Known Issues with Internet explorer 7 and VSS web enquiry€¦  · Web viewSo ‘n fout kan...

6
Wenke vir probleme met “internet explorer” 7 en VSS se aanlyn navrae 1 Die gebruiker se “pop-up blocker” is aktief Dit werk op dieselfde manier soos “internet explorer(IE)” 6. Die gebruiker se “pop-up blocker” moet onaktief of af wees om van die studente stelsel (VSS) se aanlyn navrae effektief gebruik te maak. As dit aktief is sal die resultate of antwoorde op die navrae nie vertoon kan word nie. Terwyl die “pop-up blocker” aktief is sal jy toegang kan kry tot die skerm waar navrae gedoen word MAAR wanneer op die Onttrek inligting knoppie gekliek word, sal jy outomaties na die aanteken skerm toe terugkeer. 1.1 Hoe om die “pop-up blocker” af te sit Kliek op die “Tools” opsie van “internet explorer” 7 soos getoon op die aftuimelmenu hieronder. Known Issues with Internet explorer 7 and VSS web enquiry 1

Transcript of Known Issues with Internet explorer 7 and VSS web enquiry€¦  · Web viewSo ‘n fout kan...

Page 1: Known Issues with Internet explorer 7 and VSS web enquiry€¦  · Web viewSo ‘n fout kan bevestig word deur die boodskap wat vertoon word onder die adres veld soos in die onderstaande

Wenke vir probleme met “internet explorer” 7 en VSS se aanlyn navrae

1 Die gebruiker se “pop-up blocker” is aktiefDit werk op dieselfde manier soos “internet explorer(IE)” 6. Die gebruiker se “pop-up blocker” moet onaktief of af wees om van die studente stelsel (VSS) se aanlyn navrae effektief gebruik te maak. As dit aktief is sal die resultate of antwoorde op die navrae nie vertoon kan word nie.

Terwyl die “pop-up blocker” aktief is sal jy toegang kan kry tot die skerm waar navrae gedoen word MAAR wanneer op die Onttrek inligting knoppie gekliek word, sal jy outomaties na die aanteken skerm toe terugkeer.

1.1 Hoe om die “pop-up blocker” af te sitKliek op die “Tools” opsie van “internet explorer” 7 soos getoon op die aftuimelmenu hieronder.

Kies die opsie “Turn Off Pop-up blocker” om dit onaktief te stel.

Known Issues with Internet explorer 7 and VSS web enquiry 1

Page 2: Known Issues with Internet explorer 7 and VSS web enquiry€¦  · Web viewSo ‘n fout kan bevestig word deur die boodskap wat vertoon word onder die adres veld soos in die onderstaande

As die “pop-up blocker” onaktief is sal die aftuimelmenu soos hieronder vertoon word. Die opsie “Turn on Pop-up blocker” dui daarop dat die “pop-up blocker” huidig onaktief is.

2 Die Intranet stellings van “internet explorer” 7 (IE7) is onaktief .As die gebruiker nie kan aanteken op die studente navrae stelsel nie, al gebruik hy/sy ʼn geldige gebruikers naam en wagwoord, kan die fout wees dat IE7 se intranet stellings foutief is.

So ‘n fout kan bevestig word deur die boodskap wat vertoon word onder die adres veld soos in die onderstaande figuur.

Kliek op die betrokke opsie. ʼn Aftuimelmenu soos op die volgende skerm sal dan vertoon word.

Known Issues with Internet explorer 7 and VSS web enquiry 2

Page 3: Known Issues with Internet explorer 7 and VSS web enquiry€¦  · Web viewSo ‘n fout kan bevestig word deur die boodskap wat vertoon word onder die adres veld soos in die onderstaande

Kliek op die “Enable Intranet Settings” opsie. Die gebruiker behoort nou aan te kan teken met ʼn geldige gebruikers naam en wagwoord.

3 Die verslag wat aangevra is wil nie vertoon nie Dit kan gebeur in beide “internet explorer” 6 en 7.

Die gebruiker het al die nodige inligting verskaf en het op die onttrek inligting knoppie gekliek. Die verslag verskyn nie, SLEGS ‘n boodskap verskyn onder die adres veld.

Hierdie simbool met ʼn rooi kruisie deur die pyltjie sal by jou muis wyser vertoon as die verslag nie vertoon kan word nie.

Known Issues with Internet explorer 7 and VSS web enquiry 3

Page 4: Known Issues with Internet explorer 7 and VSS web enquiry€¦  · Web viewSo ‘n fout kan bevestig word deur die boodskap wat vertoon word onder die adres veld soos in die onderstaande

Die gebruiker moet dan kliek op ”Click here for options” soos hieronder aangetoon. Kies die opsie

“Download File...” van die aftuimelmenu af.

Nadat die “Download File...” opsie gekies is sal die gebruiker gewoonlik al die inligting weer van vooraf moet inlees en weer die Onttrek inligting knoppie moet kliek. Die gebruiker behoort nou die verslag te kry.

AS die boodskap hieronder verskyn DAN moet die gebruiker OK kliek.

As jy op OK kliek sê jy vir “internet explorer” om die verslag te vertoon.

Nog ʼn boodskap sal miskien ook verskyn soos hieronder gesien. As diè boodskap verskyn moet die gebruiker asseblief op “YES” kliek. As mens “YES” selekteer dan gee jy vir “internet explorer” toestemming om inligting te stuur en te ontvang vanaf hierdie webtuiste.

Known Issues with Internet explorer 7 and VSS web enquiry 4

Page 5: Known Issues with Internet explorer 7 and VSS web enquiry€¦  · Web viewSo ‘n fout kan bevestig word deur die boodskap wat vertoon word onder die adres veld soos in die onderstaande

Original details: /tt/file_convert/5e5b4ce318650d21c53a9e8c/document.doc2008-10-14

Known Issues with Internet explorer 7 and VSS web enquiry 5