KWV Troon Uit #SAYoungWine
8
description
Dit was die regte tyd vir die regte (jong) span om vanjaar met die groot bekers by die jaarlikse Suid-Afrikaanse Jongwynskou in Upington weg te loop. Samarie Smith het met die KWV-spanlede Johann Fourie (hoofwynmaker), Izele van Blerk (premie-rooiwyn- en -witwynmaker) en Kobus van der Merwe (witwynmaker) gesels.