Energie - Grey College, BloemfonteinVanuit die wet van behoud van meganiese energie: (E p + E k) bo...
Transcript of Energie - Grey College, BloemfonteinVanuit die wet van behoud van meganiese energie: (E p + E k) bo...
Energie
Gravitasie potensiëleenergie
Dit is die energie wat ‘n
voorwerp het as gevolg van sy
posisie in die gravitasieveld
relatief tot 'n verwysingspunt.
h
m
Gravitasie potensiële energie
Ep = mghh
mPotensiële energie
(J)
Massa(kg)
Gravitasieversnelling(m.s-2)
Hoogte(m)
Kinetiese energie
Dit is die energie wat 'n voorwerp
het as gevolg van sy beweging.
Ek = ½ mv2
Kinetiese energie
Kinetiese energie(J)
Massa(kg)
Snelheid(m.s-1)
Meganiese energie
Dit is die som van die gravitasie potensiële
energie en die kinetiese energie.
EM = Ek+ Ep
Meganiese energie(J)
Potensiële energie(J)
Kinetiese energie(J)
Kragwerk p. 254
nos. 4, 6, 8 en 10.1
4.1 Hoeveel gravitasie potensiële energie is oorgedra om 'n metaalbal met massa40 kg vertikaal tot 'n hoogte van 30 m bokant die grond op te lig?
Ep = mgh= 40 x 9,8 x 30 = 11 760 J
4.2 'n Man met massa 80 kg klim teen 'n leer op tot by die huis se dak wat 3 m vertikaalbokant die grond is. Bereken die man se wins aan gravitasie potensiële energie.
Ep = mgh= 80 x 9,8 x 3 = 2 352 J
Behoud van meganiese energie
Die totale meganiese energie in 'n geslote sisteem bly konstant.
Carowinds in South CarolinaFury 325: 99 m hoog, topspoed van 153 km/hIs die topspoed soos geadverteer oor hierdie wipwaentjies (‘gigacoasters’) korrek indien daar geen wrywing is nie?
Carowinds in South CarolinaBy die hoogste punt:
Ep = mgh= (800)(9,8)(99) = 776 160 J
Ek = ½ mv2
= ½ (800)(0)2 = 0 JBy die laagste punt:
Ep = mgh= (800)(9,8)(0) = 0 J
Ek = ½ mv2
= ½ (800)v2
Carowinds in South CarolinaVanuit die wet van behoud van meganiese energie:
(Ep + Ek)bo = (Ep + Ek)onder
(776 160 + 0) = (0 + 400.v2)
v2 = 1 940,4
v = 158,58 km/h
v = 44,05 m.s-1
Die geadverteerde spoed is dus moontlik.
Kragwerk p. 260
nos. 3, 4, 9, 12
400 m
51,29 s
spoed?
snelheid?
Ek?