Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats...

48
Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte

Transcript of Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats...

Page 1: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte

Page 2: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

Pretoria, 2019

Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte

Alle regte voorbehou

Uitgegee deur die Departement of Global Communications

United Nations Information Centre (UNIC)

Pretoria, Suid-Afrika

Geskep deur: United Nations Information Centre Windhoek

Illustrasies verskaf deur: Nelett Loubser (Kunshuis Graphic Design)

Herdruk deur: UNIC Pretoria

Besoek ons webwerf by: www.un.org.za

Pretoria, Suid-Afrika

2

Page 3: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

’N BOODSKAP AAN ONS LESERSDie Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte (VOD’s) is by die Verenigde Nasies se

Konferensie oor Volhoubare Ontwikkeling in Rio de Janeiro in 2012 gebore. Die

doel was om met ’n stel universele doelwitte vorendag te kom wat die dringende

omgewings-, politieke en ekonomiese uitdagings wat ons wêreld in die gesig

staar, die hoof sou bied. Die VOD’s verteenwoordig die grootste internasionale

ooreenkoms ooit oor volhoubaarheid. Hierdie 17 ambisieuse doelwitte hou met

maatskaplike ontwikkeling, klimaatsaangeleenthede en opvoeding verband en sal

uiteindelik menslike ontwikkeling aanmoedig en ’n leefbare omgewing vir mense

die hele wêreld deur in stand hou. Die VOD’s konsentreer op die grondoorsake

van armoede, klimaatsverandering, en ongelykhede ten opsigte van opvoedings

en voedseltoegang. Hierdie VOD’s, wat ook as Globale Doelwitte bekendstaan, is

amptelik in 2015 geformuleer en moet teen 2030 bereik word. Hulle is gedurende

die Verenigde Nasies se Ontwikkelingspitsberaad (Rio+20) net ná afloop van die Millenniumontwikkelingsdoelwitte ontwikkel – laasgenoemde was agt doelwitte

wat daarop gerig was om armoede in die wêreld te beëindig.

Lerato

3

Page 4: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

In ’n vrye land is waar Lerato woon. Haar land is op soveel maniere wonderskoon.

4

Page 5: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

Asemrowende landskappe, baie diere en

waardevolle hulpbronne IN OORVLOED; Plus gawe mense, prettige musiek en geen

oorloë nie.

*** In oorvloed beteken meer as genoeg.***

5

Page 6: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

V E R D R A E

6

Page 7: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

Op skool leer Lerato oor Suid-Afrika en

ander lande. Sy leer oor die Verenigde Nasies,

en hoe nasies saamwerk om vredesVERDRAE te

skep. Die VN werk met die regering saam om

Suid-Afrika in ’n nog beter plek te omskep vir

alle mense, ongeag hul geslag, geloof of ras. ***Verdrae is ooreenkomste.***

Lerato

7

Page 8: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae wat aan hulle gestel is, flink beantwoord.

8

Page 9: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

Wanneer Lerato meer oor die VN te hore kom, MOTIVEER dit haar om groot te word en die wêreld te verander. Maar sy dink nie sy kan dit nou doen nie, want sy is nog maar ’n klein dogtertjie. ***Motiveer beteken om ’n rede vir iets te gee.***

9

Page 10: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

Die VN se Inwonende Koördineerder sê vir haar, “Jy kan sake verander, ja, jy kan. Daar’s baie wat jy kan doen, sommer baie man!”

VOLHOUBARE

ONTWIKKELINGS-

DOELWITTE

10

Page 11: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

“Die Verenigde Nasies werk om die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte (VOD’s) te bereik. Almal kan help om die VOD’s te bereik – oud of jonk, ongeag hoe hulle lyk.”

DIE GLOBALE

DOELWITTE

Vir Volhoubare

Ontwikkeling

11

Page 12: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

“Begin met armoede – wis dit sommer uit. Voldoen aan basiese behoeftes. Ons moet net besluit.

12

Page 13: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

’n Veilige tuiste, daarby kan almal baat; ons almal het dit nodig, INDERDAAD.”***Inderdaad beteken ‘werklik’ of ‘inderwaarheid’.***

Geen armoede

nie

13

Page 14: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

“Dan moet ons ons van honger verlos, en vir elke mens soek ons toegang tot kos.

14

Page 15: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

VOEDSAME maaltye laat jou goed presteer; met sulke kos wil jy sommer harder probeer.”***Voedsaam beteken gesonde, goed gebalanseerde kos.***

Geen honger nie

15

Page 16: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

“Elkeen het die reg op medisyne, lekker oefening en blakende gesondheid.

Ongeag waar jy woon,Of hoe oud, hoe ryk of hoe arm jy is.”

16

Page 17: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

“Elkeen het die reg op medisyne, lekker oefening en blakende gesondheid.

Ongeag waar jy woon,Of hoe oud, hoe ryk of hoe arm jy is.”

Goeie gesondheid

17

Page 18: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

“Dis belangrik om te leer om te lees en skryf, te deel en te maal.

Almal verdien ’n goeie opvoeding om sukses in die lewe te behaal.”

’n Goeie Opvoeding

18

Page 19: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

19

Page 20: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

“Alle seuns en dogters moet GELYK behandel word en dieselfde geleenthede geniet.***Gelyk beteken dieselfde of op dieselfde manier.***

20

Page 21: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

Bevorder gelykheid en maak GESLAGSGEBA-SEERDE GEWELD in elke gemeenskap tot niet.”***Gender-based violence means to be physically cruel to someone***

Geslags-gelykheid

21

Page 22: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

“Elkeen het die reg op skoon

water en SANITASIE;

VOLHOUBARE

ONTWIKKELINGS-

DOELWITTE

22

Page 23: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

In die Noorde, die Suide, die Ooste, die Weste, al die mense in die hele nasie.”***Sanitasie beteken om skoon en gesond te lewe. Dit beteken ook die regte manier om van rommel ontslae te raak.***

Skoon Wateren Sanitasie

23

Page 24: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

“In plaas van petrol en ander hulpbronne wat ons binnekort gaan UITPUT;

Bekostigbare, Skoon Energie

24

Page 25: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

Gee sonlig vir ons krag, en ons kan dit weer en weer benut.”

***Uitput beteken iets wat ons opgebruik.***

25

Page 26: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

“Alle mense moet behoorlik en veilig kan werk,

Behoorlike werk en ekonomiese groei

26

Page 27: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

En die ekonomie moet groei, dan is almal positief en sterk.”

27

Page 28: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

“Ons moet ons paaie en brûe sterk bou, nie swak nie,

Nywerheid,

Innovering

en

Infrastruk

tuur

28

Page 29: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

Dan, as ons reis, reis ons veilig en niks loop skeef nie.”

29

Page 30: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

“Almal moet reg behandel word, reg met GELYKHEID;

Almal verdien die beste lewenskwaliteit.”

***Gelykheid beteken almal

is op dieselfde regte en

geleenthede geregtig.***

30

Page 31: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

Minder

Ongelykheid

31

Page 32: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

“Soos die BEVOLKING groei, moet die stede ook op die regte manier groei.

Hulle benodig veilige geboue, en plekke waar almal veilig kan bly.”

*** Bevolking is die aantal mense op ’n bepaalde plek.***

32

Page 33: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

Volhoubare Stede en Gemeenskappe

33

Page 34: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

“Ons moet verantwoordelik wees wanneer

ons iets gebruik; dit is ons verbintenis! Jy kan

HERBENUT en minder vermors. Jy kan dit doen,

en dis gewis!”

***Herbenut beteken die proses om afvalmateriaal te omskep in voorwerpe wat weer gebruik kan word. Ons kan byvoorbeeld plastieksakkies weer

gebruik of toiletpapier uit gebruikte papier vervaardig.***

34

Page 35: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

Verantwoordelik Verbruik en Produksie

35

Page 36: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

“Klimaatsverandering maak Suid-Afrika warmer en droër.

36

Page 37: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

Kom ons verminder BESOEDELING en hou temperature laer, nie hoër.”

***Besoedeling is wanneer skadelike, giftige stowwe regoor die wêreld in die lug, die water, die oseane ens. vrygestel word.***

Klimaats-verandering

37

Page 38: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

“Die visse in die see verdien ook bewaring.

38

Page 39: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

“Die visse in die see verdien ook bewaring. Maar wat kan ons doen? Verhoed oorbevisting!”

Leweonder die Water

39

Page 40: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

“Leeus, renosters en olifante – dié diere en andere woon op die land saam.

40

Page 41: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

Kom ons veg teen WILDDIEWERYSoos dit ons betaam!”

*** Wilddiewery is die onwettige jag of diefstal van wilde diere sonder die eienaar se toestemming.***

Lewe op die Land

STOPWILDDIEWERY

41

Page 42: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

“Ons moet strewe na vrede,

geregtigheid en sterk INSTELLINGS.

GEREGSHOF

42

Page 43: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

Om te verseker dat alle mense beskerm word en regverdig behandel word, soek ons oplossings!”

***Instellings is organisasies, liggame, stigtings, genootskappe ens.***

Vrede, geregtigheid en sterk instellings

43

Page 44: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

“Laastens moet alle lande, maatskappye en mense saamwerk om die wêreld ’n baie beter plek vir al sy INWONERS te maak.” ***Inwoners is mense of diere wat ’n sekere plek bewoon.***

Vennootskappe vir die Doelwitte

44

Page 45: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

Lerato was só bly om te hoor die VOD’s is iets waaraan sy kan deelneem.

Die VN se Inwonende Koördineerder glimlag nadat sy die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte (VOD’s) met al die kinders gedeel het.

45

Page 46: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

Daardie aand het Lerato vinnig huis toe gegaan om tyd met haar gesin deur te bring.

Met groot opgewondenheid het sy vir hulle van haar besoek aan Verenigde Nasies Huis vertel.

Lerato sê, “Kom ons sit koppe bymekaar! Almal! Ek en jy!”

46

Page 47: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

47

Page 48: Lerato en die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte · Lerato 7 . Eendag het Lerato en haar klasmaats Verenigde Nasies in Pretoria gaan besoek. Die slim kinders het al die moeilike vrae

“WANT SAAM

KAN ONS DIE

VOD’S BEREIK.”

48