GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse...

63
VAW WISKUNDE-ONDERWYSERS www.skoolwiskunde.co.za ’n Inisiatief van Solidariteit Helpende Hand VERENIGING VIR AFRIKAANSE Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 4

Transcript of GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse...

Page 1: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

wiskunde-onderwyserswww.skoolwiskunde.co.za’n Inisiatief van Solidariteit Helpende Hand

vereniging vir afrikaanseVAW Solidariteit

Helpende Hand

®

VAW SolidariteitHelpende Hand

®wiskunde-onderwyserswww.skoolwiskunde.co.za’n Inisiatief van Solidariteit Helpende Hand

vereniging vir afrikaanse

GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE

Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS

GRAAD 4

Page 2: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

Hierdie Jaarlikse Nasionale Assesserings hersieningsgids is vertaal deur Solidariteit

Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat

die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar gestel is.

Moedertaalonderrig in die algemeen, en Afrikaanse onderrig spesifiek, is vir Helpende

Hand van groot belang en daarom voorsien die V.A.W. in die behoeftes van

Afrikaanssprekende onderwysers en -leerlinge. Deur hierdie vertalingsaksie ondersteun

Helpende Hand graag onderwysers met die wonderlike werk wat hulle reeds in

Afrikaanse skole doen.

Die V.A.W. spreek hiermee graag sy dank uit teenoor elke onderwyser wat kosbare tyd

afgestaan het om te help met die vertaling van hierdie hersieningsgids. Ons het groot

waardering hiervoor! Mag ons in die toekoms meer en meer dinge vir onsself doen wat

die departement versuim om vir ons te doen.

Vanweë die kort tyd tot ons beskikking voor die Jaarlikse Nasionale

Assesseringstoetse, is hierdie weergawe slegs ’n direkte vertaling van die Engelse

gidse soos dit deur die Departement van Onderwys in Gauteng uitgereik is. Geen

wiskundige, taal of uitlegfoute van die oorspronklike gids is dus reggestel nie.

Page 3: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

1

TEL, ORDE, VERGELYK, STEL VOOR, PLEKWAARDE EN

AFRONDING

Tel vorentoe en agtertoe met heelgetalle tussen 0 en 10 000 1. Vul die ontbrekende getalle in:

a. 3 050; 3 075; 3 100; _______; _______; _______.

b. 7 050; 7 000; 6 950; _______; _______; _______; 6 750.

c. 4 100; 4 125; 4 150; 4 175; _______; ________.

2. Skryf die volgende 4 getalle in elke ry neer:

a. 930; 933; 936; ______; _______; _______; _________.

b. 4 884; 4 882; 4 880; _______; ______;_____;_____.

3. Voltooi die rye:

a. a. 4 102; 4104; 4 106; _________ ; ___________

b. . 5 991; 5 989; 5 987; _________ ; __________

4. Vul die ontbrekende getalle in:

4.1

4.2

Page 4: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

2

5. Voltooi die volgende getalkettings:

5.1

5.2

Orde, vergelyk en stel getalle voor 1. Rangskik die volgende getalle van groot na klein:

4 010, 4 001, 4 100, 4 040

2. Rangskik die volgende getalle van klein na groot: 4 810, 8 410, 4 180, 8 140

3. Wat is die grootste getal wat ʼn mens uit die syfers 6 0 5 9 kan maak?

4.a Watter heelgetal kom voor 5 646?

4.b Watter heelgetal kom net na 6 789?

5. Skryf 5 018 in woorde.

6. Gebruik syfers om die volgende neer te skryf:

_______________________________

a. Vier duisend, agt honderd en dertien

b. Ses duisend en sestien

7. Vul < of > in om die vogende te vergelyk:

a. 7 964 _______ 7 946

Page 5: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

3

b. 3 010 _______ 3 110 PLEKWAARDE Skryf die plekwaarde van die onderstreepte getal neer:

1. 3 503

2. 4 350

3. 5 614

4. 7 694.

5. Skryf die getal neer wat deur die diagram voorgestel word:

6. Bereken die verskil tussen die onderstreepte syfers:

2 475 en 2 045

Rond af tot die naaste 10, 100 of 1 000 1. Kies die regte antwoord:

454 afgerond tot die naaste 10 is: 400; 450; 455; 460

2. Voltooi:

4 948 afgerond tot die naaste10 ≈ _____________.

4 948 afgerond tot die naaste100 ≈ _____________.

4 948 afgerond tot die naaste1000 ≈ _____________.

Page 6: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

4

3. Rond af tot die naaste rand: R 14, 76 ≈ _________ R 4, 06 ≈ __________

4. Me Patel koop lekkers vir R13,99 en 'n pakkie skyfies vir R3,14. Bereken hoeveel, tot die naaste rand, sy spandeer het.

5. Is 1 758 nader aan 1 700 of 1 800?

6. Rond 676 af tot die naaste 100.

Getalsinne om 'n probleem te beskryf. 1. Voltooi die volgende:

a. a. 242 - = 21

b. ÷ 25 = 4

2. Vul die ontbrekende getal in:

a.

b.

3. Skryf getalsinne neer vir die volgende probleme:

a. Sammy het 23 albasters. Imran het 12 meer albasters as Sammy. Saam het hulle 58 albasters.

b. Davis pluk 112 kopkole. Hy pak 8 in elke sak en stuur dit mark toe. In totaal stuur hy 14 sakke.

c. Yusuf het R84,00 om duur sjokolade vir sy vriende te koop. Een daarvan kos R6. Hoeveel sjokolades kan hy koop?

Page 7: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

5

4. Maak jou eie woordprobleem uit die volgende: 35 × 9 = 315

5. Vul 'n + of – in om die volgende sinne waar te maak:

a. 165 ______ 145 _____ 48 = 262

b. 789 ______ 709 ______207 = 287

6. Watter antwoord is korrek vir 5 x (6 + 2)?

a. (5 x 6) + 2 b. (5 x 2) + 6 c. (6 + 2) x 5 d. (5 + 2) x 6

7. Gebruik die omgekeerde relasie, bv 12 X 3 = 36 36 ÷ 12 = 3

i. 7 x 3 = 21 ________________

ii. 30 ÷ 6 = ________________

iii. 48 ÷ = 12 _______________

Sê of die volgende waar of onwaar is:

iv. 54 + 29 is gelyk aan 29 + 54?

v. 67 – 45 is gelyk aan 45 – 67

vi. 78 x 8 = 624 beteken 624 ÷ 8 = ______ en 624 ÷ 78 = _____

8. Gebruik die gegewe vermenigvuldiging en skryf twee deelsomme neer:

9 x 4 = 36

9. Kyk na die getalledriehoek en skryf twee getalsinne neer:

Page 8: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

6

10. Ouma gebruik krale vir 'n armband. Vir elke 5 rooi krale, gebruik sy 2 geel krale. Nadat dit klaar is, bevat die armband 8 geel krale. Hoeveel rooi krale het sy gebruik?

Optel en aftrek van heelgetalle. Doen die volgende bewerkings:

1. 1407 + 689

2. 8 326 - 768

3. 6 832 + 2 594

4. 3 648 – 555

5. 5 321 + 492

6. 3 468 – 545

7a. 3 846 + 3 217

7b. 2 752 + 4 356

8. 5 726 – 1 334.

9. 9 7 0 -______

1 3 9 6_

10. Bereken die verskil tussen die onderstreepte syfers: 9 008 en 8 109.

PATRONE, FUNKSIES EN ALGEBRA Numeriese en meetkundige patrone 1. Voltooi die volgende patrone:

a. 1; 2; 4; 7; __________; _________; _____________

b. 1; 6; 11; ___________; _________; _____________

Page 9: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

7

2. Sipho tel so:

a. Sal die getal 560 in sy patroon wees? b. Hoe weet jy dit? 2. Beskou die volgende patroon:

1 = 1 1 + 3 = 4 1 + 3 + 5 = 9 1 + 3 + 5 + 7 = 16 Skryf die volgende twee lyntjies van die patroon neer.

3. Vul die ontbrekende getalle in die patroon in:

2

Uitset Inset

Inset Uitset

Page 10: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

8

3.

Ondersoek uitgebreide numeriese en meetkundige patrone 1. Trek die volgende vyf patrone:

2. Hoeveel vuurhoutjies sal nodig wees vir die 4'de patroon?

3a. Voltooi die volgende patroon:

b. In watter land sal jy dit kry?

Veelvoude van enkelsyfergetalle tot en met 100

1. Omkring al die getalle in die driehoek wat veelvoude van 3 is.

Page 11: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

9

2. Wanneer ek in veelvoude van 6 tel tot by 100, sal ek 46 ook tel?

3. Skryf die eerste ses veelvoude van 8.

4. Omkring al die veelvoude van 7:

29 ; 35 ; 15 ; 67 ; 49

5. Skryf al die veelvoude van 6 neer wat voorkom tussen 40 en 60.

6. Voltooi die volgende:

14 ; 21 ; 28 ; 35 is veelvoude van ____

7. Watter nommer kom in die volgende pyl?

8. Gebruik die gegewe getalle om die tabel te voltooi sodat elke blok slegs een antwoord het.

400 410 415 425

Veelvoude van 25 Nie ‘n veelvoud van 25 nie

Veelvoud van 10

Nie ‘n veelvoud van 10 nie

9.

Omkring die korrekte antwoord:

a) Die veelvoud van 10 in die volgende getalle is; b) 102 ; 112 ; 120 ; 121

15 20 25

Page 12: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

10

Page 13: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

11

Probleemoplossing

Berekeninge met diere

1.1. Bestudeer die volgende prentjie oor die diere op die plaas. Beantwoord die dan die vrae oor die prentjie.

a) Hoeveel bene het al die diere op die plaas saam?

b) Tel die hoeveel oë al die plaasdiere se saam het.

1.2. Sally se tyd vir ‘n lenteresies was 12,32 sekondes en Mary se tyd was 12,34 sekondes. Wie het die vinnigste gehardloop?

1.3. Noshipho koop twee sakke aartappels. Een sak het ‘n massa van 6,68 kg en die ander een 6,86 kg. Watter sak het die laagste massa?

1.4. Probleemoplossing rakende geld

1.4.

1

Bereken die kleingeld as ek R10, 00 spandeer: a) R6,50 b) R5,20

1.4. Bereken die koste van 3 identiese speelgoed as 1 speelding R12,34 kos.

2. Voltooi die tabel om die totale waarde te bereken.

Note R5,00 R1,00 20c 10c Totaal

2 x R20,00

4 6 5 4 a.

6 x 3 1 5 2 b.

Page 14: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

12

R10,00

3. Bereken: R38,32 + R7,82 + R4,00

4. Jabu wil ‘n hemp koop vir R86,99 en ‘n plakkaat vir R25,89. a) Hoeveel sal die hemp en plakkaat saam kos?

b) Jabo het net R100. Hoeveel geld kort hy?

5. Probleemoplossing met deling:

a) Sipho ruil sy R100-noot vir R5,00 munte. Hoeveel munte kry hy?

b) Ek moet 296 appels in 8 bokse pak. Hoeveel appels sal in ‘n boks

wees as elke boks dieselfde hoeveelheid appels het?

c) As ek 123 lekkers gelykop tussen 7 kinders verdeel, hoeveel lekkers sal elkeen kry? Hoeveel lekkers bly oor?

d) Tweehonderd en vyftig hoenders word vervoer. As die boer 25 hoenders in een boks sit, hoeveel bokse sal hy nodig hê?

e) 168 bome word in verdeel en in 12 rye geplant. Hoeveel bome is in elke ry?

Gewone breuke

Page 15: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

13

Bestudeer die volgende vorms:

a) Omkring die vorms waar 1

8 ingekleur is.

b) Maak ‘n kruis by die vorm waar 1

5 ingekleur is.

c) Maak ‘n regmerk by die vorm waar 1

7 ingekleur is.

1. Beantwoord die volgende vrae oor die figuur wat gegee is:

a) In hoeveel gelyke dele is die boonste figuur verdeel?

b) Watter breuk van die figuur is ingekleur?

c) Watter breuk van die figuur in nie ingekleur nie

Page 16: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

14

2. Skryf die volgende breuke in syfers: a) Twee derdes

b) Drie vyfdes

c) Sewe tiendes

d) Vyf sewendes

3. Kyk na die breukemuur en vergelyk die breuke deur <, > of = in te vul

a) 1

2____

2

4

b) 2

8____

3

8

c) 3

4____

3

8

Gebruik die boonste breukemuur en vind ekwivalente breuke vir elk van die volgende:

Page 17: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

15

d) 2

4 =

4

e) 2

3 =

4

Page 18: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

16

4. Bestudeer die breuke-muur en beantwoord die vrae wat volg. a) Rangskik die breuke van klein na groot.

1

5 ;

1

10 ;

1

2 ;

4

10 ;

4

5 ;

3

10

b) Hoeveel kwarte maak ‘n half?

c) 2

8 is gelyk aan hoeveel kwarte?

5 Vul die ontbrekende breuk in die patroon in.

5

10 ;

7

14 ;

9

18 ;

11

22 ;

;

15

30

Page 19: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

17

6. Watter breuk is ingekleur? Merk die korrekte antwoord.

1

2

2

4

3

5

2

5

7. Watter breuk het dieselfde waarde as 6

8 ? Omkring die regte antwoord.

2

3

2

4

3

4

3

2

8. Die breuk wat dieselfde waarde as

6

9 het, is …

2

3

1

3

1

6

3

6

Optel van gewone breuke

Tel die volgende breuke op:

Voorbeeld 1: 4

8+

2

8=

6

8

Page 20: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

18

Voorbeeld 2: 1

8+

4

8

= 1+4

8

= 5

8

1. Wat is die som van 3

4 en

1

4 ?

2. Voltooi …

3

7+

2

7=

3. Aan wat is

3

4+

1

4+

2

4 gelyk?

Los probleem op met gewone breuke

a. Mandlovu moet 20 lemoene in 4 sakkies verdeel.

i) Hoeveel lemoene sit sy in elke sakkie?

ii) Watter breukdeel van die lemoene word in elke sakkie geplaas?

b. Lauren eet

1

8 van ‘n sjokoladekoek voor aandete, en na aandete eet sy

weer ’n 1

8 .

i) Watter deel van die sjokoladekoek het sy altesaam geëet? ii) Watter deel van die sjokolade koek was oor?

c. Ben het Maandag ‘n sesde van ‘n kilogram aarbeie gepluk. Dinsdag het hy twee sesdes van ‘n kilogram aarbeie gepluk. Wat is die totale massa van die aarbeie wat Ben gepluk het?

d. Drie vyfdes van die kinders by my partytjie hou van sjokolade roomys. Hoeveel van die 20 kinders by my partytjie hou nie van sjokolade roomys nie?

e. ‘n Tiende van die 20 piesangs is vrot. Hoeveel piesangs is vrot?

Page 21: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

19

f. Tannie Peggy se 5 kleinkinders het vir haar kom kuier. Sy deel ‘n bottel koeldrank tussen al 5 kinders. i) Watter deel van die koeldrank kry elke kind? ii) Sue gee haar koeldrank vir Omar. Watter deel van die koeldrank het

Omar?

g. 2

3 van 24 dennebome word af gekap vir Kersfees. Hoeveel bome is

afgekap?

h. ’n Derde van die tiere in hierdie prentjie is beseer. Hoeveel tiere is beseer?

i. Serena spandeer

1

5 van haar R60,00 op lekkergoed en nog

1

5 van haar

geld op ‘n pen. i) Wat is die totale bedrag wat sy spandeer het? ii) Watter breuk van haar geld het sy oor?

Ruimte en vorm (Meetkunde)

Herken en benoem 20D voorwerpe 1. Gebruik die woorde van die woordbank om die veelhoeke te benoem.

Trapesium Parallelogram Vyfhoek Seshoek

Page 22: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

20

2. Hoeveel van die vorms in hierdie groep is driehoeke?

3. Bestudeer die diagramme en voltooi die tabel.

Vorm Naam Hoeveel sye? Hoeveel hoeke?

rombus / ruit

4

4

3

pentagoon / vyfhoek

4

6

4. Die volgende figuur bestaan uit driehoeke.

Hoeveel driehoeke is daar in die figuur?

Page 23: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

21

Herken en benoem 3-D voorwerpe

1. Bestudeer die volgende 3-D voorwerpe en voltooi die tabel wat volg:

Naam van voorwerp

Aantal vlakke

Aantal hoeke Aantal rande

A

B

2. Kyk na die prent van die 3-D voorwerp en voltooi die tabel:

3-D voorwerp

Naam Aantal geboë vlakke Aantal plat vlakke

3. Kyk na die prent van die geslote 3-D voorwerp en voltooi die tabel:

Page 24: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

22

3-D voorwerp

Naam Aantal geboë vlakke Aantal plat vlakke

4.

Kyk na die volgende voorwerp en voltooi die tabel:

Naam van voorwerp Aantal vlakke Aantal hoeke Aantal rande

5. Benoem die genommerde 3-D voorwerpe:

6.

Kyk na die volgende prentjies en identifiseer die 3-D voorwerpe in elke prent.

Kubus Vierkantige prisma Reghoekige prisma Silinder Sfeer

Keël Reghoekige prisma Vierkantige basis prisma Driehoekige basis prisma

Page 25: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

23

6.1.

6.2.

6.3.

7. Bestudeer die volgende 3-D voorwerp en beantwoord die vrae wat volg:

7.1. Wat word die voorwerp genoem?

7.2. Watter 2-D vorms word vir die vlakke gebruik?

Page 26: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

24

Herken en teken lyne van simmetrie in 2-D voorwerpe

1. Omkring die letter waar die vorm ’n simmetrielyn het. a. b. c. d.

2. Teken al die lyne van simmetrie in die vorm:

3. Teken die lyn(e) van simmetrie vir die volgende prentjies wat jy dink simmetries is.

4. Maak ʼn lys van al die hoofletters in die alfabet wat simmetries is.

5. Merk die vorms wat simmetries is met ‘’n “X”

Page 27: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

25

6. Teken die ander kant van die gesig om dit simmetries te maak:

Identifiseer alledaagse voorwerpe vanuit verskillende

aansigte/posisies

1. Pas die tekening by die kind wat dit geteken het.

Page 28: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

26

2. Omkring die korrekte letter. Andy teken verskillende aansigte van die tas.

Watter aansig wys die tas van bo af?

3. Kyk na die prent wat met boublokke gemaak is. John het foto’s van die die boublokke geneem vanuit verskillende posisies, van bo, voor en die regterkant. Voltooi die volgende sinne oor die verskillende aansigte van die boublokke: Hierdie is die Hierdie is die Hierdie is die ____ aansig: aansig van _____ af: aansig van _____ af:

Page 29: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

27

Meting Lengte en volume 1. Teken pyle om kolom A met kolom B te pas.

A B

Eenheid om afstand te meet Kilogram

Eenheid om massa te meet Liter

Eenheid om vloeistof te meet Meter

2. Poppie koop ’n 2 𝑙 bottel melk. Sy gebruik 500 m𝑙 van die melk om ’n koek te bak. Hoeveel melk is oor in die bottel?

3. Wat is die lengte van die potlood in mm?

4. Voltooi die volgende: 5 000 m + 400 m = ______ m = ______ km

5. Voltooi die volgende:

a) 0,5 liter = _____ m𝑙 b) 2 cm = _____ mm c) 500 mm = _____ m

d) 1 000 m𝑙 = _____ 𝑙

6. a) Gebruik die letters A, B, C en D om die houers in die volgorde te rangskik van die een wat die minste inhoud kan hou tot die een wat die meeste inhoud kan hou.

Page 30: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

28

b) Hoeveel meer koeldrank het die Cola houer in as die Pop houer? c) Hoeveel koeldrank hou al 4 houers saam?

7. Shireen gebruik 2 liter water om tee en koffie te maak, 50 liter water om klere te was en 32 liter water om die tuin nat te maak. Hoeveel water het sy in totaal gebruik?

STERKTE !

Page 31: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

29

Graad 4 Memorandum

Heelgetalle

Tel, orden, vergelyk, stel voor, plekwaarde en afronding

Tel vorentoe en agtertoe

1. a) 3 125 ; 3 150 ; 3 175 b) 6 900 ; 6 850 ; 6 800 c) 4 200 ; 4 225

2. a) 939 ; 942 ; 945 ; 948 b) 4 878 ; 4 876 ; 4 874 ; 4 872

3. a) 4 108 ; 4 110 b) 5 985 ; 5 983

4. a) 2 250 ; 2 300 ; 2 235 b) 9 140 ; 9 130 ; 9 100 ; 9 090

5. a) 519 ; 522 ; 527 ; 532 b) 8 222 ; 8 220 ; 8 210 ; 8 200

Orden, vergelyk en stel getalle voor

1. 4 100 ; 4 040 ; 4 010 ; 4 001

2. 4 180 ; 4 810 ; 8 140 ; 8 410

3. 9 650

4. a) 5 645 b) 6 790

5. Vyf duisend en agtien

6. a) 4 813 b) 6 016

7. a) 7 964 > 7 946 b) 3 010 < 3 110

Plekwaarde

1. 3 duisend

2. 3 honderd

3. 6 honderd

4. 90

5. 4 202

6. 400 – 40 = 360

Rond af tot die naaste 10, 100 of 1000

1. 450

2. a) 4 950 b) 4 900 c) 5 000

3. a) R15, 00 b) R4, 00

4. R17, 00

5. 18 000

6. 700

Page 32: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

30

GRAAD 4 MEMORANDUM

INHOUD: TELGETALLE

TEL, ORDENING, VERGELYKING, VOORSTELLING, PLEKWAARDE EN

AFRONDING VAN SYFERS :

Onderwerp Nr. Antwoord

Tel aan en

terug

1. a. 3 125; 3 150; 3 175.

b. 6 900; 6 850; 6 800;

c. 4 200; 4 225.

2 a. 939; 942; 945; 948.

b. 4 878; 4 876; 4 874; 4 872

3 a. 4 108; 4 110.

b. 5 985; 5 983

4 a 2 250; 2 300; 2 235; b 9 140; 9 130; 9 100;9 090

5. a. 519; 522; 527; 532 b. 8 222; 8 220; 8 210; 8 200

Ordening,

vergelykings

en

voorstelling

van getalle

1. 4100; 4040 4010, 4001,

2 4180; 4 810, 8140; 8410

3 9 650

4 a.5 645

b. 6 790

5 Vyf duisend en agtien

6. a. 4 813

c. 6 016

7 a. 7 964 > 7 946

b. 3 010 < 3 110

Plekwaarde 1. 3 503 = 3 duisend

2 4 350 = 3 honderd

3. 5 614? = 600

1. 7 694. 90

Page 33: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

31

2. 4 202

3. 400 – 40 = 360

2.

Rond af tot

die naaste

10, 100 or

1000:

1. a. Die getal 454 afgerond tot die naaste10 is

450

2 a. 4 948 afgerond tot die naaste10 ≈ 4 950. b. 4 948 afgerond tot die naaste100 ≈ 4 900. c. 4 948 afgerond tot die naaste1000 ≈5000.

3 R 14,76 ≈ R 15.00

4 R13,99 + R3,14 = R17,13 ≈ R17,00

5 Is 1 758 nader aan 1 700 of 1 800? ≈ 1 800

6 Rond 676 af tot die naaste 100: ≈ 700

Getalle sinne

om ‘n

probleem te

beskryf:

1. a. 242 - 221 = 21

b. 100 ÷ 25 = 4

2. a. 53

b. 12

3. 23 + 23 +12 = 58

112 ÷ 8 = 14

R 84 ÷ 6 = 14

4. 35 × 9 = 315 Aanvaar

enige metode

wat

Wiskundig

korrek is

5. a. 165 + 145 - 48 = 262

b. 789 - 709 + 207 = 287

6. a. (6 + 2) x 5

Page 34: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

32

7. (i) 7 x 3 = 21 21 ÷ 7= 3 of 21 ÷ 3 = 7

(ii) 30 ÷ 6 = 5 5 x 6 = 30 of 5 x 6 =

30 (iii) 48 ÷ 4 = 12 12 x 4 = 48 of 4 x 12

= 48 (i) 54 + 29 is gelyk aan 29 + 54? Waar

(ii) 67 – 45 is gelyk aan 45 – 67 Vals

8 78 x 8 = 624 beteken 624 ÷ 8 = 78 en 624 ÷ 78

= 8

9 9 x 4 = 36; ( 36 ÷ 4 = 9 en 36 ÷ 9 = 4)

10 2x 3 = 6

3x 2 = 6

6 ÷ 3 =2

6÷2=3

11 20 rooi krale

Optelling en

aftrekking

van

natuurlike

getalle

1. 1 4 0 7 + 6 8 9 = 2096

Aanvaar

enige metode

wat

Wiskundig

korrek klink

2. 8 3 2 6 - 7 6 8 = 7558

3. 6 832 + 2 594 = 9426

4. 3 648 – 555 = 3093

5. 5 321 + 492 = 5813

6. 3 468 – 545 = 2923

7 a. 3 846 + 3 217 = 7063

b. 2 752 + 4 356 = 7108

8 . 5 726 – 1 334. = 4392

9 2366

10 9000 – 9 = 8991

Page 35: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

33

INHOUD: PATRONE, FUNKSIES EN ALGEBRA Getal- en meetkundige patrone Onderwerp Nr. Antwoord

Getalpatrone 1. a. 11; 16; 22

b. 16; 21; 26

2. c. Ja

d. veelvoude van 20 of ewe getalle

3 1 + 3 + 5 + 7 + 9 = 25

1. 34 + 11 = 45

82 + 11 = 93

67 + 11 = 78

74 + 11 = 85

2. a. 23 + 4 = 27

37 – 4 = 33

43 + 4 = 47

57 - 4 = 53 b.49 +10 = 59

119 – 10 = 109

159 + 10= 169

229 – 10 = 219

Ondersoek

en

uitbreiding

van getal- en

meetkundige

patrone

1.

1. 8

2. a.

b.Suid Afrika

3.

Page 36: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

34

Verwantskap

pe of reëls

in woorde:

1. 20 x 6 = 120

2. a. 𝑥 + 5

b. 𝑥 + 10

c. 𝑦 × 3

3. Die som van twee getalle plus vier.

Vermenigvul

diging 1 56 x 24 =1344

Aanvaar

enige metode

wat

Wiskundig

korrek klink

2 37 x 45 = 1665 Aanvaar

enige metode

wat

Wiskundig

korrek klink

3 6 x 5 = 30

4 46 x 32

46

X 32

12 (2 x6)

80 (2x40)

180 (6 x30)

1200 (30x40)

1 472

5 24 x 64

64

96

+ 1440

1536

6. : 20 x 8 = 8 x 20

7. 12 x 11 = 132

8. Indien 9 x 8 = 72 dan is 8 x 9 =72

Page 37: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

35

Deling:

1. a. 135 ÷ 9 = 15

b. 296 ÷ 8 = 37

c. 722 ÷ 4 = 180 res 2

Aanvaar

enige metode

wat

Wiskundig

korrek klink

2. ( i) 217 ÷ 7 = 31

(ii) 396 ÷ 2 = 198

Aanvaar

enige metode

wat

Wiskundig

korrek klink

3. 500 ÷ 5 > 100 ÷ 10

4. Vals

5. 125 ÷ 5 = 25

333 ÷ 3 = 111

450 ÷ 9 = 50

TYD:

Onderwerp Nr. Antwoord

Lees, praat

en skryf van

analoë,

digitale en

24-uur tyd

1. 14:00

2. 07:45 in analoog Aanvaar enige

korrekte antwoord

3. 5 ure 30 min.

4. 5 ure 15 min.

5.1 a) 45 min.

b) 30 min.

c) 1 uur/30 min.

5.2 a) nm.

b) nm.

c) vm.

Los probleme

op wat

bewerkings

en

omskakeling

1. a) 100

b) 36

c) 30

d) 120

Page 38: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

36

van tyd

insluit

2. 1 min. = 60 sek.

2 min. = 120 sek.

5 min. = 300 sek.

3. 3.1 Merk die 2de en 20ste op die kalender

3.2 Merk

3.2 18 dae

4. 4.1 Merk die 17de en 23ste op die

kalender

4.2 John

4.3 144 ure

INHOUD: DATAHANTERING

Organiseer

en analiseer

data deur

telstrepies te

gebruik

Nr. Antwoord

1. 12

llll llll llll llll l appels

2

llll

2. llll llll llll llll llll llll l

3. d. Amina llll 4

Lucky lll 3

Sam llll 5

Tammy ll 2

e.Sam

f. 14

Lees en

interpreteer

data wat

grafies

uitgebeeld is

1. 1.1. 180 kg

1.2. 2

1.3. 45 + 30 = 75

1.4. 180 + 105 + 75 + 45 + 30 = 435

2. 2.1. 30

2.2. Grondboontjies

2.3. Morogo

3. a) 5

b) 35

Page 39: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

37

4. b) vlieër

c) 9

d) 5

Veelvoude van enkelsyfergetalle tot ten minste 100 en probleemoplossing

Veelvoude Nr. Antwoord

1. 18; 24; 39

2. Nee

3. 8; 16; 24; 32; 40; 48

4. 35

5. 42; 48; 54

6. 7

7. 30

8. 400 veelvoud van 10 en 25

410 veelvoud van10 maar nie van 25 nie

415 nie ‘n veelvoud van 10 en 25 nie

425 veelvoud van 25 maar nie van 10 nie

9. 120

Probleem-

oplossing

1 1.1 a) (11 x 2) + (4 x 4) = 38 b) 15 x 2 =30

1.2 Sally

1.3 6, 68

1.4 1.4.1

a) R3,50

b) R4.80

1.4.2 R37,02

2. a) R67, 40

b) R 77, 20

3. a) R38, 32 + R7, 82 + R4, 00 = R50.14

4. a) R112,88

b) R12,88

5. a) 20

b) 37

c) 17 en 4 oor

d) 10

e) 2016

Page 40: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

38

Egte Breuke Egte Breuke:

Nr. Antwoord

1. a) 4

20

b) 16

20

2. a) 2

3

b) 3

5

c)7

10

d) 5

7

3. (a) = (b) < (c) > 2

4 =

4

8

2

3 =

4

6

4. a) 1

10;

1

5 ;

3

10 ;

4

10 ;

1

2 ;

4

5

b. 2

c. 1 kwart

d. kleur 4

6 in

Aanvaar die

korrekte arsering

5. 13

26

6. 3

5

7 3

4

8

2

3

Optelling van

natuurlike

getalle:

1. 4

4 or 1

2. 5

7

3 6

4

Page 41: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

39

Probleem-

oplossing

wat

bewerkings

met egte

breuke

insluit

a) (i) 5 lemoene per sak

(ii) 𝟏

𝟓

b) i)

𝟐

𝟖

(ii) 𝟔

𝟖

c) 𝟑

𝟔 of

𝟏

𝟐

d) 8 kinders

e) 3 piesangs

f) 𝟏

𝟓

g) 𝟐

𝟓

h) 16

i) 3 tiere

k) (i) R 24.00

(ii) 𝟑

𝟓

Page 42: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

40

INHOUD: VORMS en RUIMTE (Meetkunde) Herken en

benoem 2D

figure

Nr. Antwoord

1.

Heksagoon / seshoek

Parallelogram

Pentagoon / vyfhoek

Trapesium

2 4 driehoeke.

3

Vorm Naam Hoeveel sykante

Hoeveel hoeke

rombus

ruit

4

4

driehoek

3

3

vyfhoek

pentagoon

5

5

reghoek

4

4

seshoek

heksagoon

6

6

Page 43: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

41

4. 9 driehoeke

Herken en

benoem 3D

figure

1. A - Kubus = 6 syvlakke = 12 sye = 8 kante

B – Silinder = 3 syvlakke = 0 sye = 0 kante

2 Reghoekige prisma = 0 geronde

vooraansig = 6 plat vooraansigte

3. Silinder = 1 geronde vooraansig = 2 plat

vlakke

4. 2 vlakke; 0 kante; 1 hoekpunt

5. 5.1 Silinder

5.2 Reghoekige piramide

5.3 Reghoekige prisma

5.4 Keël

5.5 Sfeer

6.

7. 7.1 piramide

7.2 reghoek en driehoek

Herken en

teken lyne

van

1. C

vierkantige

basis piramide

kubus

driehoekige

prisma

silinder

keël

Page 44: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

42

simmetrie in

2-D figure

2

Aanvaar enige

korrekte skets

3

Aanvaar enige

korrekte skets

4 A B C D E H M O U V W X Y

5 X

X

6.

Aanvaar enige

korrekte skets

Identifiseer

figure vanuit

verskillende

posisies

1 1. Skets 1 geteken deur Lundi 2. Skets 2 geteken deur Andrew 3. Skets 3 geteken deur Vuvu

Page 45: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

43

2 Aansig A

vooraansig

bo-aansig

INHOUD: METING

Lengte en Volume

Nr. Antwoord

1.

A B

Eenheid vir

afstand

Kilogram

Eenheid vir

massa

liters

Eenheid vir

vloeistof

meters

2. 1 liter, 500 mℓ of 1 500 mℓ

3. 100 mm

4 5 000 m + 400 m = 5 400 m = 5,4 km

5. a. 0,5 liter = 500 ml b. 2 cm = 20 mm c. 500 mm = 50 m d. 1 000 ml = 1 ℓ

6. B= 340 mℓ, C= 500 mℓ, D= 750 mℓ, A= 1 ℓ

960 mℓ

Page 46: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

44

2 ℓ 590 mℓ of 2,590 ℓ

7. 84 ℓ water

Page 47: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

45

Page 48: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

46

JNA

TOETS 1

Page 49: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

47

1. Omkring die letter van die korrekte antwoord. 1.1 Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in 3 870?

(1)

1.2 Die getal 6 555 afgerond to die naaste 100 is:

(1)

1.3 Die verhouding van die aantal koeie tot die aantal hase is:

(1)

Page 50: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

48

1.4 Watter getal is ‘n veelvoud van 6?

(1)

1.5 Voltooi die volgende getalpatroon:

(1)

1.6 Watter getal is ‘n faktor van 12?

(1)

2. Voltooi: (2 × 3) + (2 × 4) = 2 × ( ______ + 4)

(1)

3. Voltooi elk van die volgende getalpatrone: 3.1

4 900 ; 4 925 ; 4 950 ; _______ ; 5 000 ; _______.

(1)

3.2

(1)

Page 51: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

49

Page 52: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

50

4. Voltooi elk van die volgende getalpatrone:

4.1

2

5 ;

3

5 ;

4

5 ; _______

(1)

4.2

2 ; 4 ; 8 ; 16 ; ___

(1)

5. Mev. Mazibe koop ‘n appel teen R1,20 en verkoop dit vir R1,95.

5.1 Hoeveel wins maak mev. Mazibe deur 1 appel te verkoop?

(1)

5.2 Hoeveel wins maak mev. Mazibe as sy 10 appels koop en verkoop?

(1)

6. Bereken die antwoorde vir vrae 6.1 – 6.4:

6.1 3 456 + 2 909

(2)

6.2 5 433 − 2 104

(3)

6.3 78 × 42

(3)

6.4 654 ÷ 6

(3)

7. Skryf ‘n getalsin vir die volgende woordsin: Die verskil tussen 1 613 en 859 is sewe honderd en vier-en-vyftig.

(1)

8. Teken die wysers op die gegewe horlosie sodat die tyd wat vertoon word. kwart oor agt is.

(1)

Page 53: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

51

9. Bestudeer die vertrektye by die lughawe in die tabel gegee en beantwoord dan die vrae wat volg.

Vertrektye

Bestemming Tyd Vlugnommer

Mosselbaai 07 : 45 SAA 769

Knysna 10 : 20 BA 172

Johannesburg 20 : 00 SAA 372

9.1 Skryf die vlugnommer neer van die vlug wat voor die middel van die dag na sy eindbestemming sal vertrek.

(1)

9.2 Skryf die vlugnommer neer van die vlug wat na die middel van die dag na sy eindbestemming sal vertrek.

(1)

10. Bestudeer die onderstaande rooster en skryf die posisie neer van die prentjie

Die posisie van die prentjie is __________

(1)

11. Teken die refleksie van die pyl rondom die vertikale stippellyn.

(1)

Page 54: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

52

12. Herlei die volgende:

12.1. 12 m 48 cm = _________________ cm

(1)

12.2. 80 minute = _______ ure _________ minute

(1)

13. Voltooi die volgende vloeidiagram: Invoer Reël Uitvoer

(1)

14. Poppy koop ‘n 2 liter bottel melk. Sy gebruik 500 ml van die melk om ‘n koek te bak. Hoeveel melk is in die bottel oor?

(2)

15. Gebruik die breuke-muur om die vrae wat volg, te beantwoord.

1 hele

1

2

1

2

1

4

1

4

1

4

1

4

15.1 Skryf die gepaste simbool < ; > of = neer tussen die twee breuke om die

stelling waar te maak. 1

2 ______________

2

4

(1)

15.2 Kleur

3

4 van ‘n breukdeel op die breuk-muur in.

(1)

15.3 Gebruik die breuke-muur om

1

4+

2

4 te bereken

(1)

15.4 Mamma verdeel ‘n koek gelykop eweredig tussen Marie en haar 3 vriende. Watter breukdeel van die koek het elkeen ontvang?

(1)

Page 55: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

53

Page 56: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

54

16.

HEKSAGOON PENTAGOON VIERHOEK DRIEHOEK

Vanuit die bostaande tabel, kies die korrekte term om die volgende 2-D vorms te identifiseer.

16.1

(1)

16.2

(1)

17. Voltooi die volgende tabel:

VOORWERP NAAM VAN

VOORWERP VORM(S) VAN DIE

VLAKKE

___________ Reghoeke

Driehoekige prisma Driehoeke en

______________

(2)

18. Die kolomgrafiek toon die gewildste sportsoorte onder graad 4-leerders.

LEERLINGE SE GUNSTELING SPORT

SP

OR

TS

OO

RT

Gholf

Krieket

Sokker

Netbal

Sagtebal

Tennis

0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Aantal leerlinge

Page 57: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

55

Page 58: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

56

18.1 Voltooi die volgende tellingtabel:

SPORTSOORT TELLING

Gholf

Sagtebal

Tennis

(3)

18.2 Wat is die leerlinge se gunsteling sportsoort?

(1)

18.3 Wat is die verskil in die aantal leerlinge wat sokker verkies bo krieket?

(1)

19. Hoeveel driehoeke is daar altesaam in die volgende figuur?

(2)

Page 59: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

57

JNA MEMO 1

1.1 C 1

1.2 D 1

1.3 B 1

1.4 C 1

1.5 C 1

1.6 B 1

2 3 1

3.1 4 975 5 025 Gee volpunte indien beide antwoorde

korrek is 1

3.2

1

4.1 5

5 of 1

1

4.2 32 1

5.1 Bedrag = R1,95 – R1,20 = R0,75 of 75c Gee volpunte indien ’n korrekte antwoord

gegee word 1

5.2 Totale bedrag = 10 x 75c = 750c of R7,50 Gee volpunte indien ’n korrekte antwoord

gegee word 1

6.1 3 456 + 2 909 = 3 000 + 400 + 50 + 6 + 2 000 + 900 + 9

= 3 000 + 2 000 + 400 + 900 + 50 + 6 + 9 = 5 000 + 1 300 + 50 + 15 = 6 365 OF

6 + 9 = 15

En 50 + 0 = 50 En 400 + 900 = 1 300 En 3 000 + 2 000 = 5 000

Dus 3 450 + 2 900 = 6 365

Metode: 1 punt Antwoord: 1 punt

CA

2

Page 60: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

58

OF

3 456 + 2 000 → 5 456 + 900 → 6 356 + 9→ 6 365

6.2 13 − 4 = 9 En 20 − 0 = 20 En 400 − 100 = 300 En 5 000 − 2 000 = 3 000

Dus 5 433 − 2 104 = 3 329 OF

5 433 − 2 104 = 5 000 − 400 − 30 − 3 − 2 000 − 100 − 4 = 5 000 − 2 000 − 400 − 100 − 20 − 13 − 4

= 3 000 − 300 − 20 − 9 = 3 329 OF

5 433 − 2 000 → 3 433 − 100 → 3 333 − 4→ 3 329

Metode: 2 punte Antwoord: 1 punt

CA.

3

6.3 78 × 42 = 78 × 7 × 6 = 546 × 6 = 3 276 OF

78 × 42 = 78 × (40 + 2) = (78 × 40) + (78 × 2) = 3 120 + 156 = 3 276 OF 78 × 42 = 78 × 6 × 7

= 468 × 7 = 3 276 OF

Metode: 2 punte Antwoord: 1 punt

CA.

3

Page 61: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

59

42 × (70 + 8) = (42 × 70) + (42 × 8) = 2 940 + 336

= 3 276

6.4 654 ÷ 6 = (600 + 54) ÷ 6 = (600 ÷ 6) + (54 ÷ 6)

= 100 + 9 = 109 OF

654 ÷ 6 = 654 ÷ 2 ÷ 3 = 327 ÷ 3 = 109 OF

654 ÷ 6 = 654 ÷ 3 ÷ 2 = 218 ÷ 2 = 109

Metode: 2 punte Antwoord: 1 punt

CA.

3

7. 1 613 − 859 = 754 1

8.

Lang wyser moet wys na 3.

Kort wyser moet wys tussen 8 en 9.

1

9.1 SAA 769 of BA 172 Aanvaar een of beide antwoorde. 1

9.2 SAA 372 1

10. B2 of 2B Aanvaar een van die korrekte antwoorde. 1

11.

Refleksie aan regterkant: 1 punt

1

12.1 1 248 cm 1

12.2 1 uur 20 minute 1

13. 44 1

Page 62: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

60

14. 2 ℓ - 500 mℓ = 2 000 mℓ - 500 mℓ = 1 500 mℓ

2 000 mℓ : 1 punt Antwoord: 1 punt

2

15.1 = 1

15.2

1 hele

1

2

1

2

1

4

1

4

1

4

1

4

Aanvaar ook indien laaste 3 blokke

ingekleur is.

1

15.3 3

4

1

15.4 1

4 of 1 kwart

1

16.1 Pentagoon 1

16.2 Vierhoek 1

17.

VOORWERP NAAM VAN

VOORWERP VORM(S) VAN DIE VLAKKE

Reghoekige prisma

Reghoeke

Driehoekige prisma

Driehoeke en reghoeke

2

18.1

SPORTSOORT TELLING

Gholf ||

Sagtebal |||| ||

Tennis ||||

3

18.2 Sokker 1

18.3 5 1

19. 5 2

TOTAAL: 50

Page 63: GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE VAW...Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (V.A.W.), nadat die inhoud slegs in Engels aan alle skole in Gauteng beskikbaar

61