GRAAD 8-VORMS INDEKS - HOËRSKOOL LINDEN · Email: Fax: Home : Work: Cellphone: Email: Fax: 4.4...

23
H.v. 3de Laan & 6de Straat Privaatsak X02 Linden 2104 Tel: 011 888-1433/4 Faks: 011 782-4565 [email protected] www.linden.co.za GRAAD 8-VORMS INDEKS BYLAAG A BUSVERVOER BYLAAG B VRYWARINGSVORM BYLAAG C REëLS OOR TOERE BYLAAG D ADDISIONELE INLIGTING VAN LEERDER BYLAAG E HANDBOEKE BYLAAG F FINANSIES BYLAAG G MY SCHOOL

Transcript of GRAAD 8-VORMS INDEKS - HOËRSKOOL LINDEN · Email: Fax: Home : Work: Cellphone: Email: Fax: 4.4...

Page 1: GRAAD 8-VORMS INDEKS - HOËRSKOOL LINDEN · Email: Fax: Home : Work: Cellphone: Email: Fax: 4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child;

H.v. 3de Laan & 6de Straat

Privaatsak X02 Linden 2104

Tel: 011 888-1433/4 Faks: 011 782-4565 [email protected]

www.linden.co.za

GRAAD 8-VORMS

INDEKS

BYLAAG A BUSVERVOER BYLAAG B VRYWARINGSVORM BYLAAG C REëLS OOR TOERE BYLAAG D ADDISIONELE INLIGTING VAN LEERDER BYLAAG E HANDBOEKE BYLAAG F FINANSIES BYLAAG G MY SCHOOL

Page 2: GRAAD 8-VORMS INDEKS - HOËRSKOOL LINDEN · Email: Fax: Home : Work: Cellphone: Email: Fax: 4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child;

BUSVERVOER

Die skool bied bepaalde busroetes na en van die skool. Die fooie is R450 per maand vir die oggendroete en R800-00 per maand vir ’n gekombineerde roete (oggend en middag), vooruitbetaalbaar voor en op die 7de dag van die maand. Die beskikbare roetes is soos volg:

1. Roete 1: Laerskool Fairland

Bestuurder: Kortman

Tyd: Vertrek: Arriveer:

06:30 Laerskool Fairland 07:10

Bestuurder: Derick

Tyd: Vertrek: Arriveer:

06:30 Laerskool Fairland 07:10

2. Roete 2: Bryanston Parallel

Bestuurder: Shadrack

Tyd: Vertrek: Arriveer:

06:30 Bryanston Parallel Medium 07:15

3. Roete 3: Florida

Bestuurder: Darlington

Tyd: Vertrek: Arriveer:

06:00 Caltex, h/v Ontdekkers en Ruhamaweg, Helderkruin 06:15

06:15 Florida Junction, Ontdekkersweg, Horison 06:30

06:30 McDonalds, Ontdekkersweg, Florida 06:45

06:45 Gani’s, Mollyweg, Newlands 07:20

4. Roete 4: Strubensvallei

Tyd: Vertrek: Arriveer:

06:00 Engen, Fredenharrystraat, Strubensvalley 06:20

06:20 BP, John Vorsterlaan, Radiokop 07:20

Neem asseblief kennis dat die middagroete ingestel sal word slegs as daar genoegsame aanvraag daarvoor sou wees en dit vir die skool koste effektief is. Die middag roete sal Maandae tot Donderdae om 16:00 en Vrydae om 14:00 vanaf die skool vertrek.

Page 3: GRAAD 8-VORMS INDEKS - HOËRSKOOL LINDEN · Email: Fax: Home : Work: Cellphone: Email: Fax: 4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child;

Busgeld is maandeliks betaalbaar en daar is nie ’n verlaging in fooie gedurende skoolvakansie maande nie. Die leerder sal maandeliks ’n buskaartjie ontvang wat daagliks aan die busbestuurder getoon moet word. Wanneer ‘n leerder op enige gegewe dag nie van die busdiens gebruik sou maak nie, sal die gelde vir die betrokke dag nie terugbetaal word nie. Stuur asseblief maandeliks bewys van betalings aan: [email protected]. Bankbesonderhede: Naam van Rekening: Hoёrskool Linden Bank: FNB Northcliff Rekeningnommer: 62577202410 Takkode: 253705 Maak asseblief seker dat die volgende verwysing duidelik op die depositostrokie verskyn: Naam van leerling + Busvervoer 2017 Indien u kind van Hoërskool Linden se busvervoer gebruik wil maak, versoek ons dat u

asseblief die skeurstrokie (Bylaag A) sal invul.

Page 4: GRAAD 8-VORMS INDEKS - HOËRSKOOL LINDEN · Email: Fax: Home : Work: Cellphone: Email: Fax: 4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child;

BYLAAG A

BUSVERVOER

Vul asseblief die onderstaande strokie in en stuur dit voor 25 November 2016 terug aan

die skool. ([email protected])

Ek, ouer van _________________________________________________________

Gr. _________________ (2017) wil my kind se vervoer vir 2017 bespreek.

• Roete Soggens: ____________________

• Optelpunt: _____________________________________________________

• Roete Middag: _____________________

• Aflaaipunt: _____________________________________________________

Naam van Ouer: ___________________________________________________

Selfoonnommer: ___________________________________________________

E-posadres: ___________________________________________________

Woonadres: ___________________________________________________

___________________________________________________

___________________________________________________

Handtekening:

Ouer 1 / Voog Ouer 2 / Voog

_____________________________ ____________________________

Page 5: GRAAD 8-VORMS INDEKS - HOËRSKOOL LINDEN · Email: Fax: Home : Work: Cellphone: Email: Fax: 4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child;

SCEDULE 2 FORM 1 (BYLAAG B) MEDICAL QUESTIONAIRE (VRYWARINGSVORM)

1. School Name Hoërskool Linden

2. Name of Learner

3. Date of Birth

4. Nature of Tour Gr 8 Kamp

5. Name of parent/legal guardian

6. Home Address

7. Home Telephone Number

8. Work Telephone Number

9. Work Address

10. Do you belong to a medical aid? (x) YES NO

Name of Medical Fund

Medical Aid Number

11. Name of Family Doctor

12. Dr Telephone Number

13. Is your child allergic to any food? (x) YES NO

If yes, specify.

14. Is your child allergic to any medication? (x)

YES NO

If yes, please give details

15. Is your child presently taking any medication?

YES NO

If so, please give a detailed list of medication and the dosage prescribed.

Page 6: GRAAD 8-VORMS INDEKS - HOËRSKOOL LINDEN · Email: Fax: Home : Work: Cellphone: Email: Fax: 4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child;

DETAILS OF PERSON PROVIDING THE INFORMATION

Relationship to learner

Print Name

Signature of Parent

Date

Page 7: GRAAD 8-VORMS INDEKS - HOËRSKOOL LINDEN · Email: Fax: Home : Work: Cellphone: Email: Fax: 4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child;

SCHEDULE 3 FORM 1

PARENTAL TOUR CONSENT FORM Note: This form to be completed by a parent/legal guardian/person in parental capacity of the learner who will be undertaking a tour.

1. DETAILS OF LEARNER

1.1 Name of Learner

1.2 Grade of Learner Gr 8

1.3 School Hoërskool Linden

2. DETAILS OF THE SCHOOL

2.1 District D10

2.2 Name of School Hoërskool Linden

2.3 Name op Principal Dr. J. Jordaan

3. DETAILS OF TOUR

3.1 Destination Hartbeeshoek

3.2 Purpose op Tour Gr 8 Oriëntering

3.3 Proposed Departure Date 6 Januarie 2017

3.4 Proposed Arrival Date 8 Januarie 2017

4. CONSENT BY PARENT/LEGAL GUARDIAN/PERSON ACTING IN PARENTAL

CAPACITY I, …………………………………… (parent/legal guardian/acting in parental capacity) do hereby consent to the above learner undertaking the tour, and confirm that I : 4.1 have been advised and fully understand the purpose, nature and risks associated with the

tour; 4.2 have been informed by the school of all the relevant details associated with this tour,

including the itinerary, arrangements for travel, accommodation, contact details of the tour manager and other associated details;

4.3 understand that in the event of accident or injury to the above learner that all reasonable steps will be taken by the tour manager to contact me and if I cannot be reached, contact my relatives indicated to obtain consent for any necessary emergency medical treatment and/or any emergency medical operation.

Name of person Relationship to the learner

Contact details

Home:

Work:

Cellphone:

Page 8: GRAAD 8-VORMS INDEKS - HOËRSKOOL LINDEN · Email: Fax: Home : Work: Cellphone: Email: Fax: 4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child;

Email:

Fax:

Home :

Work:

Cellphone:

Email:

Fax:

4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child; and 4.5 have been provided with a copy of the school’s discipline and safety rules in terms of

which the learner will undertake the tour. 5. DETAILS AND SIGNATURE OF PARENT/LEGAL GUARDIAN/PERSON ACTING IN

PARENTAL CAPACITY

5.1 NAME

5.2 CAPACITY

5.3 ADDRESS

5.4 CONTACT TELEPHONE

NUMBER

CELL NUMBER

5.5 SIGNATURE

5.6 DATE

Page 9: GRAAD 8-VORMS INDEKS - HOËRSKOOL LINDEN · Email: Fax: Home : Work: Cellphone: Email: Fax: 4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child;

BYLAAG C

HOËRSKOOL LINDEN

ALGEMENE REËLS T.O.V. TOERE

1. Die gebruik van enige alkoholiese drank, tabak en vuil taal is verbode! 2. Gehoorsaamheid is ‘n absolute vereiste. 3. Netheid, van die persoon en waar tuisgegaan word, sal streng toegepas word. 4. Stiptelikheid is ‘n voorvereiste vir die gladde verloop van die kamp (veral wat

vertrektye betref). 5. Die groep bly onder alle omstandighede ‘n eenheid. Alle aktiwiteite word dus

saam aangepak. 6. Respekteer die eiendom van medespelers, van die gasskole en gashere.

Breekskade SAL van die verantwoordelikes verhaal word. 7. Die toerorganiseerders of die skool word nie verantwoordelik gehou vir enige

verliese nie.

VERKLARING: Ek as ouer/voog van _____________________ dra kennis van die meegaande reëls. Ek vereenselwig my daarmee en aanvaar dus alle aanspreeklikheid vir finansiële implikasies, indien my kind vanweë wangedrag of derglike oortreding huis toe gestuur word. (Aan u as ouer sal betyds en behoorlik vooraf in hierdie verband kennis gegee word.) ____________________________ _______________________ HANDTEKENING VAN OUER/VOOG HANDTEKENING VAN LEERDER Telefoonnommers: Huis: _______________________________________________ Werk: _______________________________________________

Sel: __________________________________________

Page 10: GRAAD 8-VORMS INDEKS - HOËRSKOOL LINDEN · Email: Fax: Home : Work: Cellphone: Email: Fax: 4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child;

BYLAAG D

HOËRSKOOL LINDEN

ADDISIONELE INLIGTING VAN LEERDER:

❖ Doopnaam en van: ____________________________ ❖ Noemnaam: __________________________________

❖ Selfoonnommer van leerder : _____________________ ❖ Enige mediese inligting waarvan personeel bewus moet wees :

_____________________________________________________

❖ Enige kos-allergie waarvan die personeel bewus moet wees : _____________________________________________________

❖ Enige tipe aktiwiteit waaraan u kind nie mag deelneem nie, byvoorbeeld swem, waterkaskenades, nagmars of fisiese oefeninge.

______________________________________________________

Omkring en onderstreep asseblief die relevante gegewens in die volgende kolomme:

Kampgelde betaal? (Bewys aangeheg)

Ja

Onderstreep asb.:

• Kontant

• Tjek

• Elektronies

Nee

Reëlings getref

Is u bereid om ‘n behoeftige leerder se kampgeld gedeeltelik of algeheel te betaal?

Ja

Onderstreep asb.:

• Algeheel

• Gedeeltelik

Nee

Page 11: GRAAD 8-VORMS INDEKS - HOËRSKOOL LINDEN · Email: Fax: Home : Work: Cellphone: Email: Fax: 4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child;

BYLAAG E

E-HANDBOEK BESTELVORM

2017

GRAAD 8 NAAM VAN LEERLING: __________________________________________

Die e-handboektabel hieronder moet ingevul word vir alle vakke wat die leerder gekies het. Alle items

onder ‘n gekose vak moet gekies word. Vir elke item wat gekies word, dra die prys oor na die laaste

kolom, bereken dan en vul die groottotaal heelonder in.

TABEL 1: e-Handboekbestellings VAK e-HANDBOEK OUTEUR PRYS AANTAL TOTAAL

Afrikaans

Viva Afrikaans Huistaal Gr 8

(Leerderboek)

R86

Viva Afrikaans Huistaal Gr 8

(Leesboek) R61

Agtervolger J.V. Lille R45

English First Additional Language

English Handbook and

Studyguide

R225

*Mathilda R Dahl *

English Home

Language

English Handbook & Studyguide Lutrin

R225

*Harry Potter and the Cursed Child

J.K. Rowling *

*Tuck Everlasting N. Rabbitt *

Wiskunde Mind Action Series Gr8 Handboek

M.D. Phillips R172

Natuurwetenskappe Doc Scientiae S. du Plessis R132

Sosiale Studies Sosiale Wetenskappe Vandag Gr 8 Earle / Keats R77

E B W Ekonomiese en Bestuurswetenskap Vandag J. Bantjes R77

Skeppende Kunste Headstart Skeppende Kuns

Leerderboek D. Basson R83

Lewensoriëntering Via Afrika Lewensoriëntering v. Kronenberg R116

TOTAAL (R1299 indien al die boeke op die lys bestel word) R

Page 12: GRAAD 8-VORMS INDEKS - HOËRSKOOL LINDEN · Email: Fax: Home : Work: Cellphone: Email: Fax: 4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child;

*Boeke wat so gemerk is mag dalk nog beskikbaar gestel word in e-boekformaat, maar is ten tye van die druk van die dokument nog nie beskikbaar gewees nie. Die beskikbaarheid sal aangekondig word, maar die boeke kan nog nie op die stadium bestel word nie.

‘n 10 % heffing vir die hantering van die e-boeke is klaar ingesluit by die prys van bostaande e-boeke.

ITSI sal vanaf 2017 nie meer as interaktiewe sisteem gebruik word nie maar slegs as ‘n e-leser. Dus sal

daar geen meer afkondigings op die ITSI-toepassing beskikbaar wees nie.

Die totaal van Tabel 1 hierbo moet so gou as moontlik in die skool se rekening betaal word, maar die

sperdatum is 25 November 2016. Die betalingsbewys moet die vorm vergesel wat na me. Alet Jonker

gestuur moet word by [email protected] of by haar kantoor.

Geen e-handboeke sal afgelaai kan word totdat betaling ontvang is nie. Die aflaai van boeke sal vanaf einde November moontlik wees.

Die res van die vorm moet as volg ingevul word:

a) Tabel 1 is vir e-handboekbestellings. Indien u e-handboeke gekies het deur Tabel 1 in

the vul, moet die res van die items onder gekose vakke in Tabel 2 ook aangekoop word – hierdie

is die boeke en werkboeke wat nie in elektroniese formaat (epub/epdf) beskikbaar gemaak

kan word of gratis deur die skool verskaf word nie.

b) Tabel 2 is vir hardeband (GEWONE) handboeke. Indien u nie die e-handboekopsie

gekies het nie,

m.a.w. u het nie Tabel 1 ingevul nie, moet alle items onder gekose vakke in Tabel 2 aangekoop

word (behalwe verskafde items). As u verkies om dit by die boekwinkel aan te koop, moet die

prys vir elke gekose item oorgedra word na die laaste kolom. Bereken dan en vul die

groottotaal heelonder in en betaal dit in die BOEKWINKEL (soos hieronder) se rekening.

c) Tabel 3 bevat verpligte - en Tabel 4 opsionele skryfbehoeftes. As u verkies om dit by die

boekwinkel aan te koop, moet die prys vir elke gekose item oorgedra word na die laaste kolom.

Bereken dan en vul die groottotaal heelonder in en betaal dit in die BOEKWINKEL (soos

hieronder) se rekening.

d) Die totaal van Tabel 2 + Tabel 3 + Tabel 4 moet so gou as moontlik in die Hlb Boekwinkel

se rekening (soos hieronder) inbetaal word, maar die sperdatum is 6 Desember 2016. Let op dat

die rekening hieronder nie dieselfde rekening is as vir e-handboeke bo nie:

Bankbesonderhede vir e - handboeke

Rekeninghouer: Hoërskool Linden F NB

Rekening nr: 625 772 02410

Takkode: 253705

Verwysing: eboeke/ leerder naam en van en 2017 graa d

Page 13: GRAAD 8-VORMS INDEKS - HOËRSKOOL LINDEN · Email: Fax: Home : Work: Cellphone: Email: Fax: 4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child;

Hlb Boeke, FNB, Rek No: 62556363837 LW: Dit is nie dieselfde rekening as vir skoolfonds nie!

Die boekwinkel sal nie u bestelling vir gewone handboeke/skryfbehoeftes met verskaffers plaas

as u bewys van betaling nie die bestelling vergesel nie.

Tabel 2, 3 en 4 se bestellings wat bewys van betaling insluit moet so gou moontlik aan me.

Wilkie van Zyl of me. Sonja Crafford gegee word. Die uitdeel van gewone handboeke sal geskied

in die volgorde van die datum van bestelling in die begin van die nuwe akademiese jaar.

e) Hierdie volooide vorm saam met betalingsbewys(e) kan geskandeer en per

e-pos aan [email protected] gestuur word. Dit kan ook ingehandig word

by me.

Alet Jonker. Maak seker dat bestellings ‘n bewys van betaling vergesel asseblief!

Minimum Tablet Specs 2017 www.itschools.co.za

Tier one devices only (eg. Samsung, Acer, Asus, Sony, LG)

Quad

Core CPU at 1.2 GHz processing speed 16GB internal Storage space 2GB RAM

Android Version 5 or higher (Lollipop or later)

We highly recommend devices running Android 5+ (Lollipop or later).

iOS 8, iOS 9 or higher iPad 4 and up, iPad Mini, iPad Air or

iPad Pro

We highly recommend iPad Mini or iPad Air for their performance and

Airdrop support.

Tablet or laptop with Windows 10 or higher.

16GB Internal Storage

Page 14: GRAAD 8-VORMS INDEKS - HOËRSKOOL LINDEN · Email: Fax: Home : Work: Cellphone: Email: Fax: 4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child;

HOëRSKOOL LINDEN se HANDBOEKE vir 2017 TABEL 2

NAAM VAN LEERLING: G R A A D 8 V A K TITEL VAN BOEK OUTEUR HANDBOEK

PRYS

AANTAL TOTAAL

Afrikaans *Viva Afrikaans Huistaal Gr 8 (Leerderboek) R112-36

*Viva Afrikaans Huistaal Gr 8 (Leesboek) R87-77

Agtervolger J.V. Lille R88-00

English First

Additional Language

*Mathilda R Dahl R160-00

English Handbook and Studyguide Lutrin R255-00

*English Grammar Companion R50-00

English Home

Language

English Handbook & Studyguide Lutrin R255-00

*Harry Potter and the Cursed Child J.K. Rowling R375-00

*Tuck Everlasting N. Rabbitt R137-00

Wiskunde Mind Action Series Gr 8 Handboek M. D. Phillips R228-00

Natuurwetenskappe *Doc Scientiae S. du Plessis R142-00

Sosiale Studies Sosiale Wetenskappe Vandag Gr 8 Earle / Keats R166-00

E B W Ekonomiese en Bestuurswetenskap Vandag J. Bantjes R158-00

*Basiese Rekeningkunde R70-00

Tegnologie *Tegnologie en materiaal vir projekte R188-00

Skeppende Kunste Headstart Skeppende Kuns Leerderboek D. Basson R152-95

*Verpligte Kunspakkie R255-00

Lewensoriëntering Via Afrika Lewensoriëntering V. Kronenberg R155-90

T O T A A L R

Bankbesonderhede: Hlb Boeke, FNB, Rek No: 62556363837 Geen bestelling word geplaas sonder

bewys van betaling aangeheg aan boekbestelling nie. LW: Dit is nie dieselfde rekening as vir skoolfonds nie! Maak asb seker dat leerder se naam op beide handboek en –skryfbehoeftelys verskyn. Alle handboeke wat

met ‘n * gemerk is, moet nuut bestel word want dit is nie tweedehands beskikbaar nie. Volledige vorms en bewys van betaling kan ge-epos word aan [email protected]

Page 15: GRAAD 8-VORMS INDEKS - HOËRSKOOL LINDEN · Email: Fax: Home : Work: Cellphone: Email: Fax: 4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child;

HOëRSKOOL LINDEN : SKRYFBEHOEFTES VIR 2017 (VERPLIGTEND) TABEL 3

NAAM VAN LEERLING: G R A A D 8

V A K BENODIGDHEDE PRYS PER ITEM AANTAL TOTAAL

Afrikaans 1 x Flat file (geel) R5-99

1 x 5 Indeksverdelers R17-90

1 x 288 bladsy R23-50

English First Additional

Language

1 x 192 bladsy R17-00

1 x Flat-file (geel) R5-99

1 x 10 Indeksverdelers R24-50

Engels Home Language

1 x 192 bladsy R17-00

1 x Flat file (geel) R5-99

1 x 12 Indeksverdeler R38-50

Wiskunde 1 x 288 Bladsy R23-50

1 x Flip-file (20 sakkies) R17-60

Natuurwetenskappe 1 x 32 bladsy R2-90

Sosiale Studies 2 x 72 bladsy R5-90

1 x Flat-file (geel) R5-99

Lewensoriëntering 1 x Flat-file (geel) R5-99

1 x 5 Indeksverdelers R17-90

1 x 72 Bladsy R5-90

E B W 1 x 72 bladsy R5-90

1 x Flip-file (20 sakkies) R17-60

Skeppende Kunste 1 x 72 Bladsy R5-90

1 x Flip-file (20 sakkies) R17-60

1 x 10 Indeksverders R24-50

T O T A A L R

Page 16: GRAAD 8-VORMS INDEKS - HOËRSKOOL LINDEN · Email: Fax: Home : Work: Cellphone: Email: Fax: 4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child;

NAAM VAN LEERLING: TABEL 4 HOëRSKOOL LINDEN

SKRYFBEHOEFTELYS VIR 2017 (OPSIONEEL) G R A A D 8 - 12 V A K BENODIGDHEDE PRYS PER ITEM AANTAL TOTAAL

Opsionele

Skryfbehoeftes

Bestellings

Eksamenblok R12-50

Tippex Pen R25-10

Clear Gom R22-20

Pritt (Glue stick) R26-30

Flip-file (10 sakkies) R14-90

Flip-file (20 sakkies) R17-60

Plastiese sakkies (100) R58-00

Penmerkers:

Blou R13-50

Groen R13-50

Pienk R13-50

Flat-file R5-99

Memory Stick R72-00

Pakkie Gel penne (6) R41-50

Post It Flags R19-20

Dik Lêer R42-99

Casio Sakrekenaar R250-00

Meetkunde Passerstel (Croxley) R29-00

5 Indeksverdelers R17-90

10 Indeksverdelers R24-50

Medium Lêer R37-99

T O T A A L

R

Page 17: GRAAD 8-VORMS INDEKS - HOËRSKOOL LINDEN · Email: Fax: Home : Work: Cellphone: Email: Fax: 4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child;

BYLAAG F

Beleid: Die algemene jaarvergadering het plaasgevind op 17 Oktober 2016. Tydens hierdie ouervergadering is die skoolgeld vasgestel op R28 950-00 vir 2017.

BELANGRIKE INLIGTING MET BETREKKING TOT BETALING VAN SKOOLFONDS

1. Skoolgeld is voorgestel en aanvaar as R28 950-00 vir 2017.

2. ‘n Eerste paaiement van R3 000-00 is betaalbaar voor of op 30 November 2016.

3. `n Korting van R1 700-00 word toegestaan indien die volle balans voor of op 30 November 2016 betaal word.

4. `n Korting van R1 300-00 word toegestaan indien die volle balans voor of op 31 Januarie 2017 betaal word.

5. Indien ‘n debietorder geteken word, kan die balans van die skoolgeld in 10 gelyke paaiemente geskied.

6. Toon u keuse van betaling duidelik deur ‘n “X” in die toepaslike blokkie aan te bring.

7. ‘n Eenmalige tegnologieinfrastruktuurfooi van R500-00 vir alle gr.8 leerders asook nuwe leerders wat van ander skole in hoër grade inkom, vir die verksaffing van tegnologieinfrastruktuur (bv. wi-fi) is betaalbaar voor of op 31 Januarie 2017.

8. Alle aansoeke om vrystelling (geheel / gedeeltelik) met betrekking tot die betaling van skoolgeld moet die Beheerliggaam voor einde Februarie 2017

bereik. Die voorwaardes is in ooreenstemming met die Skolewet. U moet die dokument volledig voltooi al doen u aansoek vir vrystelling. (Sou u nie vir volle kwytskelding kwalifiseer nie, moet ons weet hoe die balans gaan vereffen.)

Die vorms is by die skool se administratiewe kantoor beskikbaar. 9. Alle direkte betalings moet in die volgende rekening betaal word:

NUWE BANKBESONDERHEDE! Hoërskool Linden FNB-Northcliff, Tjekrekening Takkode: 253-705 Rekeningnommer: 62577202410

(Gebruik leerder se naam en van en 2017 as verwysing!)

FINANSIëLE INLIGTING EN OOREENKOMS 2017

Page 18: GRAAD 8-VORMS INDEKS - HOËRSKOOL LINDEN · Email: Fax: Home : Work: Cellphone: Email: Fax: 4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child;

OOREENKOMS aangegaan deur en tussen:

DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOЁRSKOOL LINDEN en Ouer 1 / Voog (Volle name) _____________________________________________ ID-nommer : ________________________ Ouer 2 / Voog (Volle name) _____________________________________________ ID-nommer : ______________________ 1. Ek / ons erken dat ek / ons gesamentlik en afsonderlik die skoolfonds aan die

Beheerliggaam verskuldig is uit hoofde van die bywoning van Hoërskool Linden deur:

Volle naam van leerder : __________________________________________

Graad van leerder in 2017 : ______________________

2. ‘n Hanteringsfooi van R75-00 sal gehef word op elke agterstallige paaiement

wat maandeliks betaalbaar is.

3. Die volle bedrag is verskuldig op 31 Jan 2017 en die totale skoolgeld moet teen 31 Oktober 2017 vereffen wees.

4. Indien enige paaiement of ander betaling nie op die betaaldatum daarvan

gemaak word nie, sal die volle uitstaande bedrag sonder verdere kennisgewing onmiddellik opeisbaar en betaalbaar word.

5. By wanbetaling mag die rekening aan ‘n skuldinvorderaar of prokureur

oorhandig word of aan ‘n derde party sedeer word. 6. Ek / ons sal aanspreeklik wees vir enige invorderingskommissie en regskoste

aangegaan deur die skool.

7. Ek / ons kies as ons domicilium citandi et executandi vir alle doeleindes as die volgende fisiese adres:

_______________________________________________________________

_______________________________________________________________

Page 19: GRAAD 8-VORMS INDEKS - HOËRSKOOL LINDEN · Email: Fax: Home : Work: Cellphone: Email: Fax: 4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child;

8. Ek / ons onderneem om die bedrag verskuldig op die volgende wyse te betaal

(maak kruisie in relevante blokkie en haal deur wat nie van toepassing is nie): L.W. Die onderstaande tabel is van toepassing op die voorgestelde skoolgeld.

a) Eenmalig voor of op 30 November 2016. (Kontant / Elektronies / Kredietkaart) R28 950 – R1 700 (korting) = R27 250 (insluitende 1ste paaiement van R3 000)

b) Eenmalig voor 31 Januarie 2017. (Kontant / Elektronies / Kredietkaart) R28 950 – R3 000 (1ste paaiement betaalbaar voor 30 November 2016) = R25 950 – R1 300 (korting) = R24 650

c) Maandeliks vanaf 31 Januarie 2017 – 31 Oktober 2017. (Kontant / Elektronies / Kredietkaart) R28 950 – R3 000 (1ste paaiement betaalbaar voor of op 30 November 2016) = R25 950 ÷ 10 = R2 595 per maand

d) Debietorder vanaf 31 Januarie 2017 - 31 Oktober 2017. R28 950 – R3 000 (1ste paaiement betaalbaar voor of op 30 November 2016) = R25 950 ÷ 10 = R2 595 per maand

e) ‘n Eenmalige tegnologie-infrastruktuurfooi van R500-00 vir alle gr.8 leerders asook nuwe leerders wat van ander skole in hoër grade inkom, vir die verskaffing van tegnologie-infrastruktuur (bv. wi-fi) is betaalbaar voor of op 31 Januarie 2017.

GEDATEER te _______________ op hierdie ____ dag van ____________ 20____ ____________________________ OUER (VADER) / VOOG ____________________________ OUER (MOEDER) / VOOG ____________________________ nms. BEHEERLIGGAAM HOëRSKOOL LINDEN

Page 20: GRAAD 8-VORMS INDEKS - HOËRSKOOL LINDEN · Email: Fax: Home : Work: Cellphone: Email: Fax: 4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child;

VOLTOOI INDIEN U PER KREDIETKAART BETAAL:

Eenmalig Begrotingsrekening Maande

Naam van kaarthouer: ____________________________________________________ Tipe kaart: Master/Visa _____________________________ Kaartnommer: ________________________________________________ Vervaldatum: ___________________________________________

Laaste 3 syfers agterop kredietkaart: ___________________________

Handtekening: ____________________________________________________

_____________________________________________________________________

Page 21: GRAAD 8-VORMS INDEKS - HOËRSKOOL LINDEN · Email: Fax: Home : Work: Cellphone: Email: Fax: 4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child;

VOLTOOI INDIEN U PER DEBIETORDER BETAAL:

DEBIETORDEROPDRAG

TUSSEN MY (die skuldenaar) en DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOëRSKOOL LINDEN NAAM VAN REKENINGPLIGTIGE: _______________________________________ ADRES: _____________________________________________________________

______________________________________________________________ TEL.: (H) ___________________________

(W) ___________________________ (S) __________________________

FAM.KODE …...…………………………

(Slegs vir kantoorgebruik)

1. Die besonderhede van my bankrekening is soos volg:

2. Ek versoek hiermee en magtig Hoërskool Linden om my rekening by

bogenoemde bank (of ‘n ander bank/tak waarheen ek my rekening mag oorplaas – met dien verstande dat ek Hoërskool Linden skriftelik dertig dae kennis gee) met R ___________ (en bedrag in woorde) _________________________________ te debiteer vir die maandelikse paaiement van my skoolgeld verskuldig aan Hoërskool Linden op die 30ste dag van elke maand met ingang vanaf Januarie 2017. Alle sodanige onttrekkings uit my bankrekening deur Hoërskool Linden word behandel asof dit deur my persoonlik onderteken is.

3. My kinders wat in 2017 skoolgaande is by Hoërskool Linden :

KIND EEN (OUDSTE) __________________________________________ GRAAD_________/______

KIND TWEE __________________________________________ GRAAD_________/______

BANK

TAKNAAM

TAKKODE

REKENINGNOMMER

TIPE REKENING Lopende (Tjek) Spaar Transmissie

(Merk waar van toepassing met X)

Page 22: GRAAD 8-VORMS INDEKS - HOËRSKOOL LINDEN · Email: Fax: Home : Work: Cellphone: Email: Fax: 4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child;

KIND DRIE __________________________________________ GRAAD_________/______

KIND VIER __________________________________________ GRAAD_________/______ 4. Ek verstaan dat die onttrekkings wat hiermee gemagtig word deur Hoërskool

Linden se finansiële kantoor verwerk sal word deur middel van ‘n rekenaarstelsel bekend as die ACB-magneetbanddiens, en ek verstaan ook dat die besonderhede van elke onttrekking op my bankstaat of op ‘n bygaande strokie gedruk sal word.

5. Ek stem toe om enige bankkoste met betrekking tot hierdie debietorderopdrag te

betaal. 6. Hierdie debietorder word jaarliks deur Hoërskool Linden hersien deur skriftelike

kennisgewing en bevestiging van die volgende jaar se skoolgeld verskuldig. Enige kansellasie moet skriftelik geskied met 30 dae kennis.

7. Indien ek te eniger tyd my debietorder wil kanselleer, moet ek skriftelik dertig

dae kennis gee. Dit beteken nie dat die ooreenkoms met Hoërskool Linden gekanselleer is nie. Ek verstaan dat ek nie op ‘n terugbetaling van bedrae geregtig is wat Hoërskool Linden onttrek het terwyl my debietorder van krag was nie, indien sodanige bedrae regtens aan Hoërskool Linden verskuldig was.

8. Die ontvangs van hierdie opdrag deur Hoërskool Linden word as ontvangs

daarvan deur my bank geag. 9. Ek erken dat Hoërskool Linden wat hiermee gemagtig is om die onttrekkings

teenoor my rekening te behartig, geen van sy regte aan ‘n derde party mag afstaan of sedeer sonder my skriftelike toestemming wat vooraf verkry is nie en dat ek geen van my verpligtinge ingevolge hierdie magtiging aan ‘n derde party mag delegeer sonder die skriftelike toestemming wat vooraf van die gemagtigde party verkry is nie.

Onderteken te ___________ op hierdie ____ dag van _______________ 20____

__________________________ ____________________

VOLLE NAAM EN VAN (ouer / voog 1) HANDTEKENING

__________________________ ____________________

VOLLE NAAM EN VAN (ouer / voog 2) HANDTEKENING

Page 23: GRAAD 8-VORMS INDEKS - HOËRSKOOL LINDEN · Email: Fax: Home : Work: Cellphone: Email: Fax: 4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child;

Bylae G

SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET (Wet nr. 84 van 1996) Regulasies vir die Kwytskelding van ouers ten opsigte van skoolgeld

Naam van skool : HOËRSKOOL LINDEN EMIS-nommer : 150623 Distrik : D10 Merk met ‘n kruisie (x) in die toepaslike blokkie onder JA of NEE.

JA NEE

1. Het die skoolhoof / ’n personeellid u van die bedrag vir die

jaarlikse skoolgeld betaalbaar in kennis gestel?

2. Het die skoolhoof / ‘n personeellid u ingelig dat u

verantwoordelik is vir die betaling van skoolgeld tensy u

ten volle van die betaling van skoolgeld kwytgeskeld is?

3. Het die hoof / ’n personeellid u ingelig dat u geregtig is om

aansoek te doen om kwytskelding van skoolgeld?

4. Wil u om sodanige kwytskelding aansoek doen?

5. Verlang u hulp met sodanige aansoek?

6. Het u die toepaslike kwytskeldingsvorm aangevra?

_______________________ _______________________ OUER / VOOG 1 OUER / VOOG 2 Volle name: Volle name: _______________________ _______________________ Datum Datum ______________________ _______________________ SKOOLHOOF Datum

KONTROLELYS