Daar het iets in ons land verkeerd gegaan . Die mees basiese waarde van respek

26

description

Daar het iets in ons land verkeerd gegaan . Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig . Dit word bevestig deur die hoë voorkoms van :. Moord en verkragting Roof en ander misdade Verwaarlosing van gestremdes Armoede Diskriminasie teen vroue - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of Daar het iets in ons land verkeerd gegaan . Die mees basiese waarde van respek

Page 1: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek
Page 2: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek
Page 3: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek

Daar het iets in ons land verkeerd gegaan.

Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.

Dit word bevestig deur die hoë voorkoms van:

Page 4: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek

Moord en verkragtingRoof en ander misdade

Verwaarlosing van gestremdesArmoede

Diskriminasie teen vroueEensaamheid van mense

Minagting van mensePlaasaanvalle

Page 5: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek

Verwaarlosing van kindersHomofobie

Geweld op weerlosesVreemdelinge haat

Rassisme Onregverdige uitsluiting van mense

Etikettering en veralgemening

Page 6: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek

Mense se waardigheid word aangetas deur sistemiese werklikhede soos wanneer:

siekes nie toegang het tot mediese hulp nie, kinders nie toegang het tot goeie onderwys nie,

gestremdes op ‘n diskriminerende wyse uitgesluit word,

mense nie toegang het tot basiese dienste nie,mense nie toegang het tot

werksgeleenthede nie.

Page 7: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek

Mense se waardigheid word ook aangetas deur ons onbewuste of bewuste optrede bv.

wanneer:Vroue net omdat hulle vroue is as minderes

beskou word.Mense bloot op grond van hulle seksuele

orientasie uitgesluit word.Armes aan hulle lot oorgelaat word.

Mense beoordeel word bloot op grond van hulle velkleur.

Mense nie na behore vir hulle werk vergoed word nie en dus uitgebuit word.

Ons veralgemenend dink en praat oor mense.

Page 8: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek

Wanneer magsverhoudinge so bedryf word

dat mense onderdruk en ondermyn word,

word hulle menswaardigheid aangetas.

Page 9: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek

Wanneer mense uitgesluit word of as minderwaardig geag word,

word hulle stemme nie gehoor nie.Dit is vernederend.

Page 10: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek

Die Bybel praat ‘n ander taal. Die Bybel leer:

Page 11: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek

God gee aan alle mense waarde.God tree in verhouding met álle mense.

God word self mens. Jesus lê sy lewe af vir mense.

Hy gee aan mense ‘n nuwe lewe in Hom.

Page 12: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek

Jesus raak die verworpenes aan.

Page 13: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek

Hy bevry die besetenes en maak siekes gesond.

Page 14: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek

Hy herstel die waarde van vroue en kinders

in die samelewing.

Page 15: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek

Hy beweeg oor grense en reik uit na diegene wat nie geag word nie.

Page 16: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek

Hy vergewe en bevry mense van hulle verlede.

Page 17: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek

Hy gee aan mense Sy genade en vrede.

Page 18: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek

Mense ontdek hulle waarde wanneer hulle Sy liefde en respek ontvang

en weet dat hulle geag word.

Page 19: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek

God tree met elke mens in verhouding ongeag sy/haar vermoë, inherente kwaliteite,

prestasie, herkoms, bydrae tot die samelewing, oënskynlike waarde of gebrek daaraan.

Daarom het alle mense waarde, omdat God in God se liefde besluit het

om met elke mense in verhouding te tree.

Page 20: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek

God stort die Heilige Gees uit sodat ons God hierin kan navolg en ‘n nuwe lewe

in die Drie-Eenheid kan hê.

Page 21: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek

In die Seisoen van Menswaardigheid verbind die vier susterskerke hulself om:

1. Die Godgegewe waarde van mense te verkondig;

2. So met mense om te gaan dat dit ‘n getuienis lewer van die waarde

wat God aan mense toeken;3. In ons eenheid met mekaar ons respek

vir mekaar te beliggaam;

Page 22: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek

4. Almal in Suid-Afrika te motiveer om ander as ‘n geskenk van God te sien

en hoor en beleef;5. Veral vier waardes te bevorder:

RESPEK | RESPECTLUISTER | LISTENING

OMARMING | EMBRACEMENTSELFLOOSHEID | SELFLESSNESS

Page 23: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek

Hoe gaan ons dit doen? Deur die Bybelse boodskap van

menswaardigheid te sing;deur veilige ruimtes te skep waarin mense na

mekaar kan luister;deur verhale te vertel wat begrip bevorder;

deur saam te dink en besin oor die betekenis van God se verbintenis aan mense;

deur nuwe geloofstaal aan te leer;

Page 24: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek

deur leesstof en studiemateriaal te versprei;deur oor grense mekaar se hande te vat en by

mekaar te leer;deur die waardes van die Seisoen uit te leef.Ons gaan dissipels wees van Jesus

deur die erkenning van alle mense se Godgegewe menswaardigheid.

Page 25: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek

Deur die Seisoen van Menswaardigheid wil ons:

1. Die liefde van God verkondig;2. Jesus, die Here, navolg in sy deernis vir

mense;3. dit wat ons glo en bely van God se liefde, beliggaam in ons verhouding met mekaar;4. Só bydra tot die genesing van ons land.

Page 26: Daar het  iets  in  ons  land  verkeerd gegaan .  Die  mees basiese waarde  van  respek