mathlit2015.weebly.commathlit2015.weebly.com/uploads/4/8/6/4/48647203/anne…  · Web viewArea...

8
Annexure B Wiskundige Geletterdheid (notas) Graad 10 7 September 2015 Begin met voorbeelde Leeruitkomstes vir die les: a) Definieer die konsep Volume b) Definieer die konsep driedemensioneel c) Bereken die volume van ‘n reghoekige voorwerp d) Bereken die volume van ‘n silinder e) Gee die korrekte formule vir elke vorm f) Differensieer tussen lengte, breedte en hoogte Toets vorige kennis: In die vorige les het ons die Area/Opp bereken van ‘n reghoek, sirkel en driehoek. Definisie van AREA: Area is ‘n twee-dimensionele konsep. Die area van ‘n vorm is die hoeveelheid ruimte wat die vorm beslaan/opneem. Byvoorbeel: Die area wat ‘n stuk hout op die vloer opneem is die grootte van die vloer spasie wat dit oopneem. Ons werk met twee-dimensies wanneer on area bereken – lengte en breedte. Area word altyd gemeet in eenhede² - byvoorbeeld mm², cm², m² . FORMULES VIR DIE BEREKENING VAN OPPERVLAKTE/AREA:

Transcript of mathlit2015.weebly.commathlit2015.weebly.com/uploads/4/8/6/4/48647203/anne…  · Web viewArea...

Page 1: mathlit2015.weebly.commathlit2015.weebly.com/uploads/4/8/6/4/48647203/anne…  · Web viewArea word altyd gemeet in eenhede² - byvoorbeeld mm², cm², m² . FORMULES VIR . DIE.

Annexure B

Wiskundige Geletterdheid (notas)

Graad 10

7 September 2015

Begin met voorbeelde

Leeruitkomstes vir die les:

a) Definieer die konsep Volume

b) Definieer die konsep driedemensioneel

c) Bereken die volume van ‘n reghoekige voorwerp

d) Bereken die volume van ‘n silinder

e) Gee die korrekte formule vir elke vorm

f) Differensieer tussen lengte, breedte en hoogte

Toets vorige kennis:

In die vorige les het ons die Area/Opp bereken van ‘n reghoek, sirkel en driehoek.

Definisie van AREA:

Area is ‘n twee-dimensionele konsep. Die area van ‘n vorm is die hoeveelheid ruimte

wat die vorm beslaan/opneem.

Byvoorbeel: Die area wat ‘n stuk hout op die vloer opneem is die grootte van die vloer

spasie wat dit oopneem.

Ons werk met twee-dimensies wanneer on area bereken – lengte en breedte.

Area word altyd gemeet in eenhede² - byvoorbeeld mm², cm², m² .

FORMULES VIR DIE BEREKENING VAN OPPERVLAKTE/AREA:

Area van ‘n reghoek = lengte x breedte

Area van ‘n sirkel = π × r²

Area van ‘n driehoek = ½ × basis × hoogte van driehoekh

b

b

lr

Page 2: mathlit2015.weebly.commathlit2015.weebly.com/uploads/4/8/6/4/48647203/anne…  · Web viewArea word altyd gemeet in eenhede² - byvoorbeeld mm², cm², m² . FORMULES VIR . DIE.

Annexure C:

Nuwe Konsepte Definisies:

Volume

Volume is ‘n driedimensionele kosep. Die volume van ‘n voorwerp is die grootte van die

driedimensionele spasie wat ‘n voorwerp opneem of kan behou.

Solide voorwerp?

Die hoeveelheid 3D ruimte wat ‘n voorwerp opneem/beslaan.

Baksteen

Hol voorwerp?

Die kapasiteit (inhoudsmaat) wat die voorverp kan behou.

Glas met water

Wanneer met volume werk, werk mens met 3 dimensies – lengte, breedte en hoogte.

Volume word altyd gemeet in eenhedeᵌ - bv. mmᵌ, cmᵌ, mᵌ.

1) Die volume van ‘n reghoekige voorwerp = (area van reghoek) × hoogte

= (lengte × breedte) × hoogte

= l × b × h

2) Die volume van ‘n silinder = (area van sirkel) × hoogte

= (π × r²) × hoogte

= πr² × h

Page 3: mathlit2015.weebly.commathlit2015.weebly.com/uploads/4/8/6/4/48647203/anne…  · Web viewArea word altyd gemeet in eenhede² - byvoorbeeld mm², cm², m² . FORMULES VIR . DIE.

Annexure D

Verdeel in 4 groepe. Elke groep kry 2 reghoekige voorwerpe en 2 silinders. Ons sal dan

die volume bereken van elke voorwerp. Neem mates van gegewe voorwerpe.

Die volume van ‘n reghoekige voorwerp = lengte × breedte × hoogte

(Bereken antwoorde in mm)

________________________________________________________________________

____________________________________________________________

__________________________________

__________________________________

__________________________________

__________________________________

Die volume van silinder = πr² × hoogte NB!! Π = 3,14

___________________________________

___________________________________

___________________________________

___________________________________

Bereken antwoord in cm (Tuna blikkie)

____________________________________

____________________________________

1.

2.

4.

Page 4: mathlit2015.weebly.commathlit2015.weebly.com/uploads/4/8/6/4/48647203/anne…  · Web viewArea word altyd gemeet in eenhede² - byvoorbeeld mm², cm², m² . FORMULES VIR . DIE.

____________________________________

____________________________________

(Group activity – MEMO)

Verdeel in 4 groepe. Elke groep kry 2 reghoekige voorwerpe en 2 silinders. Ons sal dan

die volume bereken van elke voorwerp. Vra leerders om die mates te neem van elke

voorwerp – doen voorbeelde saam met hul op die bord.

Die volume van ‘n reghoekige voorwerp = lengte × breedte × hoogte

(Bereken antwoord in mm)

= l × b × h

= 90mm × 30mm ×15mm

= 40 500mm3

= l × b × h

= 60mm × 29mm ×29mm

= 50 460mm3

Die volume van silinder = πr² × hoogte NB!! Π = 3,14

= πr² × h

= 3,14(13,5)² × 60mm = 34 335,9

≈ 34 336mm3

Bereken antwoord in cm.

1.

30mm

15mm

29mm

29mm

60mm

3.

60mm

27mm

Radius = 13,5mm

4.

Page 5: mathlit2015.weebly.commathlit2015.weebly.com/uploads/4/8/6/4/48647203/anne…  · Web viewArea word altyd gemeet in eenhede² - byvoorbeeld mm², cm², m² . FORMULES VIR . DIE.

= πr² × h

= 3,14(4.25)² × 3,5

= 198,5068…

≈ 199cm3

Annexure E

Worksheet 7 September 2015

Volume Graad 10

Beantwoord die volgende vrae:

1. Definieer die konsep Volume

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

2. Wat beteken die konsep drie-dimensioneel?

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

8,5cm

Radius = 4,25cm

h 3,5cm

Page 6: mathlit2015.weebly.commathlit2015.weebly.com/uploads/4/8/6/4/48647203/anne…  · Web viewArea word altyd gemeet in eenhede² - byvoorbeeld mm², cm², m² . FORMULES VIR . DIE.

Annexure F

Question and answer

Questions asked:

- Definieer die konsep area/opp

- Definieer die konsep volume

- Gee die korrekte formule om die volume van ‘n reghoekige prisma te bereken

- Gee die korrekte formule om die volume van ‘n silinder te bereken

- Differensieer tussen lengte, breedte en hoogte