Inleiding tot poesie

19
Inleiding tot poësie

description

In hierdie skyfiereeks word `n kort inleiding gegee voor die studie van poësie. Van wat strofes is tot rympatrone...

Transcript of Inleiding tot poesie

Page 1: Inleiding tot poesie

Inleiding tot poësie

Page 2: Inleiding tot poesie

TITELDie begin van `n

gedig is die titel dit vertel waaroor die

gedig handel

Page 3: Inleiding tot poesie

`n Gedig bestaan uit reëls. Een reël word `n versreël genoem, NIE `N

LYN NIE!!!

Page 4: Inleiding tot poesie

Klara Majola

Klara Majola wou haar vadertoe die skemer sak, gaan haalwaar hy, die blinde, hout vergader;maar Klara Majola het verdwaal.

Klein Klara Majola lê verkluimin die Bokkeveld se bros kapok,haar arms en bene bruinen kromgetrek soos wingerdstok.

versreël

strofe

paarrym

paarrym

Page 5: Inleiding tot poesie

`n Klomp reëls saam wat `n eenheid vorm, word

`n strofe (stanza) genoem.

Korreltjie sandKorreltjie korreltjie sand klippie gerol in my hand klippie gesteek in my sak word korreltjie klein en plat

Sonnetjie groot in die blou ek maak net 'n ogie van jou blink in my korreltjie klippie dit is genoeg vir die rukkie Kindjie wat skreeu uit die skoot niks in die wêreld is groot stilletjies lag nou en praat stilte in Doodloopstraat

Strofe 1

Strofe 2

versreël

Page 6: Inleiding tot poesie

VERSKILLENDE SOORTE

STROFES:

Page 7: Inleiding tot poesie

2 reëls = koeplet (dink aan couple) Ontvlugting

Uit hierdie Valkenburg het ek ontvlugen dink my nou in Gordonsbaai terug:

Ek speel met paddavisse in 'n stroomen kerf swatsikas in 'n rooikransboom

Ek is die hond wat op die strande drafen dom-allenig teen die aandwind blaf

Page 8: Inleiding tot poesie

3 reëls = tersineVerlore StadIn die reën wat verby isver dag en verlore stadvan akkers van duiwe vol dagbreek

was my hande die ene eekhorinkievinnig sku maar voorbereidver dag en verlore stad

deur al die mense het jy gekommet 'n eenvoudige glimagsoos van 'n lang reis

Page 9: Inleiding tot poesie

4 reëls = kwatryneDie dwergiesIn 'n gat daar onder die sukkeldoringHet 'n dwergieman sy huis.Die mure daarvan is goudgeel klei,En die vloer van silwergruis.

En die lampe is klein vuurvliegies,Wat skitter soos sonneskynAs die groen van die skemeraand valEn die son se glans verdwyn.

Die stoele is bergkristalle,Wat onder die liggies blink;Die tafel 'n groot wit paddastoel,Met sy steel in die gruis gesink.

Page 10: Inleiding tot poesie

6 reëls = sestetWetenskapmannetjiesJulle sit onder swart teleskopeen kyk na die sontot julle besef dat julle nooit daar sal km.Pateties bepaal julle dan ligjareen vertel dat die son as't wareinkrimp en eendag gaan verdwyn.

Ons sit maar hoog op die windpompen kyk hoe die son sy kop stampteen die ranthoe hy bloeihoe die vaal lug gloeihoe die bome tot silhoeëtte verskroei.

Page 11: Inleiding tot poesie

8 reëls = oktaaf

Allerliefste, ek stuur vir jou 'n rooiborsduifAllerliefste, ek stuur vir jou 'n rooiborsduifwant niemand sal 'n boodskap wat rooi is skiet nie.Ek gooi my rooiborsduif hoog in die lug en ekweet al die jagters sal dink dis die son.Kyk, my duif kom op en my duif gaan onderen waar hy vlieg daar skitter oseaneen bome word groenek hy kleur my boodkap so bruin oor jou vel

Page 12: Inleiding tot poesie

SONNNET

14 reëls

Italiaanse

sonnet

ENGELSE

SONNET

Page 13: Inleiding tot poesie

Italiaanse sonnetVroegherfs

Die jaar word ryp in goue akkerblare,in wingerd wat verbruin, en witter lugwat daglank van die nuwe wind en klareson deurspoel word; elke blom word vrug,tot selfs die traagstes; en die eerste blare valso stilweg in die rookvaal bos en laan,dat die takke van die lang populiere alteen elke ligte môre witter staan.O Heer, laat hierdie dae heilig word:Laat alles val wat pronk en sieraad wasof enkel jeug, en ver was van die pyn;laat ryp word, Heer, laat u wind waai, laat stortmy waan, tot al die hoogheid eindelik vasen nakend uit my teerder jeug verskyn.

OKTAAF

SESTET

Page 14: Inleiding tot poesie

ENGELSE SONNET

(4) kwatryn(4) kwatryn(4) Kwatryn(2) Koeplet

14 versreëls

Page 15: Inleiding tot poesie

Persoonsprekers

Page 16: Inleiding tot poesie

Die spreker is NIE die digter nie!

Die spreker is die VERTELLER in die gedig.

Page 17: Inleiding tot poesie

Eerstepersoonspreker

Derdepersoonspreker

Ek

My

ons

Hy

Sy

Hulle

Page 18: Inleiding tot poesie

EINDRYMpaarrymkruisrymomarmende rymgebroke rymvryevers

aabbccdd....AbabAbbaAbcbabcde....

Page 19: Inleiding tot poesie

VerwysingslysOnnies online. 2013. Inleiding tot poësie graad 11/12 HT/EAT. [http://onniesonline.weebly.com/powerpoint-skyfies.html] [Toegang verkry op : 07 Maart 2014]

Vermeulen, C. 2012. Gedig Klara Majola Deur D.J Opperman. [http://www.slideshare.net/Ceanlia/klara-majola-afrikaans-gedig] [Toegang verkry op : 07 Maart 2014]