Florauna Andre Le Toit

6
FLORAUNA ANDRÉ LE TOIT (KOOS KOMBUIS.) 1954 -

description

GRAAD 10 GEDIG

Transcript of Florauna Andre Le Toit

Page 1: Florauna Andre Le Toit

FLORAUNAANDRÉ LE TOIT

(KOOS KOMBUIS.)

1954 -

Page 2: Florauna Andre Le Toit

1. ek wil vir jou ’n gewelhuisie bou

2. in die boland van my hartboland van my hart

3. met ’n peerboom in die tuin

4. en vaatjies wyn in die kombuis

5.en ’n tuinhekkie met krulle

en boekrakke met sartre.

Florauna TITEL’n samestelling van flora en fauna

flora – blomme fauna- diere

STROFE 1

Hierdie is ’n liefdes-gedig.

Let op hoe daar hierverwys word na die

“flora”peerboom, boland,

wyn.

boeke van bekende skrywers.

hier is hy baie positief oor sy droom om met die meisie te trou.

Page 3: Florauna Andre Le Toit

STROFE 2

7. ek wil vir jou ’n gewelhuisiegewelhuisie bou

8. in my onderkaap van smartonderkaap van smart

9.met skepe in die haweskepe in die hawe

10 en donssaaddonssaad op die berg

11. en jy in llewende llywe

12. op die stoep, in jou kombersin jou kombers

13. in die winterboland van my hartwinterboland van my hart

die herhaling van r.1 skep eenheid. Dit

beklemtoon sy behoefte om te trou.

hier is hy nie meer so positief nie. Daar is sprake van smart. Dit is dus duidelik dat

daar iewers hartseer skuil. Onderkaap staanin kontras met : boland van my hart.

metafoor.Die wolke op die berg lyk soos donssaad

hy het ’n begeerte dat sy veilig moet voelby hom.

sluit aan by sy begeere in r. 9winter dui op grysheid, hartseer.

Vooruitskouing daarvan dat alles nie pluis is nie.

Page 4: Florauna Andre Le Toit

14. jy kom van ’n ggroot glaskasteel

15. met kandelare en wolkatte

16 en toffies toegedraai in bordjies

17. en poedels op plaveisel

18. jy’s ongewoond aan kaapse weer

19. jou tekkies is geparfumeer

STROFE 3impliseer (geïmpliseerde

betekenis.) Sy is ryk. Komuit ’n ryk huis.

alliterasieskep ’n atmosfeer van

oorvloed en rykdom (poedel word

geassosieer met ryk mense

Kaapse weer is

gewoonlik onaangenaam

Haar tekkies ruik lekker (heeltemal te verfynd) en sal nie die slegte reuke in die Kaap kan

verwerk nie.

Let op die kontraswerkingLet op die kontraswerking. Hy is gewoond aan Kaapse weer sy is ongewoond.

Hy praat van ’n gewelhuisie, sy woon in ’n glaskasteel.

elisie

wolkatte en poedels verteenwoordig die

fauna

Page 5: Florauna Andre Le Toit

STROFE 4

20.maar ek wil vir jou my lewe gee20.maar ek wil vir jou my lewe gee

21. in die wit afdophuisie van my hart21. in die wit afdophuisie van my hart

Wanneer is iemand bereid om sy lewe

vir iemand anders te gee?

Wanner so ’n persoon baie lief is vir die

persoon vir wie hy sy lewe wil gee.

Die spreker is hals-oor-kopverlief. (Selfs bereid om

sy lewe te gee.

Metafoor. Sy hart word gelyk gestelaan die wit afdophuisie. Dit staan in kontras met haar glaskasteel.Sal die verhouding kan werk?

Gedig eindig met ’n koeplet.

Twee reëls in ’n strofe. Let

op , die eind-

woorde rym nie

Page 6: Florauna Andre Le Toit

Lees weer r. 2,8 en 13. Watter regressie kom hierin voor.?

2. boland van my hart

8. in my onderkaap van smart

13 in die winterboland van my hart.

die teenoorgestelde

van progressie. (vooruitgang)

boland, impliseer, “bo” mooi, goed reg,onderkaap “minder gegoede deel in die Kaap”(onderkaap word ook geassosieer met smart.winter (koue) gaan nie saam met liefde nie, lg.

is veronderstel om “warm” te wees.Ongelukkig is “mooi, goed en reg” nou koud,

ook in sy hart

BolandTafelberg