Hierdie week behandel ons vleilande.

8
Hierdie week behandel ons vleilande. Lees die inhoud mooi deur. Doen die aktiwiete op ‘n A4 bladsy.

Transcript of Hierdie week behandel ons vleilande.

Page 1: Hierdie week behandel ons vleilande.

Hierdie week behandel ons vleilande.

Lees die inhoud mooi deur.

Doen die aktiwiete op ‘n A4 bladsy.

Page 2: Hierdie week behandel ons vleilande.
Page 3: Hierdie week behandel ons vleilande.
Page 4: Hierdie week behandel ons vleilande.
Page 5: Hierdie week behandel ons vleilande.

Die bekendste vleiland in Suid-Afrika is die St. Lucia-

vleiland in die iSimangaliso-vleilandpark in Kwazulu-Natal.

Page 6: Hierdie week behandel ons vleilande.

Dinsdag (15 Junie)

Aktiwiteit 1

Beantwoord die volgende vrae op ‘n A4 bladsy.

1. Watter prent toon besoedelde water?

2. Sal daar meer plante en diere in die water in prent A of prent B wees?

3. Waarom is skoon water belangrik vir lewende dinge?

Page 7: Hierdie week behandel ons vleilande.

Donderdag (17 Junie 2021)

Aktiwiteit 2

Skryf oor die impak van die verlies aan vleilande op biodiversiteit en watergehalte.

Bestudeer die foto’s en lees die inligting oor vleilande hierbo. Beantwoord

hierdie vrae:

1. Hoe word vleilande vernietig?

2. Verduidelik wat biodiversiteit is.

3. Hoe word bioversiteit geraak wanneer vleilande vernietig word?

Page 8: Hierdie week behandel ons vleilande.

4. Verduidelik wat watergehalte is.

5. Verduidelik hoe vleilande besoedeling uit water verwyder.

6. Hoe beïnvloed die verlies aan vleilande die gehalte van water?