Harp Akademileri Komutanlığı Stratejik Araştırmalar Enstitüsü
Musiekinstrumente (die orkes) Inleiding · • Viool • Tjello • Kontrabas • Harp • Siter...
Transcript of Musiekinstrumente (die orkes) Inleiding · • Viool • Tjello • Kontrabas • Harp • Siter...
54
Hoofstuk 11 Musiek
Musiekinstrumente (die orkes)
Inleiding
• Geskrewe musiek word musieknotasie genoem. Daar is verskillende maniere
om musiek te skryf (selfs vandag nog). In die Baroktydperk is musieknotasie
vervolmaak soos ons dit vandag ken.
450 - 1450 1450 - 1600 1600 - 1750 1750 - 1820 1820 - 1900
Middeleeue Renaissance Barok Klassiek Romanties Modern
Jou onderwyser sal elke instrumentegroep met jou bespreek sodat jy hulle kan herken en
beskryf.
Strykers Houtblasers Koperblasers
Perkussie / slagwerk Klawerborde Elektroniese instrumente
(Westerse en Afrika-musiek)
1. Idiofone
Dit is instrumente van hout of metaal, wat geslaan of geskud word.
• Marimba
• Houtstokkies
55
• Ratels
• Marakkas, en ander.
• Driehoekies
• Simbale
• Mbira (vingerklavier)
• Klokke, en ander
Idiofone kan melodies of nie-melodies wees.
2. Membranofone
word. Hulle word in verskillende vorms en groottes gemaak. Die vel word vasgespan
met tou, skroewe of spykers. Dit is hoofsaaklik ritme-instrumente. Tromme se
Verskillende toonhoogtes kan geskep word deur met een hand teen die vel te druk of
dit stywer te laat span.
• Trom
• Bongotrom
3. Aërofone
Hierdie instrumente word geblaas om klank voort te bring. Hulle is melodiese
slag.
• Bokhorings
• Franse horing
• Tuba.
4. Chordofone
Hierdie instrumente het snare wat vibreer. Hulle kan verskillende toonhoogtes
verkort of gestop word, deur
daarop te druk (dit verhoog die toonhoogte).
56
• Kitaar
• Klavier
• Viool
• Tjello
• Kontrabas
• Harp
• Siter
By sommige snaarinstrumente word die snare gepluk, (kitaar, harp, siter, lier)
Instrumente wat gestryk
• Viool
• Tjello
• Kontrabas
geslaan
• Klavier, die hamertjies slaan op die snare.
Snaarinstrumente is melodiese of harmoniese instrumente. Die strykerfamilie
is melodiese instrumente terwyl die kitaar, klavier, harp, siter en lier, harmoniese
instrumente is (laasgenoemde kan akkoorde voortbring).
Prakties
Herkenning van instrumente
• Voltooi die byskrifte van die gegewe prentjies van musici.
• Skryf ook by aan watter groep (westerse instrumente) die instrumente
behoort.
•
57
Speelposisies
Strykinstrumente
58
59
60
61
Simfonie-orkes
vaste posisie.
Dirigeer
Die hooffunksie van die dirigent is om die tempo aan te dui, sodat al die spelers
gelyktydig, soos een instrument speel. Die eerste polsslag van die maat word
Gesigsuitdrukking, liggaamshouding, linkerhandaksies, ensovoorts, is alles deel van
stokkie hou en hoe sy hand beweeg.
62
Navorsing
elk.
Idiofone
Die hele instrument vibreer om klank te maak. Dit is
selfresonerende instrumente (slaginstrumente).
63
naels gepluk.
Membranofone
64
voorwerp gespan.
Aërofone
horings).
en bottels).
(klarinet en saksofoon).
vibreer in die lugkolom (hobo, fagot).
Chordofone
Hierdie instrumente het snare (of draad) wat klank produseer met vibrasie.
gestryk of gepluk word.
rame.
gespeel met hamers (bv. by dulsimers) of kan gepluk word met psalters of met tangente
aangeraak word.
65
Navorsing
faai, spangane en matlhowe.
•
•
•
• Neutekraker Suite - Peter Tchaikovsky
6. Waarom word allerlei musiekinstrumente gewoonlik nie in die kerk gesien of gehoor
Woordelys
tellings herhaal word.
ooreenstemmende tellings herhaal word.
townshipmusiek waar
herhalende en kort liriese verse, asook raptegnieke,