Hs nuusbrief 18 julie 2014
Click here to load reader
-
Upload
tame-times -
Category
Documents
-
view
230 -
download
2
description
Transcript of Hs nuusbrief 18 julie 2014
INHOUD Uit die Hoof se pen 2
Uit die Hoof se pen (vervolg) 3
Dagaktiwiteite/Akademie/Eksamenrooster 4
Sport 5
Kontak ons 6
Leeuwenhof Akademie Christelike Afrikaanse Privaatskool
LEEUWENHOF AKADEMIE HOëRSKOOL
18 Julie 2014
Uit die Hoof se pen ... Geagte Ouers / Dear Parents
Ek vertrou dat dit met elke leerder goed gaan in die eksamen. Dit is nou die tyd dat ons leerders toewyding, dissipline en volharding aan die dag moet lê. Indien daar by enige kind ‘n krisis gedurende die eksamen is, moet u dit asseblief onder my aandag bring. Ek wil graag met die omsendskrywe twee belangrike skoolreëls beklemtoon: 1. Geen selfone mag in die klasse gebruik word nie. Indien leerders hulle daaraan skuldig
maak, sal ons ongelukkig u kind se selfoon moet inneem. Ek doen ‘n beroep op ons ouers om my asseblief hierin te ondersteun.
2. Leerders mag gedurende die eksamen slegs die skoolgronde tussen 08:00 en 14:00 verlaat, indien hulle persoonlik deur hul ouers kom haal word. Daar is onderriglokale en toesig beskikbaar vir leerders wat die tweede sessie nie eksamen skryf nie.
I trust that all is going well with our learners during the exams. Now is the time for our learners focus on applying themselves to their word with discipline and perseverance. If any child should experience a crisis of any sort during the exam time, please do make sure to bring it to my atten-tion. In this letter I would like to place emphasis on two important school rules:
No cell phones may be used during class time. Should a learner be guilty of doing so, we will unfortunately have to confiscate that child’s cell phone. I thus appeal to our parents for your support in this matter.
During 08:00 and 14:00 learners will only be permitted to leave the school grounds if they are personally fetched by their parents. Classrooms have been allocated for supervised study for any learners who are at school but not writing an exam during the second sessions.
Multimedia—Inligtingsentrum / Multimedia Information Centre Baie dankie en geluk aan die volgende leerders wat met die vak Toerisme ‘n fondsinsamelingspro-jek geloods het en R1600 ingesamel het vir die multimedia-inligtingsentrum / Many thanks to the following learners who collected R1600 for this centre during their Tourism Fundraising project. Menante Esterhuizen Charné Raubenheimer Chantell Fourie Samantha Coetzer Billy Page
Uit die Hoof se pen … vervolg
LEEUWENHOF AKADEMIE - SEKURITEIT
MOTORBESTUURDERS BINNE SKOOLGRONDE Ons vra dat persone wat met voertuie binne die skool-gronde ry asb. baie versigtig binne die skoolgronde sal bestuur. Enige leerder het voorrang van beweging omdat die leer-ders dit nie as ‘n pad beskou nie, maar as skoolgrond. Wees asb. bedag daarop dat die tweede spoedhobbel vanaf die hoofingang by ‘n voetoorgang is en dat motorbestuur-ders baie versigtig moet wees vir leerders wat oor die pad loop. U almal se samewerking in hierdie verband sal hoog op prys gestel word. Ons kinders is ons kosbaarste besittings en ons wil verseker dat hulle onder alle omstandighede veilig binne die skoolgronde sal wees. Berig: G Lottering
HS LINNE—ONDERHOUD
Met skoolfunksies en -geleenthede het die skool onderhoud van breekware en linne. Ons het 20 tafeldoeke wat omgesoom moet word.
Indien ons ’n paar mammas kan kry wat ons hiermee kan help, sal ons dit hoog op prys stel.
Kontak gerus vir Ruth du Toit of Jufr Martignone.
Baie dankie
Verblyf vir busbestuurder / Accommodation for Bus Driver Een van die skool se busbestuurders, Vincent Khumalo is opsoek na blyplek in die omgewing van die
skool. Indien u ons behulpsaam kan wees in hierdie verband sal ons dit baie waardeer.
One of the school’s bus drivers, Mr Vincent Khumalo, is seeking accommodation near the school.
Should you be able to assist in this matter, we would be most grateful.
Wêreldbekerrugby / World Cup Rugby
Ons skool bied ‘n reuse fondsinsamelingsprojek aan deur kaartjies te
verkoop vir die Wêreldbekerrugby toernooi in 2015. Ons sal dit
waardeer indien u die projek na buite kan bemark en die projek
asseblief te ondersteun. Aangeheg is die advertensie van die projek.
Our school is presenting a gigantic fund raising project through the sale of tickets for the 2015 Rugby World
Cup. We would be most grateful if our parent body would support the project and market it more broadly i.e.
beyond the Leeuwenhof community. Please find attached the advertisement for the project.
Baie dankie aan ouers wat alreeds ‘n Wêreldbekerkaartjie gekoop of verkoop het.
Many thanks to parents who have already bought or sold a World Cup Rugby ticket.
Berig: Mnr. J Bezuidenhout
14 - 29 Julie : Eksamen vir Gr 8—12
Leeuwenhof Akademie Hoërskool Page 4
DAGAKTIWITEITE ...
AKADEMIE Eksamentyd is ‘n stresvolle tydperk en
dan het ons ook nog al die wintergoggas
wat ons kinders siek maak. Indien ‘n
leerder afwesig is vir ‘n eksamenvraestel
moet ‘n doktersbrief asb. ingehandig word
anders moet ons volgens die beleid vir die
leerder nul gee vir die vraestel. Daar is
nie tyd om die vraestelle te probeer inhaal
nie en daarom sal die punt van daardie
vraestel uitgewerk word vir die leerder
gegrond op die leerder se gemiddeld in
vergelyking met die graadgemiddeld vir
die toetse en eksamenvraestelle wat ons
wel het.
Onthou, busse ry op normale tye in
hierdie eksamen omdat die Laerskool nog
buitemuurs het en nie eksamen skryf nie.
Sterkte aan almal in hierdie tyd. Lekker
leer.
Berig: Me D Kruger
DATUM Gr.8 Gr.9 Gr.10 Gr.11 Gr.12
Vr 18/7 Bst IGO Afr P2 Lew P2 IGO P1
IGO P2
Ma 21/7 Gesk Lewenswet Wisk P2 Wisk/ Litt P2 Fis Wet P2
Di 22/7 Geo Fisiese Wet IT/ Cat Teorie Afr P2 BS P1
LO BS P2
Wo 23/7 LO Rek FisieseWet P2 Fisiese Wet P2 Eng P2
Do 24/7 Rek Kuns Eng P2 Rek P1 CAT / IT Teorie Kuns prakties
Rek P2 Kuns prakties
Vr 25/7 Kuns Geo Bst P1 Eng P2 IGO P2
Bst P2 Maths Litt P2
Ma 28/7 Lewenswet LO IT/ Cat Prakties Kuns/ Ekon Wisk P2
Di 29/7 IGO Bst Drama en Kuns Prakties
Drama en Kuns Prak-ties
Lewenswet P2
EKSAMENROOSTER
Wetenskap expo vir jong wetenskaplikes /
Science expo for young scientists
Streek / Regional
Datum / Date: 2 Aug. Plek / Place : Curro School, Serengeti. Inskrywingsvorms / Entry forms : Mr. A.Smith Koste / Cost : R20 Projekte moet reeds teen 8 uur opgeslaan wees. Prysuitdeling ongeveer teen 5 uur nm. Projects
must be already setup at 8 o’clock. Prize giving at about 5 o’clock pm.
Eie vervoer / Own transport. Enige leerder kan inskryf / Any learner may enter.
Page 5 Leeuwenhof Akademie Hoërskool
Golfdag Beste Leeuwenhof Akademie Hoërskoolouer Ons benodig asb alle ouers om ons behulpsaam te wees met PRYSE – so ‘n dag is net ‘n sukses as ons ge-noeg en Goeie pryse het vir die golfers. Ons benodig indien moontlik 4 van ‘n soort. ENIGE iets kan ‘n prys wees.. van geskenkbewyse tot wyn, elektriese toestelle tot vakansies.. abosluut enige iets waaraan u kan dink om vir ons te stuur. Dankie ouers - ons waardeer julle bydraes baie. Dear Leeuwenhof Parent, We are asking parents to please assist us with prizes – a day like this is really only a big success if we have GREAT prizes… we require ANYTHING…… (4 items of a kind if possible)– vouchers/ wines/holidays/electrical appliances/ clothing/ virtually anything….. Thanks to all – we appreciate your contributions.
Stuur asseblief alle pryse na Mnr L. van Heerden voor of op Dinsdag, 15 Julie 2014. Baie dankie.
SPORT: onder leiding van L van Heerden
Rugby:
Dit is voorwaar ‘n groot prestasie vir ons skool om drie spanne in die Goue Leeus Mediumskole
Finaal te hê.
Ons wil ook aan elke span, speler en afrigter sterkte toewens vir die wedstryde en glo dit sal goedgaan.
Program vir Saterdag 26 Julie 2014 by UJ Rugby Stadion is:
Datums van die Beeldtrofee wedstryde:
2. Gimnastiek:
John-Luke verteenwoordig Suid Afrika by die Indo Pacific Kampioenskappe te Sun City. Hy is saam met sy spanmaat, Cherise, die
algehele wenners in die “Mixed Pair” 10-18 jaar groep – Acro Gymnastics en verwerf ‘n goue medalje. Lande wat aan die Kam-
pioenskappe deelgeneem het was Nieu-Seeland; Australië; Namibië; Kanada en Suid-Afrika. Baie geluk.
3. Judo:
Kerri-Anne van Gaalen has been selected to represent Eastern Gauteng Judo Association at the South African Judo Open Champi-
onships. Congratulations.
TYD A- VELD B- VELD
08::00 – 09:15 - O/14
Leeuwenhof vs Fochville
09:15 – 10:30 O/16
Leeuwenhof vs Bekker
10:30 – 12:00 - O/15
Leeuwenhof vs Trinity
Plek Saterdag, 2 Augustus 2014 Kwalifiserende ronde onbekend Saterdag, 9 Augustus 2014 Kwartfinaal onbekend Saterdag, 16 Augustus 2014 Semi-Finaal onbekend Saterdag, 23 Augustus 2014 Finaal onbekend
Leeuwenhof Akademie Hoërskool Page 6
Kontak ons Bestuur:
Waarnemende hoof HS/Uitvoerende hoof:Mnr J Bezuidenhout—[email protected]
Adjunkhoof Akademie Me D Kruger [email protected]
Afdelingshoof Akademie Me E Nel [email protected]
Waarnemend Sport Mnr L v Heerden [email protected]
Afdelingshoof Kultuur Mnr G Lottering [email protected]
Afdelingshoof Dissipline Me J Steyn [email protected]
Afdelingshoof Logistiek Mnr G Williams [email protected]
GRAADVOOGDE:
Afdelingshoof Gr 12 Mnr G Williams [email protected]
Afdelingshoof Gr 11 Me M Nieuwoudt [email protected]
Afdelingshoof Gr 10 Me G Swart [email protected]
Afdelingshoof Gr 9 Me J Steyn [email protected]
Afelingshoof Gr 8 Mnr G Lottering [email protected]
SKOOLSIELKUNDIGE:
Dr Elzette Fritz 083 325 1794 [email protected]
ADMINISTRASIE:
Hoërskool sekretaresse Me Ruth du Toit [email protected]
Buskaartjies en roetes Me Margaret Bothma [email protected]
Finansies—Skoolfooie Me Yvonne Bergström [email protected]
SKOOLADRES: H/V Geldenhuis & Antonstraat; Posbus 2573; Bedfordview; 2008
SPORTTERREIN: H/V Ixia & Japonicastraat, Wychwood, Primrose
Tel: 011 622 1806 x 5
Faks: 011 615 5669
WEBADRES: www.leeuwenhof.co.za
GPS:
Kontak ons:
Leeuwenhof Akademie Christelike Afrikaanse Privaatskool
ACTNOW! ONLY 5000 TICKETS
AVAILABLE
R1000 pER RugBY TICKET
pRIZE fOR fOuR!
pRIZE INCLuDES:• Matchticketsfor 2Quarter-finals–17en18Oct2015 2Semi-finals–24en25Oct2015
•AllmatchesatTwickenham(London)
•BusinessClassAirTickets
•9nights4starBed&Breakfast
• BigBusHoponHopoffTour(3routes)
Formoreinformation pleasegotoourfacebookpageorourwebsitewww.leeuwenhof.co.za
LeeuwenhofAkademie
Afrikaanse Privaatskool
English Parallel Medium High School
Atripfor4tothe2015RugbyWorldCupinLondontothevalueofR770,000
BuY YOuR RugBYTICKETTODAY&
WIN!