Die Gewigopteller Ernst Van Heerden

7
ERNST VAN HEERDEN 1916-1997

description

Aanbieding in die klas. Werk goed met n video van gewig optel.

Transcript of Die Gewigopteller Ernst Van Heerden

Page 1: Die Gewigopteller Ernst Van Heerden

ERNST VAN HEERDEN 1916-1997

Page 2: Die Gewigopteller Ernst Van Heerden

Ernst van Heerden is op 20 Maart 1916 gebore in Pearston.  Later studeer hy aan die Universiteit van

Stellenbosch waar hy twee grade en sy onderwysdiploma behaal.  Hy gaan vir verdere studies

na Nederland.  Hy was ‘n lektor by onder andere NUK in Pietermaritzburg, Stellenbosch en Witwatersrand.  In

1967 word hy bevorder tot professor. Van Heerden se eerste digbundel word uitgegee in

1942.  Behalwe vir gedigte skryf hy ook reisverhale en kritiese opstelle.  Van Heerden ontvang baie toekennings

vir sy skryfwerk,  onder andere die Hertzogprys vir Poësie, Hofmeyerprys, die CNA-prys en die Gustav

Preller-prys vir literêre kritiek.Van Heerden kan ‘n indruk of ‘n stemming vaslê in

woord.  Sy verse is beelryk en fyn afgewerk.  Hy fokus veral in sy poësie op die mens se stryd teen die

natuurwette, veral dan ook swaartekrag. 

Page 3: Die Gewigopteller Ernst Van Heerden
Page 4: Die Gewigopteller Ernst Van Heerden

DIE GEWIGOPTELLER

1. Die taai klou van die grond

2. vermenigvuldig elke pond

taai klou is die swaartekragvan die aarde.

Metafoor. Swaartekrag is taai en klou

aan die grond vas.

grond dui op aarde.

wat volgensdie wette van Newton werk.

Appel

Hoe swaarder die gewighoe groter is die

aantrekkingskrag van die aarde.Hoe moeiliker is dit om die

swaartekrag te verstel.Assonansie beklemtoon die

gewig.

Page 5: Die Gewigopteller Ernst Van Heerden

3. die ruie vlegsel van die spier

4. is – triomfantelik – ’n dier

dig op mekaar

metafoor.Die spiere lyk soos

vlegsels (hare)

metafoor. Die ruie vlegsel van die spiere is soos die van ’n

dier.

oorwinning. Om te triomfeer, is om te wen.

“triomfantelik” word uitgehefdeur die aandagstrepe aanweerskante van die woord.

Die oorwinning word voorspel.

om te oorwin moet jy soos ’n dier word.

Page 6: Die Gewigopteller Ernst Van Heerden

5. wat met een kap blitssnel

6. die swaartepunt verstel

intensiewe vorm snel. Beklemtoon

die spoed.

herinner sterk aan diebeweging wat ’n dier uitvoer om sy prooi te

vang.

Dit is die punt waar die gewigopteller die gewig bo sy kop uitstoot. Dit is ’n vinnigebeweging om die swaartekrag

effektief te oorwin

Om te beklemtoon dat dit eenatletiese beweging is.• Geen punte of kommas nie.• Die hele gedig is slegs een sin.• Paarrym

Page 7: Die Gewigopteller Ernst Van Heerden

Huiswerk