KALENDER VIR DIE WEEK - HOËRSKOOL LINDEN · 2020. 6. 3. · leavers. Email 1 page CV &...

6
Kopiereg © 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. Hoërskool Linden; H.v. 3de Laan en 6de Straat; Linden; Jhb, 2195; Tel: 011 888-1433/4; http:/www.linden.co.za/ KALENDER VIR DIE WEEK Woensdag 13 Maart NWU-Reeks: Standerton (Tuis) Donderdag 14 Maart Afrikaans Vraestel 3 (Junie-eksamen) Vrydag 15 Maart Engels Vraestel 3 (Junie-eksamen) Skool sluit: 11:00 AKADEMIE Timmy Schwartz, Paula Prinsloo, Tammy-Lee Beck en Elsjevon Briel het op 2 Maart 2019 aan die Suid-Afrikaanse Reserwebank se MPC Schools Challenge deelgeneem. Die kompetisie bied die geleentheid vir die leerders en hul onderwyser (me. Michelle Maritz) om "lede" van die SARB se Monetêre Beleidskomitee te word wat dan ekonomiese data moet analiseer en aanbevelings ten opsigte van die repokoers moet maak. 11 MAART 2019

Transcript of KALENDER VIR DIE WEEK - HOËRSKOOL LINDEN · 2020. 6. 3. · leavers. Email 1 page CV &...

Page 1: KALENDER VIR DIE WEEK - HOËRSKOOL LINDEN · 2020. 6. 3. · leavers. Email 1 page CV & motivational letter to jobs@africastay.com. Only successful candidates will be contacted. Math

Kopiereg © 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Hoërskool Linden; H.v. 3de Laan en 6de Straat; Linden; Jhb, 2195; Tel: 011 888-1433/4; http:/www.linden.co.za/

KALENDER VIR DIE WEEK

Woensdag 13 Maart NWU-Reeks: Standerton (Tuis)

Donderdag 14 Maart Afrikaans Vraestel 3 (Junie-eksamen)

Vrydag 15 Maart Engels Vraestel 3 (Junie-eksamen)

Skool sluit: 11:00

AKADEMIE

Timmy Schwartz, Paula Prinsloo, Tammy-Lee Beck en Elsjevon Briel het op 2 Maart 2019 aan die Suid-Afrikaanse

Reserwebank se MPC Schools Challenge deelgeneem.

Die kompetisie bied die geleentheid vir die leerders en hul onderwyser (me. Michelle Maritz) om "lede" van die SARB se

Monetêre Beleidskomitee te word wat dan ekonomiese data moet analiseer en aanbevelings ten opsigte van die repokoers

moet maak.

11 MAART 2019

Page 2: KALENDER VIR DIE WEEK - HOËRSKOOL LINDEN · 2020. 6. 3. · leavers. Email 1 page CV & motivational letter to jobs@africastay.com. Only successful candidates will be contacted. Math

Kopiereg © 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Hoërskool Linden; H.v. 3de Laan en 6de Straat; Linden; Jhb, 2195; Tel: 011 888-1433/4; http:/www.linden.co.za/

SPORT

Swem

Die swemspan het hierdie jaar aan die Interhoër swemgala van Divisie 1 deelgeneem. Hoërskool Linden behaal 'n

welverdiende tweede plek met 719 punte naas Trinity College Little Falls wat met 734 punte gewen het.

Eerste plekke in individuele items:

Simon Kilian (2)

Rebecca Louw (2)

Keanan Greyson

Emile Smit

Caitlin Coetzee

Stefan Schoeman

Margaret Kotze

Reinhard van Zyl

Anique Meyer

Ewan Visser

Tweede plekke in individuele items:

Reinhard van Zyl (2)

Stefan Schoeman

Rebecca Louw

Keanan Greyson

Emile Smit

Joshua Spies

Margaret Kotze

Ian van Heerden

Jason Wood

Quinn vd Berg

Alexander Greyling

Andre Joubert

Humine vd Berg

Derde plekke in individuele items:

Nina Grobbelaar

Andre Joubert

Franco Muller

Wilne Britz

Jean Oosthuizen

Abigail vd Linden

Mine Snyman

Wilhelm Strumpger

Stefan Schoeman

Jean Oosthuizen

Jade Brummer

'n Rekordgetal van 33 swemmers neem die daaropvolgende week deel aan die Gauteng Prestige-swembyeenkoms.

Reinhard van Zyl ontvang ‘n silwer-medalje vir 50m-vlinderslag op dié byeenkoms.

Page 3: KALENDER VIR DIE WEEK - HOËRSKOOL LINDEN · 2020. 6. 3. · leavers. Email 1 page CV & motivational letter to jobs@africastay.com. Only successful candidates will be contacted. Math

Kopiereg © 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Hoërskool Linden; H.v. 3de Laan en 6de Straat; Linden; Jhb, 2195; Tel: 011 888-1433/4; http:/www.linden.co.za/

Tennis

Hoërskool Linden se tennisspan behaal ‘n algehele derde plek by die Sun City Menlo Mixit-toernooi. Hoërskool Linden het

hulle eerste wedstryd teen Fourways High met 'n telling van 20-2 gewen. Hulle wen Menlopark B met' n telling van 30-0 en

behaal die volgende dag ‘n oorwinning teen Menlopark A.

Baie geluk aan Alec Beckley, 'n graad 12-leerder van Hoërskool Linden wat die afgelope tyd aan verskeie ITF-toernooie in

Potchefstroom en Pretoria deelgeneem het. Alec was die die naaswenner in die enkels- en dubbelsfinaal in Potchefstroom.

In Pretoria wen hy en sy spanmaat die dubblestoernooi.

Baie geluk Alec. Hoërskool Linden is trots op jou.

Page 4: KALENDER VIR DIE WEEK - HOËRSKOOL LINDEN · 2020. 6. 3. · leavers. Email 1 page CV & motivational letter to jobs@africastay.com. Only successful candidates will be contacted. Math

Kopiereg © 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Hoërskool Linden; H.v. 3de Laan en 6de Straat; Linden; Jhb, 2195; Tel: 011 888-1433/4; http:/www.linden.co.za/

SOSIAAL

Hoërskool Linden Gholfdag – 17 Mei 2019

Ons vra dat ouers asseblief betrokke sal raak en Hoërskool Linden se gholfdag by Parkview Gholfklub op 17 Mei sal

ondersteun. Skryf asseblief u vierbal nou in. Borgskappe is ook beskikbaar.

Rig navrae aan: [email protected]

Page 5: KALENDER VIR DIE WEEK - HOËRSKOOL LINDEN · 2020. 6. 3. · leavers. Email 1 page CV & motivational letter to jobs@africastay.com. Only successful candidates will be contacted. Math

Kopiereg © 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Hoërskool Linden; H.v. 3de Laan en 6de Straat; Linden; Jhb, 2195; Tel: 011 888-1433/4; http:/www.linden.co.za/

ADVERTENSIES

Page 6: KALENDER VIR DIE WEEK - HOËRSKOOL LINDEN · 2020. 6. 3. · leavers. Email 1 page CV & motivational letter to jobs@africastay.com. Only successful candidates will be contacted. Math

Kopiereg © 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Hoërskool Linden; H.v. 3de Laan en 6de Straat; Linden; Jhb, 2195; Tel: 011 888-1433/4; http:/www.linden.co.za/

INTERNSHIP AVAILABLE

Passionate about a career in travel? Travel wholesaler AfricaStay is offering Internships to school

leavers. Email 1 page CV & motivational letter to [email protected]. Only successful

candidates will be contacted.

Math Gurus gee 1-1 klasse van graad 8-12 vir Wiskunde en Fisiese Wetenskappe in

Afrikaans/Engels. Gratis Vervoer vanaf en na Hoërskool Linden beskikbaar.

Kontak Philippe du Preez by 072 232 1154 of [email protected] . Die adres waar

klasse plaasvind is: Vierdestraat 15, Linden. Kom word 'n guru by Math Gurus!