Die dag ster sonder 'n naam
-
Upload
learning-years -
Category
Documents
-
view
244 -
download
10
description
Transcript of Die dag ster sonder 'n naam
![Page 1: Die dag ster sonder 'n naam](https://reader035.fdocument.pub/reader035/viewer/2022081421/568ca56a1a28ab186d8d06ca/html5/thumbnails/1.jpg)
Die Dag-ster sonder ‘n naam
Geskryf deur almal in die foto’s.....TUKS VKO studente
![Page 2: Die dag ster sonder 'n naam](https://reader035.fdocument.pub/reader035/viewer/2022081421/568ca56a1a28ab186d8d06ca/html5/thumbnails/2.jpg)
![Page 3: Die dag ster sonder 'n naam](https://reader035.fdocument.pub/reader035/viewer/2022081421/568ca56a1a28ab186d8d06ca/html5/thumbnails/3.jpg)
Spesiaal vir die doesent wat weet hoe om drome skep
Annalie Botha2014
![Page 4: Die dag ster sonder 'n naam](https://reader035.fdocument.pub/reader035/viewer/2022081421/568ca56a1a28ab186d8d06ca/html5/thumbnails/4.jpg)
‘n Klein seuntjie maak die voordeur van hulle Mpumalanga huis agter hom toe.
Die deur eeeeeeeeeee…tsh soos die laaste wind uitglip en wwhooooooosh rol oor die berge om hom.
In sy hand het hy ‘n towerstaf, hy is opsoek na sy naam, en gaan dit as ‘n present gee vir sy mamma.
1
![Page 5: Die dag ster sonder 'n naam](https://reader035.fdocument.pub/reader035/viewer/2022081421/568ca56a1a28ab186d8d06ca/html5/thumbnails/5.jpg)
Hy loop verby ‘n groot swart Walvis met tien bene wat op ‘n stuk rooster brood lê en slaap in die son.
2
![Page 6: Die dag ster sonder 'n naam](https://reader035.fdocument.pub/reader035/viewer/2022081421/568ca56a1a28ab186d8d06ca/html5/thumbnails/6.jpg)
Hy loop verby twee Setswana Ietermago’s wat yiep-yiep geluide maak terwyl hulle in die tambotie
veldgras baljaar.
3
![Page 7: Die dag ster sonder 'n naam](https://reader035.fdocument.pub/reader035/viewer/2022081421/568ca56a1a28ab186d8d06ca/html5/thumbnails/7.jpg)
Hy loop verby drie Reënboog-hottentototte wat dans in die oggendson…die seun tjie wens so dat hy ‘n naam kon hê, en dat hy in ‘n skool kon wees waar hy kan leer
om te dans en te sing.
4
![Page 8: Die dag ster sonder 'n naam](https://reader035.fdocument.pub/reader035/viewer/2022081421/568ca56a1a28ab186d8d06ca/html5/thumbnails/8.jpg)
Drie minute later loop hy verby vier springende Skoen-lappers wat op ‘n kleurvolle sampioen-springkasteel hop en skop. Die kasteel kraak en kraaai onder die
skoenlappers van die lekkerkry.
5
![Page 9: Die dag ster sonder 'n naam](https://reader035.fdocument.pub/reader035/viewer/2022081421/568ca56a1a28ab186d8d06ca/html5/thumbnails/9.jpg)
Hy loop verby vyf Reënbooghoenders op ‘n stellasie wat in ‘n vriendelike stem sing: “My Sarie Marais het ‘n Erdwurm gelê”….terwyl een hen bollemakiesies
maak.
6
![Page 10: Die dag ster sonder 'n naam](https://reader035.fdocument.pub/reader035/viewer/2022081421/568ca56a1a28ab186d8d06ca/html5/thumbnails/10.jpg)
Hy loop dan verby ses narre wat in die bome swaai.
7
![Page 11: Die dag ster sonder 'n naam](https://reader035.fdocument.pub/reader035/viewer/2022081421/568ca56a1a28ab186d8d06ca/html5/thumbnails/11.jpg)
Die seuntjie wens so dat hy ‘n naam kon hê en dat hy kon lag en speel soos al die ander mense en diere wat name het. Hy loop verby sewe Brahmaan-haar-blink
bruin koeie…en agt parmantige pienk skape
8
![Page 12: Die dag ster sonder 'n naam](https://reader035.fdocument.pub/reader035/viewer/2022081421/568ca56a1a28ab186d8d06ca/html5/thumbnails/12.jpg)
Hy loop verby nege modder huisies wat op ‘n heuwel staan met kabouters wat in die rivier sing boom-ki-cha-
ka-boom-ke tcha.
9
![Page 13: Die dag ster sonder 'n naam](https://reader035.fdocument.pub/reader035/viewer/2022081421/568ca56a1a28ab186d8d06ca/html5/thumbnails/13.jpg)
En gaan staan by tien giggelgeel blomme wat giggel omdat hulle geel is, want soos die sterre in die
nag pronk hulle in die dag. Hulle is die dag-sterre!
10
![Page 14: Die dag ster sonder 'n naam](https://reader035.fdocument.pub/reader035/viewer/2022081421/568ca56a1a28ab186d8d06ca/html5/thumbnails/14.jpg)
“Ek kan vir my ‘n blom pluk. ‘n Dag-ster-blom.” Dan is daar nege giggel geel blomme oor.
11
![Page 15: Die dag ster sonder 'n naam](https://reader035.fdocument.pub/reader035/viewer/2022081421/568ca56a1a28ab186d8d06ca/html5/thumbnails/15.jpg)
“Ek weet!” skreeu die seuntjie eweskielik,
“My naam, ek weet wat my naam moet wees!” sê die seun. “My naam moet Naledi wees, dit beteken ster. “Ek gaan die ster wees wat in die dag gaan skyn!”
12
![Page 16: Die dag ster sonder 'n naam](https://reader035.fdocument.pub/reader035/viewer/2022081421/568ca56a1a28ab186d8d06ca/html5/thumbnails/16.jpg)
Meteens voel Naledi die towerstok beweeg.
Wat hy hoor is a brrrrr-braka-te-brake te-boooomschi en ‘n sluk en ‘n skud! Naledi maak gereed vir ‘n groot
ontploffing.
13
![Page 17: Die dag ster sonder 'n naam](https://reader035.fdocument.pub/reader035/viewer/2022081421/568ca56a1a28ab186d8d06ca/html5/thumbnails/17.jpg)
“Môre Naledi,” sê sy juffrou, “Het jy lekker pouse gehad?”
14
![Page 18: Die dag ster sonder 'n naam](https://reader035.fdocument.pub/reader035/viewer/2022081421/568ca56a1a28ab186d8d06ca/html5/thumbnails/18.jpg)
“Dumela, Juffrou,” se Naledi. “Ek het vir juffrou ‘n skitterende blom gepluk, ‘n geel een. Hy skyn soos ‘n ster in die dag, maar nou is hy weg, ek dink ek het hom op die speelgrond verloor!”
15
![Page 19: Die dag ster sonder 'n naam](https://reader035.fdocument.pub/reader035/viewer/2022081421/568ca56a1a28ab186d8d06ca/html5/thumbnails/19.jpg)
“Toemaar, ek is seker jy sal dit weer vind,” lag sy juffrou,
“Ek het nie ‘n blom nodig nie, want jy is is beslis my ster wat in die dag skyn! Die beste blom, Naledi, is ‘n
pragtige seun soos jy.”
16
![Page 20: Die dag ster sonder 'n naam](https://reader035.fdocument.pub/reader035/viewer/2022081421/568ca56a1a28ab186d8d06ca/html5/thumbnails/20.jpg)
www.aecyc.co.zafacebook:vvos / aecyctwitter: @AECYCecd
email: [email protected]
Opinions expressed in this magazine do not necessarily reflect those of the Editorial Team or the AECYC Committee. The Editorial Team reserves the right to amend or reject any editorial matter or photographs sub-
mitted for publication. Acceptance of advertising does not represent the AECYC’s endorsement of any product