Graad 4 (Slegs Engelse leerders) Vak: Afrikaans (Eerste ... · Rolspel: Elke blok het ‘n...
Transcript of Graad 4 (Slegs Engelse leerders) Vak: Afrikaans (Eerste ... · Rolspel: Elke blok het ‘n...
Graad 4 (Slegs Engelse leerders)
Vak: Afrikaans (Eerste Addisionele Taal)
Instruksies aan leerders
1. Doen alle werk in die Algemene Boek soos alreeds voorsien aan al die leerders.
2. Die werk loop oor twee (2) weke , naamlik 27 Julie 2020 tot 07 Augustus 2020.
3. Voltooi al die werk soo wat dit in die dokument verskyn en volgens die instruksies
soos aangedui. Onthou, om volledige sinne te skryf en dat sommige konsepte
ineen vloei in sommige van die werkstukke.
AFDELINGS EN WERKSTUKKE
1. Luister en Praat:
1.1. Maats en die kosse waarvan hulle hou. (Voltooi die sinne in jou werkboek)
2. Lees en Skryf:
2.1.1. Wat is in die yskas?
3. Skryf en Praat:
3.1. Covid-19 Plakkaat 1
3.2. Covid-19 Plakkaat 2
4. Taalstrukture en -Konvensies:
4.1. Hoëfrekwensiewoorde/Sigwoorde/Allerdaagse Woorde
4.2. Sinonieme
4.3. Antonieme
4.4. Homofone
4.5. Doen Persoonlike Woordeboek (van woorde wat jy nuut/vreemd vind)
4.6. Selfstandige naamwoorde (Versamelname)
4.7. Voornaamwoorde (persoonlik, besitlik)
4.8. Enkelvoudige sin (onderwerp, gesegde en voorwerp)
4.9. Punktuasie en gebruik van leestekens
Skryftyd: Skryf die instruksies neer
Kyk na die prent en skryf dan die instruksies vir elke maat in jou boek neer
sodat elkeen van hulle by die kos kan uitkom wat hulle graag wil hê.
appel piesang kaas glas
melk
koppie
koffie
Devi Anton Thandi Gary Lucky
Ek wil graag
‘n
______________________
________
hê, asseblief.
Ek wil graag
‘n
______________________
________
hê, asseblief. Ek wil graag
‘n
______________________
_______
hê, asseblief.
Ek wil graag
‘n
______________________
________
hê, asseblief.
Ek wil graag
‘n
______________________
________
hê, asseblief.
Luister na die instruksies en plak die items op die regte plekke in die yskas.
Knip die yskasdeur uit. Vou die gedeelte met die stippellyne om en
plak dit dan bo-op die linkerkantse sy van die yskas. Jy kan die deur
versier met notas en yskasmagnete.
MELK
melk tamaties appels botter joghurt sap
eiers kaas kool
J
Skryf en Praat: Ontwerp visuele teks: Plakkaat [1]
Opdrag: Ontwerp ‘n plakkaat (poster) waarin jy in vier stappe (deur sketse/
tekeninge) aan jou maats verduidelik wat om te doen as jy alreeds die
Covid-19 virus opgedoen het. Gebruik hierdie bladsye om jou plakkaat te
teken.
Wat om te doen as jy alreeds die Covid-19 virus opgedoen het.
Naam:
Stap 1
Stap 2
Stap 3
Stap 4
Skryf en Praat: Ontwerp visuele teks: Plakkaat [2]
Opdrag: Skryf nou sinne in vier duidelike stappe om aan jou maats te verduidelik wat
om te doen as jy alreeds die Covid-19 virus opgedoen het. Gebruik hierdie bladsy om
jou sinne te voltooi.
Wat om te doen as jy alreeds die Covid-19 virus opgedoen het.
Naam:
Stap 1
Stap 2
Stap 3
Stap 4
Sigwoorde/Hoë Frekwensie Woorde/ Allerdaagse Woorde
Sigwoorde vorm ‘n brug tussen die oorspronklike ‘klanklees’ totdat die leerder
lekker vlot kan lees. Hoe gouer die leerder hierdie algemene woorde/sigwoorde
kan baasraak, hoe vinniger kan die leerder begin vlot lees. Dit sal ook die leerder
help om beter te verstaan wat hy/sy lees. Sigwoorde is al die kleiner en baie
meer algemene woorde wat ons elke dag gebruik. Dis woorde soos die dae van
die week, die maande van die jaar, seisoene, tussenvoegsels,
voornaamwoorde, voorsetsels, eiename, ensovoorts.
Hoe kan Mamma/Pappa die tipe woorde vaslê?
1. Speel Slangetjies en Leertjies. Plak kaartjies met sigwoorde op die speletjie vas.
Lees sigwoorde by die leertjie se punt en die slangetjie se bekkie. Spel dit sommer
ook vir jou spanmaats.
2. Hou ‘n Skattejag met raaisels oor die woorde, veral getallename, maande van die
jaar en die dae van die week.
3. Rolspel: Elke blok het ‘n sigwoord. Lees die woord waarop die dobbelsteentjie val,
hardop aan jou spanmaats voor.
4. 30 Seconds: Verduidelik die woord aan jou spanmaats. (Dit help die leerder om
beter insig in die woord te kry, dit te kan verduidelik en dit later self te kan gebruik).
Opdrag: Gebruik die onderstaande Soeklees oor sigwoorde en doen die
volgende oefeninge:
1. Soek die woorde en omkring/onderstreep dit met jou blou kleurpotlood.
2. Bou jou eie sinne met ten minste tien (10) van die woorde in tien verskillende sinne.
3. Vertaal die woorde na Engels.
4. Laat Mamma/Pappa jou help om ‘n Speltoets te skryf oor vyftien (15) van die
woorde.
5. Dink aan ander kreatiewe maniere om die woorde te gebruik in jou allerdaagse
lewe.
Sinonieme is woorde met min-of-meer
dieselfde betekenis.
Voorbeeld: mooi - pragtig
‘n Lys van sinonieme
vinnig - blitsig loop - stap
gelukkig - bly motor - kar
bly - woon lag - giggel
skree - gil dom - onnosel
huil - snik klim - klouter
vet - dik fluks - hardwerkend
kwaad - woedend hond - brak
ongelukkig - hartseer meisie - nooi
maat - vriend/-in pla - hinder
Doen die volgende oefening in jou boek.
Skryf die sinne oor in jou werkboek en vervang die onderstreepte woorde met hul sinonieme.
1. My oupa stap nog blitsig.
2. My oupa bly in Kuilsrivier.
3. My oupa bestuur nog self sy motor.
4. Ek is ongelukkig wanneer my oupa nie vir ons kan kom kuier nie.
5. My oupa hou van kinders wat hardwerkend is.
Antonieme is woorde met
teenoorgestelde betekenisse .
Voorbeeld: mooi – lelik
‘n Lys van antonieme
vinnig - stadig warm - koud
oop - toe ver - naby
binne - buite nuut - oud
vinnig - stadig vas - los
lank - kort jonk - oud
vet - maer netjies - slordig
swaar - lig op - af
groot - klein nat - droog
soet - stout skoon - vuil
Doen die volgende oefening in jou boek.
Skryf die sinne oor in jou werkboek en vervang die onderstreepte woorde met hul antonieme.
1. My ouma is nog jonk.
2. My ouma stap nie stadig nie.
3. My ouma kry gou warm.
4. My ouma kan my nie meer optel nie, want ek is te lig.
5. Oumas hou daarvan as kinders slordig is.
Woorde wat dieselfde klink, maar
anders gespel word.
Voorbeeld: reis en rys lei / ly
Lei [lead] die hond aan 'n leiband.
Ly [suffer] aan 'n ongeneeslike siekte.
peil / pyl
Skiet met 'n pyl [arrow] en boog.
Peil [estimate] die diepte van die dam. (skat en bepaal)
steil / styl
Steil [straight] hare is hare wat nie gekrul is nie (d.w.s. reguit).
Die styl [style] van die huis is Victoriaans.
vee / fee
Vee [sweep] die trappe met 'n besem. / Die vee [cattle] wei in die veld.
Die fee [fairy] swaai haar towerstaffie.
Skryf die sinne in jou boek en onderstreep elke keer die regte woord.
1. Die boogskutter het die appel met ‘n (peil / pyl) van die seun se kop
afgeskiet.
2. Ek kan nie altyd (peil / pyl) hoe jy voel nie.
3. Die siek pasiënt (lei / ly) verskriklik.
4. Die boer (lei / ly) die donkie na die water.
5. Die (vee / fee) eet heeldag lank net gras.
6. Die (vee / fee) het die pampoen in ‘n koets verander.
7. Die (styl / steil) hare krul nie as dit nat word nie.
8. Die atleet het ‘n baie gemaklike (styl / steil).
Versamelname is selfstandige naamwoorde wat verwys
na ‘n groep of ‘n versameling.
Voorbeeld: swerm bye
‘n Lys van versamelname
skool visse trop beeste/skape bossie wortels
tros druiwe bol wol reeks berge
riem papier bende rowers span spelers
string krale boord appelbome swerm voëls
Voeg elke keer die versamelnaam by.
___________________________ ___________________________
___________________________ ___________________________
___________________________ ___________________________
Ons is ‘n
swerm!
Dit is die
versamelnaam
!
Dit is ‘n
soortnaam!
‘n Voornaamwoord staan in die plek van ‘n selfstandige naamwoord.
Voorbeeld: Pieter sê dat hy baie van rugby hou.
Daar is verskillende tipes voornaamwoorde soos byvoorbeeld persoonlike en
besitlike voornaamwoorde.
Persoonlike voornaamwoorde: ek, hy, sy, haar, hom, my, jou, jy,
julle, hulle, ons, dit
Besitlike voornaamwoorde: myne, syne, hare, joune, hulle s’n, julle
s’n, ons s’n
Skryf die sinne oor in jou boek en onderstreep al die persoonlike voornaamwoorde
met pienk en al die besitlike voornaamwoorde met groen.
1. Christine wil vir haar ‘n nuwe rok koop.
2. Ek hou baie van my nuwe kar.
3. Daardie rugbybal is myne.
4. Hierdie paar skoene is nie myne nie; dis hare.
5. Hy gaan sy huis aan haar verkoop.
6. Daardie huis is syne.
7. Dit is nie jou skuld dat die kar gesteel is nie.
8. Hierdie gesteelde kar is hulle s’n.
Dit is nie myne
nie!
Taalstrukture: Enkelvoudige Sinne (Simple Sentences)
1. ‘n Enkelvoudige sin bestaan uit EEN:
a. Onderwerp/Subject (wie doen ?): Dit is die persoon, ding of dier wat die
aksie uitvoer of waarvan daar gepraat word.
b. Gesegde (werkwoord)/Verb (wat doen die persoon/dier?): Dit is die
werkwoord (doen/aksie) in die sin.
c. Voorwerp/Object (doen wat ?); Dit is wat gedoen word.
Voorbeeld: Die juffrou merk die vraestelle.
Die juffrou = onderwerp merk = werkwoord die vraestelle = onderwerp.
a) Wie? Die onderwerp in die sin is ‘Die juffrou’. Dit is ‘n selfstandige naamwoord
(Noun)
b) Wat doen die juffrou? Die gesegde (werkwoord/doenwoord) in die sin is ‘merk’
(werkwoord/doenwoord/ aksiewoorde: verb)
c) Die voorwerp (object) verduidelik meer oor wat gebeur in die aksie, byvoorbeeld
wat gebeur ?/ hoe gebeur dit ?/ wanneer gebeur dit ?/ hoe lank gebeur dit ?/ waarom
gebeur dit ?/ ensovoorts. Ons vraag word beantwoord met ‘die vraestelle’: m.a.w. wat
die juffrou merk: Die juffrou merk die vraestelle.
Huiswerk
Opdrag: Skryf die volgende sinne oor in jou werkboeke en verdeel die volgende sinne
in hul drie dele, naamlik voorwerp, gesegde en onderwerp.
1. Die leerders dra hulle nuwe maskers.
a. Onderwerp (wie?): _________________________________
b. Gesegde (doen ?): _________________________________
c. Voorwerp (wat ?): __________________________________
2. Die man was sy vuil motor.
a. Onderwerp (wie ?):_________________________________
b. Gesegde (doen ?):_________________________________
c. Voorwerp (wat ?): ___________________________________
3. Mamma bak kaaskoek.
a. Onderwerp (wie ?): ___________________________________
b. Gesegde (doen ?): ___________________________________
c. Voorwerp (wat ?): ____________________________________
Opdrag: Skryf die onderstaande sinne oor in jou werkboek en voorsien die
sinne van ‘n gepaste onderwerp uit die onderstaande woordraampie.
Woefels Dokter Smith Oorfone Die wortelkoek
Anton Slaapkamer
1. __________________________ sit en lees sy boek in die son.
2. __________________________ lê heeldag voor haar hok en slaap.
3. _________________________ ondersoek die pasïënt vir moontlike Covid-
19 simptome.
4. _________________________ proe heerlik!
Opdrag: Soek die woorde (aan die begin van die sin) in Kolom A wat pas
by die woorde (aan die einde van die sin) in Kolom B. Skryf dan die sinne
oor in jou werkboek.
Kolom A (Onderwerp) Kolom B (Gesegde en Voorwerp)
1 Die hond sit op die huis se dak.
2 Die kinders kraai elke oggend baie vroeg.
3 Die haan luister na mooi musiek.
4 Die man speel met die bal.
5 Die voëls was sy kar.
Taal: Gebruik sinne en tekeninge om konsepte te verduidelik
Opdrag: Gebruik die onderstaande lysie van woorde en voorsien
dit van ‘n skets/tekening (vir iemand wie (nog) nie kan lees nie) en
‘n verduideliking (vir iemand wie (al) kan lees) om die betekenis uit
te bring.
Woord/Term Verduideliking Tekening
ko-morbiditeit
(comorbidity)
virus
masker
(mask)
sosiale afstand
(social distancing)
tuis-onderrig
(home schooling)
Soeklees Oefening
Opdrag: Maak nou jou eie Soeklees op oor woorde wat met die
Covid-19 pandemie te make het. Dink aan ten minste veertien (14)
woorde om in die Soeklees te gebruik. Gebruik die raam hieronder.
Dwars Af
1 1
2 2
3 3
4 4
5 5
6 6
7 7
Spelling en Punktuasie: Leestekengebruik in sinne
Skryf die onderstaande sinne oor in jou werkboek en vul die ontbrekende
hoofletters en leestekens in. Maak ‘n blou wolkie om die verandering wat
jy in die sinne aanbring.
Voorbeeld: my naam is jannie My naam is Jannie.
1. ek wil by my ouma-hulle gaan kuier maar my suster wil by die huis
bly
2. ons moet vir pa ’n kaartjie maak vir vadersdag
3. ma wat eet ons vir aandete
4. susan sê erika het nie haar huiswerk gedoen nie juffrou
5. nicholas jy behoort jou te skaam
6. ek het nou genoeg gehad skree die kwaai juffrou
7. ek wil my ma bederf met ’n geskenkbewys van woolworths
8. dokter de wet vra waar is mnr johan van den heever se verslag
Antwoorde : Oefening
1. Ek wil by my ouma-hulle gaan kuier, maar my suster wil by die huis
bly.
2. Ons moet vir Pa ’n kaartjie maak vir Vadersdag.
3. Ma, wat eet ons vir aandete? / “Ma, wat eet ons vir aandete?”
4. Susan sê: “Erika het nie haar huiswerk gedoen nie, Juffrou.”
5. Nicholas, jy behoort jou te skaam!
6. “Ek het nou genoeg gehad!” skree die kwaai juffrou.
7. Ek wil my ma bederf met ’n geskenkbewys van Woolworths.
8. Dokter de Wet vra: “Waar is mnr. Johan van den Heever se
verslag?”
EINDE-VAN-DOKUMENT
English Home Language (Use your English Platinum Textbook)
Friday, 24 July 2020 Girls Monday, 27 July 2020 Boys
Listen and Speak:
• Study the picture on Pg. 81 and answer the questions 1 a – b orally.
Reading and viewing:
• Read the text “Traditional games” on Pg. 83 independently.
Tuesday, 28 July 2020 Girls Wednesday, 29 July 2020 Boys
Language Structures and Conventions:
• Complete in your English workbooks the following activities: Auxiliary verbs – Pg. 85 No. 1. a – e.
Mood of verbs – Pg. 85 No. 1. A - d Future Tense – Pg. 87 No. 1 a – c Spelling and punctuation:
• Word division – Complete Act. 1 on Pg. 151 in your English workbooks.
• Dictionary use – Consult your dictionary to find the meaning of the words in Act. 1 on Pg. 151 and write it in your English workbooks.
Thursday, 30 July 2020 Girls Friday, 31 July 2020 Boys
Listen and Speak:
• Study the picture on Pg. 81 and answer the questions 1 c – d orally.
Reading and viewing: Read the text “Traditional games” on Pg. 83 independently and answer the questions on Pg. 83. No 1, 2, 3 in your English workbook.
Monday, 3 August 2020 Girls Tuesday, 4 August 2020 Boys
Language Structures and Conventions:
• Complete the Revision Act. 1, 2, 3 in your English workbooks.
Wednesday, 5 August 2020 Girls Thursday, 6 August 2020 Boys
Writing & Presenting:
• Use the writing process on Pg. 86 No. 4 a, b, c, d to write the instructions of your own game or a game that you know of. (netball, rugby, soccer, etc)
Friday, 7 August 2020 Girls
Writing & Presenting: Complete your final presentation of the writing process on the instructions of your own game or a game that you know of, (netball, rugby, soccer, etc) in your English Written workbooks.
Geography / Geografie: Week 1 & 2
Classwork/ Klaswerk Girls: 2020-07-24 Boys: 2020-07-27
Classwork/ Klaswerk Mesies: 2020-07-27 Seuns: 2020-07-28
Revise work of Term 1 / Hersien Kwartaal 1 se werk
What is a settlement?
Wat is `n nedersetting?
Explain: a farm, a village, a town and a city
Verduidelik: `n Plaas, `n klein dorpie/gehuggie, `n dorp en `n stad
Read/Lees SS/SW pp 4,5 Read/Lees SS/SW pp 6,7
Mesies: 2020-07-28 Seuns: 2020-07-29
Mesies: 2020-07-29 Seuns: 2020-07-30
Discuss roads and footpaths and how they are used – refer to the different settlements
Bespreek paaie en voetpaaie en hoe dit gebruik word – verwys na die verskillende nedersettings
Read/Lees SS/SW pp 8-10
Mesies: 2020-07-30 Seuns: 2020-07-31
Mesies: 2020-07-31 Seuns: 2020-08-03
Landmarks and how to explain a route
Landmerke en hoe om `n roete te verduidelik
People and their needs – how to provide in these needs
Read / Lees Platinum pp 11, 12, 14 Read / Lees Platinum pp 15 - 19
Mense en hul behoeftes – hoe om te voorsien in hierdie behoeftes
Mapskills / Kaartwerk
Mesies: 2020-08-03 Seuns: 2020-08-04
Mesies: 2020-08-04 Seuns: 2020-08-05
Symbols as simple pictures or letters
Simbole as eenvoudige prentjies of letters
Concept of alpha-numeric grid references
Platinum pp27-29 Write Act. 5 p27 / Skryf Akt. 5 p27 Act. 6 p28 – orally Akt. 6 p28 – mondelings Platinum p 30-32 Write: Act. 9 p 32 /
Konsep van alfa-numeriese ruitverwysing
Skryf Akt. 9 p 32
Mesies: 2020-08-05 Seuns: 2020-08-06
Mesies: 2020-08-06 Seuns: 2020-08-07
Directions
Rigting
Map of South Africa
Kaart van SA - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede
Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act. 12 p37 Act. 13 p 37 Mondeling: Akt. 12 p 37 Akt 13 p 37 Use map to complete Act. 14 p 38. Gebruik kaart om Akt. 14 p38 te voltooi.
Capital cities and towns of each province / Hoofstede en dorpe van eie provinsie
History/Geskiedenis
Friday, 24 July 2020 Girls Monday, 27 July 2020 Boys
• Revise and discuss the qualities of a good leader. Pg. 98 – 99. / Hersien en bespreek die eienskappe van ‘n goeie leier. Bl 98 – 99.
Tuesday, 28 July 2020 Girls Wednesday, 29 July 2020 Boys
• Paste in your History workbook and complete the Act. “What makes a good leader?” Colour in all the qualities of a good leader. / Plak in jou Geskiedenis werkboek die Akt. “Wat maak ‘n goeie leier.” Kleur al die goeie eienskappe van ‘n goeie leier in.
Thursday, 30 July 2020 Girls Friday, 31 July 2020 Boys
• Read on Pg. 100 – 107 about the leadership of Nelson Mandela. / Lees op Bl. 100 -107 oor die leierskap van Nelson Mandela.
• Read on Pg. 108 – 111 about the leadership of Mahatma Gandhi. / Lees op Bl. 108 -111 oor die leierskap van Mahatma Gandhi.
Monday, 3 August 2020 Girls Tuesday, 4 August 2020 Boys
• Learners complete an Intervention Act on the leadership of Nelson Mandela and Mahatma Gandhi. / Leerders voltooi ‘n Intervensie Akt. Oor die leierskap van Nelson Mandela en Mahatma Gandhi.
Wednesday, 5 August 2020 Girls Thursday, 6 August 2020 Boys
• Learners practise to write a paragraph of about 3 – 4 sentences on good leadership in their History workbooks. You may use the key words found in the activity that you completed on “What makes a good leader?” Remember the paragraph should always start with an introductory sentence. (I have given you your introductory sentence): “A good leader should be brave because he must be willing to stand up for his group members”
• / Leerders oefen om ‘n paragraaf van ongeveer 3 – 4 sinne oor leierskap in hul Geskiedenis werkboeke te skryf. Jy mag die sleutelwoorde in die Akt.” Wat maak ‘n goeie leier?” wat jy voltooi het, gebruik. Onthou ‘n paragraaf begin altyd met ‘n inleidende sin. (Ek het vir jou die inleidende sin gegee.): “’n Goeie leier is altyd dapper, want hy moet bereid wees om op te staan vir die lede van sy groep.”
Friday, 7 August 2020 Girls
• Learners complete their paragraph on leadership in their History workbooks. / Leerders voltooi die skrywe van hul paragraaf oor leierskap in hul Geskiedenis werboeke.
Colour in all the qualities of a good leader.
talks a lot
fair yells at people
good at sport
lots of
friends
respects
other people
selfish
good at manipulating
people
listens to
people
rich
trustworthy
honest
sees him-/herself
as more important
crowd pleaser
forceful
does what
he/she
believes is
right
always right
keeps promises no people
skills
unsure
dishonest
mean
lazy
Kleur die eienskappe van ‘n goeie leier in.
praat baie
regverdig skree op mense
goed in sport
baie
vriende
respekteer
mense
selfish
goed daarin om mense
te manipuleer
luister na
mense
ryk
betroubaar
eerlik
sien hom-/haarself
as meer belangrik
stel skares tevrede
kragdadig
doen wat hy/sy
glo is reg
altyd reg
kom beloftes na geen sosiale
vaardighede
onseker
oneerlik
gemeen
lui
1. Write a paragraph explaining which qualities this leader should have that
will inspire the others to follow him.
_________________________________________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________________________________________
Question 1
Study the following pictures and then use your own knowledge to complete the
table below:
Positive leadership
✓
Negative leadership
✓
Reason
Picture A
Picture B
Picture C
De Kuilen Primary School
Social Sciences: History
Grade 4
Intervention
A B C
25
Question 2
Study the photos and then make use of your own knowledge to answer the
questions that follow:
2.1. What do we call an action to show disagreement or unhappiness about
something?
___________________________________
2.2. What did we call the government system where the different race groups in
South Africa were treated differently and where the majority groups were
treated unfairly?
___________________________________
2.3. Mention two things that happened during this time of unfair government that
the people wanted to change. Write in full sentences to show clear
understanding.
___________________________________________________________
___________________________________________________________
___________________________________________________________
___________________________________________________________
Question 3
Study the photo and then use your own knowledge to answer the questions:
3.1. Who is the circled person in the photo? __________________________
3.2. What is happening in the photo?
___________________________________________________________
3.3. Which political party won the first fully democratic elections held in South
Africa?
______________________
3.4. What year did these events take place? ____________
3.5. Why was this person considered to be an excellent leader?
___________________________________________________________
___________________________________________________________
Question 4
Many people become leaders because of what happened to them in life. Mister
Mandela always said that he learnt to be a leader from other people and from a
donkey. Use these pictures and write down what leadership lesson Mister
Mandela learnt from each experience.
A: ___________________________________________________________
___________________________________________________________
B: ___________________________________________________________
___________________________________________________________
C: ___________________________________________________________
___________________________________________________________
D: ___________________________________________________________
___________________________________________________________
A B
C D
Question 5
5.1. Who is the person in picture A? _______________________________
5.2. He was also called ‘Mahatma’. What does this word mean?
__________________________________
5.3. In what country was he born? _______________________________
5.4. What was his occupation? _______________________________
5.5. Why was a statue (picture C) of this person erected in Pietermaritzburg?
___________________________________________________________
___________________________________________________________
Satyagraha
A B
C
D E
5.6. This person did not believe in using violence to protest. This new way of
fighting was given the Hindu name ‘Satyagraha’. What does this word
mean?
___________________________________________________________
___________________________________________________________
Educator: ________________________ Date: _________________
Question 1
Enige van hierdie antwoorde of iets soorgelyk wat by die prentjie pas….
Positive leadership
✓
Negative leadership
✓
Reason
Picture A
✓
(1)
A good leader listens / is caring / does not loose his/her temper / respects other people / thinks about other people’s feelings
(1)
Picture B
✓ (1)
A good leader motivates others / listens / does not tell others what to do, but leads through example / can communicate effectively (1)
Picture C
✓
(1)
A good leader works well with a team / works for the good of others / leads through example / is caring / is not selfish (1)
(6)
Question 2
2.1. protest / protes (1)
2.2. apartheid (1)
2.3. Blankes het in die beste huise gewoon.
Blankes het die beste werk gekry.
Nie-blankes mag nie saam op ‘n trein gery het nie (nie in eersteklas nie).
Blankes en nie-blankes het in verskillende busse gery.
Nie-blankes kon nie vir hul regering stem nie. (2)
Enige ander antwoord wat van toepassing is.
(4)
Social Sciences: History
Grade 4
Informal Assessment
MEMORANDUM
Question 3
3.1. Meneer Nelson Mandela (1)
3.2. He is being sworn in as president. /Hy word as president ingesweer. (1)
3.3. ANC (1)
3.4. 1994 (1)
3.5. He was prepared to stand up for what he believed was right. /Hy was bereid om op te
staan vir wat hy geglo het reg was. (1)
Enige ander antwoord wat van toepassing is.
(5)
Question 4
A: It is wrong to make anyone feel bad. / Dit is verkeerd om enigeen te laat sleg voel.
B: Care for others and then good things will happen to you. / Gee vir ander om, dan sal
goeie dinge ook met jou gebeur.
C: You must always stand firm for what you believe is fair and right. / Jy moet vasstaan vir
wat jy glo regverdig en reg is.
D: It is important to listen to what each person has to say, before talking. / Dit is belangrik
om te luister na wat elke persoon te sê het voordat jy praat. (4)
Question 5
5.1. Mister Mohandas Gandhi (1)
5.2. Great Soul / Groot Siel (1)
5.3. India / Indië (1)
5.4. Lawyer/attorney / prokureer (1)
5.5. Mister Gandhi was told to leave a first-class compartment which was reserved for
white people only. He protested and was thrown off the train. / Meneer Gandhi is
aangesê om ‘n eersteklas kompartement te verlaat aangesien slegs blankes daar kon
sit. Hy het geprotesteer en is van die trein afgegooi. (1)
Enige iets soortgelyk.
5.6. Non-violence is the greatest force. OR
It is mightier than the mightiest weapon.
Die krag wat van waarheid en liefde kom. OF
Die krag wat van geweldloosheid kom. (1)
(6)
TOTAL/TOTAAL: 25
Page 1 of 3
Mathematics / Wiskunde: Gr 4: Week 1,2
Exercises will be from the Platinum textbook / Oefeninge is in die Platinum handbook.
All exercises should be done in Mathematics 2 book / Alle oefeninge moet in die Wiskunde 2 boek gedoen
word.
Classwork Homework
Girls: 24 July Boys: 27 July
Meisies: 27 Julie Seuns: 28 Julie
Number concept
• Place value
• Numeric value
• Compare
• Arrange
• Even and uneven numbers
Getalbegrip
• Plekwaarde
• Numeriese waarde
• Vergelyk
• Rangskik
• Gelyke en ongelyke getalle
Number names
Getalname
Exercise/Oefening 10.1 Nr. 1a,c,e 2
Exercise/Oefening 10.2 Nr. 1 b,c Worksheet/werkvel 1
Classwork Homework
Girls: 28 July Boys: 29 July
Meisies: 29 Julie Seuns: 30 Julie
• Rounding off to the nearest 10, 100, 1000
• 1onda f tot die naaste 10, 100,
1000
• Addition 4-digit numbers
• Optelling 4-syfergetalle
• Subtraction 4-digit numbers
• Aftrekking 4-syfergetalle
Exercise/Oefening 10.2 Nr 1 a,c,d,e 2 a,c,d,f Exercise/Oefening 11.1 1,2 (nearest/naaste 100) 7,8 (nearest/naaste 100) Worksheet/werkvel 2 Exercise/Oefening 11.4 1b,d, Exercise/Oefening 11.5 1 c,d
Page 2 of 3
Classwork Homework
Girls: 30 July Boys: 31 July
Meisies: 31 Julie Seuns: 1 Augustus
Multiplication
• 2-digit x 1-digit
• 2-digit x 2-digit Vermenigvuldiging
• 2-syfergetal x 1-syfergetal
• 2-syfergetal x 2-syfergetal Start with division
• 3-digit ÷ 1-digit Begin met deling
• 3-syfer ÷ 1-digit
Worksheet/werkvel 3 Exercise/Oefening 15.3 1 a-d 3/4 a,d Also look at the challenge on p.82 and try to solve it Kyk na die uitdaging op p82 en probeer dit oplos.
Classwork Homework
Girls: 3 August Boys: 4 August
Meisies: 4 Augustus Seuns: 5 Augustus
• More division
• Nog deling
Patterns
• Rule
• Table
• Flow diagram Patrone
• Reël
• Tabel
• Vloeidiagram
Worksheet / werkvel 4
Page 3 of 3
Classwork Homework
Girls: 5 August Boys: 6 August
Meisies: 6 Augustus Seuns: 7 Augustus
Complete patterns
• Rule
• Table
• Flow diagram Voltooi patrone
• Reël
• Tabel
• Vloeidiagram
Revision p91 Nr 1 a-h Hersiening p91 Nr 1 a-h
Page 1 of 5
Worksheet 1: Girls 27 July; / Boys 28 July
Werkvel 1: Meisies 27 Julie / Seuns 28 Julie
Paste this worksheet in your Mathematics 2 book after you have done the exercises from your text book. / Plak hierdie werkvel in jou Wiskunde 2 boek nadat jy die oefeninge uit jou handboek gedoen het.
1. Circle the bigger number in the pair / Omkring die grootste getal in
die paar
1.1 629; 810
1.2 307; 370
1.3 9 624; 3 999
1.4 2 401; 2041
1.5 6720; 6 702
2. Fill in ˂ or ˃ or = / Vul ˂ of ˃ of = in
2.1 784 ____ 274
2.2 8 241 _____ 7631
2.3 7 261 _____ 7 216
2.4 190 + 210 _____ 400 – 110
2.5 7 x 8 _____ 8 x 7
3. Arrange the following numbers from big to small / Rangskik die
volgende getalle van die grootste na die kleinste
3.1 48; 84; 8; 484; 844; 884
3.2 8 652; 8 562; 2 568; 2 865; 2 586
Page 2 of 5
Worksheet 2: Girls 29 July; / Boys 30 July
Werkvel 2: Meisies 29 Julie / Seuns 30 Julie
Paste this worksheet in your Mathematics 2 book after you have done the exercises from your textbook. / Plak hierdie werkvel in jou Wiskunde 2 boek nadat jy die oefeninge uit jou handboek gedoen het.
1. Use a shortcut to complete this as quickly as you can / Gebruik ‘n
kortpad om die oefening so vinnig as moontlik te voltooi
1 4 + 2 + 6 + 8 + 5 = 9 + 8 + 2 + 1 + 10 =
2 7 + 9 + 3+ 1 + 6 = 5 + 4 + 1 + 6 + 4 =
3 10 + 5 + 8 + 5 + 2 = 3 + 3 10 + 4 + 8 =
4 4 + 5 + 1 + 6 + 3 = 7 + 2 + 5 + 1 + 10
5 7 + 6 + 3 + 1+ 4 = 8 + 10 +10 + 2 + 4 =
2. Write only the answer. Use the shortcut. / Skryf slegs die antwoord.
Gebruik die kortpad.
1 6 + 10 = 6 + 11= 6 + 9 =
2 19 + 10 = 19 + 11 = 19 + 9 =
3 27 + 10 = 27 + 11 = 27 + 9 =
4 86 + 10 = 86 + 11 = 86 + 9 =
5 145 + 10 = 145 + 11 = 145 + 9 =
Page 3 of 5
3. Write only the answer. Use the shortcut. / Skryf slegs die antwoord.
Gebruik die kortpad.
1 63 - 10 = 63 - 11= 63 - 9 =
2 189 - 10 = 189 - 11 = 189 - 9 =
3 500 - 10 = 500 - 11 = 500 - 9 =
4 634 - 10 = 634 - 11 = 634 - 9 =
5 957 - 10 = 957 - 11 = 957 - 9 =
Page 4 of 5
Worksheet 3: Girls 31 July; / Boys 1 August
Werkvel 3: Meisies 31 Julie / Seuns 1 Augustus
Paste this worksheet in your Mathematics 2 book before you do the exercises from your textbook. / Plak hierdie werkvel in jou Wiskunde 2 boek voordat jy die oefeninge uit jou handboek doen.
Did you know? / Het jy geweet?
1 x o = 0 x 1
Therefore / Dus 0 x 1 = 0
1. Complete / Voltooi:
1.1 1 x 0 = ____
1.2 0 x 1 = ____
1.3 0 x 0 = ____
1.4 80 x 0 = ____
1.5 0 x 80 = ____
1.6 95 x 0 = ____
1.7 800 x 0 = _____
1.8 2 000 x 0 = ______
The product of 1 and a number is always the number itself / Die produk
van 1 en ‘n getal is altyd die getal self
2. Complete / Voltooi:
2.1 6 x 1 = ____
2.2 1 x 6 = ____
2.3 16 x 1 = ____
2.4 1 x 14 = ____
2.5 1 x 230 = ____
2.6 699 x 1 = _____
Page 5 of 5
Worksheet 4: Girls 4 August; / Boys 5 August
Werkvel 4: Meisies 4 Augustus / Seuns 5 Augustus
Paste this worksheet in your Mathematics 2 book before you do the exercises. / Plak hierdie werkvel in jou Wiskunde 2 boek voordat jy die oefeninge doen.
1 8 ÷ 4 = 80 ÷ 4 = 800 ÷ 4 =
2 9 ÷ 3 = 90 ÷ 3 = 900 ÷ 3 =
3 10 ÷ 2 = 100 ÷ 2 = 1 000 ÷ 2 =
4 4 ÷ 2 = 40 ÷ 2 = 400 ÷ 2 =
5 18 ÷ 3 = 180 ÷ 3 = 1 800 ÷ 3 =
6 40 ÷ 5 = 400 ÷ 5 = 4 000 ÷ 5 =
7 72 ÷ 9 = 720 ÷ 9 = 7 200 ÷ 9 =
8 80 ÷ 10 = 800 ÷ 10 = 8 000 ÷ 10 =
9 96 ÷ 8 = 960 ÷ 8 = 9 600 ÷ 8 =
10 12 ÷ 2 = 120 ÷ 2 = 1 200 ÷ 2 =
Do the following calculations in your book. Remember to use a clue board
to help you to find the answer. / Doen die volgende bewerkings in jou
boek. Onthou om ‘n wenkebord te gebruik om jou te help om die antwoord
te kry.
1. 74 ÷ 2 = 5. 620 ÷ 4 =
2. 52 ÷ 3 =
3. 145 ÷ 5 =
4. 369 ÷ 3 =
Natural Sciences and Technology / Natuurwetenskappe en Tegnologie
Friday, 24 July 2020 Girls Monday, 27 July 2020 Boys
• Read on Pg. 56 about solids, liquids and gases. / Lees op Bl. 56 oor vaste stowwe, vloeistowwe en gasse.
• Read on Pg. 58, 60 about the different changes of state in solids, liquids and gases. / Lees op Bl. 58 en 60 oor die verskillende veranderinge van toestand in vaste stowwe, vloeistowwe en gasse.
• Read on Pg. 64 about how temperature is measured. /Lees op Bl. 64 oor hoe temperatuur gemeet word.
• Read on Pg. 66 about the water cycle in nature. / Lees op Bl. 66 oor die water siklus in die natuur.
Tuesday, 28 July 2020 Girls Wednesday, 29 July 2020 Boys
• Complete the Topic Revision on Pg. 68 in your NST workbooks. / Voltooi die Hersiening op Bl. 68 in jou NWT werkboek.
• Read on Pg. 70 – 75 about raw and manufactured materials. / Lees Bl. 70 – 75 oor Verwerkte en Onverwerkte materiale.
• Read on Pg. 76 - 79 about the properties of materials. / Lees Bl. 76 - 79 oor die eienskappe van materiale.
Thursday, 30 July 2020 Girls Friday, 31 July 2020 Boys
• Complete the Topic Revision on Pg. 80 in your NST workbooks. / Voltooi die Hersiening op Bl. 80 in jou NWT werkboek.
• Read on Pg. 82, 84 about ways to strengthen materials. / Lees Bl. 82, 84 oor maniere om materiale te versterk.
Monday, 3 August 2020 Girls Tuesday, 4 August 2020 Boys
• Complete the Topic Revision on Pg. 92 in your NST workbooks. / Voltooi die Hersiening op Bl. 92 in jou NWT werkboek.
• Read on Pg. 94 about struts and frame structures. / Lees Bl. 94 oor stutte en raamstrukture.
Wednesday, 5 August 2020 Girls Thursday, 6 August 2020 Boys
• Read on Pg. 99 – 103 about indigenous structures. / Lees
op Bl. 99 – 103 oor inheemse strukture.
• Complete the Topic Revision on Pg. 106 in your NST workbooks. / Voltooi die Hersiening op Bl. 106 in jou NWT werkboek.
Friday, 7 August 2020 Girls
• Complete the Exam 2 on Pg. 107 - 108 in your NST workbooks. / Voltooi die Halfjaar – hersiening eksamen op Bl. 107 - 108 in jou NWT werkboek.
Page 1 of 3
PSW TERM 2
Activity / Aktiwiteit Week 1: 20 July – 23 July
Week 1: 20 Julie – 23 Julie Orientation and baseline
Orientasie en basislyn
Week 2: 24 July – 29 July • Do Activity 21.1: Being healthy and clean (personal and household hygiene)
(Diet and dental hygiene) (p.146)
Doen Aktiwiteit 21.1: Wees gesond en skoon • Content is relevant to address the COVID-
(bl. 146)
19. Content must be infused in the topic.
• Do Activity 21.2: Investigating household Week 2: 24 Julie – 29 Julie germs (p.146) (Persoonlike en huishoudelike higiëne) Doen Aktiwiteit 21.2: Ondersoek kieme in jou
(Dieet en mondhigiëne) huis (bl.146)
• Inhoud is relevant om COVID aan te spreek-19. • Do Worksheet 20: PSW: Personal hygiene Inhoud moet in die onderwerp integreer word. Doen Werkblad 20: Persoonlike higiëne
Example / voorbeeld:
• Diet and dental hygiene: Read and discuss 1. Sharing of personal items such as a hairbrush
(p.147)
(Covid: masks, stationery) Dieet en mondhigiëne: Lees en bespreek
Persoonlike items wat gedeel word soos `n (bl.147) haarborsel (Covid: masker, skryfbehoeftes)
2. Breeding areas such as toilets (Covid: desks at • Do Worksheet 21: Outline of tooth
school) Doen Werkblad 21: Buitelyn van tand Teelgebiede soos toilette (Covid: banke by die
skool) • Reading Activity: Lebo’s visit to the dentist (p.148) Lees aktiwiteit: Lebo gaan tandarts toe (bl.148)
Week 3: 30 July – 7 August • HIV and AIDS resource (paste in and (HIV and AIDS education) discuss)
• Content is relevant to address the COVID-19. MIV en VIGS bron (plak in en bespreek)
Content must be infused in the topic. • Reading Activity: HIV and AIDS (p.156-
Week 3: 30 Julie – 7 Augustus 157)
Lees aktiwiteit: MIV en VIGS (bl.156-157) (MIV – en VIGS- onderrig)
• Inhoud is relevant om COVID aan te spreek-19.
• Do Worksheet 23: AIDS Inhoud moet in die onderwerp integreer word.
Doen Werkblad 23: MIV
Example / voorbeeld:
• Reading activity: p.158 -159 1. How to protect yourself from HIV vs Covid Lees aktiwiteit: bl.158 -159
Hoe om jouself te beskerm teen MIV vs Covid
2. How HIV is transmitted vs Covid • Complete all outstanding work / revision
Hoe om jouself te beskerm teen MIV vs Covid Voltooi uitstaande werk/ hersien
Page 2 of 3
How to write a heading for an activity:
Hygiene at home (date out in full)
Activity 2.1 and 2.2
Activity 21.1
1.
2.
Activity 2.2
(answer)
Hoe om `n opskrif te skrywe vir `n aktiwiteit:
Higiëne by die huis (datum volledig)
Aktiwiteit 2.1 en 2.2
Aktiwiteit 21.1
1.
2.
Aktiwiteit 2.2
(antwoord)
Page 3 of 3
Memo of worksheet 20
Memo of worksheet 23