Lesson 5 tea and coffee no clips (1)

13
TEE EN KOFFIE

Transcript of Lesson 5 tea and coffee no clips (1)

Page 1: Lesson 5 tea and coffee   no clips (1)

TEE EN KOFFIE

Page 2: Lesson 5 tea and coffee   no clips (1)

1. Tipes tee.

Page 3: Lesson 5 tea and coffee   no clips (1)

• Klassieke tipes tee• http://www.youtube.com/watch?v=vbc2b4CYJEU

Page 4: Lesson 5 tea and coffee   no clips (1)

Tisanes• Tisanes of kruie tee, is

'n kafeïenvry tipe tee

wat gemaak is van

die afkooksel van

kruie, speserye, of

ander plantmateriaal

in warm water.

Page 5: Lesson 5 tea and coffee   no clips (1)

Rooibos

• Rooibos is 'n lid van

die peulplant familie

van plante groei in Suid-Afrika se fynbos.

Die Rooibos tee is

kafeïenvry en moet

as 'n tisane geklassifiseer word.

Page 6: Lesson 5 tea and coffee   no clips (1)

Verskillende vorme van tee.

• - los tee

• - tee sakkies

• - toutjie en sakkie

• - 'envelopes'

Page 7: Lesson 5 tea and coffee   no clips (1)

2. HOE OM DIE PERFEKTE POT TEE TE MAAK.

Page 8: Lesson 5 tea and coffee   no clips (1)

Tee sakkiesDie water: Water is die tweede belangrikste

bestandeel na die tee sakkies asook los tee

blare. Chloor, yster, of swael in the water sal

die reuk en smaak van die tee beinvloed.

Die proses: maak vol die ketel met 250ml vars,

koue water. Kraan water kan gebruik word, maar

'n baie lekker koppie tee word gemaak met

gefiltreerde water. Voorheen gekookte water

moet uitgegooi word, hoe meer suurstof in die

water, hoe beter proe die tee.

Page 9: Lesson 5 tea and coffee   no clips (1)

Die ketel

• Prop die ketel in en skakel hom aan.

• Jy kan enige ketel gebruik.

• Wag vir die water om te kook.

• Die ketel moet automaties afskakel.

Page 10: Lesson 5 tea and coffee   no clips (1)

Maak die koppie warm.• Spoel die koppie uit met

warm water, plaas dan die tee sakkie of tee blare binne die koppie.

• Skink die water vanaf die ketel in die koppie todat 'n vierde van die beker vol is, dit los spasie vir melk as dit verkies word.

Page 11: Lesson 5 tea and coffee   no clips (1)

Laat week.

• Wag vir 3-5min vir die tee

om te week.

• Die tyd wat jy wag hang af

van die tipe tee asook die

brou tyd wat aanbeveel

word.

• Gooi melk by in die beker as

dit verkies word. Maar wag

eers vir die tee om klaar te

week.

Page 12: Lesson 5 tea and coffee   no clips (1)

Verwyder die teesakkie.

• Gebruik n teelepel om

die teesakkie te

verwyder.

• Nou voeg 'n mens suiker

by soos benodig.

Page 13: Lesson 5 tea and coffee   no clips (1)

Geniet!