Junie June 2011 - ngunicattle.info June Newsletter.pdf · kontak. 'n Aantekening sal op die...

8
' Junie June 2011

Transcript of Junie June 2011 - ngunicattle.info June Newsletter.pdf · kontak. 'n Aantekening sal op die...

'

Junie

June 2011

1

BELANGRIKE KONTAK BESONDERHEDE /

IMPORTANT CONTACT DETAILS

Telefoonnommer / Telephone number:

Faksnommer / Fax Number:

Webwerf / Website:

SA Stamboek / SA Studbook:

051 448 7302/3

051 448 7304

www.ngunicattle.info

Ivonne van Tonder

[email protected]

051-4100900 (T) or 086 676 3759 (F)

KANTOOR PERSONEEL / OFFICE PERSONNEL

Elmarie du Preez

Louise du Toit

Maki Moshao

Yolanda Venter

Bankbesonderhede

Administrasie beampte / Administrative officer

[email protected]

Faks / Fax: 086 696 9365

Telefoonnommer / Telephone number: 051 448 7302/3

Faksnommer / Fax Number: 051 448 7304

Webwerf / Website: www.ngunicattle.info

Senior Finansiële Beampte / Senior Financial Officer

[email protected]

Faks / Fax: 086 696 9362

Kantoor assistent / Office assistant

[email protected]

Faks / Fax: 086 696 9367

Kantoor Bestuurder en Tegnies / Office Manager and Technical

Naam: Nguni Beestelersgenootskap

Nedbank

Rekeningnommer: 1662 088 655

Tak: Free State/Northern Cape

Takkode:16-62-34

Standard Bank

Rekeningnommer: 04 1212 886

Tak: Brandwag

Takkode: 05-55-34

Gebruik asseblief u rekeningnommer as verwysing

Please use your account number as reference

[email protected]

Faks / Fax: 086 654 0888

Of

IMPORTANT COUNCIL

DECISIONS

TB TOETSE

The following decisions were taken by

the Council at the Council meeting held

on 10 May 2011:

1. From the 1st of July 2011, birth

notification certificates will no longer

be sent to breeders by SA Studbook.

When you send in birth notices, a birth

notification list will be sent to you

(weekly). All births that you record

will appear on this list, including all the

necessary information that previously

appeared on the certificate. You can

also draw these birth lists from Logix.

2. From the 1st of August 2011, no

unregistered bulls may be sold on the

same site where an auction under the

auspices of the Society occurs, on the

same day. This includes males that are

rejected by a sale screening.

Die Genootskap is bewus van die tekort

van tuberkulien vir TB toetse. TB

toetsing is verpligtend vir diere wat

onder die beskerming van die

Genootskap verkoop word. Telers wie se

diere nie getoets kan word a.g.v hierdie

tekort nie, moet asseblief die kantoor

kontak. 'n Aantekening sal op die

katalogus gemaak word dat die diere nie

vir TB getoets is nie. 'n Veearts verslag is

ook verpligtend waarin die veearts moet

verklaar dat die TB toetse nie gedoen

kon word a.g.v die tekort nie. Tydens die

veiling moet daar ook afgekondig word

watter diere nie vir TB getoets is nie.

Hierdie is 'n tydelike maatreël totdat daar

weer tuberkulien beskikbaar is, moontlik

Augustus 2011.

2

NAMPO 2011

Tydens 17-20 Mei 2011, het die Nguni Genootskap 'n

uitstalling aangebied by Nampo. Daar was groot

belangstelling en baie Nguni promosie artikels is verkoop.

Daar is sommer dadelik alweer aan die werk gespring om te

beplan vir volgende jaar se Nampo sodat 'n nog meer

suksesvolle uitstalling aangebied kan word.

Die datum van volgende jaar se NAMPO Oesdag is

Dinsdag 15 tot Vrydag 18 Mei 2012.

JOERNAAL 2012 / JOURNAL 2012

CALENDER 2012

REGISTERED LOGO

Hiermee herinner ons u graag om vroegtydig u Joernaal

artikel gereed te hê. Die sperdatum is 30 November 2011.

This is a reminder to have your journal article ready in

advance. The deadline is 30 November 2011.

Please remember to enter your photos for the forthcoming

calendar. Members can show their own herds in next year's

calendar, in which a photo selected from a range of entries,

will adorn each month's page. To compete for the privilege of

advertising on one of these pages, you are invited to submit

up to five photos featuring animals in your herd.

The cost of the advert for successful entries will be R1 500.00

Submit your photos on a CD, posted to the Nguni Office (PO

Box 506, Bloemfontein, 9300) before 30 September 2011.

Please also send the correct sale dates and the name of sale,

to be placed on the calendar.

Only registered breeders may use this logo. Make sure you

use the correct logo, which may be requested from the office.

The correct registered Logo should appear on brochure for

sales of registered Nguni animals.

Remember that “Nguni” is a registered trade mark for the

Nguni Cattle Breeders' Society. Commercial Nguni animals

must be advertised as Nguni-Type cattle.

SALES UNDER THE AUSPICES

VEILINGS NIE ONDER DIE BESKERMING VAN

DIE GENOOTSKAP

MINIMUM BREED STANDARDS FOR FEMALE

ANIMALS

FACEBOOK

Please remember to use your membership numbers

when registering as a buyer for sales under the

auspices.

Indien u op 'n veiling verkoop wat nie onder die

beskerming van die Genootskap plaasvind nie, bly dit

die verkoper se verantwoordelikheid om toe te sien

dat die oordragte na die korrekte kopers plaas vind.

Die kantoor hanteer geen veilings wat nie onder die

beskerming van die Genootskap plaasvind nie. Kontak

direk vir SA Stamboek vir die nodige oordragte.

First registration females:

Must calve within 24 months of inspection date

Must have 3 calves within 5 years from inspection date

Must have 5 calves within 8 years from inspection date

Must have 7 calves within 11 years from inspection date

Remember that if you have young heifers offer for

inspection as first registration animals, that they should

have their first calf within 730 days from the date of

inspection.

Progeny of registered cows:

The minimum number of calves a cow must have

produced at a given age is as follows:

5 years and 3 months= 2 calves

8 years and 3 months= 4 calves

11 years and 3 months= 6 calves

Die Genootskap is nou op Facebook! Gaan besoek

gerus hierdie blad. Indien u enige foto's van u veiling,

inligtingsdae, kursusse, ens. wil plaas, stuur gerus 'n CD

met u foto's op aan die kantoor.

3

ADVERTENSIES IN LANDBOUWEEKBLAD

BYLAAG

e-pos: [email protected]

Die Genootskap beplan om 'n bylaag in die Landbou

weekblad te plaas. Graag nooi ons telers uit om hul

advertensies te plaas in hierdie bylaag. Daar sal

ongeveer 55 000 oplae gedruk word vir verspreiding

saam met die Landbou weekblad. Die advertensie

grootte sal vir 'n kwart blad wees (92 mm breedt x 127

mm hoog) en die kostes beloop R2 000 per

advertensie. U is welkom om u kudde hier te

adverteer.

Indien enige teler belangstel om op die agterblad van

die by-laag te adverteer, kontak die kantoor. Die

kostes vir hierdie advertensie sal R20 000 wees en die

eerste aansoek wat ontvang word, sal aanvaar word.

Advertensies moet die volgende persoon bereik voor

30 Julie 2011: Telana Verster: tel: 012 424 6360 of

Sy stel die advertensie saam en voorsien die proewe

vir goedkeuring.

4

FARMER'S WEEKLY - LNR BESTE ELITE KOEI

TOEKENNING

JUNIOR INSPECTORS COURSE

INTRODUCTORY NGUNI COURSE

AGM - 12 NOVEMBER 2011

Baie geluk aan Auvenis Martens met hierdie

toekenning. Die LNR-Diereproduksie-instituut

identifiseer jaarliks die Beste Produserende Koeie in

alle kuddes wat deelneem aan die Nasionale

Vleisbeesaantekening en Verbeteringskema. In

samewerking met die borg hulle

jaarliks 'n trofeë vir die Beste Elite koei in elke ras.

AVM96/0039 is hierdie jaar gekies vir die

-LNR Elite koei vir die Nguni ras.

A junior inspector course will be held at the end of

September 2011. Breeders who are interested may

submit their names to the Office. The course is

scheduled in the Free State / Colesberg area.

Please note that breeders will be considered for this

course only if they really are interested in doing

inspections, do have the time and ability and have all the

requirements expected of an inspector.

Details will be sent to you at a later stage. A needs

assessment will first be made.

If there is enough interest, an introductory course will

be held in Bloemfontein for Nguni breeders during

September 2011. Contact the office if you are

interested.

Please note the following dates:

11 November 2011

Inspectors refresher course (only inspectors)

Farmer's Weekly

Farmer's

Weekly

11 November 2011

AGM evening function (formal)

12 November 2011

AGM

Venue: Kopano Nokeng, Bloemfontein.

Details will follow soon.

Besoek gerus ons webwerf of skakel die kantoor vir die

nuutste “specials”.

PROMOSIE ARTIKELS

5

FINANSIES / FINANCES

UITSTAANDE DEBITEURE / OUTSTANDING DEBTORS

JAARLIKSE REKENING / YEARLY INVOICES

Alle lede wie se rekeninge 120 dae en/of langer uitstaande is en nie voor of op 30 Junie 2011 vereffen word nie se

dienste sal opgeskort word en u rekening aan 'n invorderaar oorhandig word. U sal aanspreeklik gehou word vir

enige addisionele kostes.

All members whose accounts are 120 days and/or longer overdue and not settled on or before 30 June 2011 services

will be suspended and your account will be handed over to a debt collector. You will be responsible for any additional

costs.

Let asseblief daarop dat alhoewel die jaarlikse rekeninge eers in Januarie van elke jaar uitgestuur word, die

Genootskap u faktureer volgens die getal diere in u besit in Julie van elke voorafgaande jaar. Die Genootskap ontvang

vanaf SA Stamboek die getal geregistreerde diere in u besit soos in Julie maand. SA Stamboek se jaarlikse fakturering

vind in Augustus plaas. Die Genootskap faktureer u eers in Januarie sodat u nie twee groot rekeninge op een slag

hoef te vereffen nie.

Please note that although members receive their yearly invoices in January of each year, the Society invoice members

according to the number of animals in your possession in July of each preceding year. The Society received from SA

Studbook the number of registered animals in your possession, as in July. SA Stud Book's annual invoicing takes place

in August. The Society invoices the breeders in January so that you do not have to settle two big accounts at time.

AVERAGE SALE PRICES

6

SA STAMBOEK REGISTRASIE AFDELING (Herman Labuschagne)

1. SA Stamboek en Flexi Auction, 'n sagteware ontwikkelaar wat sagteware vir afslaers ontwikkel, het saam gewerk

om 'n funksie te skep om oordragte na die afloop van 'n veiling makliker en vinniger te maak. Met elke katalogus se

finale skep is daar nou 'n csv. formaat lêer saam met die pdf. lêer.

Die pdf lêer word deur die afslaer gebruik om die katalogus te vermeerder. Die csv. lêer word deur die afslaer

gebruik om 'n vendurol in sy program te skep soos in die katalogus. Dit verseker dat die diere wat op die katalogus

voorkom dieselfde is as in die vendurol wat tyd bespaar en foute uitskakel. Na afloop van die veiling stuur die

afslaer uit Flexi Auction twee lêers nl. xls.en csv. terug vir die Genootskap. Die Genootskap stuur die twee lêers

aan die betrokke klerk by SA Stamboek wat verder daarmee sal handel. Die Genootskap kan die Excel lêer

gebruik om die oordragte na te gaan.

2. Embrio oorplantings word al hoe meer gewild en die administrasie rondom embrio oorplantings is 'n lang en

ingewikkelde proses. In 'n poging om dit makliker vir al die partye te maak is 'n nuwe Skedule O vorm ontwerp en

sal vanaf 1 Julie 2011 geen ou formaat Skedule O vorms meer aanvaar word nie. Die nuwe vorm is vir u gerief op

SA Stamboek se webwerf geplaas. Gaan na www.studbook.co.za, onder korporatief kliek op Registrasie vorms.

Kliek op die Skedule O blokkie om die vorm af te laai en ter verduideliking hoe om die vorm in te vul, is

verduidelikende notas ook hier beskikbaar.

3. Logix ontwikkeling

a. Ons moedig telers nog steeds aan om Logix te gebruik omdat daar soveel funksies bestaan om diere aantekening

makliker te maak. Ten spyte van geboortes kan kansellasies ook nou elektronies deur Logix gedoen word. Onder

data opname is die keuse vir kansellasies en indien die proses gevolg word, kan die teler self die diere kanselleer.

Die teler kan dus sy per kapita trek uit Logix, die dokument deurwerk en weer deur hierdie fasiliteit die diere

kanselleer en later weer 'n per kapita trek en sal opmerk dat die diere nie meer daar verskyn nie.

b. Telers het ook nou toegang tot geboortelyste deur Logix. Genootskappe wat nie van registrasie sertifikate

gebruik maak nie en geboortelyste ontvang se telers het nou toegang om self hul eie lyste te trek ten spyte

daarvan dat die elektroniese geboortes se rekenaar nommer vir hulle ge-epos word. Elke Maandag oggend word

die vorige week se lyste gedruk uit die stelsel en aand die telers gestuur maar die teler kan dit self ook doen indien

hy so sou verkies.

c. Verskeie klein veranderings word gereeld aangebring op Logix om dit meer gebruikersvriendelik te maak. Die

gebruikers word by die dag meer en die stelsel kan soms stadiger wees agv. die volume verkeer. Ons verwelkom

enige voorstelle om dit nog beter te maak.

PV

C·0

51

448

5832/4

www.ngunicattle.info