Deon vyf raamwerk 27-07-2013
-
Upload
deon-kitching -
Category
Documents
-
view
187 -
download
0
Transcript of Deon vyf raamwerk 27-07-2013
Vibrant Faith SA dien Christelike gemeentes, gemeenskappe en huishoudings wat streef om hulle geloof in ‘n dinamiese wêreld uit te leef
Wat is Geloofsvorming?
Die Evangelie van Jesus Christus orienteer ons nie in die rigting van ‘n voorwerp (bv die hemel) nie,
maar indie rigting van ‘n Persoon (Jesus Christus, die Here).
Die Evangelie is dan uiteindelik nie ‘n geloof DAT nie,
maar meer ‘n geloof IN– Kenneth J Collins
1.Geloof word deur die werking van die Heilige Gees en in verhoudinge, veral in ons huise,
gevorm.
Faith is formed by the power of the Holy Spirit through personal, trusted relationships – often
in our own homes.
2. Daar bestaan ‘n dinamiese vennootskap tussen die
huishouding en die gemeente
The church is a living partnership between the ministry of the congregation and ministry of the
home.
3. Waar Christus teenwoordig is, is die huishouding die kerk in die kleine
Where Christ is present in faith, the home is church too.
4. Geloof word ontvang, eerder as geleer
Faith is caught more than it is taught.
5.Christen-kinders het Christen-volwassenes as
rolmodelle nodig
If we want Christian children and youth, we need Christian adults.
1. Bepland/doelbewus/”intentional”
2.Gemeenskaplik/ons/”communal and
relational”
3.Vereis ons betrokkenheid/onverdeelde
aandag/”engagement”
4. Tot die eer van God en die diens van ander
5. Het as sy begin en einde die
navolging/”imitation” van Christus in die fokus (dissipels)
Moenie staar nie, klim!“Don’t stare up the stairs, step up the
stairs”
Drie kenmerke van ‘n mentor wie se lewe ‘n verskil maak:
Outentiek/eg/geloofwaardigBeskikbaar/ daar/aanspreek
Bevestig/bemoedig/dra vorentoe
www.vibrantfaitsa.com
www.emmaussentrum.co.za
www.modkats.co.za
www.hoopvollegesinne.co.za
www.avontuurreeks.wordpress.com