Clementina vd walt
-
Upload
afrikaans-hoer-meisieskool -
Category
Education
-
view
1.219 -
download
0
Transcript of Clementina vd walt
Clementina van der Walt
Graad 10
Biografiese agtergrond
1952 in Johannesburg Hebrew University van Jerusalem gestudeer
en later ‘n diploma in keramiekwerk van die Witwatersrand Technikon
1989- bedank Trek na die Kaap
Styl en tegniek
Keramiekeetgerei en teestelle Gebruik fabriekvervaardigde ru-produkte
gebruik en dit met oorgeglasuurde emalje versier
Waar kry sy inspirasie?
Inspirasie
Wes-Afrika tekstielontwerp Afrikamitologie Geometriese beginsels van die Zoeloe- en
Ndebele-kralewerk, Afrikatekstiele, pottebakkery en mandjiewerk.
Ooreenkomste met ander Keramiekvase?
Kan jul aan ‘n voorbeeld dink?
Ateljee
Paarl 10 assistente
Kuns vs. Kunshandewerk
Sy het kontak met die kunswệreld behou Hoe het sy dit gedoen? deur individuele uitstalstukke in die tradisie
van keramiekhouers te vervaardig en aan tentoonstellings en uitstallings deel te neem. Haar ateljee het uitgebrei om ‘n kunsgalery, wat hoofsaaklik Afrika-stedelike-kuns uitstal, te inkorporeer.
“Have nothing in your homes that you do not know to be useful or believe to
be beautiful.”
William Morris
Invloede
1993 Hylton Nel in Bethulie besoek Breek weg van fabriekgeproduseerde
eetgerei Ontwikkel meer individuele styl Nie meer generies Wat beteken dit?
Doel van haar werk
Funksioneel Esteties Reeks bakke en deksels
Funksioneel
Geometriese patrone
Makrobiotiese kosmaak
“ Vir diegene wie die heilige in die gewone, alledaagse lewe soek”
Clementina van der Walt
Verbintenis
Afrikatradisies Gedenkdimensie van huishoudelike rituele Bevestig daardeur die individu se plek in die
gemeenskap.
Voorbeelde van haar werk
Beklemtoon ‘n groot verskeidenheid bronne Verskeie mediums
Basiese kenmerke
Klem op ryk teksture en subtiele resonante kleure
Inkorporeer die vereistes vir eenvormigheid Liefde vir eksperimentering deur oor-en
onderglasuring soos in die Japanese Oribitradisie
Kombineer deur organiese en geometriese vorme te gebruik
Stylkenmerke
Eklekties Maak dit haar eie Derhalwe kombineer sy funksionaliteit met
estetisisme. Buitegewone kombinasie van respek vir
materiaal ‘n Bewondering vir geskiedenis Viering van funksie.