Hand 4.pptx
-
Upload
chris-van-wyk -
Category
Spiritual
-
view
345 -
download
36
Transcript of Hand 4.pptx
HULLE WAS EEN VAN HART EN SIEL – NIEMAND HET GEBREK GELY NIE
Handelinge 4:32-35
Waardes politieke leierskap wat met integriteit
uitgeoefen word morele stand van rolmodelle in politiek ekonomiese visie in terme van
armoedevraagstuk die honorering van die waardes van die
grondwet en die verbintenis tot die beskerming van die konstitusionele prosesse in die land.
die wyse waarop oor mag gepraat word, mag gebruik en uitgeoefen word.
Sit
Sit
Staan
Sit
Kindertyd
Handelinge 4:32-35 Aanvanklik: Selfversorgende gesinne - bestaanstryd Koningstyd: belasting - nie-produserende sektor
neem toe - geweldige bouprojekte Boere se skuld neem toe - verloor grond - werk as
arm ambagmanne werk Periode van vreemde oorheersing - land
geplunder en verwoes - belasting verhoog Ten tye van Jesus, mense brandarm, verder verarm
deur Herodes - infrastruktuur oorweldig deur bevolkingsgroei - droogtes - armes trou met armes, só nog verder verarm
“The greatest person alive in the world at this moment, is some unknown individual in some obscure place who, at this hour, has gone in love, to be with another person in need.” Albert Schweitzer
Geestelike eenheid Praktiese mededeelsaamheid
Alles behoort aan God “Ons wil nie guns van mense probeer
wen nie, maar doen wat God van ons verwag.”
“True love and faith inspire social concern, especially within the community of believers”
“We should not have to wait until our houses are burning before we see the wisdom of facing our local needs by joining in common work… We had better learn how to live well together, or we will live miserably apart.”
Kommunisme? Gebruiksgemeenskap nie
eiendomsgemeenskap nie “carried out not on the basis of
equality but on the basis of personal need”
“nie een van hulle het gebrek gelei nie ...”
“God takes a hand whenever he can find it and just does what he likes with it. Sometimes he takes a bishop's hand and lays it on a child's head in benediction. And then he takes the hand of a doctor to relieve the pain, the hand of a mother to guide a child. And sometimes he takes the hand of a poor old creature like me to give comfort to a neighbor. But they're all hands touched by his Spirit, and his Spirit's everywhere lookin' for hands to use.”
Dankoffers
Staan