HOËR TEGNIESE SKOOL DROSTDYhtsdrostdy.co.za/wp-content/uploads/2015/04/Aansoekvorm1_2019.pdf ·...

15
SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK VOLDOEN LEERDER AAN DIE VOLGENDE VEREISTES? OUDERDOM JA NEE TAAL JA NEE UITSTAANDE DOKUMENTASIE ___________________________________________________________________ SUKSESVOL ONSUKSESVOL WAGLYS TOELATINGSNOMMER KOMMENTAAR: _________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________ NAMENS DIE TOELATINGSKOMITEE: ____________________________ DATUM: ______________ KENNISGEWING AAN OUERS DATUM E-POS SMS TELEFONIES HOËR TEGNIESE SKOOL DROSTDY TEL: (023) 3422320/1/2/3 FAKS: (023) 3473996 e-pos: [email protected] Webtuiste: www.htsdrostdy.co.za POSADRES: Privaatsak X3037, Worcester, 6849 STRAATADRES: Somersetstraat 40, Worcester ___________________________________________________________________________ Aansoek om toelating 2020 AANSOEK VIR (JAAR): AANSOEK VIR SLEGS SKOOL SKOOL EN KOSHUIS INDIEN LEERDER NIE TOELATING TOT DIE KOSHUIS KRY NIE MOET HY AS DAGSKOLIER GEKEUR WORD? JA NEE VAN: VOLLE NAME: NOEMNAAM: GRAAD AS LEERDER BY SKOOL AANSLUIT: DATUM INGEDIEN _______________________ WAGLYSNOMMER _____________________ Parafeer Biologiese vader / Voog Biologiese moeder / Voog

Transcript of HOËR TEGNIESE SKOOL DROSTDYhtsdrostdy.co.za/wp-content/uploads/2015/04/Aansoekvorm1_2019.pdf ·...

SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK VOLDOEN LEERDER AAN DIE VOLGENDE VEREISTES?

OUDERDOM JA NEE TAAL JA NEE

UITSTAANDE DOKUMENTASIE ___________________________________________________________________

SUKSESVOL ONSUKSESVOL WAGLYS TOELATINGSNOMMER

KOMMENTAAR: _________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________ NAMENS DIE TOELATINGSKOMITEE: ____________________________ DATUM: ______________

KENNISGEWING AAN OUERS DATUM E-POS SMS TELEFONIES

HOËR TEGNIESE SKOOL DROSTDY TEL: (023) 3422320/1/2/3 FAKS: (023) 3473996 e-pos: [email protected] Webtuiste: www.htsdrostdy.co.za POSADRES: Privaatsak X3037, Worcester, 6849 STRAATADRES: Somersetstraat 40, Worcester

___________________________________________________________________________

Aansoek om toelating 2020

AANSOEK VIR (JAAR):

AANSOEK VIR SLEGS SKOOL SKOOL EN KOSHUIS

INDIEN LEERDER NIE TOELATING TOT DIE KOSHUIS KRY NIE MOET HY AS DAGSKOLIER GEKEUR WORD? JA NEE

VAN:

VOLLE NAME:

NOEMNAAM:

GRAAD AS LEERDER BY SKOOL AANSLUIT:

DATUM INGEDIEN _______________________ WAGLYSNOMMER _____________________

Parafeer

Biologiese vader / Voog Biologiese moeder / Voog

Bladsy 2 van 15

Mnr AW Underhay (Skoolhoof)

KONTROLELYS

Afskrifte van die volgende dokumente moet aangeheg wees:

Identiteitsdokument van die biologiese vader/wettige voog van die leerder.

Identiteitsdokument van die biologiese moeder/wettige voog van die leerder.

Wetlike dokumente wat voogdyskap bevestig (in geval van ‘n voog).

Volledige geboortesertifikaat (met beide ouers se inligting) of identiteitsdokument van die leerder.

Laaste akademiese rekord van die leerder.

Oorplasingskaart van vorige skool (slegs met aanvaarding van leerder).

Munisipale rekening (nie ouer as drie maande nie) / brief van indiensneming indien werkadres gebruik word.

Identiteitsdokument van die persoon verantwoordelik vir die skoolrekening en ‘n brief van erkenning om skoolgeld te betaal – indien nie die ouer nie.

Vakkeusevorm (slegs graad 10,11 en 12)

Mediesefondskaartjie (Afskrif voor en agter)

Bylae A (Slegs vir koshuisleerders)

Bewys van inkomste, drie jongste inbetalingsbewyse (Slegs vir koshuisleerders)

Parafeer

Biologiese vader / Voog Biologiese moeder / Voog

Bladsy 3 van 15

Mnr AW Underhay (Skoolhoof)

Geagte Ouer

Baie dankie dat u HTS Drostdy as akademiese tuiste vir u kind oormerk.

Neem asseblief kennis dat die voltooiing van hierdie vorm nie u kind se toelating tot HTS Drostdy waarborg nie.

Elke aansoek moet deur die Toelatingskomitee goedgekeur word. Indien u kind se aansoek goedgekeur word, vertrou ons dat u kind positief sal groei deur die geleenthede wat by HTS Drostdy aangebied word.

Drostdygroete

Biologiese vader / Voog Biologiese moeder / Voog

TOELATINGSVEREISTES 1. Die vorm moet, indien moontlik, deur albei ouers onderteken word ter bevestiging dat u die toelatingsvereistes tot HTS Drostdy aanvaar. 2. Leerders wat meer as twee jaar ouer is as die gemiddelde ouderdom van die graad waarvoor aansoek gedoen word, sal slegs op meriete oorweeg word. 3. Die aanbieding van enige vak is onderhewig aan ekonomiese klasgroottes en die beskikbaarheid van ‘n toepaslik gekwalifiseerde onderwyser. 4. ‘n Bevestigingsfooi is betaalbaar met skriftelike kennisgewing van toelating tot die skool. Die bedrag sal in die toelatingsbrief aangedui word. LET WEL: Die bevestigingsfooi is nie terugbetaalbaar nie. 5. Ouers/voogde moet onderneem om die betaling van skoolgeld vol te hou vir die volle tydperk wat die leerder aan die skool verbonde is. Wanneer ‘n leerder die skool verlaat, moet die skoolgeld ten volle vereffen wees/word. 6. Toelatingsvereistes is streng volgens regulasies soos bepaal deur die Wes-Kaap Onderwys Departement (WKOD). 7. Ondertekening van hierdie dokument veronderstel dat ouers/voogde bewus is a) dat HTS Drostdy ‘n Afrikaansmedium skool is en dat alle vakke deur die medium van Afrikaans onderrig sal word. b) dat die gedragskode van HTS Drostdy aanvaar en onderskryf word. c) dat dit sterk aanbeveel word dat alle leerders by ten minste een somer- en een winteraktiwiteit, wat deur die skool aangebied word, betrokke sal wees. d) wanneer ‘n kind ingeskryf word, word elke ouer of voog verbind om hulle te onderwerp aan die besluite van die hoof rakende die skoolorganisasie en dissipline. e) dat alle klagtes of vertoë in verband met enige aangeleentheid rakende reëls, regulasies, doelstellings, beleid of prosedures, of die toepassing daarvan, aan die skoolhoof gerig word. f) dat daar van leerders verwag word om alle amptelike skooldae by te woon, insluitende spesiale dae en aande wat deur die skool as verpligtend beskou word. g) Skoolgeld is ‘n statutêre verpligting en word gehef in terme van Seksie 40 van die Skolewet. Skoolgeld word jaarliks tydens die begrotingsvergadering vasgestel. Dit is u verantwoordelikheid om u te vergewis van alle finansiële verpligtinge. Skoolgeld is jaarliks vooruitbetaalbaar. Enige ander reëlings oor die betaling van skoolgeld moet skriftelik met die finansiële kantoor getref word.

Geteken te ______________________________ op ___________________________ 20______.

Biologiese vader / Voog: ___________________ Biologiese moeder / Voog: _________________

Bladsy 4 van 15

Mnr AW Underhay (Skoolhoof)

AANSOEK OM TOELATING VIR 20___ (Voltooi asb in netjiese, leesbare DRUKSKRIF.) (Sien bladsy 2 vir dokumente wat vereis word.)

LEERDERBESONDERHEDE

VAN

VOLLE DOOPNAME

NOEMNAAM

GEBOORTEDATUM ID

GESLAG MANLIK VROULIK ETNIESE GROEP

HUISTAAL

SELFOONNOMMER

E-POS

GELOOF KERKVERBAND

WOONADRES

KODE

POSADRES

KODE

ENIGE LEERDERONDERSTEUNING OF ALTERNATIEWE ASSESSERING JA / NEE

INDIEN JA, MELD AARD:

DEELNAME EN PRESTASIES

SPORT

KULTUUR

LEIERSKAP

AKADEMIE

SOU JY BELANGSTEL OM DEEL VAN DIE KOOR EN BLAASORKES TE WEES Ja Nee

IMMIGRANT Ja Nee PASPOORTNOMMER STUDIEPERMIT Ja Nee

LAND VAN OORSPRONG DATUM VAN IMMIGRASIE

NAAM VAN HUIDIGE SKOOL

Gewone publieke skool Onafhanklike skool

POSADRES

TELEFOONNOMMER FAKSNOMMER

E-POS

TYDPERK IN SKOOL GRAAD VERLAAT

REDES VIR VERLATING

Bevorder na graad 8

Bekostigbaar-heid

Dissiplinêre probleme

Gedrags-probleme

Herhaling van

graad Uitsetting Skorsing

Hervestiging binne

Wes-Kaap

Hervestiging vanaf ‘n ander provinsie. Dui provinsie aan.

KZN LIM MPU NK NW OK WK VS

Parafeer

Biologiese vader / Voog Biologiese moeder / Voog

Bladsy 5 van 15

Mnr AW Underhay (Skoolhoof)

BIOLOGIESE OUER-/VOOGBESONDERHEDE

STATUS VAN GESIN

Getroud beide ouers Weduwee Geskei, bly by pa

Stiefpa Wewenaar Geskei, bly by ma

Stiefma Voogde

Vervreem, bly by ma Vervreem, bly by pa

BIOLOGIESE VADER / VOOG 1

TITEL VAN

VOLLE DOOPNAME

IDENTITEITSNOMMER GEBOORTEDATUM

WOONADRES

KODE

POSADRES

KODE

BEROEP

WERKGEWER

WERKADRES

HUISNOMMER WERKNOMMER

SELNOMMER FAKSNOMMER

E-POS

BIOLOGIESE MOEDER / VOOG 2

TITEL VAN

VOLLE DOOPNAME

IDENTITEITSNOMMER GEBOORTEDATUM

WOONADRES

KODE

POSADRES

KODE

BEROEP

WERKGEWER

WERKADRES

HUISNOMMER WERKNOMMER

SELNOMMER FAKSNOMMER

E-POS

KOMMUNIKASIE BIOLOGIESE VADER VOOG 1 BIOLOGIESE MOEDER VOOG 2

(Dui asb aan wie die kontakpersoon sal wees met betrekking tot SMS’e, telefoonoproepe, e-posse.)

VERANTWOORDELIKE PERSOON BIOLOGIESE VADER VOOG 1 BIOLOGIESE MOEDER VOOG 2

(Dui asb aan wie die kontakpersoon sal wees met betrekking tot SMS’e, telefoonoproepe, e-posse.)

BESONDERHEDE VAN BROER(S) / SUSTER(S) IN HTS DROSTDY

VAN NAAM Graad Toel

VAN NAAM Graad Toel

Bladsy 6 van 15

Mnr AW Underhay (Skoolhoof)

MEDIESE BESONDERHEDE VAN LEERDER

HOOFLID SE NAAM

NAAM EN PLAN VAN MEDIESE SKEMA

MEDIESE FONDSNOMMER

HUISDOKTER

TELEFOON

SPESIALE INLIGTING MET BETREKKING TOT DIE LEERDER (Indien u as ouer/voog spesifieke inligting onder die aandag van die skool wil bring, bv. epilepsie, allergieë, spesiale behoeftes, ens.)

Verskaf asseblief ‘n afskrif van u mediesefondskaartjie

Voor Agter

KONTAKPERSOON IN GEVAL VAN NOOD (wat nie by dieselfde adres woon nie)

NAAM & VAN

VERWANTSKAP

TELEFOON

SELFOON

E-POS

WOONADRES

Mediese Fonds (Medi-Clinic) As lid van ‘n mediese fonds gee ek hiermee toestemming dat my kind in die geval van ernstige siekte of besering na Medi-Clinic geneem kan word en sal ek, as ouer instaan vir enige addisionele kostes hieraan verbonde. ……………………...Handtekening ….………….Datum

Parafeer

Biologiese vader / Voog Biologiese moeder / Voog

Bladsy 7 van 15

Mnr AW Underhay (Skoolhoof)

SKOOLFONDS : REËLS EN REGULASIES Moet voltooi word deur ouer / persoon verantwoordelik vir skoolgeld

BELANGRIK:

HIERDIE AFDELING MOET VOLTOOI WORD, AL WORD SKOOLGELD DEUR OUERS BETAAL.

‘N BRIEF VAN DIE BETROKKE MAATSKAPPY / AMBASSADE / ORGANISASIE OF INDIVIDU (INDIEN NIE DIE OUER) VERANTWOORDELIK VIR SKOOLGELD, MOET HIERDIE AANSOEK VERGESEL.

Ek (volle naam en van, van verantwoordelike persoon) _____________________________________________

________________________________________________________________ die ondergetekende van:

_____________________________________________________________________________________

_____________________________________________________________________________________

(fisiese adres as domicilium citandi et executandi)

POSADRES

KODE

HUISNOMMER

WERKNOMMER

FAKSNOMMER

SELNOMMER

E-POS

BEROEP

WERKGEWER

doen aansoek vir toelating vir die leerder soos gemeld by HTS Drostdy (hierna verwys na as “die

skool”) in die graad soos aangedui. Verder neem ek kennis van die reëls en regulasies soos

hieronder uiteengesit. Ek bevestig dat ek dit gelees het en dit verstaan.

Die skoolfonds word jaarliks gehef by ‘n formele begrotingsvergadering deur die skool se

Beheerliggaam.

Kragtens familiereg sal ouers gesamentlik en afsonderlik verplig wees om skoolgelde te betaal

ongeag hulle huwelikstatus.

In die geval van ‘n rekening wat meer as 60+ dae agterstallig is sal beide ouers deur die skool

gedagvaar word, ongeag onderhoud en hofbevele wat tussen die partye mag bestaan.

Kragtens Artikel 39 van die Suid-Afrikaanse Skolewet is die partye wat deel het aan hierdie vorm

aanspreeklik vir die betaling van verpligte skoolgelde.

Parafeer

Biologiese vader / Voog Biologiese moeder / Voog

Bladsy 8 van 15

Mnr AW Underhay (Skoolhoof)

Kragtens Artikel 40 en 41 van die Suid-Afrikaanse Skolewet, mag die skool die betaling van hierdie

verpligte skoolgelde afdwing en mag regsstappe geneem word om bogenoemde gelde te vorder.

Skole is vrygestel van die Nasionale Kredietwet aangesien skoolgeld ‘n statutêre uitgawe is.

Sogenaamde uitgawe mag nie verwys word na ‘n skuldberader vir skuldhersiening nie.

Sou die bogenoemde leerder die skool verlaat, onderneem ek om die Beheerliggaam kennis van

nie minder nie as een (1) maand te gee, ongeag die redes vir skoolverlating. Ek sal geregtig wees

op ‘n pro rata terugbetaling van skoolfonds reeds betaal in terme van die genoemde leerder,

tydperk van kennisgewing uitgesluit. Sou ek versuim om sodanige kennis te gee, sal slegs 1 (een)

maand se bydrae aan my betaalbaar wees.

Sou ek versuim om die skoolfonds of ‘n gedeelte daarvan, soos bo uiteengesit, of enige ander

skoolgelde waarvoor ek aanspreeklik mag wees te betaal, aanvaar ek dat ek verantwoordelik gehou

sal word vir die invorderingskoste van sodanige gelde asook die prokureur-kliënt fooie. Dit sluit

opsporingskoste en invorderingskommissie in, plus rente op die bedrag uitstaande bereken teen

18% per jaar vanaf die datum verskuldig tot datum van betaling.

Ek kies hiermee bogenoemde adres as my domicilium citandi et executandi vir alle doeleindes

rakende die ooreenkoms.

Ek onderneem vir die stiptelike betaling van skoolgeld as volg:

Maandeliks vanaf 1 Januarie tot 1 Oktober vir 10 maande.

Eenmalig voor 31 Januarie.

Ek gaan aansoek doen om vrystelling van skoolgeld.

Parafeer

Biologiese vader / Voog Biologiese moeder / Voog

Bladsy 9 van 15

Mnr AW Underhay (Skoolhoof)

BETALINGSOPSIES

(merk asb die toepaslike opsie met ‘n “X”)

LEERDER NAAM & VAN: TOELATINGSNOMMER:

Neem asseblief kennis die skoolgelde is vir die huidige jaar en die aangepaste skoolgelde vir 2020 sal teen Oktober 2019 bevestig word.

SKOOLGELD 2019 Skoolgelde is vooruitbetaalbaar aan die begin van die skooljaar, maar indien nodig kan die skool uitstel verleen en die volgende opsies is goedgekeur: Kind 1 R19 700 Kind 2 R18 700 Kind 3 R16 750 Opsie 1 (Totale skoolgelde betaalbaar teen 31 Januarie 2019) = R19 700 PER JAAR (Graad 8-12)

= R19 700 – R985 (korting indien teen 31 Januarie 2019 ten volle vereffen word, Graad 8-12) = R18 715

OF

Opsie 2 (Gelde word oor 4 kwartale VOORUIT betaal) (Graad 8 – Graad 12)

1ste

Kwartaal R4 925 1 Jan 2019

2de

Kwartaal R4 925 1 Apr 2019

3de

Kwartaal R4 925 1 Jul 2019

4de

Kwartaal R4 925 1 Okt 2019

OF Opsie 3 (Gelde word oor 10 maande VOORUIT betaal)

(Graad 8 – Graad 12)

= R1 970 Maandelikse paaiement op die 1ste

van elke maand (1 Januarie – 1 Oktober 2019)

‘n Reëling moet getref word voor/op 1 Desember 2018, indien betalings per debietorder sal geskied.

Geen maandelikse paaiemente (1 Januarie 2019 – 1 Oktober 2019) opsie op skoolfooie, behalwe indien ‘n ouer teen 1 Desember 2018 by die skool ‘n debietorder instel. Indien u ‘n debietorder wil instel, moet u die finansiële kantoor van HTS Drostdy besoek met die bankkaart van die rekening waaruit die debietorder opgestel moet word. Bankbesonderhede:

HTS Drostdy

ABSA 440390145

Takkode: 503107

Verwysing: Toelatingsnommer, waarvoor u betaal

Parafeer

Biologiese vader / Voog Biologiese moeder / Voog

Bladsy 10 van 15

Mnr AW Underhay (Skoolhoof)

BETALINGSOPSIES

(merk asb die toepaslike opsie met ‘n “X”)

LEERDER NAAM & VAN: TOELATINGSNOMMER:

Neem asseblief kennis die koshuisgelde is vir die huidige jaar en die aangepaste koshuisgelde vir 2020 sal teen Oktober 2019 bevestig word.

KOSHUISGELDE 2019 R3000 deposito/eerste paaiement is betaalbaar 7 dae na ontvangs van die aanvaardingsbrief, om plek in die koshuis te verseker. Die deposito is nie terugbetaalbaar by kansellasie van u aansoek. Koshuisgelde is vooruitbetaalbaar aan die begin van die skooljaar, maar indien nodig kan die skool uitstel verleen en die volgende opsies is goedgekeur: Opsie 1 (Totale koshuisgelde betaalbaar teen 31 Januarie 2019) = R29 100 PER JAAR (Graad 8 - 12)

= R29 100 - 5% (R1 455) = R27 645 (indien volle bedrag teen 31 Januarie 2019 vereffen word)

= R29 100 PER JAAR – R3 000 deposito/eerste paaiement betaal = R26 100 (ALLE koshuisleerders)

OF

Opsie 2 (Gelde word oor 4 kwartale VOORUIT betaal, Graad 8 – 12)

Deposito R3 000 7 dae na aanvaarding

1ste

Kwartaal R6 525 1 Jan 2018

2de

Kwartaal R6 525 1 Apr 2018

3de

Kwartaal R6 525 1 Jul 2018

4de

Kwartaal R6 525 1 Okt 2018

OF

Opsie 3 (Gelde word oor 11 maande VOORUIT betaal)

(Graad 8 – Graad 12)

R3 000 deposito/eerste paaiement (betaalbaar binne 7 dae van aanvaardingsbrief)

Daarna 10 maandelikse paaiemente, R2 610pm, op die 1ste

van elke maand (1 Januarie – 1 Oktober 2019)

Geen maandelikse paaiemente (1 Desember 2019 – 1 Oktober 2019) opsie op koshuisfooie, behalwe indien ‘n ouer teen 1 Desember 2018 by die skool ‘n debietorder instel. Indien u ‘n debietorder wil instel, moet u die finansiële kantoor van HTS Drostdy besoek met die bankkaart van die rekening waaruit die debietorder opgestel moet word. Belangrik! * Graad 12-koshuisleerders betaal vir die volle jaar. * Neem kennis dat koshuisverblyf onmiddellik verbeur word indien fooie nie voor of op voorgeskrewe

datums betaal is nie. * Indien ‘n leerder nie meer van koshuisinwoning gebruik gaan maak nie, moet ‘n skriftelike

kennisgewing ‘n kalendermaand vooruit aan die skool deurgegee word. * Indien die skool enige vorm van uitstel verleen aan enige ouer en die ouer hou nie by die reëling nie,

is die volle uitstaande bedrag onmiddellik opeisbaar en betaalbaar. * Indien u geld direk in die skool se bankrekening inbetaal, moet die bewys van betaling duidelik

gemerk met die toelatingsnommer en waarvoor dit inbetaal is (bv. “1723 skool”), aan die skool gefaks (0233473996) of per e-pos gestuur word aan [email protected]

Parafeer

Biologiese vader / Voog Biologiese moeder / Voog

Bladsy 11 van 15

Mnr AW Underhay (Skoolhoof)

Vraelysvorm vir vrystelling van skoolgeld 2020

(Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996)

REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS OM SKOOLGELD TE BETAAL

1 Het die skoolhoof jou ingelig oor die bedrag wat jaarliks vir skoolgeld betaalbaar is? JA NEE

2 Het die skoolhoof jou verwittig dat jy verantwoordelik is om skoolgeld te betaal mits jy nie ten volle daarvan vrygestel is nie?

JA NEE

3 Het die skoolhoof jou ingelig oor jou reg om aansoek te doen vir vrystelling van die betaling van skoolgeld?

JA NEE

4 Wil jy graag vir sodanige vrystelling aansoek doen? JA NEE

5 Benodig jy hulp met sodanige aansoek? JA NEE

6 Het die skoolhoof jou voorsien van die vorm (Bylae B) vir aansoek vir vrystelling? JA NEE

7 Het die skoolhoof hierdie betrokke vorm geteken? JA NEE

8 Het jy die betrokke vorm geteken? JA NEE

9 Het die skoolhoof die getekende afskrif van hierdie vorm aan jou oorhandig? JA NEE

LET WEL: Hierdie is slegs vir kennisname aan die skool, dit dien NIE as vrystellingsaansoek

NIE – aansoekvorms sal in Januarie by die finansiële kantoor beskikbaar wees.

_____________________________________________________ ________________

HANDTEKENING VAN VERANTWOORDELIKE PERSOON DATUM

Parafeer

Biologiese vader / Voog Biologiese moeder / Voog

Bladsy 12 van 15

Mnr AW Underhay (Skoolhoof)

VERKLARING DEUR OUER / VOOG

Ek ________________________________________ verklaar hiermee dat die inligting in die vorm vervat

waar en korrek is. Deur my handtekening hieronder aangebring, gee ek die Voorsitter van die Skool se

Beheerliggaam, of sy benoemde, toestemming om enige van die inligting deur my verskaf te kontroleer en

te bevestig. Ek verstaan dat indien enige inligting deur my verskaf vals is, aksie teen my geneem kan word.

Ek verklaar verder dat ek myself vergewis het van die skool se Visie en Missie en onderneem om die skool

se Christelike etos en algemene reëls en dissipline te eerbiedig.

Geteken op hierdie ____________ dag van _____________________________________ 20__________.

HANDTEKENING VAN OUER / VOOG: ________________________________________

VERKLARING DEUR LEERDER

Ek ________________________________________ verklaar hiermee dat die inligting in die vorm vervat

waar en korrek is. Deur my handtekening hieronder aangebring, gee ek die Voorsitter van die Skool se

Beheerliggaam, of sy benoemde, toestemming om enige van die inligting deur my verskaf te kontroleer en

te bevestig. Ek verstaan dat indien enige inligting deur my verskaf vals is, aksie teen my geneem kan word.

Ek verklaar verder dat ek myself vergewis het van die skool se Visie en Missie en onderneem om die skool

se Christelike etos en algemene reëls en dissipline te eerbiedig.

Geteken op hierdie ____________ dag van _____________________________________ 20__________.

HANDTEKENING VAN LEERDER:

HANDTEKENING VAN OUER / VOOG:

LOJALITEITSKAARTE

HTS Drostdy is deel van die MySchool-projek. Hierdie projek genereer fondse vir die skool. Daar is geen

koste aan verbonde nie en die skool kan slegs daarby baat. Indien u nog nie hiervoor geregistreer het nie,

versoek ons vriendelik dat u die aangehegte vorm voltooi. (Sien aangeheg)

Parafeer

Biologiese vader / Voog Biologiese moeder / Voog

Bladsy 13 van 15

Mnr AW Underhay (Skoolhoof)

TOESTEMMINGSVORM

Toestemming vir deelname aan skoolaktiwiteite

1. Ek, ___________________________________________ (volle naam en van), die ouer / voog van

_______________________________________________ (leerder se volle naam en van) gee

hiermee toestemming dat hy/sy aan sport-, kultuuraktiwiteite, opvoedkundige toere en uitstappies

mag deelneem.

2. Ek aanvaar dat alle redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid en welstand van my kind en

dat ek nie ongevalle, beserings, diefstal en enige onvoorsiene gebeure aan die verantwoordelike

personeel sal toeskryf nie.

3. Ek dra my magte as ouer/voog oor aan die hoof van die skool of sy verteenwoordiger indien

mediese behandeling/chirurgiese ingreep vir my kind nodig mag wees. Sover ek weet, is hy/sy

fisies in staat om aan die bogenoemde aktiwiteite deel te neem en verkeer hy/sy in goeie

gesondheid.

4. Ek versoek egter dat daar gelet sal word op spesiale behoeftes indien enige: (bv. allergieë,

abnormale bloeding, epilepsie ens.):

_______________________________________________________________________________

Geteken op hierdie ____________ dag van ______________________________ 20___________

HANDTEKENING VAN OUER / VOOG: ____________________________________________

Parafeer

Biologiese vader / Voog Biologiese moeder / Voog

Bladsy 14 van 15

Mnr AW Underhay (Skoolhoof)

HTS DROSTDY

VAKKEUSE: GRAAD 10 - 12 (2019)

Van: _____________________________________ Graad: _____________

Voorname: _____________________________________ Toelatingsnommer: _____________

`n Leerder moet EEN vak uit elk van die afdelings (D tot G) kies.

A Afrikaans Eerste Huistaal X B Engels Eerste Addisionele Taal X C Lewensoriëntering X

D Wiskunde Tegniese Wiskunde Wiskundige Geletterdheid

E

Fisiese Wetenskappe Tegniese Wetenskap Toerisme Rekeningkunde Ingenieursgrafika & Ontwerp

F

Fisiese Wetenskappe Lewenswetenskappe Rekenaartoepassingstegnologie (RTT) Besigheidstudies Ingenieursgrafika & Ontwerp

G

Lewenswetenskappe Elektronika Kragsisteme Pas & Draaiwerk Motorwerktuigkunde Houtbewerking Bou & Konstruksie Gasvryheidstudies Inligtingstegnologie Toerisme Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)

Die volgende vakke kan een van dié in groepe E,F of G vervang of as ekstra vak geneem word 1. Visuele Kunste: (Kunssentrum)

Skilder

Teken

Fotografie

2. Ontwerp: (Kunssentrum)

Grafiese Ontwerp Produk Ontwerp

Dansstudies: (Kunssentrum)

Dramatiese Kunste: (Kunssentrum)

VEREISTES

* Leerders wat een van die Tegniese Vakke in Groep G kies moet: > Wiskunde OF Tegniese Wiskunde neem in Groep D. > Fisiese Wetenskap of Tegniese Wetenskap neem in Groep E of F. > Ingenieursgrafika & Ontwerp neem in Groep E of F.

* Om Rekeningkunde te neem moet `n leerder ook Wiskunde neem. * Om Inligtingstegnologie te neem moet 'n leerder ten minste 70% vir Wiskunde behaal. * Om Fisiese Wetenskappe te neem, moet `n leerder ook Wiskunde neem.

Vir kennisname Weens logistieke reëlings word beperkings geplaas op die hoeveelheid leerders wat ‘n bepaalde vak mag neem, bv. Gasvryheidstudies en RTT Indien die getal kandidate die toewysing oorskry, sal keuring op grond van prestasie geskied.

Biologiese Ouer/Voog

Datum

Bladsy 15 van 15

Mnr AW Underhay (Skoolhoof)

HTS DROSTDY

VERTROULIKE VERSLAG

KOSHUIS

Leerder: ………………………………………….. Toelatingsnommer: ……..…..

Geboortedatum: …………………………………………..

Mediese Vraelys:

Ly u kind aan die volgende: merk asb Ja/Nee met ‘n sirkel. Bv.

Gee asb ‘n verduideliking indien JA geantwoord.

Mediese toestand Behandeling / medikasie

Swak sig Ja Nee

Swak gehoor Ja Nee

Leerprobleme Ja Nee

Liggaamlike gebrek Ja Nee

Aandag Afleibaarheid Ja Nee

Hiperaktief Ja Nee

Asma Ja Nee

Disleksie Ja Nee

Diabeet Ja Nee

Epilepsie, stuiptrekkings Ja Nee

Depressie Ja Nee

Bloedingskwaal Ja Nee

Kanker, velkanker, leukemie Ja Nee

Ontvang Sielkundige behandeling Ja Nee

Enige ander kroniese siektes of mediese toestand:

Nee

………………………………………. ………………......

Handtekening van ouer Datum

ja nee

BYLAE A