DIE C.A.B. IN PRAKTYK

13
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS * DIE C.A.B. IN PRAKTYK

description

DIE C.A.B. IN PRAKTYK. UITDAGINGS EN OPLOSSINGS. Gee aan die probleem ‘n Naam . Kyk na moontlike oplossings . Bepaal die V oor en Nadele . Stel vas of jy gelukkig sal wees met jou keuse . Kies beste oplossing . Voer dit uit . Evalueer u keuse gereeld. - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of DIE C.A.B. IN PRAKTYK

Page 1: DIE C.A.B. IN PRAKTYK

UITDAGINGS EN OPLOSSINGS

*DIE C.A.B. IN PRAKTYK

Page 2: DIE C.A.B. IN PRAKTYK

* Hoe hanteer ons probleme wat mag opduik .:

.

*Gee aan die probleem ‘n Naam.

*Kyk na moontlike oplossings.

*Bepaal die Voor en Nadele.

*Stel vas of jy gelukkig sal wees met jou keuse.

*Kies beste oplossing.

*Voer dit uit.

*Evalueer u keuse gereeld.

Page 3: DIE C.A.B. IN PRAKTYK

* Hoe hanteer ons belangstelling wat afneem?

* Hou ‘n ope bespreking.

* Maak seker lede verstaan wat CAB is.

* Maak lede medeverantwoordelik.

* Wissel byeenkomste af.

* Kyk na Positiewe gesindhede

* Moenie moedeloos word nie. 

Page 4: DIE C.A.B. IN PRAKTYK

*Wat doen ons ten opsigte van min

belangstelling van die kerk?

*Sukses van CAB hang nie van die houding van mense af nie.

*Gesels individueel met kerkraadslede.

*Verwyder onkunde.

* Voorsien programme.

* Nooi Kerkrade om deel te neem aan programme.

*Besoek kerklike organisasies.

*Praat met ander soortgelyke organisasies.

*Word samebindende faktor.

*Nooi ander kerke se kore.

*Stel CAB as gemeenskapsdiens bekend.

*Beklemtoon ons godsdienstige basis: Uit Genade gered.

Page 5: DIE C.A.B. IN PRAKTYK

* Hoe kry ons ‘n JEUGGROEP aan die gang?

* Doen eers u huiswerk.

* Gebruik die regte metodes.

*Kry belangstellendes bymekaar.

* Verduidelik die doel.

* Kies bestuur.

* Lei Bestuur op.

* Sorg vir goeie programme.

* Registreer by Hoofkantoor.

Page 6: DIE C.A.B. IN PRAKTYK

*Verskaf inligting.

*Bemagtig mede jongmense.

*Loods programme.

*Lewer ondersteuningsdienste.

*Motiveer Jongmense.

*Verskaf gesonde vriendekring.

* Word verwysingsbron.

WAT DOEN DIE JUNIORGROEP?

Page 7: DIE C.A.B. IN PRAKTYK

*Die Gesin van die Afhanklike:

*Kenmerke van ‘n dwelmgebruiker;

* Vertel leuens.

* Steel later om dwelms te koop.

* Raak geweldadig

* Dikwels afwesig.

* Finansiële Probleme.

* Gesondheidsprobleme

* Ambivalent

* Beheerverlies.

Page 8: DIE C.A.B. IN PRAKTYK

*Die Proses van afhanklikheid binne die familie.

*Ontkenning.

*Verkeerde Betrokkenheid.

*Rolverandering.

*Familiekrisisse.

Page 9: DIE C.A.B. IN PRAKTYK

*Manupilasie deur die Afhanklike:

*Woede.

* Angstigheid

* Blamering

* Instaatstellers

Page 10: DIE C.A.B. IN PRAKTYK

*Die Pyn wat veroorsaak word:

*Sosiaal.

*Finansies

*Werkloosheid

*Gesondheid.

Page 11: DIE C.A.B. IN PRAKTYK

*Die Huweliksmaat se rolle

wat aangeneem word.

*Beskermer

*Kontroleerder

*Blameerder

*Roloornemer

Page 12: DIE C.A.B. IN PRAKTYK

*Wat kan ons doen om gesinne te help?

*Nie veroordeel

*Inskakeling

*Liefde

*Verander die houding van mense.

Page 13: DIE C.A.B. IN PRAKTYK

*DIE MATRIX MODEL

*Gedurende 1984 in lewe geroep.

*Fokus op buite pasiënte behandeling.

*Sterk klem op oordra van inligting soos dwelms,triggers en cravings, stadia van herstel, verhoudings, seksualiteit, terugvalvoorkoming en emosionele aanpassing.

*Individuele en groep en gesinsterapie.

*Gereelde urine toetse.

*Een dag op ‘n slag.

*4 maande program plus 8 maande intensiewe nasorg