Bottelary- 2 Oct 2010

17

description

Bottelary Feeding scheme - 2 Oct 2010

Transcript of Bottelary- 2 Oct 2010

Page 1: Bottelary- 2 Oct 2010
Page 2: Bottelary- 2 Oct 2010
Page 3: Bottelary- 2 Oct 2010

Die mammas het inligting gekry oor borskanker en het klere

ontvang wat hulle op die plase kan gaan uitdeel

Page 4: Bottelary- 2 Oct 2010
Page 5: Bottelary- 2 Oct 2010
Page 6: Bottelary- 2 Oct 2010

Die 0-7 jarige groep het 'n inkleurkompetisie gehad, die

dogtertjies het cupcakes ingekleur en die seuntjies het n sokker prentjie gehad. Dankie

Rudolph en Madre vir die pryse!

Page 7: Bottelary- 2 Oct 2010

Die meisie groep 8 jaar en ouer het 220 cupcakes versier, sodat almal later daaraan kon smul!

Page 8: Bottelary- 2 Oct 2010

Die seunsgroep 8 jaar en ouer het n sokker obstacle course

gehad, dankie Verna en familie ook vir die lekker vrugte!

Page 9: Bottelary- 2 Oct 2010

Ashwin, Rodger & Charmin van Fort Simon plaas het gehelp met

die kos opskep en bedien

Dankie Emilia & Anton vir die lekker boerewors rolls met slaai

wat julle geskenk het!

Page 10: Bottelary- 2 Oct 2010

Kyk hoe pragtig bedien Fort Simon se kinders die ander

plase!

Page 11: Bottelary- 2 Oct 2010
Page 12: Bottelary- 2 Oct 2010

Dankie Nicole E vir die lekker sappies!

Page 13: Bottelary- 2 Oct 2010

Die girls pronk met hulle cupcakes en dit verdwyn vinnig in

die magies

Page 14: Bottelary- 2 Oct 2010

Kaap Fleur was die wenplaas van die dag!

Dankie aan almal wat die dag moontlik gemaak het!