FAMILIE PRET-AAND...Gebed: Here, dit maak ons lewens gelukkig om vir U en ander te kan gee. Oprah...

4
11 Augustus 2019 08:15 Klassieke diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp 10:00 Informele diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp 18:00 @6 Diens Ds. Johan Els Deuroffer: Zimbabwe, Malawi, Mosambiek 18 Augustus 2019, NAGMAAL Preekreeks: Triniteit - GEES Die Vrouebegeleiding wil vroue help om God self te hoor saam met ander vroue. Ons glo dat ons God hoor as ons luisterend die Bybel lees en dit wat ons hoor met geloofsvriendinne deel. So aan die einde van die winter weet ons as ouers nie meer lekker hoe om ons gesinne besig te hou nie. Vrydagaand gaan ons lekker eet, speletjies speel, tydkap- sules maak en n skattejag hou vir die kinders! Kom kuier lekker saam! Plek : Bergsig Saal Tyd : 18:00 Koste: R60 volwassenes R40 kinders Datum: 16 Aug 2019 RSVP by Mizelle Prinsloo 083 394 1101 voor 14 Aug. Kaartjies by kerkkantoor beskikbaar 13 Aug: Doopkategese 16 Aug: Fun Family Date Night 18 Aug: Nagmaal Gawes v.d. Gees kursus 19 Aug: Kerkraadsvergadering 23 Aug: Bevrydingskursus, Uitreikgeleentheid TGIF- Mannekamp 24 Aug: Betesda–mark 25 Aug: Bybelsondag 09:00 Familiediens Ouditorium Pieter Henning Tema: Oral, Altyd (Die Heilige Gees troos en leer) Deuroffer: Vrouebegeleiding 11 Augustus 2019, Preekreeks: Triniteit - Gees BEVRYDINGSKURSUS 23-25 AUGUSTUS 2019 ֍ Aanbieders: Pieter & Helene Theron Die lesings word oor `n naweek aangebied. Die kursus begin Vrydagaand, duur die hele Saterdag en eindig Sondagmiddag. Bevrydingsessies kan tydens die kursus vir die Maandag en Dinsdag na die na- week bespreek word. Tye: Vrydagaand 19:00 – 21:30, Saterdag 9:00 – 18:00, Sondag 14:00 – 18:00 Koste: R630 pp - sluit kursushandleiding, koffie/tee en beskuit in. (Saterdag: 13:00- 14:00 Bring iets te ete saam) Kontak: Liezl Loubser Tel: 021 976 4106 (x106) [email protected] F A M I L I E P R E T - A A N D

Transcript of FAMILIE PRET-AAND...Gebed: Here, dit maak ons lewens gelukkig om vir U en ander te kan gee. Oprah...

Page 1: FAMILIE PRET-AAND...Gebed: Here, dit maak ons lewens gelukkig om vir U en ander te kan gee. Oprah Winfrey het gesê: “Real integrity is doing the right thing, knowing that nobody’s

11 Augustus 2019

08:15 Klassieke diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager

Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp

10:00 Informele diens

Ouditorium

Dr. Kobus de Jager

Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp

18:00 @6 Diens

Ds. Johan Els

Deuroffer: Zimbabwe, Malawi,

Mosambiek

18 Augustus 2019, NAGMAAL Preekreeks: Triniteit - GEES

Die Vrouebegeleiding wil

vroue help om God self te

hoor saam met ander vroue.

Ons glo dat ons God hoor as

ons luisterend die Bybel lees

en dit wat ons hoor met

geloofsvriendinne deel.

So aan die einde van die

winter weet ons as ouers nie

meer lekker hoe om ons

gesinne besig te hou nie.

Vrydagaand gaan ons lekker

eet, speletjies speel, tydkap-

sules maak en ’n skattejag

hou vir die kinders!

Kom kuier lekker saam!

Plek : Bergsig Saal

Tyd : 18:00

Koste: R60 volwassenes

R40 kinders

Datum: 16 Aug 2019

RSVP by Mizelle Prinsloo

083 394 1101 voor 14 Aug.

Kaartjies by kerkkantoor

beskikbaar

13 Aug: Doopkategese

16 Aug: Fun Family Date Night

18 Aug: Nagmaal

Gawes v.d. Gees kursus

19 Aug: Kerkraadsvergadering

23 Aug: Bevrydingskursus,

Uitreikgeleentheid

TGIF-Mannekamp

24 Aug: Betesda–mark

25 Aug: Bybelsondag

09:00 Familiediens Ouditorium Pieter Henning Tema: Oral, Altyd (Die

Heilige Gees troos en leer)

Deuroffer: Vrouebegeleiding

11 Augustus 2019, Preekreeks: Triniteit - Gees

BEVRYDINGSKURSUS 23-25 AUGUSTUS 2019 ֍ Aanbieders: Pieter & Helene Theron

Die lesings word oor `n naweek aangebied. Die kursus begin Vrydagaand, duur die hele Saterdag

en eindig Sondagmiddag.

Bevrydingsessies kan tydens die kursus vir die Maandag en Dinsdag na die na-week bespreek word.

Tye: Vrydagaand 19:00 – 21:30, Saterdag 9:00 – 18:00, Sondag 14:00 – 18:00

Koste: R630 pp - sluit kursushandleiding, koffie/tee en beskuit in.

(Saterdag: 13:00- 14:00 Bring iets te ete saam)

Kontak: Liezl Loubser Tel: 021 976 4106 (x106) [email protected]

FAMILIE PRET-AAND

Page 2: FAMILIE PRET-AAND...Gebed: Here, dit maak ons lewens gelukkig om vir U en ander te kan gee. Oprah Winfrey het gesê: “Real integrity is doing the right thing, knowing that nobody’s

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Bergsig Vennote

NR VENNOOT KONTAK SEL. NR. E-POS ADRES

1 Durbanville Kinderhuis Johanna Strauss 021 975 6822 [email protected]

2 Fisantekraal Centre for

Development Jane Gelderman 083 805 042 [email protected]

3 Hulp en Hoop Louise Kotze 071 157 7601 [email protected]

4 Mission Aviation

Fellowship Gert Uys 082 807 4455 [email protected]

5 INcontext International Eric Swanepoel 082 319 5153 [email protected]

6 High Way Ministries Pieter Zandberg 073 165 4690 [email protected]

7 Timothy Bible College in

Pakistan Schalk van Wyk 081 423 9418 [email protected]

8 Geopende Deure 011 888 9341 [email protected]

Uitreikprojekte op ons voorstoep

NR UITREIK-PROJEK PROJEKLEIER SEL. NR. E-POS-ADRES

1 Attie van Wyk Laerskool Nelda Rousseau 083 235 1400 [email protected]

2 Love Unveiled Andre van der

Westhuizen 074 330 4431

[email protected]

3 Betesda-projek Hans Human 082 549 0518 [email protected]

4 Fisantekraal-buitedienste Wes van der Walt 084 657 1664 [email protected]

5 GGO Magdalena Knoet- 083 557 6075 [email protected]

6 Golden Games Rahlene Uys 072 103 8852 [email protected]

7 House of Grace Leonette Burger 082 4405 662 [email protected]

8 Magdalena-huis Anneke Scholtz 083 462 1055 [email protected]

9 New Beginnings Jackie Thiart 074 151 0622 [email protected]

10 SAPD Anniel de Lange 083 963 2427 [email protected]

11 Vinkel- en Koljandermark Edna van Tonder 083 302 4838 [email protected]

12 Spes Bona-buitedienste Nelda Rousseau 083 235 1400 [email protected]

13 Welgegund-buitedienste Peter Montgomery 084 299 6697 [email protected]

14 Die Koffieman Oswald Opperman 079 108 9697 [email protected]

Uitreikprojekte oor grense heen

NR UITREIK-PROJEK PROJEKLEIER SEL. NR. E-POS-ADRES

1 Thailand: Frontida

2

Mosambiek:

Evangelisasie

Makwe-sending: Thiarts

Jaco van Vuuren 021 979 2225 [email protected]

3 Duitsland: Menges-gesin Christelle Bouwer 083 309 0625 [email protected]

4 Thailand:

Klasie en Ida van Heerden Gert Uys 082 807 4455 [email protected]

5 Istar Gateways Ralie Herbst 082 306 2233 [email protected]

6 Lesotho:

Matlafatsa - llze Boersma Jaco van Vuuren 021 979 2225 [email protected]

7 Lesotho:

Semokong-kinderhuis. Jaco van Vuuren 021 979 2225 [email protected]

8 Oekraïne:

Tokarchuk-gesin Pieter Anker 076 469 6079 [email protected]

DURBANVILLE-BERGSIG UITREIKBEDIENING PROJEKTELYS

Page 3: FAMILIE PRET-AAND...Gebed: Here, dit maak ons lewens gelukkig om vir U en ander te kan gee. Oprah Winfrey het gesê: “Real integrity is doing the right thing, knowing that nobody’s

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

ONS DAAGLIKSE BROOD

Waar kom Bergsig se geld vandaan?

2“As jy byvoorbeeld armes help, moet dit nie uitbasuin nie. Dit doen die skynheiliges in die sinagoges en op straat,

sodat mense met lof van hulle kan praat. Dit verseker Ek julle: Hulle het hulle beloning klaar weg. 3 Nee, as jy iets vir

die armes gee, moet jou linkerhand nie weet wat jou regterhand doen nie, 4 sodat jou goeie daad verborge kan bly.

Jou Vader wat sien wat verborge is, sal jou beloon.” Matteus 6:2-4

Gebed: Here, dit maak ons lewens gelukkig om vir U en ander te kan gee.

Oprah Winfrey het gesê: “Real integrity is doing the right thing, knowing that nobody’s

going to know whether you did or not.

Kontak Pieter Henning vir meer inligting

[email protected]

*Diverse 7%

10%

12%

6%

9%

48%

2%

& Funksies

6%

ONS DAAGLIKSE BROOD

Vergelykende inkomste afgelope jare Psalm 24:1 Die aarde en alles wat daarop is, die wêreld en dié wat daar woon,

alles behoort aan die Here.

Gebed: Onse Vader, ook wat ons offers betref, bou ons op die beloftes van U Woord.

Sir Cliff Richard het gesê: Hoe meer ons op God vertrou,

Hoe meer betroubaar vind ons Hom.

Kontak Pieter Henning vir meer inligting

[email protected]

TERWYL UITGAWES JAARLIKS TOENEEM, VIND ONS:

** Bergsig se totale inkomste bly relatief staties (rondom R5 miljoen)

** Die aantal belydende lidmate bly min of meer konstant (Rondom 3 500)

** Die gemeente se oorskot van R416 509 (Febr '12) het verander

in 'n tekort van R36 256 (Febr 2019)

** Die aantal bydraers per maand neem af van 492 (Sept 2016) na 256 (Jun 2019)

** Die aantal debietorders neem af van 289 (Sept 2016) tot 256 (Junie 2019)

AANBEVELINGS / AKSIES:

1. Verhoog jou bestaande debietorder of teken een vir die eerste keer.

2. Stel jou internet betaling op as 'n herhalende betaling, en hersien jaarliks.

3. Geen kontant op 'n Sondag? Gebruik gerus Snapscan / Zapper.

Totale Inkomste NGK Durbanville-Bergsig

Page 4: FAMILIE PRET-AAND...Gebed: Here, dit maak ons lewens gelukkig om vir U en ander te kan gee. Oprah Winfrey het gesê: “Real integrity is doing the right thing, knowing that nobody’s

NG Kerk Durbanville-Bergsig

021 976 4106 • [email protected]

www.bergsigdv.co.za

Facebook: Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

Straatadres: H/v. Boland- en Proteaweg, Durbanville 7550

Posadres: Posbus 479, Durbanville, 7551

Kantoor-ure: Ma tot Vry 08:00 - 14:00 Leraars en kantoorpersoneel kan daagliks by die kerkkantoor gebel word.

24 uur nood vir geestelike & emosionele ondersteuning [email protected]

S33 48.966 O18 39.728

Bankbesonderhede: NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

https://pos.snapscan.io/qr/ALS0527

DESIRING GOD Gawes van die Gees kursus Filippense 10:3 Al wat ek wens, is om Christus te ken...

Kom leer saam met medegelowiges oor die Heilige Gees

Onderwerpe

18 Aug: Die Doop en vervulling met die Heilige Gees 25 Aug: Die Gawes van die Heilige Gees Deel 1 1 Sept: Die Gawes van die Heilige Gees Deel 2 8 Sept: Die Gawes van gesondmaking, tale en

profesie – met getuienisse 15 Sept: Afsluiting

Inskrywing: Louis Blignaut,

082 552 1372 / [email protected]

Koste: R100 per persoon (koste van uitdeelstukke) Wanneer: Sondagaande 17:45 – 19:00

Waar: Durbanville Bergsig (Saal)

05:45 Vrydagoggende Luister ook na getuienisse by www.tgifcape.co.za

By die kampnaweek gaan ons praat oor hoe lyk totale toewyding aan Jesus. Hoe lyk ‘n egte opregte verhou-

ding met Hom en hoe lei ek my familie daarin.

Durbanville/Bergsig Seniors

ONS HOU BASAAR

Donderdag: 29 Augustus 2019

Tyd: 9:00

Plek: Bergsig-Gemeente

Kom ondersteun en kuier saam met

ons Seniors.

Gebak

Pannekoek

Poeding

Kerrie en Rys

Jaffels

Allerlei

Koffie en tee

Lede wat die uitstappie op Donderdag

26 Sept. na TOEKA - Agter Paarl - wil

meemaak moet op 29 Aug hul R100

per lid betaal.