Heimat Vers Vir My Lovely Theunis Engelbrecht

9
Heimat-vers vir my lovely Theunis Engelbrecht Theunis Engelbrecht was van 1988 tot 1999 die skrywer van die oneerbiedige poprubriek Pop-Opskop in Beeld - wat selfs eenkeer vir PW Botha so ontstel het dat hy die direksie gevra het om van hom ontslae te raak. (PW kon dit nie regkry nie). Daarna was Engelbrecht musiekregisseur van die program Regstellende Satisfaksie op Punt Geselsradio. Hy het ook vir verskeie tydskrifte geskryf en is tans 'n nagsubredakteur by Die Burger in Kaapstad. Hy is die skrywer van die digbundels 'n Gedig is so onskuldig soos 'n eier en Skreeuparadys, die jeugverhale Kinders van die kierangsee en Boys of summer en die novelleOm 'n laaitie te maak. Van sy werk is ook in verskeie bloemlesings opgeneem, soos onder meer SA in poësie/SA in poetry, Poskaarte, Groot Verseboek, Granaat, Skryf asseblief terug en Party van ons.

description

GRAAD 10 GEDIG

Transcript of Heimat Vers Vir My Lovely Theunis Engelbrecht

Page 1: Heimat Vers Vir My Lovely Theunis Engelbrecht

Heimat-vers vir my lovelyTheunis Engelbrecht

TTheunis Engelbrecht was van 1988 tot 1999 die skrywer van die oneerbiedige poprubriek Pop-Opskop in Beeld - wat selfs eenkeer vir PW Botha so ontstel het dat hy die direksie gevra het om van hom ontslae te raak. (PW kon dit nie regkry nie). Daarna was Engelbrecht musiekregisseur van die program Regstellende Satisfaksie op Punt Geselsradio. Hy het ook vir verskeie tydskrifte geskryf en is tans 'n nagsubredakteur by Die Burger in Kaapstad. Hy is die skrywer van die digbundels 'n Gedig is so onskuldig soos 'n eier en Skreeuparadys, die jeugverhale Kinders van die kierangsee en Boys of summer en die novelleOm 'n laaitie te maak. Van sy werk is ook in verskeie bloemlesings opgeneem, soos onder meer SA in poësie/SA in poetry, Poskaarte, Groot Verseboek, Granaat, Skryf asseblief terug en Party van ons.

Page 2: Heimat Vers Vir My Lovely Theunis Engelbrecht

’n sandsteenhuis

Page 3: Heimat Vers Vir My Lovely Theunis Engelbrecht

Heimat-vers vir my lovely - Theunis Engelbrecht

1.1. ekek bou vir jou ’n huisie

2. van sandsteen son en sskalie

3. ek plant vir jou ’n wilgerboom

4. wat wolflangfluite skadu’s maak

ek spreker. In ’n gedig praat ons altyd van ’n “spreker”

heimat beteken huis, tuiste.

die aangesprokene.

alliterasie van die s. Skep ’n atmosfeer van veiligheid.

skep ’n gevoel van rustigheid.

die skadu’s is soos wolflangfluite. wolffluit. ’n Fluit van bewondering (gewoonlik vir ’n meisie) Hier word dit vergelyk met skadu’s. Skadu’s wat die wilgerboom gooi is bewonderenswaardig.

’n skulpagtige stof wat gebruik word vir versiering

Page 4: Heimat Vers Vir My Lovely Theunis Engelbrecht

5. ek dorsdors vir jou ’n riviertjie uit die aarde

6. waarin paddas moederlik grom

7. ek plaas plaas vir jou ’n paar vet kuikens

8. en cuddlesomeuddlesome katjies op die werf

dors is ’n s.nw. Hier word dit gebruikas ’n werkwoord. Om tot stand te bring. As

iets nie natuurlik daar is nie, sal hy dit vir haar maak.

’n werkwoord na “ek” wysdaarop dat hy dit self spesiaal

vir haar wil doen.

paddas, vet kuikens en sagte troetelbare, oulike katjies is alles voorbeelde van ’n romantiese plaasplaasatmosfeer.

woordspeling

Page 5: Heimat Vers Vir My Lovely Theunis Engelbrecht

9. ek brei ’n voetmatjie om te lê

10.voor die riempiestoel wat ek vir jou gevleg het

11.ek vra die wolke

12.om die blou lug plek-plek melkwit af te werk

13.ek gooi die damme vol water

14.sodat ons kinderlik kaal daarin kan baljaar

15.ek versamel stronke vir jou stofie

personifikasie

sonder enige bybedoelings

Let op dat daar deur die hele gedig geen sprake van rym is nie. Vrye Vrye vers. vers. Wanneer een reël oorloop in ’n volgende sonder leestekens : enjambementenjambement

Funksie van vrye vers kan daarop dui dat die verhouding met haar sorgeloos en vry is.

mieliestronke

Page 6: Heimat Vers Vir My Lovely Theunis Engelbrecht

16. sodat ons koffiewater lekker warm kan stoom

17. ek berei vir jou ’n matrasveerbedjie

18. waarop ons nagtelank bymekaar kan doeks

19. ek sit sterk venster in die mure om

20. tokkelossie buite te laat bly

slaap

onveilige elemente

Page 7: Heimat Vers Vir My Lovely Theunis Engelbrecht

21. dit alles doen ek net vir jou 22. omdat ek vreeslik baie van jou hou

rymende koeplet. Impliseerdat hier, anders as in Florauna, daar

’n gelukkige einde is.Ook die enigste reëls wat met mekaar

rym.

assonansie. Skep ’n

atmosfeervan liefde en

vrede

Page 8: Heimat Vers Vir My Lovely Theunis Engelbrecht
Page 9: Heimat Vers Vir My Lovely Theunis Engelbrecht

Huiswerk

Vrae bl. 67 1-10