EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons...
Transcript of EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons...
![Page 1: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022071210/6020e988c923ef6e8a73d465/html5/thumbnails/1.jpg)
EENHEID 2: FISIESE KENMERKE
![Page 2: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022071210/6020e988c923ef6e8a73d465/html5/thumbnails/2.jpg)
Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad
toe geneem het?
Ons kon kreukels/riwwe sien (dit is berge), sowel as
riviere en onontwikkelde gebiede (areas wat nie deur
mense ontwikkel is nie.
Natuurlike kenmerke is enige iets van berge, bergreekse,
valleie en heuwels, riviere, watervalle, kuslyne, kape en
baaie.
2
![Page 3: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022071210/6020e988c923ef6e8a73d465/html5/thumbnails/3.jpg)
Fisiese kaart ‘n Fisiese kaart wys al die
natuurlike/fisiese kenmerke van ‘n land.
Soos berge, riviere, watervalle, baaie en
kuslyne.
3
![Page 4: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022071210/6020e988c923ef6e8a73d465/html5/thumbnails/4.jpg)
Fisiese kenmerke
4
Foto Begrip Beskrywing
Baai Inham of duik in die kuslyn
Kaap
‘n Stuk hoë land wat die see
inloop (teenoorgestelde van
baai)
![Page 5: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022071210/6020e988c923ef6e8a73d465/html5/thumbnails/5.jpg)
5
Foto Begrip Beskrywing
Bergreeks ‘n Groep of ketting van
berge
Bergpiek/Bergspits Die hoogste punt van ‘n
berg – heel bo.
Heuwel ‘n Hoër gebied wat nie so
groot soos ‘n berg is nie.
![Page 6: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022071210/6020e988c923ef6e8a73d465/html5/thumbnails/6.jpg)
6
Foto Begrip Beskrywing
Valleie 'n Lae gebied tussen
heuwels of berge.
![Page 7: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022071210/6020e988c923ef6e8a73d465/html5/thumbnails/7.jpg)
7
Ligging van ‘n paar fisiese kenmerke in SA
Die uKhahlamba-Drakensberge is die hoogste bergreeks in SA. uKhahlamba = heining van
assegaaie. Drakensberg = berg van die draak
Die St. Lucia-meer is ‘n vleilandgebied met strande,woude, moerasse en binnelandse mere.
Daar is seekoeie en ander wild.
![Page 8: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022071210/6020e988c923ef6e8a73d465/html5/thumbnails/8.jpg)
8
Die Augrabieswaterval is 60 m hoog. Dit was eers Ankoerebis genoem (Khoikhoi-naam) wat
“plek van groot lawaai” beteken.
Die Blyde Rivier-bergkloof is gevorm terwyl die rivier die rots oor duisende
jare weggebreek het.
![Page 9: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022071210/6020e988c923ef6e8a73d465/html5/thumbnails/9.jpg)
9
Robbeneiland is talle jare lank as ‘n tronk gebruik en is naby die kuslyn van
Kaapstad geleë.
Die Vredefortkoepel is gevorm toe ‘n groot meteoriet uit die ruimte die aarde ongeveer 2000 miljoen jaar gelede getref
het.
![Page 10: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022071210/6020e988c923ef6e8a73d465/html5/thumbnails/10.jpg)
10
Die Lebomboberge vorm deel van die grens tussen SA, Mosambiek en
Swaziland.
Die Golden Gate Nasionale Park se rotsformasies is beroemd weens die
goudkleurige kranse.
![Page 11: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022071210/6020e988c923ef6e8a73d465/html5/thumbnails/11.jpg)
Wes-Kaap:
Fisiese kenmerke per provinsie
Tafelberg, Robbeneiland, Kaappunt,
Swartberge, Breërivier,
Saldanhabaai, Valsbaai.
![Page 12: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022071210/6020e988c923ef6e8a73d465/html5/thumbnails/12.jpg)
Noord-Kaap: ⪢ Augrabieswaterval
⪢ Gariep-/Oranjerivier
⪢ Kalahariwoestyn
⪢ Namakwalandse kusstreek
⪢ Nuweveldberge
12
![Page 13: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022071210/6020e988c923ef6e8a73d465/html5/thumbnails/13.jpg)
Oos-Kaap: Algoabaai
Addo-Olifant Nasionale Park
Vallei van Verlatenheid
Groot Visrivier
Tsitsikamma Nasionale Park
13
![Page 14: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022071210/6020e988c923ef6e8a73d465/html5/thumbnails/14.jpg)
uKhahlamba-
Drakensbergreeks
St. Lucia-meer
uThukelarivier
Mfolozi-rivier
Lebomboberge
KwaZulu-Natal: o Limpoporivier
o Waterbergreeks
o Letabarivier
o Lebomboberge
14
Limpopo:
![Page 15: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022071210/6020e988c923ef6e8a73d465/html5/thumbnails/15.jpg)
Noordwes Vredefortkoepel
Magaliesbergreeks
Pilanesberg Nasionale Park
15
![Page 16: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022071210/6020e988c923ef6e8a73d465/html5/thumbnails/16.jpg)
Gauteng Vaaldam
Witwatersrand
-kom
(goudneerslae)
Blyde Rivier-
bergkloof
Nasionale
Kruger Wildtuin
Elandsrivier-
waterval
Golden Gate Nasionale Park
Gariepdam
Bloemhofdam
Caledonrivier
16
Mpumalanga Vrystaat
![Page 17: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit](https://reader036.fdocument.pub/reader036/viewer/2022071210/6020e988c923ef6e8a73d465/html5/thumbnails/17.jpg)
17
Voltooi asseblief die aktiwiteit (Word dokument)