Hendrik van Pletzen (Voermol Voere) - RPO FSrpofs.co.za/pdf/Hendrik-van-Pletzen.pdfHendrik van...
Transcript of Hendrik van Pletzen (Voermol Voere) - RPO FSrpofs.co.za/pdf/Hendrik-van-Pletzen.pdfHendrik van...
RESULTATE UIT DIE PRAKTYK VAN GROOT BOERDERY-EENHEDE Hendrik van Pletzen (Voermol Voere)
INLEIDING
Laaste omvattende ondersoek na wolskaapboerdery in
SA is in 1983 deur BKB gedoen. Volgens hierdie
verslag is die gemiddelde lampersentasie 74.3% (De
Klerk, Düvel & Terblanche)
Die gemiddelde kalfpersentasie van die SA
Vleisbeeskudde is net onder 60% (Erasmus, 2003)
DOEL VAN BEES- EN SKAAPBOER VAN DIE
JAAR PROJEK
Om produksiedata van top veeboere in te
samel
Om „n nuwe norm vir reproduksie daar te
stel
Om suksesvolle bestuurspraktyke uit te lig
Om praktiese bestuursinligting deur te gee
aan medeboere deur die media en boeredae
Om erkenning te gee aan top veeboere
Inligting van wenners (Databasis van die Nasionale Beesboer van
die Jaar Kompetisie)
Wenner Distrik Beesras Weiding/ruvoer hulpbronne Winterlek Speen
%
JA Venter Volksrust Brangus Veld en hooi Hoëveldlek 97.6
FC Durow
Trust
Clocolan Sussex Veld, mieliereste, hooi,
beperkte groenvoer
Premix 450 95.5
CV
Boerdery
Memel Bovelder Veld, winterveld, beperkte
mieliereste en aangeplante
weiding
Bovelderlek 96.3
AJ Swart
(Malemba
Bdy)
Louwna Simmental
en Simbra
Veld, aangeplante weiding,
kuilvoer
Dundeelek
konsentraat
93.9
Willem de
Waal
Boerdery
Moorreesb. Hereford
en
Simmental
Klawerweiding,
stoppellande, koringstrooi
97.2
Inligting van wenners (Databasis van die Nasionale Beesboer van
die Jaar Kompetisie)
Wenner Distrik Beesras Weiding/ruvoer
hulpbronne
Winterlek Speen
%
Frans van
den Berg
Trust
Reivilo Bonsmara Veld Proteïen 95.1
Wink
Broers
Barkly-Oos Driehoek kruis Veld Dundeelek
konsentraat
96.9
Mark
Newborn
Matatiele Simbra en
Simmental
Veld en hooi beperk Proteïen
89.7
Gerrit van
Zyl
Dewetsdorp Bonsmara Veld Premix 450 94.7
Linde du
Plessis
Fouriesburg Brahman en
Brahman x
Droughtmaster
Veld, oesreste en hooi Dundeelek
konsentraat
91.1
Hennie
Coetzee
Prieska Bonsmara Veld en beperkte
hoeveelheid reste en
aangeplante weiding
Premix 450 90
Getal teelkoeie varieer van 291 tot 2514. Twee van die 11
wenners het meer as 1000 teelkoeie
Jacques Swart van Malemba boerdery van Louwna naby
Vryburg boer met Simmentalers en Simbras.
In „n groot gediversifiseerde boerderyonderneming
slaag hy by uitnemendheid daarin om verskeie
bedryfstakke komplementêr tot mekaar te integreer.
Hy behaal in die produksiejaar van beoordeling „n
uitstaande speenpersentasie van 93.9% in „n kudde van
1327 teelkoeie. „n Volgehoue streng seleksie beleid teen
koeie wat oorslaan gee hiertoe aanleiding.
Sy indruk is dat beesboerdery in SA gesien word as „n
vertakking wat minder intensiewe bestuur verg, maar hy
glo dit is juis met intensiewe bestuur dat „n
beesboerdery werklik winsgewend bedryf kan word.
“Dit is tog so dat met 70 % inspanning 50 % welslae
behaal word en dat dit daardie laaste 30 % se poging is
wat vir die ander 50 % sorg”
Niks gaan van sy plaas af as daar die nie waarde
toegevoeg is nie. Daarby vul die verskillende
bedryfstakke mekaar aan en probeer hy alles self doen
waaruit iemand anders as middelman geld sou maak.
Waardetoevoeging word gedoen deur kalwers op
aangeplante weiding en in „n voerkraal af te rond.
Huidig lyk die somme van plaasvoerkrale goed
MARGE PER SPEENKALF BY VERSKILLENDE
MIELIEPRYSE
Mielieprys
(R/ton)
Marge per
speenkalf (R)
Rente verdien
(%)
1800 1080 49
2000 915 40
2200 750 32
2400 580 25
Mielie gelykbreekprys R3100/t
SPEENPERSENTASIES VAN SKAAPBOER WENNERS
Skaapboer van
die Jaar
Distrik Weidingshulpbron
Lamseisoene Speen
%
Strategiese
byvoeding
Grey & Grey
Landgoed
Ermelo Besproeide
weidings/kontant
gewasse/reste
3 in 2 jaar 186 Maxiwol/
mieliemeel
Ben Brynard Calvinia Peulplantweidings/
karooveld
Lente en
herfs
156 Maxiwol/
mieliemeel
Freddie Schmidt Memel Suurgrasveld
reste/weimielies
Lente en
herfs
135 Maxiwol/
mieliemeel
Boontjies
kraal Landgoed
Caledon Peulplantweidings/
kontantgewasse
Kombinasie
163 Maxiwol/
gars
AG Joubert Riversdal Peulplantweidings/
Kontantgewasse
3 in 2 jaar 149 Maxiwol/
graan
SPEENPERSENTASIES VAN SKAAPBOER WENNERS
Skaapboer van die
Jaar
Distrik Weidingshulpbron
Lamseisoene Speen
%
Strategiese
byvoeding
Bismarck Bdy Wesselsbron AangeplanteW
weimielies/reste
Lente en
herfs
143
132
Maxiwol
A du Toit Pienaar Colesberg Karooveld
Besproeide
weidings
Lente en herfs
3 in 2 jaar
123
203
Deurvloei
proteïen
Charl Saunderson Kenhardt Ariede veld met 132
mm/jaar
4 in 3 jaar 143 Maxiwol
Amerika Landgoed
Jan-Paul Kempen
Bredasdorp Lusernweidings/
Kontantgewasse
Kombinasie 116 Maxiblok of
Maxiwol/graan
mengsel
Wiese
Besigheidstrust
Loxton Veld en klein
hoeveelheid
aangeplante
weiding
Elke 10
maande
116
Ooie word elke ongelyke maand van die jaar gepaar en lam dus
elke gelyke maand van die jaar lam. Hierdie stelsel hou groot
voordele in soos bv. meer effektiewe gebruik van top gehalte
ramme en beter gehalte ramme kan bekostig word, makliker
bestuur van ooie met kleiner troppe wat lam, laer risiko vir
ongunstige weersomstandighede met lamtyd, minder arbeid en
lammers wat regdeur die jaar beskikbaar is vir bemarking.
Ooie lam elke 10 maande en beter lampersentasies word verkry as
waar ooie elke 8 maande lam. Hul doelwit is om 150 % te speen
onder ekstensiewe boerdery-omstandighede waar die ooie net op
veld loop met „n lae reënval van 175 mm per jaar. Met lamtyd elke
twee maand, is daar deurlopend nageboortes op die veld wat as
kosbron vir jakkalse dien en gevolglik het hulle minder verliese
a.g.v. roofdiere.
INKOMSTE EN KOSTE OP WEIMIELIES (2014)
INKOMSTE R/lam
Vleis 1128
Wol 150
TOTAAL 1278
KOSTES
Aankope 720 (57)
Mielies 374 (29)
Voermol Landelek 60 (4.7)
Arbeid 20 (1.6)
Rente 15 (1.2)
Prosessering 22 (1.7)
Vervoer 24 (1.9)
Mortaliteit 38 (3)
TOTAAL 1273
Wins/lam (Mielieprys R1800/t) R181 (25%)
“Mielieprys” van R3400/t haalbaar of R180/lam
Ben Brynard, Calvinia
Die verbetering van ooiproduktiwiteit en kg lamvleis
geproduseer is die belangrikste teeldoelwit in hierdie
Merinokudde.
Ben Brynard beskik oor ‟n unieke doeltreffendheids
maatstaf om kuddeproduktiwiteit te meet en dit is kg
vleis en kg skoonwol bemark per ooi gepaar. In die jaar
van beoordeling bemark hy 28,6 kg vleis (karkas) en 7,8
kg skoonwol per ooi gepaar.
Sy speenpersentasie met een lamgeleentheid per ooi
per jaar is 156%. Hy is lid van die Merinoplan van
Merino SA en maak gevolglik gebruik van BLUP
teelwaardes om teeltvordering in sy kudde te versnel”
Gerrit van Zyl: 2XLNR wenner en beesboer van die jaar
Veld rus vir groeiseisoen, Voermol 3-Fase lekprogram;
verse op 13-15 maande gedek; speen 94.7% oor kudde
2-jaar oud vers met kalf. Kondisiepunt 3.5
Wink Broers, Barkly-Oos: speen op 5½ maande,
speengewig 239kg, speen 96.9%
Simmentalerbul x
Brahman-tipe koei
Angusbul x
Simmentaler-tipe koei Brahmanbul x
Angus-tipe koei
Brahman-tipe koei met Simmentaler kalf
B
Simmentaler-tipe koei met „n Angus kalf
Angus-tipe koei met Brahman kalf
BAIE DANKIE !
Aannames:
Beginmassa van kalf : 220kg
Endmassa : 420kg
GDT : 1.6kg
VOV : 1:6
Uitslag % : 56%
Speenkalfwaarde : R18/kg
Karkasprys : R32/kg
Prosesseer, rente en diverse van R250 in berekening
gebring
INKOMSTE EN KOSTES OP WEIMIELIES
Aannames:
• Ideale beginmassa 28-32 kg
• Aankoopprys van R24/kg verreken
• Lam neem ongeveer 20kg toe en vreet 110 kg mielies
• Slag by 48-52kg lewende gewig
• Uitslagpersentasie 46-47 %
• Lamprys R48/kg
• Wolproduksie 2 kg/lam
• Mortaliteit 0.8 - 3%
• Stroop-, vervoer- en silokoste nie in berekening
gebring nie
• Mielieprys van R3400/t verreken
Speenkalf verbruik 0.8-1t mielies in 90-120 dae