Het jy geweet dat...? `n Kerk in aksie teen armoede Augustus 2013
description
Transcript of Het jy geweet dat...? `n Kerk in aksie teen armoede Augustus 2013
Het jy geweet dat...?
`n Kerk in aksie teen armoede
Augustus 2013
Nagenoeg 50% van ons land onder
die erkende “armoede lyn” R515 p/m per capita leef
Die boonste 20% van die land ontvang 74,7% van alle inkomste, die onderste 20% ontvang 1,4% van alle inkomste
Die NGK-familie het vanjaar (subsidies ingesluit) slegs deur die sinodale strukture meer as R800 milj aan welsyn spandeer.
In die Wes-Kaap is Badisa se begroting alleen R322 milj
Badisa hanteer tans meer as 150 programme en bereik jaarliks meer as 1 miljoen mense
Vier groot uitdagings bestaan ten opsigte van armoede
en die kerk kan hier ‘n rol speel
1. Struktreel – ekonomiese- en welsynsbeleid (profeties)
2. Onderwys
3. Denke van mense (Hoop vs Slagoffer-mentaliteit)
4. Morele opbou – werksetiek, eerlikheid ens.
“Een van die groot uitdagings is om nie
net geld te gee nie maar daadwerklik by indiwidue betrokke te raak. Dit is moeilik.”
“Elke persoon wat ons sien in ’n vullisblik rondkrap, behoort ons harte intens aan te spreek.”
Vroeë Kinder Ontwikkeling (ECD)
Landelike ontwikkeling
Alkohol- en dwelmmisbruik
VIGS
Werkverskaffing
Vaardigheidsontwikkeling
Ekologie (ja dit raak armoede!)
Nasionale welsynsbeleid
www.omgee.org.za
Ons kan nie groot dade doen nie,
maar slegs klein dade met groot
liefde!”
Moeder Teresa
Skakel asseblief gerus die naaste kantoor van
CMR, KMD of Badisa
of
Suzanne Potgieter
Tel: (012) 342-0092
E-pos: [email protected]