Kroonnuuskn 20140513
description
Transcript of Kroonnuuskn 20140513
KroonnuusKroonnuusTEL (056) 212 3171 DINSDAG 13 MEI 2014 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS
Tharine Hurter
DIE ANC swaai weer die septer in Moqha-ka. Dié party het 58,81% van die stemmeWoensdag in die onderskeie stemdistriktein Moqhaka verower. Altesaam 10 463stemgeregtigdes het volgens die amptelikeuitslae van die Onafhanklike Verkiesings-kommissie (OVK) vir die ANC hul kruisiesgetrek.Dit is egter nie die tweederdemeerder-
heid wat dié party in die 2011-verkiesingin Moqhaka met 67,87% behaal het nie.Die DA in Moqhaka is die amptelike
opposisie met 4 562 stemme wat dieparty in die provinsiale verkiesingverwerf het.Die DA het 20,94% in 2011 behaal en
vanjaar sy magsbasis na 25,64% versterk.Net 18 001 van die 81 722 stemgeregtigdes
in Moqhaka het vanjaar in die verkiesinggestem.Van die stemme het 210 stemgeregtigdes
hul stembriewe bedorwe ingehandig.Die nuwe party die Ekonomiese Vry-
heidsvegters (EVV) het in sy eersteverkiesing 6,42% van die steun in Moqha-ka verwerf.
Die Vryheidsfront Plus (VF+) het 3,84%stemme gekry en sy steunbasis in vergele-ke met die 2011-verkiesing met 2,24%verhoog.Die Congress of the People (Cope), wat
in die vorige verkiesing ’n steunbasis van6,41% in Kroonstad gehad het met MosiouaLekota, ’n oud-Kroonstadter, aan die stuur,het vanjaar 492 stemme met ’n 2,77%-steunin die stemdistrik.Die Azanian People’s Organisation
(Azapo) het 110 stemme (0,62%) gekry.Partye wat minder as 100 stemme in die
provinsiale verkiesing in Moqhaka gekry
het, sluit onder meer die African ChristianDemocratic Party (ACDP) met 92 stemme,African People’s Convention (APC) met 57stemme, Agang South Africa (Agang SA)met 42 stemme, Independant Civic Organi-sation of South Africa (ICOSA) met 10stemme, Inkatha Freedom Party (IFP) met8 stemme, National Freedom Party (NFP)met 14 stemme, Pan Africanist Congress ofAzania (PAC) met 42 stemme, PatrioticAlliance (PA) met 9 stemme en UnitedDemocratic Movement (UDM) met 51stemme.) Bron: www.iec.co.za
ANCkraai koningDIÉ foto wys sekerlik een van die mooiste sonsondergangtonele oor Kroonstad. Die sweeftuigklub is steeds aktief in Kroonstad. Foto: Verskaf
Sweef soos ’n arend . . .
Besoek www.kroonnuus.co.zavir nuus en foto’s.
2 KROONNUUS, DINSDAG 13 MEI 2014
DIT is weer tyd vir die NG kerk Kroonstad-Oos se basaar.Vanjaar word die basaar Vrydag van 12:00
af met ’n Reis om die wêreld as tema aange-bied.Nuttig die middagete in verskillende
wêrelddele, smul onder meer aan Amerikaan-se hamburgers, Suid-Afrikaanse vetkoek ennagereg uit China.Die boere het toegesien genoeg vleis om te
koop sal beskikbaar wees. Hul vrouensverskaf die vars produkte reg van die plaasaf. Die pryse is baie billik en die verskeiden-heid omvattend.
Reis om die wêreldop kerk se basaar
Tharine Hurter
IF completing your tax return gives younightmares, help is at hand.The South African Revenue Service (Sars)
will host free tax workshops at the Kroon-stad Sars branch, corner of Hill and SteynStreet. Tomorrow from 10:00 to 11:30 Pay-as-you-earn Employee Tax will be discussed.From 12:00 to 13:30 E@syfile bulk registra-
tion and efiling for employers will be taught.On 28 May from 10:00 to 11:30 Small
Business Corporation and Compliance will beworkshopped, followed by Individual efilingregistration from 12:00 to 13:30.Next month, follow-up workshops will be
held. Call 056-215-1141 or send an email [email protected].
Tax returnstackled
DIÉ vragmotor het ook deurgeloop deur in een van Kroonstad se slaggate te beland. Diévoertuig het verlede naweek in Brandstraat in die dorp hier vasgeval en moes met grootmoeite, en vermoedelik skade, uitgetrek word. Die volgende dag het werkers sement-dwarslêers gebruik om die gesonke padgedeelte op te vul. Foto: Ben Claassen
Nóg een vas in ’n slaggat
Jana Bekker
’n VERKEERSINSPEKTEUR van Kroonstadhet op ’n aanklag van die rig van ’nvuurwapen in die landdroshof verskyn.Dié klag is ingedien nadat die verkeers-
inspekteur, Eric Baba (46), verlede Woens-dagaand in die woonbuurt Môrewag nabewering ’n vuurwapen op buurtwagledewat op patrollie was, gerig het.’n Buurtwaglid,
wat uit vrees virvergelding nie synaam genoem wilhê nie, sê inligtingoor ’n verdagtevoertuig wat baiestadig gery het, isoor tweerigtingra-dio’s gegee.Toe die buurtwag-
lede die verdagtevoertuig geparkeersien, is die voertuiggenader.Baba het aan die
bestuurderskantvan die motor, wat afgeskakel was, gesit.Daar was twee vroue saam met hom in
die motor.“Ons het van hom (Baba) verneem of
alles in die haak was.“Hy het toe in Engels vir ons gevra of
ons nie vir hom iets het om te drink nie,”sê ’n ander buurtwaglid.Die buurtwaglid het die voorval oor die
tweerigtingradio aangemeld en versoek datdie polisie ontbied word.“Ons het Baba versoek om te wag
totdat die polisie opdaag,” sê die buurt-waglid.Die volgende oomblik het Baba glo ’n
vuurwapen te voorskyn gebring en dit opdie lede gerig voordat hy vir hulle gevrahet wat hulle daaromtrent (die wapen)
gaan doen.Die lede het ’n polisiemotor, wat op
daardie oomblik van voor af aangekomhet, voorgekeer en versoek om Baba na diepolisiekantoor te bring.Een van die polisielede het Baba se
motor bestuur.Omdat buurtwaglede vermoed het Baba
kon onder die invloed van alkohol wees,het hulle versoek ’n bloedmonster moet
geneem word, maarpolisielede het glogeantwoord hullesal nie voorgeskryfword hoe om hulwerk te doen nie.Kapt. Stephen
Thakeng, polisie-woordvoerder, hetbevestig ’n klagweens die rig van’n vuurwapen is bydie Kroonstad-poli-siekantoor ingedien.Baba was verlede
jaar ook in dienuus nadat hy en ’n
kollega ’n boer van die distrik, JusticeMalanot, glo aangerand en Baba hom nabewering met ’n mes gedreig het.Dié voorval het gebeur nadat Malanot
hulle ná ’n beweerde voorval van omkope-ry met sy selfoon afgeneem het.Hulle is op aanklagte van korrupsie en
aanranding vrygespreek.Malanot het dié voorval by die openbare
beskermer (OB) aangemeld.Dié kantoor het sowat ’n maand gelede
vir Malanot laat weet die OB kan niehofbesluite ondersoek nie en het vervol-gens die lêer gesluit.Kapt. Stephen Thakeng, polisiewoord-
voerder, het gesê die lêer is aan diestaatsaanklaer oorhandig wat moet besluitof Baba vervolg gaan word of nie.
Man in hof oorrig vanwapen
‘Die volgende oomblik het Baba glo ’nvuurwapen te voorskyn gebring en ditop die lede gerig.’
KROONNUUS, DINSDAG 13 MEI 2014 3
Tharine Hurter
TOE Kobus Harmse op stemdag (Woens-dag) in die Heckroodtpark-ontspanning-saal sy kruisies in belang van sy provin-sie en land wou trek, is sy dag letterliken figuurlik omgekrap, omdat hy meendie regte prosedures en stemkartonhouers,een vir provinsiale stemme en een virnasionale stemme, was nie in dié stemlo-kaal nie.“Net een kartonhouer vir die nasionale
stemme was in die middag in die stemlo-kaal in gebruik. Daar móét twee karton-houers wees: een vir die pienk provinsialestembrief en een vir die nasionalestembrief,” sê Harmse.Hy sê hy het opgemerk nog vier
kartonhouers, waarvan twee blou seëlsgehad het, het in die hoek van die saalgestaan.“Op pad na die stemhokkie het ek een
van die beamptes gevra waar die anderhouer vir die provinsiale stembriewe is.Sy het die toesighouer nader geroep enmy na haar verwys. Ek het my vraag aanhaar herhaal en na die pamflet aan diemuur verwys. Die pamflet, koerante endie OVK se webwerf toon aan twee houersmoet gebruik word.”Hy het sy selfoon uitgehaal en die
kartonhouer, wat tot oorlopens toe volwas, omdat kiesers albei stembriewe(provinsiaal én nasionaal) in een houermoes plaas, afgeneem. Hy sê die houerwas boonop nie verseël nie.Die toesighouer het glo na die karton-
houers in die hoek gegaan. Sy wasvergesel van ’n ander beampte.“Sy het geen poging aangewend om my
beswaar aan te teken soos in die OVK-reëls voorgeskryf word nie. Die assistent-toesighouer het inteendeel toe die OVK sestreekbeampte per selfoon gebel, klaar-blyklik die beswaar aan haar oorgedra entoe die telefoon aan my oorhandig.”Harmse sê die streekbeampte het hom
deurentyd in die telefoongesprek in die
rede geval en toe hy sy beswaar wouverduidelik, het sy “die selfoon netdoodgedruk”.Die streekbeampte het gesê sy het ’n
kort rukkie vantevore kartonhouers daarafgelaai. By verdere navraag het Harmsevan die OVK-beamptes in die stemlokaalverneem die houers was die hele dag indie saal.“Die streekbeampte het dus vir my
gelieg,” sê Harmse.Pierre Human, ’n kieser wat die petalje
aanskou het en sy stem wou uitbring, hetaan Kroonnuus bevestig net een karton-houer vir albei stembriewe (nasionaal enprovinsiaal) was in die lokaal beskikbaar.“Ek het toe die opsigter gevra wanneer
sy die provinsiale houer beskikbaar gaanhê, want ons was reeds meer as ’n halfuurin die stemlokaal. Sy het toe ’n ongeseëldehouer na die tafel gebring. Daar was toereeds heelwat ander kiesers wat ook virdie provinsiale houer gewag het. Ek hetaangedring die houer moet verseël worden dat sy ’n ander houer moet kry, aange-sien die houer toe ‘N’ en ‘P’ gemerk is.Die houer is toe in my teenwoordigheidmet ’n blou seël verseël,” vertel Harmse.Dit is toe Harmse ’n foto van die
kartonhouer neem dat ’n vroulike polisie-beampte, glo ’n kaptein, hom gekonfron-teer en gesê het hy mag nie sy selfoon indie stemlokaal gebruik nie.Harmse sê die polisiebeampte het hom
twee keer “geskouer, omgedraai en hommet haar boude gestamp”.“Toe sy my die derde keer geskouer het,
het ek haar die waarskuwing gegee ek
gaan haar klap,” vertel Harmse.Dit bevestig Human ook.Harmse kon net sy provinsiale stem-
brief in die houer plaas. Hy beweer geenvan die OVK-beamptes het toegetree toedie polisiebeampte die “oorvol kartonhou-er in beslag geneem het nie”. Inteendeel,sy het glo hardop gesê sy neem beheervan die stemlokaal oor.Harmse wou albei stembriewe in die
kartonhouer wat “N” en “P” gemerk is,plaas. Die polisiebeampte het die gleufvan die kartonhouer toegedruk. “Ek hethaar ingelig ek sal haar vir regsveryde-ling aankla,” sê Harmse.Hy beweer haar gedrag was uiters
onprofessioneel en het duidelik opviktimisering neergekom. Die anderpolisiebeampte, ’n konstabel, het hom toebegin dreig en aanhoudend gesê: “Youhave done the wrong thing”.Harmse wou by hom weet wat hy dan
verkeerd gedoen het, maar is nie geant-woord nie.“Een mens was so kwaad hy het sy
stembriewe op die grond neergegooi enuitgestap. Almal het toe reeds gestem,maar wou ook hul stembriewe in dieregte houer plaas,” sê Harmse.Harmse, ’n oud-kolonel in die polisie, sê
die polisiebeampte het geensins magtiginggehad om die verrigtinge en saal oor teneem nie.“Slegs indien die OVK-beamptes nie
opdaag nie of ’n misdryf begaan, kan diepolisie toetree.Harmse het Grace Wille, wyksraadslid,
gekontak en sy het die aangeleentheid met
die OVK opgevolg. Blykbaar was heelwatklagtes oor onvoldoende houers inverskeie stemlokale ontvang.Harmse het sy klagte by Afriforum,
VF+, polisie en die OVK ingedien.
Net 1 houer vir stemme ontstel
SLEGS dié houer was in die Heckroodtpark-ontspanningsaal in die stemlokaal beskik-baar en is glo nie volgens OVK-reëls afson-derlik vir nasionale stembriewe (“N”) en pro-vinsiale stembriewe (“P”) gemerk nie. Tallekiesers kon nie hul stembriewe in die oorvolenkele kartonhouer kry nie. Foto:KobusHarmse
‘Een mens was so kwaad hy het sy stembriewe op die grond neergegooi en uitgestap.’
4 KROONNUUS, DINSDAG 13 MEI 2014
Kruisie kan diédroom koopTERWYL stemgeregtigdesWoensdag hul kruisie in diegroot verkiesingsweek kontrek, kan ’n mens nie help om ’nbietjie te wil droom nie:oor ’n regering wat gevul is meteerbare, roepingsbewuste leiers;oor leiers wat kortasem is vanpassie en energie om ’n verskil temaak;oor leiers wat regtig, regtigomgee vir die armes;oor leiers wat nie net vir huleie eer en hul eie sak daar isnie, maar wat werklik dieland en sy mense voren-toe wil neem;oor leiers by wie diensleweringvoorkeur kry;oor leiers wat onverdraagsaam isjeens korrupsie en wat niehuiwer nie om wanbestuur enkorrupte optrede bloot te lê endie skuldiges aan die pente laat ry;oor leiers wat omgee vir dieomgewing en moeite doen ombewaring te bevorder en die
natuur te koester) oor leiers met ’n passie viralmal in die gemeenskap watdit moeilik het, vir siekes enbejaardes, vir almal wathulp en ondersteuning nodig het;oor leiers wat geesdriftigdaaroor is om die land seonderwys te verbeter en teverseker die land se kinders krydie bes moontlike opleiding;oor leiers vir wie dit regtigbelangrik is dat die stryd teenmisdaad gewen moet word enwat alles moontlik doen om diepolisie te versterk en gewo-ne mense te beveilig; enoor leiers wat respek het virbelastingbetalersgeld en wat ditmet omsigtigheid en wysheidtot voordeel van die land semense gebruik.Hopelik het die verkiesing die
land nader aan dié idealegebring.Intussen moet ’n mens vir die
regering bly bid dat die droom’n werklikheid mag word.
Christus bly die rigting aanwysNUWE BEKEERLING, Kroonstad:
AS onkundige nuwe bekeerlingwonder ek toe wat die verskil is tus-sen ’n nuwe bekeerling en “ons asChristene” soos aangehaal uit dieKroonnuus van 29 April.Jesus hetmymet ope arms verwel-
kom en skoon gewas – ’n nuwe skep-sel gemaak. Ek het die versekeringHy sal saam met my die pad loop enop dié pad sal Hy my alles leer watvan ’n opregte Christen verwagword– ’n praktiserende Christen in woorden in daad, nie net op Sondae nie,maar elke dag van my lewe.Jesus het my al ’n paar riglyne ge-
gee en ek probeer. Wanneer ek strui-kel, het ek die versekering Sy sterk
hand sal daar wees om my weer opkoers te bring. Wat ’n wonderlikevooruitsig.My oog is reg en my gewete is
skoonbymyHere.Hyweetwie opregis.Ek probeer nou om nie so ingestel
te wees op my eie belangrikheid nieen my nie hoër as ander mense te ag
nie. Ek behandel my naaste met sag-moedigheid, probeer om verdraagsa-mer tewees enmedelye te betoon aandié wat treur of swaarkry.Ekbeloof ommyselfnooit op ’nver-
hewe troontjie te plaas enmyself wy-ser of belangriker as enigiemand an-ders te ag nie. Ek probeer om naaste-liefde met woord en daad te betoon.Ook om so eerbaar moontlik te leefsodatmyHereHomnooit virmyhoefte skaam nie.Met die riglyne wat Jesus aan my
gegee het, dink ek die nuwe bekeer-ling is op ’n interessante reis waaropsy elke dag ’n ware opregte Christenkan wees. Met Jesus wat my handvashou, vir wie sal ek vrees?Lees gerus Matteus 23.
KroonnuusPosbus 309, Kroonstad, 9459
HOOFARTIKEL
DIT is tyd vir lekker dik sopof bredies. Om boonop ’nheerlike kluitjie bo-op ’n geregte skep sal gewone sop inkoningskos omskep.
Bestanddele vir kluitjiebe-slag200 ml koekmeelblom5 ml bakpoeier2,5 ml sout of knoffelsout2,5 ml gedroogde tiemie1 eier, geklitssowat 100 ml water
Metode:Sif die droë bestanddele
saam en voeg die eier engenoeg water by om ’n beslagte vorm wat van die lepelafdrup.Drup teelepelsvol van die
beslag in die sop wat prut.Maak die kastrol dig toe enlaat ongeveer agt tot tienminute prut.Wanneer die kluitjies gaar
is, sal dit bo-op die sop dryf.
Hlama hodimo sopo200 ml flouru5 ml bakpoeiri2,5 ml letswai kapa letswai
ya konofolo2,5 ml tiemie (thyme)1 mahe, fudua100 ml metsi
Mokgwa:Sefa flouru, bakpoeiri,
letswai le tiemie (thyme).Tshela metsi le mahe ba etsahlama.Tshela 50 ml hlamla hodimo
sopo a pehang.Beha sewahelo. Peha hape
metsotoso 8-10.
Kluitjies geesop skop
SONJA VAN DER WESTHUIZEN het dié pragtige herfsblare wat 'n kombers aan die voet van die boom gooi,afgeneem. Mense word genooi om hul herfsfoto's op Kroonnuus se Facebook-blad te deel.
Foto: Sonja van der Westhuizen
Laat syspoor
CHRISTO GERBER, by email:
WOW, isn’t it amazing what anemail to the “right” people can do?Exactly 1½ hours after the email
below had been sent last night, themunicipality showed up (at 20:30,mind you).Moshode was here and assured
us that they would be here firstthing in the morning.And low and behold, they did
actually show up this morningunlike the promises that had been
made for the past five days.It took exactly 20 minutes for
the workers to resolve the situati-on this morning.Firstly, I would like to thank the
person/s involved who made thispossible, and secondly I would liketo thank Moshode for his professi-onal manner in which he handledthe situation.Moshode uttered words last
night that I would surely neverforget.He said: “I serve the communi-
ty.” Moshode, for that I salute you.In my mind I just have one
more question: Why did it have tocome to the point that emails hadto be sent and numerous, utmostfrustrating phone calls had to bemade?To our municipal council,
managers and workers, I wish youall had the mindset that Moshodehas – “I serve the community”.Lastly, I would like to thank
once again all the people whoresolved the situation.
Thanks for professionalism in handlingmatter
Jollie se gedig vir MammaGerda
M A M M AIn embrio fetusvou ek my toe inoulapse komberskeer ek terug
na moederskootyskoud en snerpenddie seisoen buite myvensterraamvir ’n kleine oomblikis my ritme jou hartklopen voel ek veiligknus in tonnel kombers,my moederskoot.
Gedig vereer moeder
KROONNUUS, DINSDAG 13 MEI 2014 5
DIE bekende san-ger Ella Kotzé(middel) en haartwee kinders, Phil-lip jr. (links) en El-lané (regs), gaanop Sondag 25 Meiin die NG kerkKroonheuwel-Noord in die ere-diens ’n optredelewer en die lofpry-singsdiens lei. Alleinwoners is wel-kom om om-streeks 09:00 diegeleentheid in diekerk by te woon.
Foto: Verskaf
Leweroptrede
Tharine Hurter
DIE gospelsanger Leon Ferreira komKroonstad met sy geestelike sang in die NGkerk Kroonheuwel-Noord bedien.
Hy sal op Vrydag 30 Mei sy nuwe CD,Asemrowend, op die geleentheid bekend stel.
Kaartjies kos R50 per persoon. Dievertoning begin om 18:30 vir 19:00. Dit vindin die kerkgebou plaas.
Kaartjies is by die kerkkantoor beskik-baar. Bel Lientjie by 056-212-4891 of EstelleFourie by 076-027-6779. Sitplek is beperk tot500.
Lekker hamburgers sal te koop wees.Leon se CD’s sal ook beskikbaar wees.
Gospelsanger tree op
LEON FERREIRA tree op Vrydag 30 Mei in dieNGkerkKroonheuwel-Noord inBrummerstraatop. Koop kaartjies by die kerkkantoor teen R50per persoon. Foto: Verskaf
DIE Vryburger-omgeemense van Kroonstad het op Wêreldboekedagboeke aan die Hoërskool J.S.M. Setiloane vir sy nuwe skoolbiblioteekoorhandig. Van links is Mary-Ann Mnaba (skoolhoof), Stef Breytenbach(stuurman),NicoHurter (inkomende stuurman), AntoinetteMpakane (bi-bliotekaris) en Nthati Monare (onderwyser). Foto’s: Verskaf
NOG boeke vir Wêreldboekedag is op die oorhandiging deur die Vryburger-omgeemense van Kroonstad aan onder meerdie Flavius Mareka-VOO-kollege geskenk. Van links is Fusi Rathaba (Flavius Mareka-VOO-kollege), Mary-Ann Mnaba(skoolhoof), Petra Breytenbach, Nico Hurter, Stef Breytenbach, Mpho Moretele en Madibo Tsekehah (twee leerlinge vandie J.S.M. Setiloane-skool). Foto: Verskaf
Skenk boeke aan skool
DIE ATKV het ’n projek, die ATKV-biblio-teek-uitruilprojek, om storieboeke aankleuterskole te voorsien.
Die Kleuterkommando-kleuterskool iseen van die skole wat aan die projekdeelneem.
ATKV-takke wat by die ATKV-biblio-teek-uitruilprojek betrokke is, sluit indie van Hennenman, Senekal, Bothaville(Mieliehoofstad-damestak), Kroonstad(Afri-Blou-jeugtak) en Kroonstad (Gesins-tak).
Boeke vir kleines uitgeruil
BETROKKE by die storieboek-uitruilprojek van die ATKV by die Kleuterkommando-kleuterskoolvan die Laerskool Kroonheuwel is die kleuters om die tafel kloksgewys van links Adian van Wyk,Lihan Louw, Iemke Gregan, Marine Wilken, Eben Opperman en Milandri Esterhuizen; agter(die volwassenes): Alba Stegmann (Kleuterkommando), Ettienne van Wyk en Louis Saaiman(albei van die Kroonstadse ATKV-tak). Foto: Verskaf
6 KROONNUUS, DINSDAG 13 MEI 2014
ELKE jaar sterf meeras 500 000 vroue ty-dens swangerskap ofbevalling.Ernstige bloeding
sonder toesig kanselfs ’n gesonde vroubinne twee uur laatsterf en dra by tot diedood van tot 44% vanmoeders in Afrika.Sowat 25% van alle
moedersterftes kandeur toegang tot vei-lige bloed voorkomword.Bykans 26% van
bloed in Suid-Afrikaword jaarliks ge-bruik vir vroue wat’n bloedoortappingtydens ’n bevalling ofvir ginekologiese ge-valle benodig.Die Suid-Afrikaan-
se Nasionale Bloed-diens (SANBD) eeralle vroueskenkerswat gereeld bloedskenk om die lewe tered van mense wathulle nie ken nie.’n Bloedoortapping
stel gesinne in staatom oomblikke vangeluk, vriendskap,liefde en vrede tevier.Bloedskenkers
moet aan die volgen-de vereistes vol-doen:) 50 kg ofmeerweeg;) ’n veilige seksueleleefstyl lei;) tussen 16 en 65 jaaroud wees;) beskik oor goeiegesondheid; en) ’n maaltyd voorskenking nuttig.Skenk bloed in
Moedersmaand (Mei)in die bloedskenk-sentrum in Chec-kers-sentrum inKroonstad en red ’nlewe.
Tharine Hurter
ENIGEEN hou daarvan om gepamper-lang te word. Jy kan jou mooi tooi enboonop help om die Ou Stadsaal, dieamptelike toerismekantoor in Cross-straat, Kroonstad, op te knap.Maak ’n afspraak vir ’n gesigsbehan-
deling (R100 tot R200) met ’n masseringby of laat die sentimeters wegsmeltmet die nuutste tegnologie op dieskoonheidsmark. Dít is op 17 Mei van09:00 tot 13:00 in die Ou Stadsaal.Professionele skoonheidskundiges
staan van hul tyd af om dié dagmoontlik te maak.As jy haarverlies ervaar, veroude-
ring wil teenwerk en die nuutstecarboxy-behandelings wil ondergaan –of meer inligting hieroor wil kry –maak gerus ’n draai.Carboxy-behandelings behels
koolstofdioksied wat met fyn naaldjiesonder die vel ingespuit word. Dieliggaam se natuurlike reaksie is omdan suurstoftoevoer na die gebiede teverhoog. Sodoende word kollageen (dieboustene van die vel) natuurlikaangevul.Permanente haarverwydering en die
behandeling van aknee- en rekmerkekan vir van R100 tot R250 hier gedoenword. Laserbehandelings is ook op diepamperlangdag se program.Voet-, rug- en skouermasserings kan
R50 kos.Maak jou hande mooi deur jou naels
vir R150 te laat doen. Gel-naels virhande en voete sal slegs R250 kos.Spesiale aanbiedings op gesogte
skoonheidsprodukte van onder meerAvroy Shlain sal uitgestal word.Kom drink ’n koppie tee saam met
ander vroue en staan die kans om ’nlieflike skoonheidsprys van Bellosa tewen. Maak afsprake by Ina Jagga by082-393-0210.
Tharine Hurter
DIE sleutel tot geluk rus op die vaste rotsvan vergifnis.So baie mense is vasgevang in die web
van bitterheid.“ ’n Mens staan met die een voet in die
toekoms, een voet in die verlede en piepieop die hede,” het Hykie Berg, motivering-spreker, Saterdag op ’n ontbyt in Kroon-stad gesê.“Ek moes in my lewe leer om te vergewe.
Dit is veral die bitterheid wat ek teenoormy pa en ma gekoester het wat ek moesverwerk, hulle vergewe en my losmaak,”vertel hy.Sy pa, ’n geleerde man, het hom vir die
kinders doodgewerk.“Hy het die regte ding op die verkeerde
manier gedoen. My ouers moes eintliknooit getrou het nie. Daar bestaan ook nie’n handleiding oor hoe ’n mens kindersmoet grootmaak nie. ’n Mens is nie inbeheer van die uitkoms van ’n mens sedade nie.”Ná sy ouers se egskeiding het hy ervaar
sy ma, wat hulle moes grootmaak, het haaregskeidingsprobleme op die kindersverplaas. “My sussie het die ma geword enmy ma het die kind geword. My ma het in20 jaar nie haar eie ouers gesien nie.”Berg het nie breedvoerig oor dwelmver-
slawing gepraat nie, maar eerder op vredegefokus. Hy was in sy jonger dae indwelmverslawing vasgevang.“Verslawing word nie net deur een ding
veroorsaak nie,” benadruk hy.Hy is die afgelope sewe jaar “skoon”
nadat hy ’n insinking gehad het.Hy het sy ouers “rot en kaal” vir dwelms
besteel. In ’n stadium het hy sy pa senuwe, jong vrou se duur ring van bynaR160 000 vir R30 000 verkoop om dwelms tekry.Dit het hom lank geneem om eindelik
aan sy pa te erken dit was hy wat die ringgesteel het.“My pa het my vergewe. Ons het ’n
ooreenkoms bereik om die geld terug tebetaal. Hy sou nie sy vrou daarvan sê nie,
maar sy het toe wel uitgevind en vyf jaarkon ek nie by hom aan huis kom nie, alhet ons ’n blok van mekaar gewoon.”Ouers dink dalk hulle het niks verkeerds
gedoen nie. ’n Mens moet die moed kry om’n mens se ouers te vergewe vir die seer
wat hulle ’n mens aangedoen het en ’nmens daarvan los te maak.Sy stiefma het wel hom vir ’n Kersete
genooi en die verhouding is herstel.“Ons druk op wrokke wat ons in ons
hart dra. Ek moes bid vir moed om iemandaan wie ek derduisende rande geleen het tekonfronteer deur te sê ek vra hom omvergifnis oor die wrok wat ek gekoesterhet. Daardie skuld is betaal en ek het homvrygespreek,” sê Berg.Hy sê alkoholiste en verslaafdes kan
soms hul vuil karre in ’n mens se kop komparkeer en dit boonop rent free kry.Elke mens weet wat hom/haar vashou en
terughou en ’n mens besef dit elke aandwanneer jy jou kop op die kussing neerlê.Hy is ’n lid van die Christian Motorcycle
Association (CMA) en besef dit is nie diegebou wat die kerk is nie, maar die mense.Op ’n geleentheid het hy ’n bordjie buite bydie uitgang van ’n kerk gelees waaropgeskryf staan: The church has just left thebuilding.Hy benadruk dit is ’n mens eie keuse om
te laat gaan of vas te klou aan dit wat ’nmens se lewe sleg maak.“Geloof en werk lewer resultate op. As ’n
mens dink jy is op iets geregtig, sit jy diepot ver mis,” sê hy.“Dit is slegs genade en liefde wat ’n mens
kan red.“Toe ek die laaste dag in ’n rehabilitasie-
sentrum op my bed gelê het, het ek vir Godgesê ek het nie die antwoorde vir my lewenie. Dit is toe asof die skille van my oë valen ek na die Emmies-eerbewysgeleentheidop televisie gekyk het dat drama as beroepmy nader geroep het.”Hy het toe drama aan die Universiteit
van Stellenbosch (US) gaan studeer.Hy het sy praatjie met ’n gebed begin.
Die strekking daarvan is God moet ’n mensdie krag gee om te aanvaar jy kan nieander mense verander nie en te aanvaar jykan wel een mens verander en dit isjouself.Kyk gerus na ’n insiggewende video-
insetsel by www.kroonnuus.co.za oor HykieBerg se werksaamhede.
Hykie inspireermet storie
HYKIE BERG, ’n bekende akteur en wennervan Survivor SA, het Saterdag op die Christeli-ke Afhanklikheidsdiens (CAD) mense oor dielewe en dwelmverslawing toegespreek. Op diegeleentheid het Kroonstadters getuienis oorhul eie lewe gelewer. Van links is, voor: EstaDelport (sekretaresse van die CAD), BiancaPieterse (getuienis gelewer) en Stephan vander Westhuizen (borg: Pick ’n Pay PanoramaPlaza); middel: Rene Combrinck (president:CAD in Suid-Afrika), Veronica van derWesthui-zen (borg) en Berg; agter: JB Joubert (voorsit-ter: Vrystaatse CAD), Hanlie Joubert (egge-noot van Joubert) en Melissa Berg (eggenootvan Berg). Foto: Tharine Hurter
Vernuwe virOu Stadsaal
Keer sósterftes
KROONNUUS, DINSDAG 13 MEI 2014 7
DIE Sentrale Volkskool in Kroonstad se redenaars presteer puik. Hullegaan Vrydag by die Hoërskool Witteberg in Bethlehem aan die ATKV-re-denaarskompetisie se halfeindronde deelneem. Van links is, voor: Cha-nél Morgan, gr. 5 (Trappe: Trappe van sukses), Hendri Zietsman, gr. 2(Sirkus: Die skool is eintlik een groot sirkus) en Miya Jordaan, gr. 3(Skop: Gaan Afrikaans die emmer skop?); agter: Paul Zietsman, gr. 6(Kook: Die probleem is kook van alfabetsop) en Anroné van Tonder, gr. 7(Rooi: Sommige volwassenes laat tieners rooi sien). Foto: Verskaf
Besoek www.kroonnuus.co.zavir nuus en foto’s.
EiendommeEiendommeEiendomme 911
8 KROONNUUS, DINSDAG 13 MEI 2014w
ww
.aucor.com
Voorwaardes: Elke koper moet registreer om te kan bie. BEWYS VAN ADRES EN ID-DOKUMENT BENODIG VIR FICA-REGISTRASIE. Registrasiedeposito van R5 000 perbanktjek, debiet/kredietkaart of EFO. Geen kontant! Behoorlik gelas, sal Aucor die volgende aanvul en per publieke veiling verkoop. 10% Koperskommissie. Terme &
Voorwaardes geld. ONDERHEWIG AAN VERANDERING SONDER VOORAFKENNISGEWING. Afslaer: Paul Portellas.
Besigtiging: Dinsdag, 20 Mei (08h30 - 16h30) Morné du Plooy: 083 634 6476
• AFLEWERINGSTROKKIES • NUUT & GEBRUIKTE SLAGHUIS- & BAKKERY-TOERUSTING • KANTOOR- & HUISHOUDELIKEMEUBELS EN BAIE MEER!
Datum: Woensdag, 21 Mei om 10h30 | Perseel: Krugerlaan 1, Estoire, BloemfonteinBESOEK: www.aucor.com Vir Volledige Besonderhede, Fotos en Veilingsreëls
GPS: S 29°06.767’O 026°16.567’
TROK-, SPYSENIERING-& MEUBELVEILING
SKOLENUUS / SCHOOLS NEWS
WILMA CROUS vandie Sentrale Volk-skool in Kroonstad isvir die Goudveldseo.13D-hokkiespangekies en gaan Sater-dag aan die Noord-Vrystaatse proewedeelneem.Foto: Aletz de Nysschen
DIE Senties seseunshokkiespelerswat in die Noord-Vry-staat se o.13A-seuns-hokkiespan ingesluitis, is van links, voor:Ruan Cronjé, Simonvan Heerde en CliveMyburgh; agter: Mac-bain Meyer, Marchel-le Roux, Divon Dreyeren Morné van Zyl(leerkrag).Foto: Aletz de Nysschen
THE u.12 netball players of the Kroon Primary School in Kroonstad who were chosen for the Kroon regional netbal team,which will take part in the Fezile Dabi netball trials, are from the left Tlholohelo Mogopodi, Lesedi Ntsukunyane, RefilweMoeketsane and Palesa Makoli. Photo: Supplied
Gekiesvir span
KROONNUUS, DINSDAG 13 MEI 2014 9
SKOLENUUS
DIE o.11A-rugbyspelers van die Laerskool Kroonheuwel en hul afrigters is van links, voor: Ruben Kruger, Marx Steenkamp (kaptein), Christo Engelbrecht (onderkaptein), Juvan Mulder en Johanvan Niekerk; middel: Henrico Schoeman (afrigter), Austin Jardim, Hendrik Lloyd, Marko Smith, Kevin Maritz, Adriaan Crous, Michael Keyser, Francois Karsten en Tommie Doubell (afrigter);agter: Carel Erasmus, Stefan Lombard, Kaleb Kriek, Ashton Samson, Rikus van den Heever, Ferdi Vergottini, Jodey Stockenstroom en Juan de Vries. Foto: Verskaf
DIE o.11A-rugbyspanvan die LaerskoolKroonheuwel rygdie trofeë behoorlikin.In die Odensia-
aandreeks in Maartvanjaar – dieKroonheuwel-rugby-toernooi in dieMaart-vakansie –asook die Su-per 8-skoletoernooiwat op 11 en 12April plaasgevindhet, het dié span dieonderskeie toernooiegewen.
Kroonstad rekenmet Hennenman af
IMAGINE it is your turn to dothe dishes.No one at home puts the dirty
dishes in the sink, but leave itlying around.You have to go round and
collect each plate, dish, cup,knife, fork and glass before youcan wash-up.It is still your job to do it,
only it takes longer and takesmore effort because no onehelps.Street cleaners and garbage
collectors will still havetheir jobs even if we do notlitter.So, show some respect and put
your litter in the bin. Do notexpect from others to clean it up.
WHY do people litter?) They lack self-respect – they donot care about themselves and donot think it is important that theylive in a clean environment.) They lack respect for others –
they do not care how their actionsand behaviour impact on thosearound them. They do not respectthe environment.) They do not want to take res-ponsibility for cleaning up and
taking care of the environment.) They are lazy and think it issomeone else’s job to clean up.) Sometimes they do not knowany better and should be educatedabout a clean environment.
Show respect, putyour litter in the bin
Lack of self-respect a reason people litter
DOES it really matter if welitter?As we look around our
beautiful country, we all toooften see plastic bottles, cans,glass bottles, polystyrenecontainers and cups, plasticpaper and rubbish littering ourstreets, our parks, our hig-hways, our neighbourhoods,our shopping areas, our riversand many other places in theenvironment.No waste company or service
can keep a town or city cleanwhen residents litter and dumpillegally and randomly.If residents join in in clea-
ning up their environment andthen keep it clean, we winbecause we have a cleaner,safer and more hygienic city ortown.With so many other impor-
tant issues such as crime andviolent crime, Aids, child abuseand unemployment, should wecare about whether we put ourlitter in the bin (or recyclewhere possible)?
Should we care if SouthAfrica and the environment inwhich we live are kept clean?
A social issueLittering is an environmental
and social issue:) It is unsightly.) It reduces the aestheticappeal of public places.) It costs the community hugesums of money and time toclean up.) It causes blockages of thedrainage system and flooding.) When it gets into the water-ways, it can kill aquatic life.) It decreases oxygen levelswhen it decays in water.) It can be dangerous topeople.) It harms birds and otheranimals.) It creates a culture of lack ofcaring.) It costs the council a lotmore money to clean up thelitter than it costs them toempty bins.) It breeds rats that carrydiseases and chew electricaland telephone cables.. Source: www.green-works.co.za
About pride, hygiene
LITTER
Besoek ons by www.kroonnuus.co.za vir nuusen foto’s.
Martin Venter
KROONSTAD se eerste rugbyspanis terug op die wenpad nadat hyop sy tuisveld met Hennenmanafgereken het. Kroonstad het met33-7 gewen.Die Kroonstadters het besef die
wedstryd gaan taai wees. Hoewelhulle nie op alle silinders gevuurhet nie, het hulle veel beter asteen Rovers van Welkom vertoon.Hennenman het egter eerste
bloed geruik. Hulle het deur dieswak verdediging van Kroonstadgebreek om hul eerste en enigstedrie te druk en te verdoel.Kroonstad het met ’n drie deur
Bobby Marais geantwoord watdeur Tiaan van Wyk verdoel is.
Kort voor rustyd het Nelis deKock die Kroonstadters se tweededrie gedruk nadat hy ’n skopopgevolg het en die bal vir homreg gespring het. Met nog ’nsuksesvolle doelskop was dietelling teen draaityd 14-7 inKroonstad se guns.Hennenman het Kroonstad
veral met skrumwerk met syswaarder pak voorspelers laat lesopsê. Ná goeie aanvalswerk hetMarais vir sy tweede drieoorgedraf. Van Wyk het verdoelom Kroonstad met 21-7 te laatvoorloop. Daarna is die Kroon-stadters se woelige agtsteman,Jan Breedt, met ’n drie beloon.Die drie is ook deur Van Wykverdoel om die wedstryd veilig
buite Hennenman se bereik teplaas. Die laaste drie is ná ’ngoeie beweging tussen voor- enagterspelers deur Lucas Boucherin die hoek gedruk. Dit was dieenigste skop wat Van Wyk dieaand misgeskop het. Die eindtel-ling vir Kroonstad was 33-7.Hoewel ’n mens sal dink
Kroonstad moes verder gewenhet, kan hy tevrede met syvertoning wees. In Luan Kleyn-geld se afwesigheid was BoetieGroenewald en Jan Breedt veral’n doring in die vlees vanHennenman. Coenie Westraad hetsy gebruiklike goeie lynstaanspelvoortgesit. Agterlangs het BobbyMarais en Lucas Boucher goedgekombineer. Christiaan Cornelis-
sen was oudergewoonte veiligonder die hoë skoppe.Die tweede span van Kroonstad
het sy onoorwonne status behoudeur sy eweknie van Hennenmanmet 27-19 te klop. Voorlangs hetook die tweede span onderHennenman se swaarder pakvoorspelers gely.Die regte patroon hier sou
gewees het om die manne vanHennenman te laat omdraai enook die wedstryd vinniger temaak, maar dit was nie so makliknie.In die laaste tien minute moes
Kroonstad hard werk om diewedstryd te wen. Voor het FlippieLouw, Xavier Grundlingh enBryan Meyer in die los gewoel,
terwyl Heinrich Gunter sygebruiklike goeie spel gelewerhet. Johan Boucher en Lambertle Roux het hom goed bygestaan.Kroonstad speel Vrydag om
19:00 en 20:15 in Welkom teenWelkom-Polisie.Punte en puntemakers:Eerste spanne: Kroonstad 33
(14): drieë: Bobby Marais (2),Nelis de Kock, Jan Breedt, LucasBoucher; doelskoppe: Tiaan vanWyk (4).Hennenman 7 (7).Tweede spanne: Kroonstad 27
(10): drieë: Corné Cronjé, FlippieLouw, Lambert le Roux, JohanBoucher (2); doelskop: HeinrichGunter.Hennenman 19 (7).
Span opwenpad
10 KROONNUUS, DINSDAG 13 MEI 2014
SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES
ALGEMENEKENNISGEWINGS
GEMEENSKAPS-KENNISGEWINGS
1210
KENNISGEWING:TOP TILE VERSKUIFVANAF 1 JUNIE alleteëls & mosaiek
na Top Carpets winkel -Vir meer inligting skakelTop Carpets 056 212 5507
Noord VrystaatTweekampvereeniging
se AlgemeneJaarvergaderingsal plaasvind op27 Mei 2014
te Afrikaanse Hoërskool sePersoneelkamer om 18:00
Kontak persoonMe Daleen v/d Westhuizen
082 8123 249
VERLORE/VERMIS
1225
VERMIS: SWARTSKAAPHOND (Reuntjie)± 4mnde vermis geraak in
Môrewag swembadomgewing, Saterdagaand.
Naam: Bobby - witlinkervoorpoot.
Indien gevind skakel074 150 7603
PERSOONLIKEDIENSTE
SPYSENIERING& LOKALE
1401
HOUSE OF DÉCORHillstraat 20 Hill Street
Nuwe adres!Oorkant Paint Shop
Verhuring vandècor vir alle funksiesSkakel 082 554 5852 of
056 212 2517
FINANSIEEL
1420
A " BLACKLISTED""ITC" "DEPREWIEV"WE CAN HELP. We
finance you. Cars, Bakkies,D/Cubs available. 076 3099909 or 076 752 7446.
OP SOEK NA
1485
I am looking for knittingmachines: Empisals andPassaps, in any condition.Will pay cash. ContactCecilia 082 482 4686.
TE KOOP
BOUMATERIAAL
1610
KLEIBAKSTENEIS BETER -
BERTS BRICKS(Potchefstroom)Kleipleisterstene,Kleisierstene,
Kleiplaveiselstene,Sement maxi stene,Sementpleisterstene,Sementplaveiselstene,Minimum vragte in
Kroonstad en omgewing10 000 bakstene.018 292 1615
www.bertsbricks.co.za
KLERASIE
1615
HOT SPOT:(oorkant Clicks).
Stylvolle nuwe reekswintersklere ontvang
Jeep, Fox,Quicksilver ens..Kom loer gerus.Vir meer inligtingskakel Sylvia082 908 9555
ELEKTRONIES& DIGITAAL
1625
SPLINTERNUWEELEKTRIESE
TIKMASJIEN TE KOOPSkakel 082 2646 222
ALLERLEI
1655
ALLERLEI TE KOOP:Kirby Heritage IIStofsuier - R 1 500
Sunbeam Kroeg YskasNuut - R 1 000.
Navrae: 072 243 0157 of056 212 7700
SHOETIQUE:(langs ou Cyril Smiedt)GROOT REEKSWINTERSKOENEINGEKRY!!
Gesondheidskoene &"Boots" beskikbaar.Rock Spring ens..Kom loer gerus!!
Vir meer besonderhedeskakel
Sylvia 082 908 9555
SWART WILDEBEESKARKASSE TE KOOPGejag op bestelling.
R 22 per kgKontak 082 781 4750
TROETELDIERE
1660
Jack Russel hondjies tekoop. 4 Reune en
3 Tefies. 6 Weke oud3 Mei 2014. R500 elk.
Skakel Brian 082 878 8310
ALGEMENE &HUISDIENSTE
TE HUUR
1820
Te huur:Power - Vac -
Waterpomp 6 Duim Selfpriming water pomp
aangedryf deur 4 silinderdiesel enjin (45 Kilowatt)Pomp 4000 L water perminuut. Kan horisontaal2 kilometer ver pomp.Self priming 9 meter af
teen 90 grade. Pomp wordslegs uitverhuur saam metoperateur. Skakel Cindy
083 509 4374
ALLERLEI
1845
BOUWERK-Vir enige aanbouings,opknapping, teël- en
verfwerk aan u geboue ofwoning. Kontak TokkerGloy 083 249 1699
GV STAALWERKE -Staalwerk, Heinings,Afdakke, Diefwering,Staalhekke, StaalstoreAlg. bou en herstelwerk.Plaveisel en betonmureGerhard 082 829 8345
KINGS BLINDS:Alle tipes blinders -
ook was-en herstelwerk
Skakel 082 783 1396.
LEKKENDE DAK?Skakel die spesialis-waterdigter. Gratis
kwotasie. Meer as 22 jaarondervinding. 10 jaar-
waarborg. Skakel LutherCronje 082 891 4052
MAAK ENRESTOUREERvan houtmeubels.
SLYP VAN ELEKTRIESESKAAFLEMME (HOUT)> BRAAIHOENDERSBESKIKBAAR.
Skakel Dave Jordaan082 573 9927
Power-Vac: Oopmaakvan geblokte riole.
Uitsuig van Septic Tanks,damme, fat traps ens.
Skakel Cindy 083 509 4374
TAXIDIENSTE:Vir u en u pakkies.
Bel net 20 min voor die tydSkakel
076 215 2914
VOORSIEN &INSTALLEER VANALLE BLINDERS
25% Afslag.Top Carpets 056 212 5507
WAS VAN VOLVLOER-/LOS MATTE,
banke & motorsitplekkeTop Carpets056 212 5507
VERVOER &BERGING
1870
HARNO VERVOER4- en 8-ton-trokbeskikbaar vir die verwy-dering van bourommelen algemene vervoer-werk - 073 157 7248.
JEF'S ALGEMENEVERVOER & NUTSMAN
Verwydering vanbourommel, takke en enigeiets uit erwe ens. 083 4945877 Faks 056-212 1322
TROK TE HUUR8 TON Trok te huur (met
flappe) en drywerMeubels, Bourommel ens.Skakel Cindy 083 509 4374
BOME
1871
HOUTKAPPERTJIE:083 568 1568
Afsaag, 'trim' en verwydervan bome.
Kaggelhout te koop.
VOLWASSENES
PRIVAAT
2015
EIENDOMME
SAKEPERSELE
3215
PERSEEL TE HUURBY TAXI RANK
Skakel082 908 9555.
PERSELE TE HUUR:Skakel
082 908 9555.
WOONSTELLETE HUUR
3250
"BACHELOR" W/STELte huur -
Dadelik beskikbaarWater en ligte ingesluit.
R 1 500 per maand.Ian 079 516 6395 ofTersia 072 288 9638
ROOMS AND FLATSTO LET.Contact
082 908 9555.
2-SLP WOONSTELWerthstr 14A, met afdak,
stoof en buitekamer.R 2 600 pm. Dadelik
beskikbaar - 083 647 1740
TE HUUR
3205
STOOR TE HUURKontak
071 387 7734
TUINWOONSTELLETE HUUR
3265
TUINWOONSTELvir enkel persoon.Geen troeteldiere,veilige parkering.R1 800 pm - SkakelJeanne 082 970 2939
HUISE TE KOOP
3275
HOUSE FOR SALEPanorama, Fleckstreet.
House is in good conditionand is very neat.3 Bedrooms and2 Bathrooms.
Contact 082 908 9555
HOUSE FOR SALEMalherbe street 9A3 Bedrooms and3 Bathrooms.
Contact 082 908 9555
NETJIESE 2 SLPKWONING te koop naby
Checkers en skole.Skakel eienaar082 574 7048
KLEINHOEWES
3320
3 SLK WONING te huurte Kraalkop plotteBeskikbaar 1 Julie
Skakel agent 082 2646 222
STUDENTE-AKKOMMODASIE
3323
POTCH 2 SLP W/STELteenaan Puk kampus.
R 4 000 pm.Dadelik beskikbaar.
Kontak Ilse 082 800 5564
MEENTHUISETE KOOP
3330
GELEENTHEID WATSELDE VOORKOMINDIEN OOIT!
TOSKAANSE BOUSTYL:3-slk-meenthuis,
2,5 badk,oopplanwoonarea,moderne ingerigte
kombuis. Dubbelmotorh+ onderdak parkering,
veiligheidsmure,klein ontwerpte tuin.MAAR DIE BESTE,DIE EIENDOM KANGEHUUR WORD METOPSIE OM TE KOOP.SKAKEL 056 213 3024/082 922 6165 ALLE URE
BETREKKINGS
3600
BANKWESE/VERSEKERING
3630
VAKATURE:FINANSIËLE/VERSEKERINGSADVISEUR
VAKATURE BESTAAN VIRGEAKKREDITEERDE(FIT & PROPER)FINANSIËLE ENVERSEKERINGS
ADVISEUR IN NASIONALEBANKGROEP OP PARYS,KROONSTAD ENWELKOM. UITERSMEDEDINGENDE
VERGOEDINGSMODELMET ALLE GROOT
MAATSKAPPY VOORDELE.STUUR CV NA
051-401 0808/402 0851,OF
SKAKEL ASH BY082 497 9748
BETREKKINGSGESOEK
3670
LADY IS LOOKING FORCASHIER OR
DOMESTIC WORK.Hard worker. Good
references - 082 064 2598
ALGEMEEN
3680
DRINGEND - KOERANTAFLEWERAAR
Môrewag + Wespark.Om dadelik te begin.
Annemarie 072 317 2008
OPSOEK NABETROUBARE BABAOPPASSER wat kan inblyop plaas. Ondervindingsal voorkeur geniet.Skakel 082 560 5877
REGSKENNISGEWINGS& TENDERS
DORPS-BEPLANNING
4025
MOQHAKA LAND USEMANAGEMENT SCHEMEAPPLICANT:Ms VP GATSHO
Notice is hereby given to allwhom it may concern that interms of clause 7.2.2 of theMoqhaka Land UseManagement SchemeMs VP Gatsho intendsapplying to the Municipalityof Moqhaka for permission toconduct a business building onerf 7684, 40 TwentiethAvenue, Kroondustria,Kroonstad, situated in aservice industry zone.
Any objection, with thegrounds thereof, must belodged with theMunicipal Manager,P.O. Box 302,Kroonstad,9500, and theapplicant at theunder-mentioned address,within 14 days of thepublication of theadvertisement in the press.
Particulars and plans (if any)may be inspected duringnormal office hours at theaddress of the applicant.
APPLICANTMs VP GatshoPO Box 1855Kroonstad9500
KROONNUUS, DINSDAG 13 MEI 2014 11
BOEDELKENNIS-GEWINGS
BOEDELS:LIKWIDASIE ENDISTRIBUSIE
4205
BOEDEL WYLE:JH CONRADIEBOEDELNOMMER:8246/2013
IN DIE GESAMENTLIKEBOEDEL VAN WYLEJOHANNES HENDRIKCONRADIEIDENTITEITSNOMMER:420607 5010 081 ENLANGSLEWENDE GADEEMMERENTIA CONRADIEIDENTITEITSNOMMER:440701 0033 085 WOONAGTIGTE DUURSEMASTRAAT 34,KROONSTADBOEDELNOMMER: 8246/2013
Kennis geskied hiermee datdie Eerste-en FinaleLikwidasie-en Distribusierekening in bogemelde boedelter insae sal lê vir 'n periodevan een en twintig dae,gereken vanaf 16 MEI 2014 tenkantore van die Meester vandie Hooggeregshof teBloemfontein en die Landdroste Kroonstad.
WJ BOTHAProkureur vir EksekuteurDu Randt & LouwPosbus 26KROONSTAD
BOEDEL WYLE:MA BOOKERBOEDELNOMMER:5764/2013
IN DIE GESAMENTLIKEBOEDEL VAN WYLEMARIA ADRIANA BOOKER,IDENTITEITSNOMMER:400314 0002 080 ENLANGSLEWENDE GADEGEORGE THOMAS DAVIDBOOKERIDENTITEITSNOMMER:420106 5009 086 WOONAGTIGTE DYKMANSTRAAT 5,KROONSTADBOEDELNOMMER: 5764/2013
Kennis geskied hiermee datdie Eerste-en FinaleLikwidasie-en Distribusierekening in bogemelde boedelter insae sal lê vir 'n periodevan een en twintig dae,gereken vanaf 16 MEI 2014 tenkantore van die Meester vandie Hooggeregshof teBloemfontein en die Landdroste Kroonstad.
WJ BOTHAProkureur vir EksekuteurDu Randt & LouwPosbus 26KROONSTAD
GEREGTELIKEVEILING
4501
ISAAC MOLEFIMOKOENA/ASAPI 1109 CC/STANDARD BANK BEPERKSAAKNOMMER:2912/2013
VEILINGGEREGTELIKE VERKOPING
In die Hoë Hof van Suid AfrikaVrystaat Afdeling,BloemfonteinSaak nr: 2912/2013
In die saak tussen:
ISAAC MOLEFI MOKOENAApplikant
en
ASAPI 1109 CC1ste Respondent
STANDARD BANK BEPERK2 de Respondent
Ingevolge 'n Vonnis gelewer op22 AUGUSTUS 2013, in dieHoë HOF VAN SUID-AFRIKA,VRYSTAAT AFDELING,BLOEMFONTEIN 'n Lasbriefvan Eksekusie daarnauitgereik, word die goederehieronder beskryf in eksekusieverkoop te Balju kantoor,41 Murraystraat, Kroonstad op5 Junie 2014 om 10:00, aan diehoogste bieër;
GOEDERE:
1 sitkamerstel (bruin)1 TV (silwer)1 Muureenheid (3 stuk)1 Wasmasjien (wit)2 Yskaste (wit)1 tafel en 4 stoele1 ronde tafel
Neem verder kennis datHierdie is 'n verkoping ineksekusie kragtens 'n vonnisbekom in bogenoemde hof.Reëls van hierdie verkopingis beskikbaar 24 uurvoorafgaande die verkoping tedie kantoor van Die Balju,41 Murraystraat,Kroonstad.Registrasie as koper is 'nvereiste onderworpe aanbepaalde voorwaardes o.a3.1 voorskrifte van dieVerbruikers- Beskermings-wet 68 van 2008. (URL-http://www.info.gov.za/view/DownloadFileAction?id=99961)3.2 Fica- wetgewing mbtidentiteit & adres-besonderhede3.3 betaling van registrasie-gelde3.4 registrasievoorwaardesVerkoping sal geskied deur diekantoor van die BaljuKroonstad met afslaerJoy van Niekerk.
Advertensiegelde teenheersende publikasietariewe& verkopingkoste volgensHofreëls, geld.
GEDATEER te Bloemfontein op6de dag van Mei 2014
EISER SE PROKUREURMNR. J P SMIT/LPP/a PHATSHOANEHENNEYMARKGRAAF STRAAT 35POSBUS 153BLOEMFONTEIN
AUCTIONNOTICE OF SALE
In the Free State High Court,Bloemfontein, Republic ofSouth Africa,Case number 5371/2011,
CHANGING TIDES 17(PTY) LTD N.O(Registration No.2001/009766/07) /SD & HM CILLIERS
This is a sale in executionpursuant to a judgementobtained in the aboveHonourable Court, in terms ofwhich the following propertywill be sold in execution on29 MAY 2014 AT 10H00 , at41 MURRAYSTREET,KROONSTAD namely,
CERTAIN: Erf 4545KROONSTAD, (Extention 22)District Kroonstad, ProvinceFree State, in extent 992(ninehundred and ninety two)square metres, held by deed ofTransfer no. T6202/1996subject to the conditionstherein contained andespecially to the reservationof all rights minerals.
The property is improved,without anything warrantedby: A dwelling comprising of -Main Building: Lounge,Kitchen, Pantry, 3 Bedrooms,Bathroom, Toilet, Sun room &Scullery.Outbuilding: Garage, Bedroom,Toilet & Carport.Other facilities:Boundary Fenced.Physical address is6 VAN DER MERWE STREET,MOREWAG, KROONSTADZoning: Special residential(nothing guaranteed) thematerial terms are 10%deposit, balance payable ontransfer, guarantees within 21days of sale. The rules of thisauction is available 24 hoursbefore the auction at theoffice of the Sheriff forKROONSTAD,41 Murraystreet, KroonstadThe office of theSheriff for Kroonstad willconduct the sale withauctioneer J Van Niekerk(Sheriff)
Advertising costs at currentpublication rates and salecosts according to court rules,apply. Registration as a buyeris a pre-requisite subject toconditions, inter alia:
A) Directive of the ConsumerProtection Act 68 of 2008.(URLhttp://www.info.gov.za/view/DownloadFileAction?id=99961)B) FICA-legislation i.r.o. proofof identity and addressparticulars.C) Payment of a registrationfee of R10 000 in cash.D) Registration conditions.
The full conditions can beinspected at the offices of theSheriff High Court,41 MURRAY STREET,KROONSTAD
STRAUSS DALY INC.MRS CHETTY,SOU27/1815.
B
E
T
R
E
K
K
I
N
G
S
B
E
T
R
E
K
K
I
N
G
S
G
E
K
L
A
S
S
I
F
I
S
E
E
R
D
G
E
K
L
A
S
S
I
F
I
S
E
E
R
D
Die gebruik van die letter
, leestekens soos
of of die gebruik van
syfers met die doel om dieadvertensie na die bopuntvan die klassifikasie-lys teskuif, is streng verbode.
"A" "!"
"*"
SMALLS NOTICE
AANDAGALLE
ADVERTEERDERS
SOEK, KOOP, VERKOOP
12 KROONNUUS, DINSDAG 13 MEI 2014
DIE departement van korrektie-we dienste (DKD) se Kroonstad-veerpyltjieklub het verledeWoensdag teen die Beatrix-klubin Welkom in die veerpyltjieli-ga gespeel.
Die besoekers (DKD-klub) het
drie uit die vier wedstrydegewen.
Die uitslae is soos volg:Beatrix (A) 7-9 DKD (A)Beatrix (B) 4-12 DKD (A)Beatrix (B) 6-10 DKD (B)Beatrix (A) 10-6 DKD (B)
Tharine Hurter
BOBBY DE KOCK het op 25 en 26April aan die Suid-Afrikaansemeestersatletiekbyeenkoms in dieRoyal Bofokeng-stadium in Rusten-burg in die Noordwes deelgeneem.
Hier het hy as die oudstemeestersatleet in die 2 000 m-hin-dernis in Suid-Afrika ’n brons-medalje verower.
Hy het ook ’n bronsmedalje indie 400 m ontvang.
Hy het ’n silwermedalje in die1 500 m in die ouderdomsgroep 65tot 70 jaar behaal.
Sy grootste sege is egter die gouemedalje wat hy in die 800 mverower het.
Atlete van Zimbabwe en Vene-zuela het ook medaljes op diébyeenkoms ontvang.
Bobby sê hy was ná die 400 mstokflou en het nie kans gesien omte wag om sy medalje op diepodium te ontvang nie.
“Ek en my vrou, Lulu, hetsommer reguit huis toe gery.”
In November sal hy in dieouderdomsgroep 70 tot 75 jaar aandie Vrystaatse byeenkoms deel-neem.
“Een van my mede-atlete hetskertsend op die meestersatleet-kampioenskapsbyeenkoms gesê ditis die enigste keer dat jy wens jyword ouer – om in die ouerkategorie beter te kan presteer,”sê Bobby.
Bobby blywenCOENIE VAN DER WESTHUIZEN, ’n meestersatleet in die afdeling vir vroue 45 tot 50 jaar, het saam met BobbydeKock opdieSuid-Afrikaansemeestersatletiekbyeenkomsoor die hindersnishekkie geseil. In die 2 000 m-hindernis-nommer moet die atlete 25 hindernis-hekkies oor. Foto: Lulu de Kock
DKD in die kol
VAN links is die departement van korrektiewe dienste (DKD) se A-veer-pyltjiespan spelers Jan Bok Olivier, Fanie Koekemoer, Gideon BansKoertze (kaptein) en Jan Olivier. Foto’s: Verskaf
DIE B-veerpyltjiespanlede van die departement van korrektiewe dien-ste (DKD) is van links Jacobus Broodryk, Davel Kirstein, Juliana Olivier(kaptein) en Johannes Broodryk.
Besoek ons bywww.kroon-nuus.co.za virnuus en foto’s.