Die Mense Wat My Liefhet. Stephan Bouwer

2
n Gedig deur Stephan Bouwer. Vergelyking Raakpunte tussen “snoesig” en “mos” : albei sag 2. A-klank. Die lang a-klanke verstadig die tempo en dit sluit direk by die inhoud van die reël aan. 3. Die mense wat hom liefhet laat hom geborge voel net soos wat ’n moskombers iets bedek en beskut. Hierdie geborgenheid word aan ’n moskombers gelyk gestel. 4. Reël 5 en 12 word deur die aandagstrepe uitgehef. 4.1 Beskut en gepantser is sinonieme. 4.2 Koue en vuur vorm ’n kontras. 5. Warm huislike atmosfeer word deur die allitererende s-klank in r.6 en 7 geskep 6. In strofe 2 word daar op oorlog gefokus. 6.1 Marsjeer, gepantser, harnas. 6.2 Soldy

Transcript of Die Mense Wat My Liefhet. Stephan Bouwer

Page 1: Die Mense Wat My Liefhet. Stephan Bouwer

’n Gedig deur Stephan Bouwer.

• Vergelyking

Raakpunte tussen “snoesig” en “mos” : albei sag

2. A-klank. Die lang a-klanke verstadig die tempo en dit sluit direk by die inhoud van die reël aan.

3. Die mense wat hom liefhet laat hom geborge voel net soos wat ’n moskombers iets bedek en beskut. Hierdie geborgenheid word aan ’n moskombers gelyk gestel.

4. Reël 5 en 12 word deur die aandagstrepe uitgehef.

4.1Beskut en gepantser is sinonieme.

4.2Koue en vuur vorm ’n kontras.

5. Warm huislike atmosfeer word deur die allitererende s-klank in r.6 en 7 geskep

6. In strofe 2 word daar op oorlog gefokus.

6.1Marsjeer, gepantser, harnas.

6.2Soldy

6.3Hierdie gedig kom uit die bundel Soldag. Dit handel oor ’n dag in ’n soldaat se lewe.

Page 2: Die Mense Wat My Liefhet. Stephan Bouwer

7.1 ’n Horinglaag is ’n laag harde verhoringde selle van die epidermis (huid)

Die woorde ekstra horinglaag dui dus op ’n addisionele laag beskerming

7.2Harnas van been.

8. Vergelyk r.6,13 en 19 met mekaar.

8.1 In reëls 6 en 13 (snoesigheid en onaantasbaarheid) is dit ’n gevoel van geborgenheid en dit staan teenoor die gevoel van weerloosheid (kwesbaarheid) in r.19.

8.2 Die woord self word uitgehef deur die agterplasing in die versreël. Die woord self beklemtoon dat dit die spreker se eie ervaring en gevoel weergee.

8.3Na die dubbelpunt volg ’n verklaring van die self en die spreker sê wat die ek daardeur ervaar en beleef.

9. Alleenplasing. Die woord word beklemtoon en is die rede vir die spreker se kwesbaarheid.

10.Stadige tempo sluit aan by die inhoud van die seerplek wat nie wil genees nie. Die lang klanke bewerkstellig dié tempo.

11.Hierdie gedig het nie ’n titel nie. Leerders voorsien die gedig van ’n eie gepaste titel.