Ek Het Vir My n Komper Bestel

9
GEORGE WEIDEMAN Ek het vir my ’n komper bestel. 1947 - 2008

description

PRESENTATION

Transcript of Ek Het Vir My n Komper Bestel

Page 1: Ek Het Vir My n Komper Bestel

GEORGE WEIDEMANEk het vir my ’n komper bestel.

1947 - 2008

Page 2: Ek Het Vir My n Komper Bestel

AGTERGROND OORGEORGE WEIDEMAN

• Gebore en getoë

• George Henry Weideman is op 2 Julie 1947 op Cradock in die Oos-Kaap gebore. George se pa, Floris, was nie net ’n onderwyser nie, maar ook boer, skrynwerker, goëlkunstenaar en dramaturg. Wanneer sy sporadiese boerderypogings misluk het, het hy hom weer tot die onderwys gewend. So het hulle baie rondgetrek en het George, as laatlam van vier kinders, ’n kleurryke kinderlewe gelei. Hy gaan skool op Cradock, Kimberley, Clocolan en Springbok (waar hy aan die Hoërskool Namakwaland matrikuleer).

• In sy standerd 6-jaar in 1960 verskyn George se eerste skryfpogings in die eerste jaarblad van die Hoërskool Adamantia in Kimberley, en weet hy reeds op daardie vroeë ouderdom dat hy eendag gaan skryf. Letters, woorde en vreemde tale het hom van jongs af gefassineer. As negejarige wou hy al tale soos Magjaars en Yslands leer. Toe George in standerd 7 was, verhuis hulle na Clocolan en skryf hy verse oor sy hartland – die Karoo, Noord-Kaap en Noordwes-Kaap. As kind, vandat hy dertien jaar oud was, het George ’n uitlaatklep vir sy kreatiwiteit gekry deur met skoolkoerante te begin – menigmaal op eie inisiatief en as redakteur, drukker en grootste bydraer

Page 3: Ek Het Vir My n Komper Bestel

STROFE 1

1. Ek het vir my ’n komper bestel

2. en die dae een-een afgetel

3. en kort-kort oopgewpgewoonde soos ’n kindnde soos ’n kind gedink

4. aan liggies en knoppies en goeters wat blink.

komper die Afrikaanse woordvir rekenaar in die vorige

eeu.

herhalingsamestelling.Beklemtoon hoe op-

gewonde hy was oor synuwe rekenaar.

vergelyking.Liggies en knoppies

is die tipiese dinge wat ’n kind opgewonde

maak.

Page 4: Ek Het Vir My n Komper Bestel

STROFE 2

5. Ek het in my kamer op en neer gestap

6. soos iemand wat op ’n ou vriend wag.

7. Ou woorde en muwwe vrae. My tong is domMy tong is dom

8.van antwoorde soek en mor;8.van antwoorde soek en mor; my lippe stom

heen en weer

personifikasie, vergelyking en kontraswerking.

Die nuwe rekenaar word vergelyk met ’n ou vriend.

Die ek-spreker se probleem. Die rede waarom hy ’n komper bestel het. Hy soek antwoorde.

oud

kla

Page 5: Ek Het Vir My n Komper Bestel

strofe 3

9. van al die bar gesprekke met myself

10. Ek sou die komper rooi en geel wou verf –

11. dis vrolik; ek hou van vrolike geselskap

12. met goeie wyn en af en toe ’n goeie grap.

enjambement vanaf strofe 2.Funksie is om die twee strofes

aan mekaar te bind.Hy wil die gedagte laat

voortgaan, sonder om die kwartet te breek.

Wil die leser se aandag daarop

vestig dat hyeintlik ’n vrolike

persoon is, al het hybar gesprekke met homself.

herhaling van vrolik – doel is om te beklemtoondat hy eintlik ’n vrolike mens is. Staan in kontras met die slot-

reël.

Page 6: Ek Het Vir My n Komper Bestel

STROFE 4

13. Toe kom my komper my kom-peuter14. wat glo met ritse syfers kan goël en speel15.en ek verf en poets hom en begin my verkneuter 16. in al die gul woorde wat ons gaan deel

Die rekenaar se naamword verander dat

dit moet klink asof hy uitgenooi word om te kom

peuter.toor , oë verblindery.Ongelooflike dinge

kan doen.

om blink te maak.

Kontaminasievan verlekker

en verkneukel. om ietsbesonder baie te geniet en

daarin opgeneemword.

afleidingvan die woord :

goud.mooi woorde

Page 7: Ek Het Vir My n Komper Bestel

STROFE 5

17. Oor die wyn het ek hom begin voer en voer

18. en hy het geknabbel aan die bloedsmaak van my vrae :

19. Gotjong waaroor kan ons gesels my broer

20. oor lewe en dood? liefde? metafisika?lewe en dood? liefde? metafisika?

Personifikasie en herhaling.

In hierdie geval, die vrae wat hy dierekenaar wou vra.

geknabbel is ’n verbuiging van geknibbel. Stukkievir stukkie geëet.

Die vrae was nie so onskuldig nie. Grens selfs aan die wrede.

uitroepvan

verbasing.

Verwys na die verhouding wat hy met die rekenaar verwag het.

Dui op die onderwerpe

wat hy verwag hetwaaroor hulle

gaan gesels. Dit is die dinge

waaroor hy vrae het.

Page 8: Ek Het Vir My n Komper Bestel

STROFE 6

21. Toe kom sy antwoord reëlmatig dog beslis :22. ek is ’n komper ek is ’n komper ek is

(29/7/70)

Dubbelpuntwys daarop

dat die antwoordvan die komper nou gaan volg.

strofe wat uit twee reëls

bestaan is ’n koeplet.

’n Koeplet aan die einde van ’n gedig dui gewoonlik

op ’n gevolgtrekking.

Daar is geen kommas of self ’n ellips nie. Die komper se enigste antwoord sal vir ewig aanhou.

Page 9: Ek Het Vir My n Komper Bestel

• Toets

• Datum

• Gedig : Ek het vir my ’n komper bestel.