ... nou is ek sowaar in die sop. Dit is](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022081403/6087cc79be7d464851720b14/html5/thumbnails/11.jpg)
11
Selfkorrektiewe legkaarte.
Knip die prent en woord los van mekaar.
Pas die prent en woord bymekaar.