mpa jaarverslag 2015

21
JAARVERSLAG APRIL 2014 - MAART 2015

description

'n Terugblik op die werksaamhede en die diens van die Moreletapark Assosiasie in die afgelope jaar; April 2014 tot Maart 2015.

Transcript of mpa jaarverslag 2015

JAARVERSLAG

APRIL 2014 - MAART 2015

Die KERK is steeds God se PLAN om ons gebroke wêreld te verlos en te herstel.

Dit kan slegs gebeur deur TRANSFORMASIE van leiers.

Die afgelope verslagjaar het my laat terugdink aan MPG se ?boom? jare!

Alles wat ons aanpak word net meer en groter en geen mens kan alles beheer nie. Dit is wanneer die Heilige Gees werk! Dit bly ?n voorreg om die Here so te sien werk met Sy kerk en Sy leiers. Vir my was Sy guns om deure oop te maak vir nuwe geleenthede, baie kenmerkend van die afgelope jaar. Die nuwe vlak van samewerking oor kerkgrense heen is besig om ?n stuk genesing in die kerk in te bring waaroor ons aanvanklik nie eers gedroom het nie.

?n Toegewyde span van personeel, vrywilligers, donateurs en direksie kon deurentyd saam beleef hoe die Here werk. Elke begeesterde leraar en leier wat van die mpa af huistoe gekeer het, word weer ?n inspirasie vir die gemeente waar hulle dien. Elke gemeente wat weer in geloof nuwe dinge aanpak om die verlore wêreld te bedien bring ons een stappie nader aan die visie van Esg 34 van God se plan om sy kudde te versorg.

Dankie aan elkeen wat die afgelope jaar meegewerk het om die kerk op te bou. Dit het daartoe bygedra dat God steeds die kerk kan gebruik om Sy plan om ons gebroke wêreld te verlos en te herstel, ten uitvoer te bring.

Die detail van die mpa werksaamhede word verderaan in die verslag hanteer. Jannie de Villiers

Boodskap van die Voorsitter

Die m pa fokus daarop om leraars toe te rus om hul visie te verbreed.

Om leraars en gem eenteleiers te bedien, te begelei en op te bou vir die eise en uitdagings van die bediening.

Die m pa streef daarna om geestelike leiers op te rig en toe te rus om geestelike transformasie tew eeg te bring in hulle

kerke, gemeenskappe, land en wêreld.

m pa Byeenkom ste en Gem eenteuitreike oor die 2015 FJ

APR'14

APR'14 DESNOV JANSEP OKT MRT'15FEBAUGJULMEI JUN

50 Eredienste word landswyd waargeneem

Lera

arso

nd

erst

eun

ings

bye

enko

ms

23

-25

Mrt

Lera

arso

nd

erst

eun

ings

bye

enko

ms

19

-21

Mei

Lera

arso

nd

erst

eun

ings

bye

enko

ms

13

-15

Okt

Get

uien

isfe

es 6

Mei

Lera

arso

nd

erst

eun

ings

bye

enko

ms

Bal

lito

29

Jan

- 1

Feb

Lera

arse

ggen

ote

bye

enko

ms

3-5

Okt

Gem

een

tele

iers

op

volg

gel

een

thei

d 2

1 J

unie

Lera

arso

nd

erst

eun

ings

bye

enko

ms

Com

min

itas

, Hel

der

ber

g 1

3-1

5 M

ei

Lera

arso

nd

erst

eun

ings

bye

enko

ms

Port

Eli

zab

eth

21

-24

Aug

Gem

een

tele

iers

op

volg

gel

een

thei

d 8

Nov

Pra

ktyk

toer

usti

ng

Teol

ogie

se S

tud

ente

TU

KS

5 M

ei

Jon

gler

aars

I te

Wel

tevr

eden

2-4

Sep

t

Jon

gler

aars

II te

Wel

tevr

eden

16

-18

Feb

ruar

ie

Inte

rnas

ion

ale

Leie

rska

pro

l: G

KP

N,

Mia

mi F

lori

da

6-1

3 M

rt

Gem

een

tesk

akel

ing:

Str

ateg

iese

Bep

lann

ing,

N

G M

onum

entp

ark

Wes

, 30

Aug

Gem

een

tesk

akel

ing:

Man

neog

gend

, M

eyer

spar

k, 7

Jun

ie

Gem

een

tesk

akel

ing:

Lei

ersk

ap

Op

leid

ing,

Kem

pto

npar

k, 1

1 F

eb

Gem

een

tesk

akel

ing:

Ges

insk

onfe

rens

ie,

Kim

ber

ley

18

Mei

Gem

een

tesk

akel

ing:

Lei

ersk

ap O

ple

idin

g,

Oka

hand

ja, N

amib

ie 1

3-1

5 J

unie

Gem

een

tesk

akel

ing:

Kle

ingr

oep

Op

leid

ing,

N

elsp

ruit

25

Jan

Gem

een

tesk

akel

ing:

Lei

ersk

ap O

ple

idin

g,

Mal

elan

e 2

0-2

1 F

eb

Gem

een

tesk

akel

ing:

Lei

ersk

ap O

ple

idin

g,

Har

tsw

ater

25

-27

Jul

Gem

een

tesk

akel

ing:

Sp

reke

r ty

den

s M

ann

e O

ntb

yt, K

imb

erle

y , 2

8 F

eb

Gem

een

tesk

akel

ing:

Sp

reke

r ty

den

s M

anne

Ont

byt

, Kro

kod

ilri

vier

7 F

eb

Gem

een

tesk

akel

ing:

Vro

ueka

mp

, Th

euni

ssen

-W

es, 2

0-2

1 F

eb

Gem

een

tesk

akel

ing:

Lei

ersk

ap

Op

leid

ing,

Pan

oram

a,2

4-2

6 J

unie

Gem

een

tesk

akel

ing:

Lei

ersk

ap

Op

leid

ing,

Str

and

, 26

-29

Jan

Gem

een

tesk

akel

ing:

Kle

inge

mee

ntes

O

ple

idin

g, M

idd

elb

urg,

5 S

ep

2

Leraars

Eggenote

Gem eenteleiers(bv. Kerkraad)

3

1

Jes 40: 11 Hy sal sy kudde l aat wei

soos ' n her der ; Hy sal di e l ammer s i n sy ar m ver gader en

aan sy bor s dr a; di e l ammer ooi e sal

hy saggi es l ei .

1 2Byeenkom ste in TOTAAL

Weltevreden,

Waterberge

Port Elizabeth (Ooskaap)

Helderberg (Weskaap)

Moreletapark Gemeente

JongLeraars

2

Tuis

6

Weg

3

Finalejaar Studente (TUKS)

1

Byeenkomste (Konferensies) aangebied deur die mpa die

afgelope jaar.

m pa Byeenkom ste

BYWONING VAN OOR DIE HELE LAND

2 2 6HOEVEELHEIDMENSE

m pa Byeenkom ste

1 1 350% GAUTENG Sentraal Gauteng: 7 mense

Noord Gauteng: 52 mense

Oos Gatueng: 22 mense

Suid Gauteng: 10 mense

Wes Gauteng: 22 mense

Totale bywoning - 113 mense Gauteng

Geografiese verspreiding van

Leraars

7 8m pa Byeenkom ste

VERSTERK, VERNUWE

Totale hoeveelheid mense wat die afgelope jaar die mpa byeenkomste bygewoon het.

226 Leraars Eggenote

Gem eenteleiers(bv. Kerkraad)

Finalejaar Studente (TUKS)

78

22

37

1772

JongLeraars

sl egs deur di e kr agt i ge wer ki ng van di e Hei l i ge Gees en i n ver oot moedi gi ng deur gebed. . .

m pa Byeenkom ste

VERSOEN

226 mense. 87

Gemeentes

3+Denominasies

4.4%VEK

33%AGS

55%NG

7.6%Ander*

*VGK, Coram Deo, Im pact Com m unity ens.

Die m pa fokus daarop om leraars toe te rus om hul visie te verbreed. Ons beleef hoe God self die bedien ingsveld uitbrei

oor kerk-, kultuur- en taalgrense heen.

m pa Byeenkom ste

TOEGERUS JONG MANNE STAAN OP!

Mentorskap van uitgesoekte jong, dinamiese leraars/leiers van regoor die land is die nuutste bedieningsveld waarmee God die mpa kom

seën het. Wat 'n bemoediging om te sien hoe

passievol vol geloof en vertroue hierdie jong manne die uitdagings van die bediening

hanteer. Mens kry hoop en besef dit is hierdie

jong manne wat weer die jeug in SA gaan bereik en terugbring kerk toe.

2 2UITGESOEKTE LEIERS

m pa Byeenkom ste - 'n Nuw e projek!

Geografiese Verspreiding van Bedieningsbeweging die afgelope jaar

Uitreik na en Opleiding in Gemeentes

m pa na Buite

33Media: Radio & TV Opnames -

Evangelisasie d.m.v. Media en Tegnologie

2Internasionale byeenkomste -

Opbou van en skakeling met Internasionale Kerk- en Markleiers

13Pretoria Leiersforum byeenkomste -

Netwerk van Tshwane Leiers, Geestelike sowel as Kerkleiers wat strategies saambid en beplan vir transformasie van Tshwane - alle denominasies

10Sinodale Bestuursbyeenkomste

20Gemeenteskakeling/uitreike - Strategiese

beplanning, Kleingroep Opleiding, Leieropleiding, Manne en Vrouebyeenkomste ens.

1reeks x 7dienste

Pinksterreeks, NG Garsfontein

43Prediking by Eredienste

Hand. 14: 21- 22 " Hul l e het t er uggegaan na Li st r e en I koni um en Ant i ochi ë en di e s i el e van

di e di ssi pel s ver st er k en hul l e ver maan om i n gel oof t e bl y. "

m pa na Buite

1 6 5 8Totale hoeveelheid belydeniskaarte getel wat geneem is

Joh. 3:16

Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy eniggebore Seun gegee het sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige

lewe sal hê.

m pa na Buite

? Boer saai saad sonder om te weet wat daarvan gaan word. As die eerste groen spriete opkom is daar groot opgewondenheid en as die plant volgroei is en vrug voortbring is daar groot vreugde en dankbaarheid.

By elke mpa geleentheid word saad gesaai, en dan gaan leraars terug na hulle gemeentes en dan sien mens nie wat van die saad geword het nie. Tog kom daar soveel getuienisse terug van verandering, groei en nuwe visie, passie en motivering wat ons so opgewonde maak. Dis  wonderlik as ons hoor hoe leiers saamkom en nuut beplan en luister wat die Here se plan vir hulle gemeente is. Dis wonderlik om by gemeentes dwarsoor die land te kom en te sien hoe daar 'n nuwe entoesiasme en visie gekom het, hoe daar nou met omgeegroepe begin word en hoe

lofprysing en gebed meer prominent geword het en hoe finansies en getalle begin toeneem het.

Wonderlike vrug verskyn ook as ek hierdie mpa leraars se gemeentes besoek en sien hoe ryp die gemeentes is sodat selfs tot die helfte van die kerkgangers reageer op 'n uitnodiging om hulle lewe vir die eerste maal of opnuut aan die Here oor te gee.

Met groot dankbaarheid loof ons die Here vir vrug wat ons kan sien, maar weet dat die mpa steeds moet bly voortgaan om die Saad te saai en die liefde van Christus uit te dra en te weet dat ons eers eendag in die hemel die volle oes sal sien.

Daar is vrug

m pa Getuig

Die mpa SPAN!

BAIE DANKIE aan MPG vir die volgende kritiese elemente wat vir ons van baie groot waarde is:

FASILITIETE - TEGNIES - KOMMUNIKASIE - FINANSIËLE DIENSTE - KUNSTE - MORELETA MEDIA

- SHEKINAH - GEBED - LERAARS - BEDIENINGSLEIERS

MPG Leraars, Ds. Sarel Visser ,Ds. Willem Badenhorst en Ds. Pieter Badenhorst spreek die groepe met tye toe en verwelkom die leraars deurdat hulle die openinge waarneem. Pieter deel ook met verskeie geleethede sy getuienis oor vergifnis. Die ander leraars, Ds. Janlu Kuyler, Ds. Manie Groenewald en Ds. Andre Peasley bedien nie net die konferensiegangers deur lofprysing en aanbidding nie maar as Bedieningsleiers spreek Janlu, Manie en Andre die leraars en hulle eggenote toe en help met toerusting oor Kerndienste, Kleingroepe en Gemeenskapsfokus. Die ander bedieningsleiers stel hulself ook beskikbaar vir inligtingsessies en vrae rondom hulle bediening. Marisa Badenhorst neem leiding saam met Retha de Villiers met die eggenote bediening en bedien die dames met liefde, oorgawe en wysheid. Di Janlu, Andre en Greta Serfontein help ook graag met 'n praktiese lesing tydens die opleding van die teologiese studente.

Dissipelskap en Naaste Liefde

MPG betrokke

9Werkkomitee

lede

4Voltydse

Personeel

7Direksielede

237Vrywilligers

Ons hou feesaand en sê

BAIE DANKIE!!!Eff. 4:12 NLV " om God se mense t oe t e r us v i r hul l e di enswer k. Hul l e wer k i s om Chr i st us se l i ggaam op t e

bou. "

Omgeegroepe betrokke

36

Vrywilligersaangeteken

237SprekersGEBEDBeradingVerversings

HuisvestingDonateursGrafiese Ontwerpens.

Inkomste

Trust Bydrae R 1 083 333.29 56%

Donasies R 500 000.00 26%

Individuele bydraes R 136 328.50 7%

Sinodale bydrae R 85 943.20 4%

Bydrae van Besighede R 56 500.00 3%

Rente Ontvang R 50 303.11 3%

Debietorders R 24 000.00 1%

DVD Verkope R 3 700.00 0.2%

Inbetaal by MPG R 2 250.00 0.1%

Uitgawes

Algemeen, Administratief en Operasioneel R 525 293.04 51%

Bediening v. Leraars & Gemeentes i.t.v. Konferensies & Uitreike R 468 179.66 46%

TV Produksie Uitgawe R 20 933.58 2%

mpa Fees en Blyke van Dank R 13 748.90 1%

Inkom ste

Uitgaw es

Rentm eesters

Geouditeerde Finansiële State is beskikbaar op aanvraag.

Die beeld wat God vir Esegiël gewys het dat Sy plan is dat daar lewende water uit die troon van God na die woestyn wêreld sal vloei en dat daar nuwe plante en vrugte sal kom, het ons voorwaar in die afgelope jaar in die mpa beleef.

Ons het gesien hoe leraars, pastore en hulle eggenotes se lewens verander en hoe daar nuwe lewe in hulle gemeentes gevolg het. Die Heilige Gees se lewende water het leiers skoon gewas en vol gemaak sodat hulle weer fonteine geword het wat begin oorloop het.

Die werk het uitgebrei, meer byeenkomste het plaasgevind en meer mense is bereik. Honderde kaartjies is ingevul deur mense wat ? keuse vir Christus gemaak het. Ons staan elke keer verstom na ? boodskap as ons sien hoe mense soekend is en reageer met ? oorgawe.

Ons dank die Here vir die 3 voltydse personeel wat hierdie groeiend bediening met soveel toewyding en bekwaamheid doen. Ons loof die Here ook vir soveel vrywilligers wat baie ure van hulle tyd gratis aan die mpa afstaan.

Die mpa se invloed het ook uitgekring na wêreldleiers by die Global Kingdom Partnership Network en ook na die geestelike leiers in Pretoria via die Love Pretoria East en die Tshwane Leadership Forum. Daar was ook ? baie groot impak op predikante in die Oostelike Sinodale gebied gemaak deur betrokkenheid by die Sinodale Diensraad.

Aan God al die eer vir die oorvloedige seën wat ons in die mpa beleef het en dankie aan ? groot kring van gebedsvriende wat getrou elke week en ook elke dag vir hierdie werk gebid het. groete Ds. Dirkie van der Spuy

MORELETAPARK [email protected] 997 8002/8066