Is die volgende ‘n Mengsel of nie? Indien dit wel ‘n...
Transcript of Is die volgende ‘n Mengsel of nie? Indien dit wel ‘n...
1
Is die volgende ‘n Mengsel of nie? Indien dit wel ‘n mengsel is,
sê of dit ‘n heterogene of homogene mengsel is:
Kraanwater
M Hom
2
Is die volgende ‘n Mengsel of nie? Indien dit wel ‘n mengsel is,
sê of dit ‘n heterogene of homogene mengsel is:
Brons
(‘n allooi van koper en sink)
M Hom
3
Is die volgende ‘n Mengsel of nie? Indien dit wel ‘n mengsel is,
sê of dit ‘n heterogene of homogene mengsel is:
Sement
M Hom
4
Is die volgende ‘n Mengsel of nie? Indien dit wel ‘n mengsel is,
sê of dit ‘n heterogene of homogene mengsel is:
Aluminium foelie
NM
5
Is die volgende ‘n Mengsel of nie? Indien dit wel ‘n mengsel is,
sê of dit ‘n heterogene of homogene mengsel is:
Coca Cola
M Het
6
Is die volgende ‘n Mengsel of nie? Indien dit wel ‘n mengsel is,
sê of dit ‘n heterogene of homogene mengsel is:
Seepwater
M Het
7
Is die volgende ‘n Mengsel of nie? Indien dit wel ‘n mengsel is,
sê of dit ‘n heterogene of homogene mengsel is:
Swart tee
M Hom
8
Is die volgende ‘n Mengsel of nie? Indien dit wel ‘n mengsel is,
sê of dit ‘n heterogene of homogene mengsel is:
Suikerwater
M Hom
9
Is die volgende ‘n Mengsel of nie? Indien dit wel ‘n mengsel is,
sê of dit ‘n heterogene of homogene mengsel is:
Baba melk formule
M Hom
10
Is die volgende stof ‘n suiwer stof of ‘n mengsel? As dit ‘n mengsel
is, sê of dit homogene of heterogeen is. Indien dit ‘n suiwer
stof is, sê of dit ‘n element of ‘n verbinding is.
Bloed
Mengs Hom
11
Is die volgende stof ‘n suiwer stof of ‘n mengsel? As dit ‘n mengsel
is, sê of dit homogene of heterogeen is. Indien dit ‘n suiwer
stof is, sê of dit ‘n element of ‘n verbinding is.
Argon
Suiwer Element
12
Is die volgende stof ‘n suiwer stof of ‘n mengsel? As dit ‘n mengsel
is, sê of dit homogene of heterogeen is. Indien dit ‘n suiwer
stof is, sê of dit ‘n element of ‘n verbinding is.
Silikondioksied
Suiwer Verbinding
13
Is die volgende stof ‘n suiwer stof of ‘n mengsel? As dit ‘n mengsel
is, sê of dit homogene of heterogeen is. Indien dit ‘n suiwer
stof is, sê of dit ‘n element of ‘n verbinding is.
Sand en klippe
Mengs Heterogeen
14
Is die volgende stof ‘n suiwer stof of ‘n mengsel? As dit ‘n mengsel
is, sê of dit homogene of heterogeen is.
Gaskoeldrank
Mengsel Heterogeen
15
Is die volgende stof ‘n suiwer stof of ‘n mengsel? As dit ‘n mengsel
is, sê of dit homogene of heterogeen is.
Staal
Mengsel Homogeen
16
Is die volgende stof ‘n suiwer stof of ‘n mengsel? As dit ‘n mengsel
is, sê of dit homogene of heterogeen is.
Suurstof
Suiwer
17
Is die volgende stof ‘n suiwer stof of ‘n mengsel? As dit ‘n mengsel
is, sê of dit homogene of heterogeen is.
Yster vylsels
Suiwer
18
Is die volgende stof ‘n suiwer stof of ‘n mengsel? As dit ‘n mengsel
is, sê of dit homogene of heterogeen is.
Rook
Mengsel Heterogeen
19
Is die volgende stof ‘n suiwer stof of ‘n mengsel? As dit ‘n mengsel
is, sê of dit homogene of heterogeen is.
Kalk (CaCO3)
Mengsel Homogeen
20
Sê of die volgende ‘n element, mengsel of verbinding is
Cu
Element
21
Sê of die volgende ‘n element, mengsel of verbinding is
Yster en swael
Mengsel
22
Sê of die volgende ‘n element, mengsel of verbinding is
Al
Element
23
Sê of die volgende ‘n element, mengsel of verbinding is
H2SO4
Verbinding
24
Sê of die volgende ‘n element, mengsel of verbinding is
SO3
Verbinding
25
Wat is die chemiese simbool vir natrium fluoried?
NaF
26
Wat is die chemiese simbool vir magnesium chloried?
MgCl2
27
Wat is die chemiese simbool vir magnesium oksied?
MgO
28
Wat is die chemiese simbool vir koper(II)nitraat?
Cu(NO3)2
29
Gee die naam van die volgende stof:
KBr
kaliumbromied
30
Gee die naam van die volgende stof:
HCl
Waterstof chloried of soutsuur
31
Gee die naam van die volgende stof:
KMnO4
kaliumpermanganaat
32
Gee die naam van die volgende stof:
NO2
Stikstofdioksied
33
Gee die naam van die volgende stof:
NH4OH
Ammonium hidroksied
34
Gee die naam van die volgende stof:
Na2SO4
Natrium sulfaat
35
Gee die naam van die volgende stof:
Fe(NO3)3
Yster(III)nitraat
36
Gee die naam van die volgende stof:
PbSO3
Lood(II)sulfiet
37
Gee die naam van die volgende stof:
Cu(HCO3)2
Koper(II)waterstofkarbonaat
38
Gee die chemiese formule vir die volgende verbinding
Kaliumnitraat
KNO3
39
Gee die chemiese formule vir die volgende verbinding
Natriumjodied
NaI
40
Gee die chemiese formule vir die volgende verbinding
Bariumsulfaat
BaSO4
41
Gee die chemiese formule vir die volgende verbinding
Aluminiumchloried
AlCl3
42
Gee die chemiese formule vir die volgende verbinding
Magnesiumfosfaat
Mg3(PO4)2
43
Gee die chemiese formule vir die volgende verbinding
Tin(II)bromied
SnBr2
44
Gee die chemiese formule vir die volgende verbinding
Mangaan(II)fosfied
Mn3P2
45
Wat is die eienskappe van metale?
Goeie elektriese en hitte-geleiers, blink glans, pletbaar en buigbaar,
hoë smeltpunt
46
Wat is ‘n geleier?
‘n Stof, gewoonlik metale, wat elektrisiteit toelaat om daardeur
te vloei
47
Wat is ‘n elektriese isolator?
Nie-geleidende materiaal wat geen lading dra nie.
48
Waar of Onwaar:
Materie kan verdeel word as Magneties / Nie-magneties ;
Termiese geleiers / Nie termiese geleiers ; elektriese geleiers /
semi-geleiers / isolators ; metale / metaloïede / nie-metale
Waar
49
Watter van die volgende kan
geklassifiseer word as ‘n mengsel?
Suiker
Seesout Lug
Yster
Lug
50
‘n Element kan gedefinieër word
as
‘n Stof wat nie in twee of meer stowwe verdeel kan word met gewone chemiese of fisiese metodes nie, of
‘n Stof met konstante en deurlopende samestelling
‘n Stof wat twee of meer stowwe bevat
‘n Eenvormige stof Eenvormige stof
51
Jy word ‘n proefbuis gegee wat ‘n mengsel van yster-vylsels en
swael bevat. Jy moet die hoeveelheid yster in die proefbuis weeg. Hoe sal jy te werk gaan?
Magneet
52
Gee die naam van die volgende verbinding:
Na Br
Natrium Bromied
53
Gee die naam van die volgende verbinding:
Ba(NO3)2
Barium Nitraat
54
Gee die naam van die volgende verbinding:
SO2
Swael dioksied
55
Gee die naam van die volgende verbinding:
H2SO4
Waterstof sulfaat (Swaelsuur)
56
Gee ‘n formule vir die volgende verbinding
yster (II) sulfaat
FeSO4
57
Gee ‘n formule vir die volgende verbinding
Boor triflouried
BF3
58
Gee ‘n formule vir die volgende verbinding
Kalium permanganaat
KMnO4
59
Gee ‘n formule vir die volgende verbinding
Sink chloried
ZnCl2
60
Watter eienskap van die volgende maak dit geskik vir die
doel waarvoor dit aangewend word?
Teer op paaie
Hoë wrywingskoëffisiënt
61
Watter eienskap van die volgende maak dit geskik vir die
doel waarvoor dit aangewend word?
Yster diefwering
Sterk, nie-buigbaar, duursaam
62
Watter eienskap van die volgende maak dit geskik vir die
doel waarvoor dit aangewend word?
Plastiek tuinmeubls
Duursaam, maak maklik skoon
63
Watter eienskap van die volgende maak dit geskik vir die
doel waarvoor dit aangewend word?
Goue juwele
Glans, maklik om te vorm
64
Watter eienskap van die volgende maak dit geskik vir die
doel waarvoor dit aangewend word?
Klei vir bakstene
Maklik om mee te werk as dit nat is – sterk as dit droog is
65
Watter eienskap van die volgende maak dit geskik vir die
doel waarvoor dit aangewend word?
Katoen klere
Goeie isoleerder, laat vel toe om asem te haal
66
Wat is diffusie?
Beweging van deeltjies van hoë konsentrasie na lae konsentrasie,
bv Brown se beweging
67
Wat is die smeltpunt?
Temperatuur waar ‘n vaste stof verander in ‘n vloeistof
68
Wat is die vriespunt?
Temperatuur waar ‘n vloeistof verander in ‘n vastestof
69
Wat is die Verdamping?
Proses waartydens ‘n vloeistof oorgaan na gasfase
70
Wat is die teenoorgestelde van verdamping?
Kondensasie
71
Wat is sublimasie?
Proses waartydens ‘n stof direk oorgaan van vaste stof na gas,
bv droë ys
72
Gee een woord vir die volgende
Die verandering in fase van vaste stof na gas
Sublimasie
73
Gee een woord vir die volgende
Die verandering in fase van vloeistof na gas
Kook
74
Water het ‘n kookpunte by 100°C. Definieër kookpunt
Die temperatuur waarby ‘n vloeistof van fase verander en ‘n
gas word.
75
Beskryf ‘n vaste stof na aanleiding van die kinetiese
model
‘n Vaste stof bestaan uit atome of molekule wat lae energie het (vibreer om ‘n vaste punt). Die deeltjies is
baie nou saamgepak, endear is sterk aantrekkingskragte tussen die molekules. Vaste
stowwe het ‘n vaste volume.
76
Element Smeltpunt Kookpunt
Koper 1083°C 2567°C
Magnesium 650°C 1107°C
Suurstof -218,4°C -183°C
Koolstof 3500°C 4827°C
Helium -272°C -268,6°C
Swael 112,8°C 444,6°C
In watter fase sal elkeen van hierdie wees by 25°C (Kamer
temperatuur)?
Koper Vaste stof Magnesium Vaste stof
Suurstof Gas Koolstof Vaste stof
Helium Gas Swael Vaste stof
77
Element Smeltpunt Kookpunt
Koper 1083°C 2567°C
Magnesium 650°C 1107°C
Suurstof -218,4°C -183°C
Koolstof 3500°C 4827°C
Helium -272°C -268,6°C
Swael 112,8°C 444,6°C
Watter van hierdie elemente het
die sterkste kragte tussen die atome? Gee ‘n rede vir jou
antwoord
Koolstof – dit het die hoogste smeltpunte en kookpunte. Dit beteken baie energie is nodig om die
kragte tussen die deeltjies te oorkom
78
Teken ‘n diagram om aan te dui hoe magnesium in die vaste stof,
vloeistof en gasfase sal lyk
79
Pas die inligting in kolom A by die ontdekker daarvan in kolom B
Kolom A Kolom B Ontdekking van die
elektron Niels Bohr
Rangskikking van elektrone
Marie en Pierre Curie
Atome as die kleinste boublokke van materie
Antieke Grieke en Dalton
Ontdekking van die nucleus
JJ Thomson
Ontdekking van radio-aktiwiteit
Rutherford
A – JJ Thomson; B – Niels Bohr ; C – Antieke Grieke ; D – Rutherford ; E – Marie en Pierre Curie
80
Wat is die waarde van 1 atoommassa eenheid?
1,67 x 10-27
kg
81
Definieër relatiewe atoommassa
Dit is die gemiddelde massa van al die natuurlike isotope van
daardie element
82
Wat is die massa van ‘n elektron?
9,11 x 10-31
kg
83
Wat is die lading van ‘n elektron?
-1,6 x 10—19
C
84
Wat is die simbool vir die atoomgetal?
Z
85
Wat is die simbool vir die atoommassa?
A
86
Wat kry ons as ons die atoomgetal aftrek van die
atoommassa?
Die aantal neutrone
87
Gebruik standaard-notasie om natrium voor te stel
88
Definieër die nukleus
Sleutelwoorde: Protone, neutrone, nukleone,
middelpunt van die atoom
89
Definieër die elektron
Sleutelwoorde: Baie ligte deeltjies, negatiewe
lading, buite om die kern,
90
Definieër die atoommassa
Die aantal protone en neutrone, of meer formeel die gemiddelde
massa van atome van die element
91
Voltooi die tabel
Element Atoommassa Atoomgetal Aantal
protone Aantal
elektrone Aantal
neutrone
Mg 24 12
O 8
17
Ni 28
40 20
Zn
0
C 12 6
Al3+
13
O2-
10
92
Gebruik standaard-notasie om Kalium voor te stel
93
Gebruik standaard-notasie om koper voor te stel
94
Gebruik standaard-notasie om chloor voor te stel
95
Vir die volgende element:
Cl3517
Gee die aantal protone, neutrone
en elektrone in elke atoom
Protone 17 Neutrone 18 Elektrone 17
96
Watter van die volgende het 7
elektrone?
He52 C
136
Li73 N
157
97
Gee die regte antwoord vir X:
X4018
Ar
98
Gee die regte antwoord vir X:
CaX
20
40
99
Gee die regte antwoord vir X:
PX31
15
100
Wat is dieselfde en wat is
verskillend tussen hierdie twee vorme van uraan:
U23592 U
23892
Z is dieselfde (aantal protone). A is verskillend (aantal neutrone
verskil)
101
Die element chloor het twee
isotope, chloor–35 en chloor–37. Die voorkoms van hierdie isotpe in die natuur is 75% chloor-35 en
25% chloor–37. Bereken die gemiddelde relatiewe
atoommassa vir chloor. 75% van die chloor-atome het ‘n massa van 35u. Bydrae van Cl–35 = (75/100×35) = 26,25u. 25% van die chloor-atome het ‘n massa van 37u. Bydrae van Cl–37 = (25/100×37) = 9,25u.
Relatiewe atoommassa = 26,25u + 9,25u = 35,5u
102
Atoom A het 5 protone en 5 neutrone. Atoom B het 6 protone en 6 neutrone. Hierdie atome is:
A. allotrope B. isotope C. isomere D. atome van verskillende
elemente
D
103
Vir die swael isotope
S3216 S
3416
Gee die aantal
Protone
Nukleone
Elektrone
Neutrone
Protone 16 16
Nukleone 32 34
Elektrone 16 16
Neutrone 16 18
104
Watter van die volgende is isotope van
Cl3517
Cl1735 Cl
3517 Cl
3717
105
Watter van die volgende is isotope van U-235?
E23892 E
23890 E
23592
106
As ‘n hoeveelheid stof 19,9% boor-10 en 80,1% boor-11 bevat,
bereken die relatiewe atoommassa van boor.
107
As ‘n hoeveelheid stof 79% Mg-24, 10% Mg-25 en 11% Mg-26 bevat, bereken die relatiewe
atoommassa van magnesium.
108
Vir die element
U23492
Gebruik standaard-notasie o ‘n isotoop met 2 minder neutrone te
beskryf
109
Vir die element
U23492
Gebruik standaard-notasie o ‘n isotoop met 4 meer neutrone te
beskryf
110
Watter van die volgende is isotope van
Ca4020
K4019 Ca
4220 Ar
4018
111
Gee die elektron-konfigurasie en Aufbau diagram van stikstof
1s2 2s2 2p3
112
Gee die elektron-konfigurasie en Aufbau diagram van O
2-
1s2 2s2 2p6
113
Voltooi die volgende tabel:
Element of ioon
Elektron konfigurasie
Kern elektrone
Valens elektrone
Kalium Helium
O2-
Mg
2+
114
Is die volgende Waar of Onwaar? Indien Onwaar, gee die regte
stelling:
Ne2010 en Ne22
10 het elk 10 protone, 12 elektrone en 12 neutrone
Onwaar:
115
Is die volgende Waar of Onwaar? Indien Onwaar, gee die regte
stelling:
Die atoommassa van enige atoom van ‘n gegewe element is
altyd dieselfde
Waar
116
Is die volgende Waar of Onwaar? Indien Onwaar, gee die regte
stelling:
Dit is veiliger om helium as waterstof in ballonne te gebruik
Waar
117
Is die volgende Waar of Onwaar? Indien Onwaar, gee die regte
stelling:
Groep 1 element vorm geredelik negatiewe ione
Onwaar: Hulle vorm positiewe ione
118
Die lading op ‘n atoom is A) Positief B) Neutraal C) Negatief D) Nie een van hierdie nie
Neutraal
119
Indien Rutherford neutrone
eerder as -deeltjies in sy eksperiment gebruik het, sou die
neutrone A) Nie gedeflekteer het nie, want dit het nie
ladings nie B) Meer gedflekteer het C) Aangtrek geword het na die kerne D) Dieselfde resultate gegee het
A
120
Beskou die isotoop
U23492
Watter van die volgende stellings is waar:
A) Die element is ‘n isotoop van Pu23494
B) Die element het 234 elektrone C) Die element het dieselfde elektron-
konfigurasie as U23892
D) Die element het ‘n atoommassa van 92
C
121
Die elektron-konfigurasie van ‘n chloor-atoom kan voorgestel
word met: 1. 1s
22s
83s
7
2. 1s22s
22p
63s
23p
5
3. 1s22s
22p
63s
23p
6
4. 1s22s
22p
5
1s
22s
22p
63s
23p
5
122
Gee die standaard-notasie vir die volgende element:
Berrilium
123
Gee die standaard-notasie vir die volgende element:
Koolstof-12
124
Gee die standaard-notasie vir die volgende element:
Titanium-48
125
Gee die standaard-notasie vir die volgende element:
Fluoor
126
Voltooi: Alle voorwerpe wat ons in die wêreld om ons sien,
bestaan uit _______________.
127
Wat is materie en beskryf dit.
128
Teken die klassifisering van materie.
129
Wat is materiale en noem 2 voorbeelde.
130
Wat sal die eienskappe van die voorwerp beïnvloed?
131
Waarom is dit belangrik om die eienskappe van materiale te
verstaan?
132
Wat is fisiese eienskappe?
133
Noem en beskryf 9 fisiese eienskappe van materiale.
134
Waarmee het chemiese eienskappe te doen?
135
Noem 3 algemene voorbeelde van mengsels.
136
Definieër ’n mengsel.
137
Noem 3 eienskappe van ’n mengsel.
138
Noem die twee hoofsoorte mengels.
139
Definieër ’n homogene mengsel.
140
Beskryf ’n homogene mengsel kortliks en noem 3 voorbeelde.
141
Definieër ’n heterogene mengsel.
142
Beskryf ’n heterogene mengsel kortliks en noem 5 voorbeelde.
143
In watter 2 kategorieë kan materie verdeel word?
144
Voltooi: Enige materiaal wat nie ’n mengsel is nie, word
_______________ genoem.
145
Beskryf ’n suiwer stof.
146
Noem 2 maniere om te bepaal of ’n stof suiwer is. Beskryf ook
elkeen volledig.
147
Voltooi: Elemente is die _______________ stowwe
waaruit alle stowwe _______________ word en is die
_______________ van die heelal.
148
Definieër ’n element.
149
Beskryf kortliks die kleinste deeltjie van ’n element.
150
Beskryf die afdeling “Chemiese simbole van elemente”.
151
Definieër ’n verbinding.
152
Beskryf verbindings.
153
Beskryf die mikroskopiese voorstelling van elemente, verbindings en mengsels.
154
Wat is ’n chemiese formule?
155
Watter 2 goed dui die formule van ’n verbinding aan?
156
Noem 7 voorbeelde hiervan.
157
Noem 8 algemene reëls wat ons gebruik om verbindings te
benoem.
158
Wat is ione?
159
Wat is die periodieke tabel?
160
Noem en beskryf die posisie van die drie groepe elemente in die
periodieke tabel.
161
Hoeveel elemente is metale (persentasie)?
162
In verband met die periodieke tabel, wat is interessant van
waterstof?
163
Noem die fisiese verskille tussen metale en nie-metale.
164
Beskryf metalloïede.
165
Noem 3 eienskappe van metalloïede.
166
Beskryf elektriese geleiers, halfgeleiers en isolators.
167
Hoe toets ons die elektriese geleidingsvermoë van materiale?
168
Beskryf termiese geleiers en isolators.
169
Wat is ferromagnetiese stowwe en nie-magnetiese stowwe?
170
Wat is ’n magnetiese allooi en noem 3 voorbeelde.
171
Noem en beskryf die 2 groepe waarin ferromagnetiese materiale
verdeel kan word.
172
Noem 4 gebruike van magnetiese materiale.
173
Noem die 3 fases van materie.
174
Waarom kan ons tussen die 3 fases van materie onderskei?
175
Noem die 6 vernaamste eienskappe van die 3 fases van
materie.
176
Beskryf kortliks die vierde fase van materie.
177
Voltooi: Ons kan sien dat materie uit deeltjies bestaan
wanneer ons na _______________ kyk.
178
Definieër die term diffusie.
179
Beskryf diffusie kortliks.
180
Wat het Robert Brown gedoen?
181
Beskryf hoe Brown se beweging in die klaskamer waargeneem
kan word.
182
Noem 2 allerdaagse voorbeelde van diffusie.
183
Wanneer verander ys na water en water na waterdamp?
184
Waarvan hang die fisiese toestand (of fase) waarin ’n stof by ’n sekere temperatuur is, dus
af?
185
Wat is ’n stof se: vriespunt, smeltpunt en kookpunt?
186
Waarmee word temperatuur gemeet?
187
Beskryf die temperatuurskaal waarmee ons werk.
188
Hoe kan die fisiese toestand van ’n stof bepaal word?
189
Wat is ’n faseverandering?
190
Watter simbool word gebruik om hitte voor te stel?
191
Noem die naam van verandering en die veroorsakende faktor by al
6 faseveranderings.
192
Wat gebeur wanneer ’n stof verhit word?
193
Wat gebeur wanneer ’n stof afgekoel word?
194
Wat is oorgangswarmte of latente warmte?
195
Wat beteken “latent”?
196
Wat is smelting?
197
Wat gebeur met die deeltjies van ’n stof wat verhit word totdat dit
smelt?
198
Wat is vriesing?
199
Wat gebeur met die deeltjies van ’n vloeistof wanneer dit afgekoel
word totdat dit vries?
200
Wanneer praat ons van kook?
201
Wat gebeur met die deeltjies van ’n vloeistof wat verhit word totdat
dit kook?
202
Wat is verdamping?
203
Wat is vlugtige vloeistowwe?
204
Beskryf die 4 verskille tussen kook en verdamping?
205
Wat is kondensasie?
206
Wat gebeur met die deeltjies van ’n gas wanneer dit kondenseer?
207
Kan ’n vastestof in ’n gas verander sonder om eers in ’n
vloeistof te verander?
208
Hoekom is sublimasie nuttig?
209
Beskryf die verhittings- en afkoelingskurwes.
210
Wat is die verskil tussen makroskopiese en mikroskopiese
eienskappe?
211
Beskryf die kinetiese molekulêre teorie.
212
Beskryf die 7 punte van die kinetiese molekulêre teorie.
213
Verklaar die 3 waarneembare makroskopiese eienskappe van die drie fases nou mikroskopies.
214
Wat word vloeistowwe en vastestowwe genoem en
waarom?
215
Wat word vloeistowwe en gasse genoem en waarom?
216
Beskryf d.m.v. 5 punte die verskille tussen vastestowwe, vloeistowwe en gasse aan die
hand van die kinetiese molekulêre teorie.
217
Wat is ’n model?
218
Beskryf Democritus se bydrae tot die atoomteorie.
219
Hoe lank was dit voor iemand enige nuwe ontdekkings oor die model van die atoom gemaak
het?
220
Beskryf Dalton se atoomteorie.
221
Beskryf die elektriese aard van materie.
222
Beskryf Thomson se atoommodel.
223
Beskryf die ontdekking van radioaktiwiteit.
224
Beskryf Rutherford se
atoommodel, waaronder: a) Rutherford se goudfoelie
eksperiment b) Waarnemings tydens die
eksperiment c) Rutherford se gevolgtrekkings
d) Rutherford se atoommodel berus dus op die volgende
aannames.
225
Beskryf Bohr se atoommodel.
226
Beskryf hoe Bohr lynspektra verklaar het.
227
Beskryf die Golf meganiese atoommodel.
228
Beskryf die ontdekking van die neutron.
229
Som die hele afdeling oor die ontwikkeling van die atoommodel
in 1 tydlyn op
230
Waarmee word atoommassa gemeet?
231
Waarom het wetenskaplikes besluit om ’n standaardmassa
aan 1 spesifieke atoom toe te ken en dan alle ander atome relatief
hiermee te meet?
232
Beskryf die standaardmassa wat in 1961 gekies is.
233
Wat is die atoommassakonstante en waarvoor word dit gebruik?
234
Waarvan maak ons eerder gebruik i.p.v. atoommassa-
eenheid?
235
Definieër die relatiewe atoommassa van ’n atoom.
236
Beskryf nou m.b.v. voorbeelde die relatiewe atoommassa.
237
Beskryf atoomdeursnee.
238
Wat is die deursnee van ’n atoom en die deursnee van ’n
atoomkern?
239
Wat is die werklike massa van ’n C-12 atoom?
240
Uit watter 3 subatomiese deeltjies bestaan ’n atoom?
241
Beskryf die bou, lading, massa en volume van ’n atoom.
242
Beskryf die massa, lading (C) en relatiewe lading van ’n proton,
neutron en elektron.
243
Wat word bepaal deur die aantal protone in ’n atoomkern?
244
Definieër die atoomgetal van ’n atoom.
245
Noem 4 eienskappe van die atoomgetal Z.
246
Wat word bepaal deur die protone en neutrone?
247
Definieër die massagetal A, en beskryf die definisie in simbole.
248
Hoe word die atoomgetal en massagetal op die periodieke
tabel aangedui?
249
Dui aan hoe die samestelling van ’n atoom bereken word, en gee ’n
voorbeeld.
250
Wat is belangrik om te onthou by die chemiese eienskappe van ’n
atoom?
251
Beskryf eenvoudig wat ione is en hoe hulle ontstaan, noem 2
voorbeelde.
252
Waarom en as wat kan ’n element gedefinieër word?
253
Wat het Thomson in 1913 vasgestel?
254
Wat is isotope? (Verduidelik kortliks)
255
Definieër isotope.
256
Noem en beskryf die 3 isotope vir waterstof.
257
Beskryf die twee chloor-isotope.
258
Beskryf kortliks die energievlakke in ’n atoom.
259
Beskryf Hoofenergievlakke, Newe-energievlak en Orbitale.
260
Definieër ’n orbitaal.
261
Beskryf die: s-orbitale p-orbitale d- en f-orbitale
262
Hoe stel ons voor hoeveel van elke soort orbitaal daar in ’n
energievlak voorkom?
263
Beskryf die Aufbau Beginsel en die prosedure waarop dit berus.
264
Beskryf elektronkonfigurasie.
265
Beskryf verkorte elektronkonfigurasie.
266
Beskryf die elektronkonfigurasie van positiewe- en negatiewe
ione.
267
As wat is die normale elektronkonfigurasie van atome of ione van ’n element, bekend?
268
Beskryf vlamtoetse.
269
Beskryf metale se betrekking tot vlamtoetse.
270
Verskaf die vlamkleure van ’n paar algemene metaalione
(katione).
271
Wat is die Periodieke tabel?
272
Beskryf die groepe in die Periodieke tabel.
273
Noem die 5 groepe wat spesifieke name het, asook wat
hierdie name is.
274
Watter impak het Dimitri Mendeleev gehad op die
moderne Periodieke tabel?
275
Beskryf die Periodes van die Periodieke tabel.
276
Wat is interessant van die elektronrangskikkings van
elemente in dieselfde groep van die Periodieke tabel?
277
Definieër die valensie-elektrone van ’n element.
278
In terme van valensie-elektrone, beskryf elk van die groepe een
tot agt (I – VIII)
279
Wat is ’n maklike manier om die valensie-elektrone van ’n element
op die Periodieke tabel vas te stel?
280
Beskryf die vier gebiede of blokke waarin die Periodieke tabel
verdeel kan word.
281
Watter verband is daar tussen die Periodegetal en energievlakke
van ’n element?
282
Wat is periodisiteit?
283
Wat word saamgevat deur die periodieke wet?
284
Noem 3 eienskappe van ’n element wat bepaal word deur
die grootheid van sy atome.
285
Noem 2 metodes wat gebruik kan word om die grootte van ’n atoom
te bepaal.
286
Verskaf 2 definisies vir atoomradius.
287
Wat word gebruik om die afstand tussen 2 atoomkerne te meet?
288
Beskryf die periodisiteit wat t.o.v. atoomradiusse voorkom.
289
Beskryf die periodisiteit wat t.o.v. digtheid by elemente voorkom.
290
Wat is nodig om ’n elektron van ’n atoom te verwyder?
291
Verskaf ’n vergelyking wat die betekenis van ionisasie-energie
illustreer.
292
Waarin word ionisasie-energie gemeet?
293
Definieër die eerste ionisasie-energie van ’n element.
294
Noem en beskryf 4 faktore wat ionisasie-energie beïnvloed.
295
Beskryf die periodisiteit van elemente t.o.v. ionisasie-energie.
296
Noem en beskryf 2 afwykings van eerste ionisasie-energie in
Periode 2 en 3.
297
Noem 3 groepe wat eenderse eienskappe het t.o.v. ionisasie-
energie en wat hierdie eienskappe is.
298
Wat is belangrik om te onthou met chemiese reaksies van
elemente t.o.v. eerste ionisasie-energie?
299
Verg dit meer of minder energie om ’n tweede atoom van ’n
elektron te verwyder? Waarom?
300
Definieër die tweede ionisasie-energie van ’n atoom.
301
Verskaf vergelykings wat die betekenis van tweede- en derde ionisasie-energie onderskeidelik
illustreer.
302
Wat gebeur met ionisasie-energie nadat al die elektrone uit die
buitenste energievlak verwyder is?
303
Definieër die term elektronaffiniteit.
Beskryf nou wat elektronaffiniteit is.
304
Beskryf die periodisiteit van elemente t.o.v. elektronaffiniteit.
305
Definieëer die term elektronegatiwiteit.
Beskryf nou elektronegatiwiteit.
306
Beskryf die periodisiteit van elemente t.o.v.
elektronegatiwiteit.
307
Wat is ’n oksied?
308
Beskryf metaaloksiede en nie-metaaloksiede asook hulle
periodisiteit.
309
Wat word die elemente van groep 7 genoem?
310
Beskryf haliede asook hul periodisiteit.
311
Wat kan ons aflei uit elektronkonfigurasie van
elemente in dieselfde groep?
312
Hoekom wil elemente die elektronstruktuur van edelgasse
hê?
313
Wat sê die oktetreël?
314
Hoeveel elektrone het edelgasse in hul valensie-energievlak?
315
Wat is ’n ioon, anion en kation?
316
Watter ione word gevorm deur elemente van Groep 1, 2 en 7?
317
Wat word waargeneem wanneer die atome en ione van natrium, magnesium en chloor bestudeer
word?
318
Wat bepaal die chemiese eienskappe van ’n element en
wat kan gevolglik van elemente in dieselfde groep afgelei word?
319
Wat is reaktiwiteit?
320
Beskryf die binneste- en buitenste energievlakke van
atome.
321
Wat moet ’n atoom doen om sy buitenste energievlak te vul en
hoe kan hulle dit doen?
322
Beskryf die reaktiwiteit van Groepe 1, 2 en 7.
323
Wat is die valensie elektronkonfigurasie van die
alkalimetale?
324
Hoe reageer die alkalimetale?
325
Waar of onwaar: Die alkalimetale is glad nie reaktief nie.
326
Waarmee reageer alkalimetale heftig?
327
Hoe word alkalimetale gebêre en waarom?
328
Hoe lyk die reaktiwiteit van die alkalimetale van bo na onder in ’n
groep? Waarom is dit so?
329
Hoe reageer alkaliaardmetale met: water, suurstof en
halogene?
330
Hoe lyk die valensie-energievlak van die halogene?
331
Hoe reageer atome van die halogene?
332
Voltooi: Halogene word altyd in die natuur as ____________
aangetref.
333
Hoe verkry die halogene ’n stabiele edelgasstruktuur?
334
Hoe kom elk van die halogene voor?
335
Hoe lyk die reaktiwiteit van die halogene van bo na onder in ’n
groep? Waarom is dit so?
336
Hoe reageer halogene met: waterstof, alkalimetale en
alkaliaardmetale?
337
Hoe reaktief is die edelgasse?
338
Hoe lyk die valensie-energievlak van halogene?
339
I.t.v. energievlakke, hoe kan edelgasse gedefinieër word?
340
Beskryf die reaktiwiteit van edelgasse.
341
Beskryf die voorkoms van die edelgasse.
342
Beskryf die karaktereienskappe van: Metale
Nie-metale Metaloïede
Oorgangselemente
343
Wat is ’n chemiese binding?
344
Wat is nodig om ’n chemiese binding te vorm?
345
Hoe verbind atome met mekaar?
346
Noem die drie moontlike bindings wat voor kan kom?
347
Noem 3 eienskappe van Valensie-elektrone.
348
Wat is die kernelektrone?
349
Beskryf die oktetstruktuur.
350
Beskryf die Lewis-diagramme.
351
Noem 2 interessante aspekte van valensie-elektrone.
352
Hoe teken ons ’n Lewis-diagram van ’n element?
353
Waarvan kan ons gebruik maak om ’n Lewis-diagram te teken?
354
Definieër ’n kovalente binding.
355
Noem 4 eienskappe van ’n kovalente binding.
356
Tussen watter twee tipes atome kan kovalente bindings gevorm
word?
357
Beskryf die voorkoms van gasse in die natuur.
358
Wat is ’n enkele kovalente binding?
359
Beskryf ’n enkel kovalente binding tussen 2 waterstofatome en 2 fluooratome onderskeidelik.
360
Wanneer word dubbel kovalente bindings gevorm?
361
Beskryf ’n dubbel kovalente binding tussen 2 suurstofatome.
362
Wanneer word drievoudige kovalente bindings gevorm?
363
Beskryf ’n drievoudige kovalente binding tussen 2 stikstofatome.
364
Wat is molekulêre verbindings of kovalente verbindings?
365
Noem en beskryf 5 voorbeelde van molekulêre verbindings.
366
Definieër die relatiewe molekulêre massa (Mr).
367
Waar of onwaar: Daar is ’n eenheid vir relatiewe molekulêre
massa.
368
Definieër ’n ioniese binding.
369
Hoe vorm ’n metaal ’n ioon?
370
Verskaf voorbeelde van katione van metale.
371
Hoe vorm nie-metale ione en verskaf voorbeelde.
Beskryf nou hoe ’n ioniese
binding vorm.
372
Verduidelik grafies die vorming van ioniese bindings tussen:
a) natrium en chloor om natriumchloried te vorm. b) kalsium en fluoor om kalsiumfluoried te vorm.
c) aluminium en suurstof om aluminiumoksied te vorm.
373
Beskryf die kristalrooster van ioniese bindings.
374
Watter tipe binding vorm tussen positiewe metaalione en
negatiewe poliatomiese ione? Noem 2 voorbeelde hiervan,
asook een uitsondering.
375
Definieër relatiewe formulemassa.
376
Beskryf ’n metaalbinding.
377
Definieër ’n metaalbinding.
378
Noem 5 eienskappe van metale as gevolg van metaalbinding, asook die rede agter elke een.
379
Waarom word allooie gevorm?
380
Noem en beskryf 3 voorbeelde van allooie.