DIE KEKKELBEK - SAWA...Hennie Oberholzer 12-Aug Rassie JR Erasmus 13-Aug Duggie Erasmus 13-Aug Gert...

16
Paasuitgawe, Maart 2010 Jaargang 29, Uitgawe 2 DIE KEKKELBEK SAWA VAALRIVIER

Transcript of DIE KEKKELBEK - SAWA...Hennie Oberholzer 12-Aug Rassie JR Erasmus 13-Aug Duggie Erasmus 13-Aug Gert...

Page 1: DIE KEKKELBEK - SAWA...Hennie Oberholzer 12-Aug Rassie JR Erasmus 13-Aug Duggie Erasmus 13-Aug Gert Jordaan 13-Aug Jan Botha 22-Aug Dames Mei Pelser Vicky 08-Mei Susan Potgieter 11-Mei

Paasuitgawe, Maart 2010 Jaargang 29, Uitgawe 2

DIE KEKKELBEK SAWA VAALRIVIER

Page 2: DIE KEKKELBEK - SAWA...Hennie Oberholzer 12-Aug Rassie JR Erasmus 13-Aug Duggie Erasmus 13-Aug Gert Jordaan 13-Aug Jan Botha 22-Aug Dames Mei Pelser Vicky 08-Mei Susan Potgieter 11-Mei

Bladsy 2 Jaargang 29, Uitgawe 1

VAALRIVIER VOORSITTER AAN DIE

WOORD Is Vaalrivier ‘n besigheid? Moet ons dit

bestuur soos ‘n besigheid? Moet ons dit

bemark soos ‘n besigheid? Moet ons dit

kwoteer soos ‘n besigheid?

Dit sou maklik gewees het as ons op al

die vrae ja kon antwoord. Daar is boeke

en kursusse oor die onderwerp en ons

kon maar net ‘n 7 punt plan aankoop en

dit volg.

Die antwoord op al die vrae is gelukkig

nee. Gelukkig, want as die antwoorde ja was sou daar geen

verhoudings in ons organisasie hoef te wees nie.

In ons tyd word dit al moeiliker vir ‘n gesin om die naweek

gasheer te wees en verantwoordelik te wees vir al die akti-

witeite. Daar is ook baie aktiwiteite wat ons graag op die pro-

gram wil hê wat nie binne die gasheer se verwysing val nie en

skep dus spanning by die gasheer.

Ons sal graag in ons streek die bring en braai beginsel op die

aanbied van naweke wil toepas. Dit sê dat elke lid word deel

van die span wat die naweek ‘n sukses maak. Elke lid bring na

die naweekprogram die stukkie wat vir hom of haar belangrik

is en wat hy of sy goed doen. Hy of sy vat dan die leiding vir

die enkel geleentheid en maak dit ‘n groot sukses.

As daar genoeg bydraes is beteken dit dat jy miskien by elke

derde kamp die kolf vat en die krieket vir die middag organi-

seer. Op die manier doen almal net waarvan hulle hou en nie-

mand hoef aktiwiteite te organiseer waarvan hulle nie hou nie.

In ‘n poging om dit van die grond af te kry het die bestuur ‘n

geestelike leier subkomitee aangewys wat reeds leiding neem

by die aanbied van die boekevat, erediens en kinderkerk. Ons

wil egter nog sulke subkomitees aanwys waar lede betrokke

kan raak.

Voel asseblief vry om by die Presidente of by Klipdraai jou ge-

dagtes met my te kom deel. Help veral vir ons dink oor watter

komitees ons nodig het en watter ons eerste moet oprig.

Ek wens vir almal ‘n aangename Paasfees toe.

Vaalrivier groete

Hanrick

Voorsittersbrief 2

Oordenking 3

Tuisblyers 4

Tuisblyers Foto’s 5

Verjaarsdae 6

Nuwe Lede 7

Musiekfees 8

Oop NUB 9

100+ Saamtrek 10

Visvangkompetisie 11

Visvang Foto’s 12

Malonjeni 13

Huis Meyerton 14

Jaarprogram 15

Bestuur kontak

besonderhede 16

In hierdie uitgawe:

Page 3: DIE KEKKELBEK - SAWA...Hennie Oberholzer 12-Aug Rassie JR Erasmus 13-Aug Duggie Erasmus 13-Aug Gert Jordaan 13-Aug Jan Botha 22-Aug Dames Mei Pelser Vicky 08-Mei Susan Potgieter 11-Mei

OORDENKING

PAASFEES BOODSKAP Een pragtige lentemiddag het 'n pa en sy seuntjie deur die veld gery. Skielik het die seuntjie versteen van vrees, want 'n by het by die venster ingevlieg en hy was do-delik allergies vir bysteek. Dadelik het die pa die by in sy hand gevang, dit gedruk en weer sy hand oopgemaak. Toe die seuntjie die by in sy pa se hand sien, was hy histeries van vrees. Toe sy pa sy paniekbevange gesiggie sien, wys hy vir die seuntjie binne in die palm van sy hand sit die angel van die by. "Sien jy, jy het nie meer nodig om bang te wees nie, want ek het gesorg dat die by my moet steek, sodat dit jou nie steek nie." Dit is die boodskap van Paasfees. Ons het nie nodig om meer vir die dood bang te wees nie, want Jesus het die dood vir ons aangedurf en met sy oorwinning sê 1 Kor. 15:55, het Hy die angel uit die dood gehaal.

Bron: www.arbeidsbediening.co.za

Bladsy 3 Die Kekkelbek

Page 4: DIE KEKKELBEK - SAWA...Hennie Oberholzer 12-Aug Rassie JR Erasmus 13-Aug Duggie Erasmus 13-Aug Gert Jordaan 13-Aug Jan Botha 22-Aug Dames Mei Pelser Vicky 08-Mei Susan Potgieter 11-Mei

TUISBLYERS – KLIPDRAAI DESEMBER 2009 Die Tuisblyers saamtrek was gehou te Klipdraai vanaf 15 Des 09 tot 3 Jan 10. Daar was in totaal 27 waens wat die saamtrek bygewoon het. Die oord het homself verseker bewys as ‘n gewilde keuse vir toekomstige tuisblyers.

Al die gashere het hulle goed van hulle taak gekwyt. Verskeie aktiwiteite soos Boeresport, Vlug-bal, Noot vir Noot, Waatlemoenfees en kosaksies is aangebied.

Bladsy 4 Jaargang 29, Uitgawe 1

Vlugbal in die water

Die oord is in puik kondisie Sakresies

Toutrek Kompetisie Kyk net die konsentrasie!

Knyp vas daai aartappel Hannes!

Page 5: DIE KEKKELBEK - SAWA...Hennie Oberholzer 12-Aug Rassie JR Erasmus 13-Aug Duggie Erasmus 13-Aug Gert Jordaan 13-Aug Jan Botha 22-Aug Dames Mei Pelser Vicky 08-Mei Susan Potgieter 11-Mei

Bladsy 5

FOTO’S VAN TUIBLYERS SAAMTREK

Die Kekkelbek

Ons eie Johan Stemmet ver-

duidelik die kriptiese leidrade

tydens Noot vir Noot

As dit storm dan Saambraai ons

maar onder die Campbell’s se

tent, maar braai sal ons braai!

Hilda was die wenner van die

Noot vir Noot speletjie

Willie bak vir almal eiers

tydens die gesamentlike

ontbyt

Oujaarsaand het almal lekker

gekuier en gesmul aan die

prawns en spitbraai

So lyk Surina se sonsam-

breel na die storm hom

beet gekry het

Page 6: DIE KEKKELBEK - SAWA...Hennie Oberholzer 12-Aug Rassie JR Erasmus 13-Aug Duggie Erasmus 13-Aug Gert Jordaan 13-Aug Jan Botha 22-Aug Dames Mei Pelser Vicky 08-Mei Susan Potgieter 11-Mei

VERJAARSDAE

Jaargang 29, Uitgawe 1 Bladsy 6

Mans

Mei

Alex Cunningham 01-Mei Anton Koekemoer 07-Mei Morne Craucamp 09-Mei Charles Strydom 10-Mei Johan Olivier 11-Mei At Mans 15-Mei Jaco Boshoff 17-Mei Johan Fourie 22-Mei Frik Mong 24-Mei Lourens Hirschhorn 26-Mei Wilkie Wilken 27-Mei Johan Botha 29-Mei Bill Hilder 30-Mei

Junie

Jurie Botha 06-Jun Willie Meintjies 06-Jun Johan Smith 09-Jun Wally Smith 09-Jun Gerhard Kriel 11-Jun Willie Nel 22-Jun

Julie

Matthew Jackson 06-Jul Pieter Johnson 07-Jul Jack Van Eden 07-Jul Johan Du Preez 09-Jul Shane Empey 10-Jul Rassie Erasmus 10-Jul Jimmy Volschenk 11-Jul Thinus Van Der Linde 12-Jul Barry Joubert 26-Jul

Augustus

Piet Van Der Merwe 01-Aug Johan Higgs 06-Aug Neels O'kelly 11-Aug Hennie Oberholzer 12-Aug Rassie JR Erasmus 13-Aug Duggie Erasmus 13-Aug Gert Jordaan 13-Aug Jan Botha 22-Aug

Dames

Mei

Vicky Pelser 08-Mei Susan Potgieter 11-Mei Louisa Van Der Linde 11-Mei Annatjie Nortje 12-Mei Annamari Cunningham 16-Mei Corine Greyvenstein 17-Mei Mynie Meintjies 21-Mei Mariaan Butler 23-Mei Daleen Botha 27-Mei Anzunette Volschenk 31-Mei

Junie

Arelene Kloppers 07-Jun Sondra Koekemoer 11-Jun Dorothy Pretorius 11-Jun Martie Roux 13-Jun Hannetjie Pieterse 16-Jun Hilda Erasmus 17-Jun Jeanette Hirschhorn 23-Jun Babsie Pretorius 27-Jun

Julie

Stef Symington 04-Jul Flora Smith 07-Jul Nanette Olivier 09-Jul Sarie Hilder 18-Jul Ina Marais 18-Jul Kobie Schoultz 19-Jul Alet Vosloo 19-Jul Jeneen Cilliers 21-Jul Ina Erasmus 31-Jul Augustus

Ronel Hollenbach 06-Aug Ralie Haasbroek 07-Aug Roseline Higgs 12-Aug Marietjie Potgieter 12-Aug Mariette Botha 15-Aug Smittie Fourie 15-Aug Martie Naude 19-Aug Hannetjie Boshoff 22-Aug

Page 7: DIE KEKKELBEK - SAWA...Hennie Oberholzer 12-Aug Rassie JR Erasmus 13-Aug Duggie Erasmus 13-Aug Gert Jordaan 13-Aug Jan Botha 22-Aug Dames Mei Pelser Vicky 08-Mei Susan Potgieter 11-Mei

NUWE LEDE

Bladsy 7 Die Kekkelbek

Dames

Mei

Vicky Pelser 08-Mei Susan Potgieter 11-Mei Louisa Van Der Linde 11-Mei Annatjie Nortje 12-Mei Annamari Cunningham 16-Mei Corine Greyvenstein 17-Mei Mynie Meintjies 21-Mei Mariaan Butler 23-Mei Daleen Botha 27-Mei Anzunette Volschenk 31-Mei

Junie

Arelene Kloppers 07-Jun Sondra Koekemoer 11-Jun Dorothy Pretorius 11-Jun Martie Roux 13-Jun Hannetjie Pieterse 16-Jun Hilda Erasmus 17-Jun Jeanette Hirschhorn 23-Jun Babsie Pretorius 27-Jun

Julie

Stef Symington 04-Jul Flora Smith 07-Jul Nanette Olivier 09-Jul Sarie Hilder 18-Jul Ina Marais 18-Jul Kobie Schoultz 19-Jul Alet Vosloo 19-Jul Jeneen Cilliers 21-Jul Ina Erasmus 31-Jul Augustus

Ronel Hollenbach 06-Aug Ralie Haasbroek 07-Aug Roseline Higgs 12-Aug Marietjie Potgieter 12-Aug Mariette Botha 15-Aug Smittie Fourie 15-Aug Martie Naude 19-Aug Hannetjie Boshoff 22-Aug

Francois & Adel van der Merwe

Wendy Erasmus

BANKBESONDERHEDE

STANDARD BANK

VEREENIGING TAK

SAWA VAALRIVIER

TJEK REKENING

REK NO. 021807639

LEDEGELD KAN DIREK IN DIE REKE-

NING GEDEPONEER WORD, ONTHOU

LID NOMMER AS VERWYSING.

Jean en Jacqueline van Niekerk

Ina Erasmus,

Dolf en Marie Voigt

Ryan & Charmaine Strauss

Page 8: DIE KEKKELBEK - SAWA...Hennie Oberholzer 12-Aug Rassie JR Erasmus 13-Aug Duggie Erasmus 13-Aug Gert Jordaan 13-Aug Jan Botha 22-Aug Dames Mei Pelser Vicky 08-Mei Susan Potgieter 11-Mei

MUSIEKFEES BY BLOEKOMPOORT—JANUARIE

Die jaarlikse musieknaweek was gehou te Bloekompoort van 29-31 Januarie 2010. Die saamtrek was eie in sy soort aangesien dit die eerste keer was dat Vaalrivier ‘n naweek in samewerking met die organiseerders van die Boeremusiek Gilde aangebied het. Dertig Vaalrivier lede het die saamtrek bygewoon.

Vrydagaand was die gebruiklike Saambraai met Pap & Sous. Die hele naweek was daar musiek van vroeg tot laat aangebied. Daar was ook wors broodjies, ontbytbroodjies en ‘n biertuin beskikbaar.

Een van vele hoogtepunte was die aanbieding deur Vaal Triangle Fire. Die belangrikheid van brandblussers asook die gebruik daarvan is aan almal verduidelik. Elkeen het ‘n geleentheid ge-had om vlamme te blus onder toesig van die VTF Span. Daarna het hulle die woonwaens se brandblussers gediens teen ‘n koste van R80 elk.

Dit was voorwaar ‘n heerlike en vrolike naweek !

Bladsy 8 Jaargang 29, Uitgawe 1

Neels Kriel vermaak die gehoor Die Marais’ maak ontbytbroodjies

Worsbroodjies VTF se demonstrasie

Page 9: DIE KEKKELBEK - SAWA...Hennie Oberholzer 12-Aug Rassie JR Erasmus 13-Aug Duggie Erasmus 13-Aug Gert Jordaan 13-Aug Jan Botha 22-Aug Dames Mei Pelser Vicky 08-Mei Susan Potgieter 11-Mei

Bladsy 9

OOP NUB FEBRUARIE—BLOEKOMPOORT Daar was Saterdag 13 Februarie 2010 tagtig mense wat 28 streke verteenwoordig het by die jaarlikse oop NUB-vergadering wat by Bloekompoort naby Vereeniging gehou is.

Die nasionale voorsitter, Jurie Dreyer, het na afloop van die vergadering gesê hy is tevrede met wat tydens hierdie belangrike geleentheid bereik is.

Daar was tussenin ook geleentheid om te ontspan. Saterdagaand het die bestuur van die oord

'n roerbraai en daarna 'n karaoke aangebied waaraan die mense lustig deelgeneem het. Son-

dagoggend het ds. Chrisman Krige, polisie-kapelaan, 'n boodskap oor 'vriendskappe' gebring

wat aangesluit het by die Valentynsdagviering van die dag (14 Februarie). Die kampkomman-

dante was streek Suikerbosrand onder leiding van hulle voorsitter, Sagie Olivier. Die naweek

is afgesluit met 'n stewige ontbyt.

(Verkorte weergawe van artikel deur Alet Meyer op SAWA webblad)

C.H.M. AirC.H.M. AirC.H.M. Air--- Conditioning ccConditioning ccConditioning cc Reg no: 2009/087333/23

Contact: Emile Pretorius

Cell: 076 049 8235

Willie Pretorius

Cell: 084 526 8404

Email:[email protected]

SPECIALIZING IN: Home office and industrial

Servicing and maintenance of all types (contracts or once of)

Repairs of all types

Installations of all types

HVAC Systems (Heating, Ventilation, Air-conditioning)

Chilled water units

Direct and in-direct expansion package units

Refrigeration

Controllers of all types

*qualified technicians*guaranteed workmanship*expert advice*personalized service

Die Kekkelbek

Page 10: DIE KEKKELBEK - SAWA...Hennie Oberholzer 12-Aug Rassie JR Erasmus 13-Aug Duggie Erasmus 13-Aug Gert Jordaan 13-Aug Jan Botha 22-Aug Dames Mei Pelser Vicky 08-Mei Susan Potgieter 11-Mei

Bladsy 10 Jaargang 29, Uitgawe 1

100+ SAAMTREK SAAM MET GEBIED ORANJE-GOUD Die Vaaldriehoek Gebied was bevoorreg om 5-7 Maart 2010 ‘n 100+ saamtrek te Kroonpark saam met die Gebied Oranje-Goud by te woon. Die gashere vir die naweek was Coen en Emmaleen van der Merwe van Streek Oranje. Vrydag was meeste Sawanante bevoor-reg om redelik vroeg by die kamp te arriveer. Coen en Emmalleen het boekevat waargeneem en Streek Flaminke het pap en wors ver-koop. Saterdagaand het Johan Stander boekevat waargeneem waarna almal gesmul het aan die gerookte snoek en bykosse wat deur Streek Oranje aangebied was. Daarna het almal nader gestaan en saam met die kitaar en trek klavier gesing soos net Sawanante kan. Pieter en Helen van der Westhuizen is deur Tannie Loewie ingelyf as nuwe 100+ babas.

Sondagoggend se erediens is waargeneem deur Pieter van der Westhuizen. Die boodskap was duidelik: “Niemand is ‘n nul op ‘n kontrak in God se oë nie”. Na afsluiting het almal noodgedwonge begin oppak om weer huiswaarts te keer.

Baie dankie aan Gebied Oranje-Goud en die gashere vir ‘n fantastiese saamtrek!

Die nuwe 100+ babas

Page 11: DIE KEKKELBEK - SAWA...Hennie Oberholzer 12-Aug Rassie JR Erasmus 13-Aug Duggie Erasmus 13-Aug Gert Jordaan 13-Aug Jan Botha 22-Aug Dames Mei Pelser Vicky 08-Mei Susan Potgieter 11-Mei

VISVANGKOMPETISIE FEBRUARIE —AMIGO’S Die jaarlikse Visvang kompetisie was 26-28 Februarie 2010 te Amigo’s gehou. Met al die reën van die afgelope seisoen was die oord in puik kondisie. Die dam was lekker vol en die staanplekke lowergroen. Gelukkig vir die vissermanne het die weer goed saamgespeel en almal kon Saterdag die water geniet.

Die gashere vir die naweek was Fanie en Ansan Bezuidenhout en Louis en Erna Vorster (Streek

Waterberg). Saterdagmiddag was ons lekker bederf met worsbroodjies wat te koop aangebied

was. Ian Dafel (besoeker) het die visvang kompetisie gewen.

Bladsy 11 Die Kekkelbek

Jimmy Volschenk Johan & Fanie hengel lekker Die “grootste vis”

Gashere vir die naweek Gashere saam met Ian Dafel

Page 12: DIE KEKKELBEK - SAWA...Hennie Oberholzer 12-Aug Rassie JR Erasmus 13-Aug Duggie Erasmus 13-Aug Gert Jordaan 13-Aug Jan Botha 22-Aug Dames Mei Pelser Vicky 08-Mei Susan Potgieter 11-Mei

FOTO’S—AMIGO’S

Jaargang 29, Uitgawe 1 Bladsy 12

Neels Kriel se vangs word

ingeweeg

Ian Dafel Ryan Strauss

Francois Pretorius Marius & Neels

Jaco Boshoff Die Rietspruit Oewer

Page 13: DIE KEKKELBEK - SAWA...Hennie Oberholzer 12-Aug Rassie JR Erasmus 13-Aug Duggie Erasmus 13-Aug Gert Jordaan 13-Aug Jan Botha 22-Aug Dames Mei Pelser Vicky 08-Mei Susan Potgieter 11-Mei

Bladsy 13

MALONJENI—MAART Vaalrivier het die naweek van 19-22 Maart 2010 ‘n saamtrek by Malonjeni, naby Heidelberg ge-

hou. Die oord was redelik vol met 2 ander woonwa klubs wat ook die oord besoek het. Vrydag

aand het die reën ons tydens die Saambraai aangejaag en almal het redelik vroeg ingekruip.

Saterdag het die weer mooi saam gespeel en die middag het Hanrick en Mahlie heerlike boere-

worsrolle verkoop. Almal het die aand lekker rustig gekuier en hier en daar was daar ‘n paar

rugby geesdriftiges wat hulle spanne ondersteun het. Die Geestelike Komitee is nou in volle

swang en het vir die eerste keer ‘n Geestelike Samesang aangebied.

Maandagoggend was almal vreeslik bly dat hulle by die kamp wakker word en nie by die werk

nie. Tydens afsluiting het Hanrick aan ons verduidelik dat Sunseeker Vaal graag by ons streek

betrokke wil raak wat vir ons as streek baie voordele inhou. Almal het maar weer noodged-

wonge begin oppak en weer huiswaarts gekeer. Baie dankie aan almal wat die kamp moontlik

gemaak het asook die lede wat die lootjies so goed ondersteun het.

Die Kekkelbek

Lootjie wenner Geestelike Samesang

Afsluiting

Die Pretorius, Van Wyk & Kriel

gesinne ontvang aansporings ty-

dens afsluiting

Page 14: DIE KEKKELBEK - SAWA...Hennie Oberholzer 12-Aug Rassie JR Erasmus 13-Aug Duggie Erasmus 13-Aug Gert Jordaan 13-Aug Jan Botha 22-Aug Dames Mei Pelser Vicky 08-Mei Susan Potgieter 11-Mei

Bladsy 14 Die Kekkelbek

HUIS MEYERTON Daar word steeds tydens elke saamtrek items versamel vir Huis Meyerton. Ty-dens die Musiekfees te Bloekompoort en die Visvang naweek te Amigo’s was die fokus op sout en blikkieskos. Aque-ous room en knie kombersies was die fokus items by Malonjeni. Die projek het ‘n sneeubal effek gehad en ander rolspelers en besighede het be-trokke geraak deur ons lede se insette. Hierdie besighede en rolspelers se by-drae word opreg waardeer en direk aangewend om die lewens van die ou mensies te vergemaklik. Dit gaan goed met al die aktiwiteite wat deur die subkomitee beplan en bestuur word. ‘n Groot fondsinsameling word beplan vir later in die jaar. Baie dankie aan ieder en elk wat die pro-jek ondersteun op watter manier ook al.

PRESIDENTE 2010

Vaalrivier Streek verkoop die vol-

gende items tydens die Presi-

dente Saamtrek te Potch Dam.

BRANDBLUSSERS

HOUT

CHARCOAL

YS

Ondersteun ons asb.!!!!!!!!!!!!!!!!

Page 15: DIE KEKKELBEK - SAWA...Hennie Oberholzer 12-Aug Rassie JR Erasmus 13-Aug Duggie Erasmus 13-Aug Gert Jordaan 13-Aug Jan Botha 22-Aug Dames Mei Pelser Vicky 08-Mei Susan Potgieter 11-Mei

JAAR PROGRAM 2010

Bladsy 15 Jaargang 29, Uitgawe 1

Datum Oord Tipe saamtrek Tarief Opmerking / Kommentaar

2-5 April Potch Dam Presidente R490.00 per gesin Bespreek.

23-27 April Klipdraai Streek R410.00 per gesin

1. Vroeër uitsleep en oorslaap @

R100-00 per nag.

2. Wa daar los op eie risiko - R0.00

28-30Mei Suikerbosrand Streek R300.00 per gesin

1. Vroeër uitsleep en oorslaap @

R145-00 per nag.

2. Wa daar los op eie risiko - R50.00

12-19 Junie Drakensville Wegbrekers Sien regs.

As ons die bespreking doen is daar n

50% deposito betaalbaar binne 7

dae. Ons moet 10 waens wees vir

die tarief anders is die tarief R 220 /

nag.

18-20 Junie Panorama - Graskop

Noordelike

Presidente R320.00 per gesin

9-11 Julie Klein Kariba Wintersaamtrek Nog geen tarief nie.

16-18 Julie Ngonyama Streek R300.00 per gesin Tarief geld vir 15 en meer waens

6-9 Augustus Aasvoëlkrans Streek R445.00 per gesin

1. Vroeër/Later uitsleep en

oorslaap @ R145-00 per nag.

27-29 Augustus

Koppisol - AJV (saam

met moederstreek) Streek R280.00 per gesin

1. Vroeër uitsleep en oorslaap @

R95-00 per nag.

2. Wa daar los op eie risiko - R20.00

23-26 September Eastco Parys Streek R320.00 per gesin

Bespreek vir die kamp. Oord is klein

maar ons gaan staanplekke deel so

kom sleep gerus uit saam met jou

kamp vriende as julle bymekaar wil

staan.

8-10 Oktober Buffelspoort Kongres

22-24 Oktober Malonjeni Gebied R 240.00

1. Vroeër uitsleep en oorslaap @

R100-00 per nag.

2. Wa daar los op eie risiko - R30.00

12-14 November Suikerbosrand Streek R300.00 per gesin

1. Vroeër uitsleep en oorslaap @

R145-00 per nag.

2. Wa daar los op eie risiko - R50.00

3-5 Desember Bloekompoort Streek R150.00 per gesin

1. Vroeër uitsleep en oorslaap @

R50-00 per nag maks 2 aande teen

die tarief.

2. Wa daar los op eie risiko - gratis.

16 Des - 3 Jan Klipdraai Tuisblyers

R100.00 per gesin

per dag

1. Vroeër uitsleep en oorslaap @

R100-00 per nag.

2. Wa daar los op eie risiko - R0.00

Page 16: DIE KEKKELBEK - SAWA...Hennie Oberholzer 12-Aug Rassie JR Erasmus 13-Aug Duggie Erasmus 13-Aug Gert Jordaan 13-Aug Jan Botha 22-Aug Dames Mei Pelser Vicky 08-Mei Susan Potgieter 11-Mei

Indien onafgelewer pos na:

Majubastraat 4

Sonlandpark

1944

Jy hoef nie te vra

“Is die pap & sous da?”

Die antwoord is altyd JA!

Enige insette vir die Kekkelbek kan gestuur word aan: [email protected]

Streek Vaalrivier spog met ons eie

forum, besoek gerus

www.vaalrivier.co.za

Daar is reeds meer as 50 geregis-

treerde gebruikers waarvan som-

mige op ‘n daaglikse basis gesels,

kampe reël en kommunikeer.

Maar wees gewaarsku, dit is ver-

slawend, as jy eers begin het, kan

jy nie ophou nie!

Bladsy 16 Die Kekkelbek

VAALDRIEHOEK GEBIEDSBESTUUR

VOORSITTER SEKRETARIS

Pieter van der Westhuizen Tienie Herholdt

Sel no: 083 658 5263 Sel no: 083 304 0604

E-Pos: [email protected] E-Pos: [email protected]

VAALRIVIER STREEK

VOORSITTER ONDERVOORSITTER

Hanrick Schoultz Johan Campbell

Sel: 082 458 2103 Sel: 071 686 5921

E-Pos: [email protected] E-Pos: [email protected]

SEKRETARESSE PENNINGMEESTER

Mahlie Schoultz Surina Power

Sel: 082 368 8924 Sel: 082 941 1121

Huis: 083 381 9213 E-Pos: [email protected]

Faks: 086 5754296

E-Pos: [email protected]

SKAKELING JEUG

Francois Pretorius Arelene Kloppers

Sel: 082 468 5972 Sel: 082 564 0280

E-Pos: [email protected] E-Pos: [email protected]

TEGNIESE BEAMPTE

Fanie Nortje

Sel: 082 446 0812