Hebreërs 4.pptx

32
Hebreërs 4:12-13

Transcript of Hebreërs 4.pptx

Page 1: Hebreërs 4.pptx

Hebreërs 4:12-13

Page 2: Hebreërs 4.pptx
Page 3: Hebreërs 4.pptx
Page 4: Hebreërs 4.pptx
Page 5: Hebreërs 4.pptx
Page 6: Hebreërs 4.pptx
Page 7: Hebreërs 4.pptx

1. Ek wil U hoor

ek wil in stilte by U rus

Ek wil my stem voor U verloor

Maak my 'n kind wat steeds bly leer

Gee my 'n oor vir U hartklop aan my deur

Page 8: Hebreërs 4.pptx

U praat, U praat

U werk in woord en daad

U bou U koninkryk

en ons leef luisterryk

Halle, Halle, Halleluja

Halle, Halle, Halleluja

Page 9: Hebreërs 4.pptx

2. Ek wil jou hoor

as jy jou storie woorde maak

Jy reisgenoot op God se spoor

Ek wil jou liefhê en vertrou

Ek gee my oor vir die woord van God in jou

Page 10: Hebreërs 4.pptx

God praat, God praat

God werk in woord en daad

Hy bou Sy koninkryk

en ons leef luisterryk

Halle, Halle, Halleluja

Halle, Halle, Halleluja

Page 11: Hebreërs 4.pptx

3.Ek wil hul hoor

wat op my buitekring bly staan

Waar vreemde stemme hul bekoor

Gee my O Here openheid

Gee my 'n oor vir die soekstem van ons tyd

Page 12: Hebreërs 4.pptx

God praat, God praat

God werk in woord en daad

God bou Sy koninkryk

en ons leef luisterryk

Halle, Halle, Halleluja

Halle, Halle, Halleluja

Page 13: Hebreërs 4.pptx
Page 14: Hebreërs 4.pptx
Page 15: Hebreërs 4.pptx
Page 16: Hebreërs 4.pptx
Page 17: Hebreërs 4.pptx
Page 18: Hebreërs 4.pptx
Page 19: Hebreërs 4.pptx
Page 20: Hebreërs 4.pptx
Page 21: Hebreërs 4.pptx
Page 22: Hebreërs 4.pptx
Page 23: Hebreërs 4.pptx
Page 24: Hebreërs 4.pptx

12 Die woord van God is lewend en kragtig. Dit is skerper as enige swaard met twee snykante en dring deur selfs tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg. Dit beoordeel die bedoelings en gedagtes van die hart. 13 Daar is ook niks in die skepping wat vir God onsigbaar is nie; alles lê oop en bloot voor sy oë. En aan Hom moet ons rekenskap gee.

Page 25: Hebreërs 4.pptx

Sensus simplex

Usus

Nadenkend

Persoonlik

Page 26: Hebreërs 4.pptx

Gereeld

Persoonlik

Bly in teks

Dink na

Reageer

Gesprek

Page 27: Hebreërs 4.pptx
Page 28: Hebreërs 4.pptx
Page 29: Hebreërs 4.pptx
Page 30: Hebreërs 4.pptx
Page 31: Hebreërs 4.pptx
Page 32: Hebreërs 4.pptx