Bloemnuusbl 20140613

12
VRYDAG 13 JUNIE 2014 WWW.BLOEMNUUS.CO.ZA Sport Fietsryer hou SA se naam hoog bl. 12 VR Vadersdag Lesers se spesiale bood- skappe bl. 3 Wel en wee Kyk waar kuier Jens Friis bl. 2 Stuur ’n foto van jou onlangse troue vir gratis plasing in Bloemnuus na [email protected]. Die kleurfoto moet minstens 1 MB groot wees. Meld asseblief watter fotograaf wie waar afgeneem het. Die foto sal ook op Bloemnuus se Facebookblad te sien wees. Onthou, hoe meer likes jou troufoto op Bloemnuus se Facebookblad kry, hoe beter is jou kans om groot pryse in Bloemnuus se Troufoto van die Jaar-kompetisie later vanjaar te wen. Heelwat meer troufoto’s is op www.bloemnuus.co.za te sien. Hier is Jason en Jenny Badenhorst. Stuur troufoto

description

Bloemnuusbl 20140613

Transcript of Bloemnuusbl 20140613

VRYDAG 13 JUNIE 2014 WWW.BLOEMNUUS.CO.ZAGRATIS

Sport

Fietsryerhou SA senaam hoog

bl. 12

VRYDAG 13 JUNIE 2014 WWW.BLOEMNUUS.CO.ZA

Vadersdag

Lesers sespesialebood-skappe

bl. 3

Wel en wee

Kyk waarkuierJens Friis

bl. 2

Stuur ’n foto van jou onlangse troue vir gratis plasing in Bloemnuus na [email protected]. Die kleurfoto moet minstens 1 MB groot wees. Meldasseblief watter fotograaf wie waar afgeneem het. Die foto sal ook op Bloemnuus se Facebookblad te sien wees. Onthou, hoe meer likes jou troufotoop Bloemnuus se Facebookblad kry, hoe beter is jou kans om groot pryse in Bloemnuus se Troufoto van die Jaar­kompetisie later vanjaar te wen. Heelwatmeer troufoto’s is op www.bloemnuus.co.za te sien. Hier is Jason en Jenny Badenhorst.St

uurtrou

foto

2 BLOEMNUUS, VRYDAG 13 JUNIE 2014

Med

iaCorne

r10

0114/A/R

Johannesburg na Bloemfontein. Met vlugte vanaf

slegs R940*, is dit geen wonder dat ons roete blom nie.

Hierdie spesiale tarief is net beskikbaar op die volgende SA Express vlugte: SA 1001/2 | SA1003/4 | SA 1011/12 SA 1013/14 | SA 1017/18 | SA 1021/22 | SA 1023/24

Of jy nou vir besigheid of plesier rondrits, ons glo dit moet ’n veilige, sorgvrye en plesierige

ervaring wees – en natuurlik so ekonomies as moontlik. So van kostedoeltreffend gepraat, is

daar niks wat ons prys van R940* vir ’n eenrigtingkaartjie tussen beide stede kan klop nie.

*Eenrigtingkaartjie op ons Johannesburg en Bloemfontein roete, onderhewigaan beskikbaarheid. Koste sluit belasting uit. Bepalings en voorwaardes geld.

DIE volgende lesers in Bloemnuusse verspreidingsgebied is onlangsoorlede:

* Julio Victor (1943)* Willie van der Merwe (1957)* Gert Oosthuizen (1925)* Rudolf (Oubaas) Bentley (1945)* Koba Diedericks (1927)* Freddie Theart (1930)* Beryl Etsebeth (1945)* André Schamrel (1948)* Freddy Dillon (1961)* Tineke de Beer (1939)* Henk Boting (1930)

S Rory Duncan is die nuwehoofafrigter vir die Cheetahs invanjaar se Curriebeker-reeks.

S Barend van der Merwe, wat ’nring buite die Meditas Sparopgetel het, het die ring se eienaaropgespoor.Van der Merwe het in ’n brief

aan koerante geskryf as enigie-mand ’n ring verloor het en diering akkuraat kan beskryf ofverkieslik ’n foto van die verlorering kan toon, sal hy dit aan hulleterugbesorg.Hy het minstens tien oproepe

gekry van mense wat ringeverloor het, maar daar was neteen persoon wat die ring reg konbeskryf.Zelna Kleynhans (34), ’n mediese

verteenwoordiger en eienaar vandie ring, sê sy was histeries toe syhaar verloofring verlede Woensdagverloor het en is dankbaar datiemand soveel moeite gedoen hetom haar ring aan haar terug tebesorg.

S ’n jong getroude ma vanBloemfontein wat met een vanhaar beste vriendinne se 14-jarigeseun seks gehad het, is in dieBloemfonteinse streekhof tot vyfjaar tronkstraf gevonnis wat ingeheel vir vyf jaar opgeskort is.

Annette van der Walt (22) hetsnikkend in die beskuldigdebankgestaan terwyl streeklanddros JanGreyvenstein gesê het dat sy noueenkant moet gaan sit en mooidink hoe sy haar lewe vorentoegaan aanpak.

S Die Universiteit van dieVrystaat reik uit na sukkelendeskole om so goed as moontlik tepresteer. Sowat 70 plattelandseskole, versprei oor 40 van die 83Vrystaatse dorpe, ontvang daag-liks lesse via satelliet wat van dieSuid-kampus uitgesaai word.Dié internet-uitsaaiprojek is inMei in Madison, Wisconsin inAmerika, met ’n Enterprise-video-prys vir innovering in pedagogiekvereer.Lesse in wiskunde, fisiese weten-skap, lewenswetenskap, rekening-kunde, ekonomie, bedryfsekono-mie, aardrykskunde, geskiedenisen wiskundige geletterdheid worddaagliks van 09:00 tot 12:00 enweer van 14:30 tot 16:30 regstreeksuitgesaai.

S Gerhard de Jager (62) en syvrou, Nydia (64), van Trompsburgis in ’n stabiele toestand in ’nBloemfonteinse hospitaal nadathulle in hul huis oorval en beroofis.Amanda Appelgryn, woordvoerdervan Mediclinic Bloemfontein, sêhulle is erg getraumatiseer. Hulleis Saterdagnag in hul huis op diedorp deur twee mans aangeval,het sers. Ikobeng Hlubi, polisie-

woordvoerder, gesê. ’n Selfoon enR2 000 is gebuit.Niemand is nog in hegtenisgeneem nie en ’n klag vanhuisroof word ondersoek.

S Die VrystaatseCrinumshetverledenaweekdieGau-teng-Jaguarsin dieeindstrydvan dieBrutalFruit-net-balliga inPretoriamet 40-36geklop.

S Jockie, diehondekind van ’n bejaardeBloemfonteinse egpaar, isná ses weke en een dag metsy “ouers”, Louis (77) en MartieKlopper (74), verenig. ’n Beloningvan R10 000 het die ding gedoen.Dié Staffordshire-terriër is inKatlehong opgespoor en aan syeienaars terugbesorg.’n Man het op 26 April gesien

hoe Jockie uit die Kloppers sebakkie spring. Jockie en dieegpaar se hoendertjie was agterin

en hy het by die venster uitge-spring. Toe die man sien dieKloppers ry weg, het hy Jockieopgelaai en na Katlehong gebring.

woordvoerder, gesê. ’n Selfoon enR2 000 is gebuit.Niemand is nog in hegtenisgeneem nie en ’n klag vanhuisroof word ondersoek.

Die Vrystaat

eindstryd

Fruit-net-balliga in

met 40-36

Jockie, diehondekind van ’n bejaardeBloemfonteinse egpaar, isná ses weke en een dag met

Wel en wee

Die jaarlikse WildsKOSfees op De Oude Kraal het vanjaar 3 000 besoe­kers gelok. Feesgangers kon van 21 wildsoorte proe wat in meer as 50verskillende wildsresepte voorgesit is, verskeie wynsoorte proe enkoop, asook die lekkerste bykosse soos patats, stampmielies en potjie­kos eet. Krokodil was van die gewildste vleis en was teen middageteopgeëet. ’n Feesganger het die smaak daarvan as “hoender en vis ge­meng”beskryf. Die jongspan is nie afgeskeepnie; daarwashope kinder­vermaak. Feesgangers kon onder meer kleiduifskiet, helikopterritte ge­niet en perdry. Hier is Marius Strydomwie se gunsteling die krokodilge­regte was. Sien meer foto’s by www.bloemnuus.co.za. Foto: Inge Strydom

Margaret Batties lees elke weekdie Bloemnuus. Sy woon in Coles­berg, wat deel van Bloemnuus severspreidingsgebied is.

Foto: Inge Strydom

Jens Friis, redakteur vanBloemnuus, is met verlofin Europa. Inge Strydomneem in sy plek waar. Diéfoto is Saterdag op sy ver­jaardag in Amsterdam ge­neem.

ELMARIESCHOLTZskryf: “Dit is hoeonswaterspuit oponshoewein Roodewal lyk. Die koue is beslis hier.” Foto: Elmarie Scholtz

DIE winter is hier. Bloemnuus se lesers het hulfoto’s van verlede Vrydag se koue met die koerantgedeel. Die weer vir naweek is: Saterdag: -2/18 enSondag -1/18.

Die koue is hier

BLOEMNUUS, VRYDAG 13 JUNIE 2014 3

NUWE BANDENUWE BANDE155R13 vanaf R399

175/70R13 vanaf R439

175/65R14 vanaf R459

185/60R14 vanaf R509

195/50R15 vanaf R529

195/60R15 vanaf R669

195/65R15 vanaf R639

205/55R16 vanaf R679

195R14C vanaf R799

215R15C vanaf R1129

245/75R15 vanaf R1419

245/70R16 vanaf R1399

GRATIS METSTIKSTOFELKE BANDAANKOOP.

PRYSE SLUIT WIELBALANSERINGEN KLEPPE IN!

WIELSPORINGVANAF R149

3D3D

www.stoneyswheelandtyre.co.za

Rhodeslaan 21, BloemfonteinTel. 051 448 7400

VADERSDAG wordSondag gevier. VanBloemnuus se lesersstuur hierdie boodskap-pe aan hul pa’s.

S Gelukkige VadersdagPa Hennie de Beer, onsSuperpappa en liefdevolleman.Liefde Ilka, Zea en Ilse deBeer.S Pa Dolf van Zyl, dankievir alles. Ek is geseëndom ’n wonderlike pa tehê!Lovies, Yvonne.S Liewe Pappa HenryMoorcroft, dankie datPappa met ons speel. Onsis baie lief vir Pappa.Bolliekind en Pikkewyn.S Pa At Kruger, baiedankie vir die voorbeeldwat Pa vir ons is. Baielief vir Pa.Van Helene in Christiana.S Dankie Pa, jy is ’nvoorbeeld van ’n Godsmanvir ons as kinders. Dankievir alles, Gert Gertenbach.Van jou ou seun MechielGertenbach.S Hendri du Plessis,Dadda, jy is ons super-held! Ons is baie lief virjou. Jo-Anne en Jaden.S Neels Pruis, ek is sobly die Here het Pa gekiesom MY pa te wees.Dankie vir alles. Gelukki-ge Vadersdag.Van Anne Hoffman.S Pappa Corné Neethling,jy is my super Daddy.Dankie dat jy so lekker

saam met my speel.Tonne liefde, Aliné.S Pa Alfie Vorster.Dankie vir dit wat Padeur die jare vir my enAlfred beteken het.Vossie Vorster.S Colin Kettles, you aresimply the best, happyFather’s Day! We loveyou.Kettles girls.S Dankie dat Pa Chappieso ’n wonderlike pa enoupa is.Liefde, Belinda, Robert,Michael, Robin, Zane,Nina en Arno.S Riaan Coetzee, gelukki-ge Vadersdag. Baie dankievir alles wat Pappa virmy doen en beteken. Ek’tsowaar die beste pappa indie wêreld. Ek’s ongeloof-lik baie lief vir Pappa endankie dat Pappa altyddaar is vir my en al myboeties en sussies.MarcelleS Jan Coetzee, gelukkigeVadersdag, Pappa. Ek isbaie lief vir Pa en hoopPa word gou gesond.Liefde, Tini.S Kobus Lombard, ons isso ongelooflik lief virPappa. Pappa is diecoolste cool cat.Jana, Jaco, Rene enMamma.S To my daddy PetrusPule Mothibi. I’m stillhurting about you Daddy,after you left me. I willalways miss you Daddy,for all the things that I’ve

learned from you. Wher-ever you are, you are inmy thoughts. RIP.From W.W. Majola.S Kobus Bekker, Pappa isdie mees amazingste paooit. Al is ek ver enverlang baie, wens ek pa’n gelukkige Vadersdagtoe. Baie lief vir Pa.Van Anneliez.S Jannie van der West-huizen: Dankie, Heer, virmy pa, hy is so spesiaal;ek is baie lief vir hom.Liefde, Celest.SWayne Gottsch, opVadersdag sê ons dankieaan Pappa vir die geloof,hoop, opvoeding, elkekosbare oomblik en ’nglimlag elke dag wat aanons gegee word sonder datons daarvoor vra.Dankie dat Pappa onsPAPPA kan wees.Caitlin en Aidan.S Aan my pa, Jan Smit,gelukkige Vadersdag endankie dat Pa so mooi namy kyk.Liefde, Carima Smit.S Gerrit Coetzee, dankievir als wat Pa vir onsdoen. Lief vir Pa.Corné en Lorien Henning.S Pikkie van Zyl, Pappais die beste pappa enek en Hanru is baie liefvir Pappa. Dankie vir

als wat Pappa vir onsdoen. Liefde, Carla vanZyl.S ’n “Fighter” so sterksoos “Rocky”. ’n “Hero”soos “Spiderman” en“Batman”. ’n Man soos“Hulk”; dis presies soosmy pa, Tokkie “Fantastic”Olivier.Liefde, Jnr. en René.S André van Wyk, al isek ver, is Pa altyd in myhartjie. Geniet dié dag.Van jou oudste, Anzelle.S Pa Ben Sutherland,gelukkige Vadersdag. Ekwens so ek kon Pa Benontmoet. Ons sou elke daglekker saam gekuier het!Hier op aarde word Pabaie gemis deur Pa seseun Bennie. Pa bly inons harte. Tot ons eendagweer ontmoet. GenietVadersdag daar bo.Bennie en MarcelleSutherland.S Pappa Chris, my pappain die Hemel, jy is diebeste pappa ooit. Mis jouelke dag meer en meer.Van Charlene.S Pappa Martiens Jacobs,baie dankie vir alles, aldie bederfies, lewenslesseen liefde. Ons dank LieweJesus dat Hy ons aan joutoevertrou het.Liefde, Martyn en MC.

Vadersdagwense

Liewe Pappa PJ Britz, baie dankie vir al jou liefde enaandag wat jy vir my en Mamma gee. Hoop Pappa het’n lekker Pappadag. Liefde vanNieke enMammaNicola.

Vir Philip Theunissen: Vir ’n beter rolmodel kan ons nievra nie. Lief vir jou, van Aiden en Joshua Theunissen.

ENGO-KINDER-EN-JEUGSORG viervanjaar Vadersdag in die hoofatriumin Mimosa Mall. Die viering hetDinsdag begin en duur tot Sondag.Engo wil hierdeur bewustheid

skep en geld vir kinders insamelwat nie ’n pa in hul lewe het nie.

Spesiale Vadersdaghemde sal ookverkoop word. Vir elke hemp wat jykoop, sal jy ’n gratis inskrywing virdie kompetisie kry om dalk dieChevrolet Spark Campus vanR112 400 te wen. Nie net koop jy ’nunieke Vadersdaggeskenk vir jou panie, maar ondersteun jy ook kindersin nood.Die Vir Ons Kinders-projek word

deur Volksblad se Sentrale PlaaslikeKoerante, Imperial GM Bloemfonteinen Radio Rosestad geborg. Met ’n

R20-skenking staan jy ’n kans omdie eienaar van die Spark te word.Die sluitingsdatum van die kompeti-sie is 23 November.Engo-kinder-en-jeugsorg is ’n

nie-winsgewende organisasie watkinders heeltyds versorg wat deurdie kinderhof van hul ouerhuiseverwyder is omdat hulle ’n behoefteaan sorg en beskerming het.Dié diens is reeds meer as 100 jaar

oud en het ’n holistiese uitgangspuntvan versorging wat alle fasette dek.

Help ’n kind enbederf jou pa

Hier is Donovan Burger by dieSpark. Hy dra een van die hemdewat vir Vadersdag gekoop kanword. Foto: Inge Strydom

SONG VIR MY DAD – SnotkopDis nooit maklik nieMy woorde lê verMaar ek wil dit sêSo’k skryf dit in ’n song vir my

DadSoms is dit moeilik om die woorde

te sêSo ek skryf ’n songWat sê hoe baie lief ek hom hetEn my ster . . . is nie verWant my held . . . is my DadHou my sterk en so ek skryf dit in

’n song vir my Dad

Koor:En al lê, al lê ’n donker wolk oor

daai bergWeet ek, die son skyn altyd helder

by DadEn al breek, al breek ’n storm los

oor die seeWeet ek, My Pa sal altyd daar vir

my weesEn my ster, is nie verWant my held is my Dad

Hou my sterk,En so ek skryf dit in ’n song vir

my Dad

Dis nooit maklik nie, my pen los’n merk

Maar ek wil dit sêSo’k skryf ’n song vir my DadDaar’s soveel woorde en my

woorde is minSo ek skryf dit in ’n songwat sê hoe trots ek op my pa isEn my ster, is nie verWant my held is my DadHou my sterk,En so ek skryf dit in ’n song vir

my DadKoor

* Sien die video by www.bloemnuus.co.za.

Song vir my dad

4 BLOEMNUUS, VRYDAG 13 JUNIE 2014

WAT gebeur wanneer waar indie groter Bloemfontein? Bloem-nuus se gewilde Dagboekblad isdie plek om te kyk. Dit word ookgelaai op www.bloemnuus.co.za.Stuur dagboekinskrywings in

die onderstaande formaat(moenie volledige nuusverkla-rings stuur nie) na [email protected]. Dit is gratis.Die spertyd is Dinsdag om 09:00.

VRYDAG 13 JUNIESVolmaan.S The Naval Hill Planetariumnow offers regular public shows.The first digital planetarium insub-Saharan Africa was inaugura-ted on 1 November 2013 and isoperational. In addition to a “flythrough the universe” experience,planetarium events – lastingapproximately 60 minutes – includethe screening of one of severalpre-recorded shows. Yolandie Loots,051-401-9751.SDie Bloemfontein-kouvoëlver-eniging hou ’n voëlskou in dieViolet-saal van die skouterrein.Oop vir die publiek van 16:00 tot21:00 en Saterdag van 08:30 tot10:30. Johan Venter (082-899-3681) ofLukie Serfontein (082-565-1333).SBinnelanders (18:30 op kykNET,kanaal 144): Die dief steel Okkie segemoedsrus, en At beraam ’n planom Daleen te kan help. Leentaword ’n nuwe pos aangebied, enKarli se begroting kort ’n inspui-ting. Margot probeer Karli moedinpraat, en Gustav word ’nmini-glanspersoonlikheid. At vraEileen se hulp met die Jonkers.S Die President Brand-skool hou ’nskaapkop-manneaand. RudieHerbst, 082-815-1727.S Aguirre, The Wrath of God(1972), regie deur Werner Herzog,vanaand om 18:30 (versamelingkortfilms) en 19:00 (hoofvertoning).Lokaal: CR Swart-ouditorium,UV-hoofkampus. Toegang: Gratis.Duits met Engelse onderskrifte.

SATERDAG 14 JUNIESMaria’s Story: Multimedia-uit-stalling deur Maureen de Jager byOliewenhuis tot 22 Junie.S Die Vrystaatse Orgideë-vereni-ging se maandvergadering wordom 11:00 by De Bruynstraat 9A,Universitas, gehou. Fred Wilkinson(084-200-9416).SWorld Blood Donor Day (WBDD),which raises awareness of the needfor safe blood and honours thevoluntary unpaid blood donors fortheir gifts of blood. Visit yournearest blood bank and save a life.

SONDAG 15 JUNIESVadersdag.S Die Nasionale Museum,Aliwalstraat 36, is Sondae van 12:00tot 17:00 oop. Toegang is R5(volwassenes), R3 (leerlinge) envoorskoolse kinders gaan gratis in.Skakel 051-447-9609 vir inligting.SVadersdagete by Truksvy inSoutpan. Wildspastei, beesstert enplaasbrood met biltong. R150 perpersoon. Etes om 12:30 en 18:00.Besprekings by Liza (076-768-8726).

MAANDAG 16 JUNIES Jeugdag. Openbare vakansiedag.SKoop ’n Huisgenoot én Volks-blad by koerantverkopers inBloemfontein teen slegs R20.SBinnelanders (18:30 op kykNET,kanaal 144): Die opwinding oor dieDokter-Dokter-première verspreisoos ’n veldbrand, en At se slinkseplanne word in werking gestel.Quinton besef dis harde werk om’n ster te wees, terwyl Karlidesperaat is om haar ma tebeïndruk. ’n Media-krisis dreig omdie partytjiegees te blus.SKoekela is oop vandag en bedienetes, sjerrie en sop by Reidstraat17, Westdene. Skakel 051-430-1949.

DINSDAG 17 JUNIESWorld Desertification Day.SBloemfontein-veerpyltjieklubse weeklikse kluboefening om 19:00

by The Old Shute, Longstraat 1,Hilton. Almal is welkom. CarienEls, 072-992-3199.SOproep tot gebed van 10:00 tot11:00 in kamer 21 van die Klipkerkse sentrum. Vanessa (072-375-3652).S Pensioners’ days every Tuesdayat Makro. Eileen Ndewere (051-101-1000).

WOENSDAG 18 JUNIESKaraoke by Oolong Lounge, 2deLaan, Westdene, om 20:00. Skakel051-448-7244.S Vessel, ’n keramiekuitstallingdeur Dina Grobler, Helena de Waal,Clive Sithole en ander in dieJohannes Stegmann-galery tot 20Junie.SBinnelanders (18:30 op kykNET,kanaal 144): Binneland se reputasieis op die spel weens die “Rooi-kop”-debakel. Naomi hoor perongeluk ’n gesprek wat haar ergbekommerd maak, en Karli seonverantwoordelikheid jaag haarma die harnas in.

DONDERDAG 19 JUNIESMense word benodig om Donder-dae ’n halfuur lank by die Klipkerkse sopkombuis te kom help. Menseis ook nodig om sop te kook enbrood te skenk. As jy bereid is omte help, bel Elize by 051-436-7322.S Die gospelsanger Jan de Wet treeom 18:30 by die Bloemvallei-kerk op(Dreyerlaan,draai regs uit Masels-poortpad, 2,4 km anderkant dieBloemspruit-lugmagbasis). Toegangis gratis. ’n Sagte kollekte salopgeneem word ten bate van Jande Wet se sangbediening. Na-vrae: ds. Henk Taute (083-338-2118).S Die BAK en die Voortrekkers,Rapportryers, volkspele, Dames-kring en die Vryburgers biedvanaand in die saal van die NGkerk Universitas die Jeug-Erken-nings-eerbewysaand aan. Dr. DanieLangner is die gasspreker. Koste isR40 en sluit ’n ete in. Meerinligting en kaartjies by Barry

Fray (083-462-1963), Chris van derWesthuizen (082-850-6552) of WillieEngelbrecht (082-728-1489).

VRYDAG 20 JUNIESBinnelanders (18:30 op kykNET,kanaal 144): Nagskof word ’nbymekaarkomplek vir die ongeluk-kiges, en Margot reageer op nuusvan Karli. Pippa keer ’n dokter om’n pasiënt te behandel, en Okkie sekonfrontasie lei tot ’n dooie punt.Gustav en At praat oor sy toekoms.S The South African Institute forOccupational Safety and Health(Saiosh) will present a workshopon the new Construction Regulati-ons which were promulgated on 14February this year. This workshopwill be facilitated by one of South

Africa’s leading ConstructionHealth and Safety specialists, NeelsNortjé. The workshop will bepresented from 09:00 to 12:00 at thePresident Hotel, Bloemfontein. It isfree for Saiosh members. Non-mem-bers pay R525. Information andbookings at www.saiosh.co.za.S ’n Koorkursus word deur dr.Huibrie Verster by die LaerskoolSand du Plessis van 14:00 tot 17:00aangebied. Koste R70, skakel082-772-7992.S Exclusive Acoustic deur Belindaen Margie met 1980’s-musiek, asookoorspronklike akoestiese klanke om19:30 in Innie Skuur. Kaartjies isteen R100 by Kiki Corner en MusicInc. beskikbaar of bespreek [email protected].

Dagboek

Kuier en proe saam met Magda van Kokkedoor op 14 Junie van 09:00tot 13:00 by Donald Murraylaan 31. Magda gaan smullekker idees virsop met gaste deel. Kosprodukte van Magda se Kookstertjie­reeks salook te koopwees. Koste is R150 per persoon. Beperkte plek beskikbaar.Skakel 082­5599­700.

Matrieks se dae op die skool-banke raak ál minder. Loop-baankeuses kan vir party skool-verlaters ’n probleem wees.Inge Strydom het met ’n paarmense gesels oor wat hul be-roepe behels.

Martin Schwella, illustreerder, grafie-se kunstenaar en fotograaf

Het jy gestudeeren werk jy in dieberoep waarvoorjy gestudeer het?Ja

Hoe lank moes jystudeer? Twee jaaren die nodigeervaring en ekstravaardighede oorvier jaar opdoen.

Hoe lank is jy al in die bedryf? Vyf jaar.

Wat behels jou werk? As eienaar van myeie onderneming is daar baie werk, wantalles is my verantwoordelikheid. Ek doenelke dag beplanning en strategiese sessies,admin om alles op datum te hou en diebywerking van my onderneming se voor-koms en bemarking op sosiale media en diewebwerf. Ek het ook daagliks create sessionswaar ek foto’s verwerk, sketse teken enkliënte se bestellings doen. Ek spreek ookkliënte en neem foto’s.

Die lekkerste van jou beroep? Om te sienhoe my kuns lewe kry. Ek is ’n grootkunsaanhanger.

Wat is minder lekker? Admin, admin,admin.

Wat dink jy weet mense nie altyd vanjou beroep nie? Dit is baie meer as netmooi prentjies teken en foto’s neem. Dit isharde strategiese werk voor die eindresul-taat die lig kan sien.

As jy iets anders kon doen, sou jy? Nee.Om elke dag te doen waarvan ek altydgedroom het, is ’n groot plesier.

Doen jy die beroep wat jy van kleins afgesê het jy wou? Ja, dalk nog nie tot diemate waarin ek dit gedroom het nie, maar“Rome wasn’t built in a day.”

Cat van der Merwe, dans- en fiksheids-instrukteur en eienaar van dansateljee

Het jy gestudeeren werk jy in dieberoep waarvoorjy gestudeer het?Ek het dramagestudeer, het maaropgeskop omheeltyds te dans. Sonee, ek het niehiervoor geswot nie.Ek het kursussegedoen om gekwali-fiseerd te wees vir wat ek doen.

Hoe lank moes jy studeer? Latynse enbaldanse – drie jaar lank, aan en af.Zumba – dagkursusse wat ’n mens bywoonom ’n lisensie te kry. Pilates, ongeveer sesmaande per vlak. Paaldans, ongeveer sesmaande per vlak.

Wat behels jou werk? In die oggend geeek klasse soos Pilates en paaldans enfiksheid vir individue. Die res van dagalgemene admin, bemarking, besprekingsen beplanning. In die middae oefen ek omfiks te bly en van 17:00 tot 20:00 bied ek endie ander instrukteurs groepklasse aan enwerk aan nuwe dansroetines.

Die lekkerste van jou beroep? Om fiks engesond te kan wees en my passie te kanuitleef. Om te sien hoe my kliënte gelukkigis nadat hulle ons klasse bygewoon het.

Wat dink jy weet mense nie altyd vanjou beroep nie? Om ’n dansateljee tebestuur is soos enige ander ondernemingmet beplanning en papierwerk. Instrukteursmoet dubbel so hard oefen om fiks envoorbereid te wees. Om opleiding te kry viral die dans- en fiksheidkategorieë wat daaris, is duur, maar om klasse aan te biedbring nie noodwendig so baie geld in nie.

As jy iets anders kon doen, sou jy? Metwilde katte (bv. leeus, cheetahs, tiere, ens.)werk.

Madeleine Coetzee, musiekpromotor

Werk jy in dieberoep waarvoorjy gestudeer het?Ek het fotografie ge-studeer; dit is nie indieselfde lyn nie.

Hoe lank moes jyvaardighedeaanleer? Ek moesbaie vinnig leer. Ekhet opgelees oorelke aspek en besefdat ek baie vinnig sou moes leer om e-possete stuur. Ek het met mense in die bedryfgesels en raad gevra en leer nog elke dag.

Hoe lank is jy al in die bedryf? Ons hetMei 2013 ons eerste vertoning in InnieSkuur aangebied; dus langer as ’n jaar.

Wat behels jou werk? Die organiseringvan ’n vertoning. Van dinge soos korrespon-densie tot bemarking, opsit van plakkate,besprekings, kaartjieverkope, die toesiendat alles in orde is.

Die lekkerste van jou beroep? Wanneerek sien en hoor hoe die gaste en sangersdie vertonings geniet, asook die musiek ennuwe vriende wat ’n mens maak.

Wat is minder lekker? ’n Mens kan nievir al die sangers ewe groot gehore byme-kaar bring nie; daar is soveel talent watverdien om gehoor te word.

Wat dink jy weet mense nie altyd vanjou beroep nie? Dat die musiek- envermaaklikheidsbedryf ’n harde bedryf is.

As jy iets anders kon doen, sou jy? Eksou elke dag iewers in die oop veld wou siten prentjies verf.

Doen jy die beroep wat jy van kleins afgesê het jy wou? Glad nie. Ek wou vankleins af ’n wildbewaarder, ’n gypsy of ’naktrise word.

Ongewone beroepe vir matrieks

Madeleine CoetzeeMartin Schwella Cat van der Merwe

EMPOWERMENTFOR THE YOUTHInvites all Grade 10, 11, 12 Students and ParentsCome be inspired by famous youth of today who

are top achievers

Date: 21 June 2014Venue: Ons Kinderhuis, 43 Victoriaweg, WillowsTime: 12h00 – 16h00Price: R20 (Scholar)

R50 (Adults)Refreshments will be served

RSVP early, as seats are limited

Tel: 081 570 7212Mail: [email protected]

BLOEMNUUS, VRYDAG 13 JUNIE 2014 5

WHAT WE NEEDTo help create small business entities andsupport the growth and sustainability of currentbusinesses, we are looking for assistance in thefollowing areas:• Development of business plans• Technical skills in manufacturing, agricultureand supply chain

• Financial structuring and due diligence• Bookkeeping and accounting services.

HOW TO APPLY• If you are keen to register as a supplier to theMasisizane Fund, please request a detailedscope document from Benna van der Merweat [email protected] or contacther at 021 509 5079. The closing date is18 June 2014.

• Once we have completed our vetting process,we will notify you if your application has beensuccessful.

WHAT WE DOThe Masisizane Fund is an initiative of Old Mutual which aims to reduce inequality, create employmentand boost economic growth by promoting entrepreneurship and attract investments into Small, Mediumand Micro Enterprises (SMME). The Masisizane Fund focuses on productive sectors that have highemployment and growth multipliers in rural, township and peri-urban areas with a strong bias towardswomen and youth.

Currently, the Masisizane Fund provides loan financing to commercial enterprises and the agriculture andmanufacturing sectors. We also focus on providing supporting services such as business management,technical support, financial education and market development.

omms06

.201

4L705

9

PARTNER WITH USTO MENTOR ANDGROW SMALLBUSINESS OWNERS

ww

w.b

loem

nuus.

co.z

aNuwe lewe spruit uit koolkop

Talia Wiese (10)van Bloemfonteinskryf: “Ek het diéfoto geneem toe ekvir ons hasie wougaan blare gee. Diekop was dood,maar hy het nuweblaartjies ge­maak.” Talia is metdié foto ’n eetbe­wys van Rosie’sBrasserie by dieWindmill Casinoryker. Stuur foto’sna jens.friis@me­dia24.com. Digita­le foto’s moet min­stens 1 MB grootwees. Fotograwewat ’n bestaan uitfotografie maak,mag nie deelneemnie. Voorkeurwordgegee aan foto’swat in Bloemfon­tein geneem is.Vorige wenfoto’sis te sien opwww.bloem­nuus.co.za.

6 BLOEMNUUS, VRYDAG 13 JUNIE 2014

BLOEMNUUS, VRYDAG 13 JUNIE 2014 7

8 BLOEMNUUS, VRYDAG 13 JUNIE 2014

Getroud

LOUW EN CORNEL STADLER Foto: 3Kies Fotografie

CHRISTELLE EN KAREL DE KLERK Foto: Genesis Images Photography

LEON EN LIZÉL DE JAGER Foto: 3kies FotografieBEN EN LETTIE BREYTENBACH Foto: Francois Griessel

MARINDA EN ADRIAAN VAN TONDER Foto: Emma Booysen-fotografie

STUUR’nfotovanjouonlangsetrouevirgratisplasinginBloem-

[email protected]

1MBgrootwees.Meldassebliefwatterfotograafvirwiewaar

afgeneem

het.Nogheelwatmeertroufoto’sistesien

opwww.bloemnuus.co.za.

BLOEMNUUS, VRYDAG 13 JUNIE 2014 9

Tolvry: 0800 11 9031 www.sanbs.org.za

www.twitter.com/theSANBS

www.facebook.com/SANBS

Skenk veilige bloedom moeders te red.Dié Bloedskenkermaand,moenie dat die lewe in diepad van lewe staan nie.

Gee bloedvir dié wielewe gee.

NET

#WORK

BBDO

801720

4/A

Kone Solutions K22577

Invitation to TenderService providers are invited to tender for the following with Mailman School ofPublic Health LLC South Africa, registration 2005/001008 for 2014/2015.

• Shuttle Services• Stationery• Printing• Office Cleaning• Office Repairs• Transport for Outreach Purposes• CaterersThe Service Level Agreement is for a period of 12 months and will be awarded tothe service provider that best suits the organisation’s financial, cultural and officialneeds.Mailman School of Public Health LLC South Africa is an NGO and a division ofColumbia University. Information on this entity can be obtained onwww.columbia.edu and http://icap.columbia.edu/Please submit a compilation of documents, including but not limited toproposals, registration documents, BEE Certificates, Tax Clearance Certificate andother related certificates at our Head Office located at the MSPH SA LLC/ICAP,Unit 202, 2nd Floor, Block A, Rigel Office Park, 446 Rigel Avenue, Erasmusrand,Pretoria 0181.Enquiries: Ms Zama Nsibande at (012) 360-0640 or e-mail: [email protected] providers are requested to include the compulsory debarment certificateand information sheet in the tenderapplication.The closing date for submission of allrequired documents is 23 June 2014.MSPH LLC SA reserves the right not to appointa service provider and is not obliged todisclose reasons for non-selection.

DIE Fifa-Wêreldbe-ker-sokkertoernooiword elke vier jaartussen internasiona-le manspannegespeel. Die kampi-oenskappe is nogelke vier jaar gehousedert dit die eerstekeer in 1930 gespeelis, met die uitsonde-ring van 1942 en1946 toe dit weensdie Tweede Wêreld-oorlog nie konplaasvind nie.Die huidige

wêreldkampioen isSpanje, wat dielaaste toernooi in2010 gewen het. Dieeerste wedstryd invanjaar se strydwas gisteraand om22:00 toe Brasiliëteen Kroasië gespeelhet. Lesers het opFacebook die vraagbeantwoord: Wiedink jy gaan wen?James Taylor:

BelgiëKoos de Lange:

Brasilië metArgentinië asbuiteperd.Nataly du

Plessis: BrasiliëAnna-Marie

Engelbrecht:BrasiliëSimoné Schwel-

la: BrasiliëIlka de Beer:

Brasilië

Strydbegin

CUM­Boeke het ’n reuse­suksesmet sy Versprei dieWoord­veldtogbehaal. CUM­Boeke het sy klante uitgedaag deur ’n Bybel te skenkvir elke Bybel wat ’n klant vir die veldtog skenk. Altesaam 300 By­bels is ingesamel en aan die Christian Revival Church (CRC) oorhan­digwat dit in gevangenisse oor Suid­Afrika heengaan versprei.Metdie oorhandiging van die Bybels is van links Molly Marais (CUM­Boeke, takbestuurder), Sandra Immelman (CRC­span), Eileen Nde­were (CRC­spanhoof) en pastoor Harry Carelse (CRC). Foto: Inge Stryd-om

Inge Strydom

KALEIDOSKOOP kuier op 25Julie weer in Bloemfontein byInnie Skuur. Inge Strydom hetmet hulle gesels.

Julle is terug in Bloemfonteinmet die Kaleidoskoop-BLOE-Ming-warm-wintershow. Watkan Bloemfonteiners verwag?

Koue buite en warmte binne!Heerlike, cozy atmosfeer en dienuwe DVD/CD wat beskikbaar salwees – natuurlik sal ons ougunstelinge en van die nuwercovers ook doen.

Watter nuwe verwikkelingehet julle om te deel sedert julvorige kuier in Bloemfontein?

Die nuwe album Acoustic Coverswat sy verskyning in Maartvanjaar gemaak het. Daar is ook ’nnuwe vriend saam op die verhoogwat die liedjies help inkleur . . .

Wat was lekker van Bloemfon-tein?

Beslis die mense wat so oop enontvanklik vir ons en ons musiekis. Van ons grootste pelle het onsin Bloem gemaak.

Wat was minder lekker?Een spesifieke opelug-show wat

buite ’n kerk onder ’n boom gehouis . . . in die middel van diewinter . . . nie ’n goeie idee as jyjou vingers nodig het vir jou werknie. Punt.

Wie of wat inspireer julmusiek?

Jouba skryf musiek uit ’npositiewe en hoopvolle oogpunt oordie mooi van die lewe, liefde,

mense en verhoudings. Alles watmooi is, kom van God af, so Hy isbeslis die inspirasie agter onsmusiek.

Gunsteling-tydsverdryf?Braai en braai . . . Enigiets wat

die buitelewe en mense of onthaalinsluit.

Wat weet aanhangers nie vanjulle nie?

Ons het dieselfde van, maar isnie familie of getroud nie. Nie eenvan ons het musiek geswot nie,ons al twee het BSc-grade.

Hoe sal julle Kaleidoskoop in’n neutedop opsom?

Geseënd, hoopvol, doodgewoon,passievol en bevoorreg.

Wat is jul gunsteling-liedjie?Moedersmelk – dis lekker om te

sien hoe die mense saamsing enlag.

Snaakse ding wat met jullegebeur het?

Soos ek sê, dink mense soms onsis getroud – toe boek iemand virons ’n dubbelbed in ’n hotel met ’nshow – julle kan raai wie het opdie grond geslaap . . .

Gunsteling-aanhaling/-vers-reël?

In een van ons liedjies, seker“Bang Jan jou dooieman by joukon ek niks leer, ek sterf liewer opmy voete as om te lewe op myknieë”.

Waarna sien julle uit vir dieres van die jaar?

Hopelik ’n nuwe oorspronklikealbum en klomp konserte oor dieland heen.

Kaleidoskoop

Jouba en Anique Jordaan van Kaleidoskoop.

10 BLOEMNUUS, VRYDAG 13 JUNIE 2014

GENUINE LANDROVER PARTSAUTO NICHE BLOEMFONTEIN

[email protected]

PHONE: 051 403 4200

For the lowest prices on all genuine Land Rover partsand accessories, phone Auto Niche today.(The only Land Rover and Jaguar agents in the Free State)

For the lowest prices on all genuine Land Rover partsand accessories, phone Auto Niche today.(The only Land Rover and Jaguar agents in the Free State)

At Kerdoni’s recent relaunch was Chris Surtees, Charmaine Aboud and Pieterene Surtees.

Enjoy upgraded venueKerdoni’s Bays Village celebrated their upgraded venue recently by inviting their regularcustomers and all suppliers. This new cosy, warm venue was enjoyed by everyone whilesampling new and old favourite pizzas. Around 70 invited guests enjoyed the night withtheowner, CharmaineAboud, hermanagement teamand staff. Peter Fisher gave aheartfeltspeech and wished Charmaine all the best for the future. Here are from the left, front:Chantelle Kahts, Charmaine Aboud, Disa du Toit and Elizna Hamman; back: David Meyer.

DieDolfyntjies enSebras, Voortrekkers vanWillemPostma, het onlangs ’n uitstappiena Athalia­uitreik onderneemwaar kolwyntjies aan die inwoners uitgedeel is en diekleingoed Voortrekkerliedjies gesing het. Die Klopper­familie het ook aan Athalia’n elektriese rolstoel oorhandig wat deur een van die inwoners gebruik gaan word.Voor is Lizanne de Villiers; van links is, tweede ry: Reynard Moller, Alize Scholtz,Ihan van der Merwe, Divan Roux, Alenka van Vuuren en Jana­Marie Erasmus; agter:Mekyla Norval, Marli Jacobs, Char­Lené Boshoff, Chené de Villiers (skenker van rol­stoel),Nelri CoetzeeenKarli Jordaan; agter:Almeri Kritzinger,AnsCoetzeeenCornel­le Jordaan. Foto: Verskaf

BLOEMNUUS, VRYDAG 13 JUNIE 2014 11

GRAIN FIELD CHICKENS, a subsidiary of VKB Agriculture Limited, is adynamic role-player in the chicken industry with an abattoir in Reitz in theEastern Free State. The services of the following person are currentlyrequired:

Processing ManagerPost functions: • Will be responsible for total production of one shift• Operational management of plant • Budget management • Continuousoperational communication and liaison with internal departments andauthorities • Continuous monitoring and reporting of equipment and machineryin order to meet the operational requirements • Compliance with theprocessing standard practice • Compliance of pre-packed products withshipping standards • Planning, coordinating and facilitating the human resourcefunction within processing • Continuous compliance with legislativerequirements, policy and procedures within the processing function • Relevantstocktaking • Mentoring and training staff in processing.

Post requirements: • Production diploma or equivalent qualification • PME& PMI qualification • Relevant management training • Previous FMCG industryproduction experience is essential • Relevant HACCP knowledge • Knowledgeof the poultry industry is essential • Competent in basic Microsoft Officepackage.

A market-related remuneration package that corresponds with the profile ofthe post will be offered and can be structured according to personalpreference.

Contact Sas Kasselman with telephonic enquiries at 087 358 8450.

Send a full CV (proof must be provided on request) to Lynnette Jansevan Rensburg at e-mail: [email protected] or fax: 086 687 3948. Please stateon your application the post being applied for.

Only candidates that meet therequirements will be considered.

Closing date: 20 June 2014 at 12:00If you have not received any correspondencewithin 1 month of the closing date of theadvertisement, please accept that yourapplication was unsuccessful.

www.humanjobs.co.za Human Communications 109882e

Die Laerskool Olympia inHeidedal se o.9­hokkie­span het sover al sy wed­stryde van die hokkiesei­soen gewen. Hulle hetsonder hokkietoerustingbegin oefen. Die onder­wysers en ouers van dieskool het saamgespanomdie leerlinge se droomom hokkie te kan speel tebewaarheid. Die basiesetoerusting soos hokkie­stokke, ­klere en ­kouse isingesamel. Hier is vanlinks, voor: Bronwin Ma­bilo en Trivino Seaser;middel: Elona Maasdorp,Nthabiseng Motloung,Tsholofelo Selebano, Le­andre de Jau, CastiliaBaadjies enAngela Stalls;agter: Leandre Steyn (af­rigter).

BLOEMNUUS is opFacebook.Soek dit en gaan‘like’ die blad net soos5 800 ander lesers virwie die stad ook naaan die hart lê.

PERSOONLIKE

DIENSTE

FUNKSIES &

KONFERENSIES

1425

LENINGS

1445

Consolidation Loan Online:Up to R230 000. Bad creditwelcome.E-mail: [email protected]

OP SOEK NA

1485

I am looking for knitting machines:Empisals and Passaps in any condi-tion. Will pay cash. ContactCecilia 082 482 4686.

TE KOOP

ALLERLEI

1655

EKSOTIESESIEREENDE TE KOOP

Broeigereed Pare asook loseende. Goeie Bloedlyne.

Kontak CherrylTel:056 515 3963Sel 076 246 1414

E-Pos:[email protected]

LG-DUBBELBALIE-wasmasjien. Goeie toestand.R950 ohb. Kontak Kobus082 709 2499.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

HUISVERBETERINGS

BINNE

1835

AAA-kwaliteit: INSTALLERING vanalle plafonne en 'drywalls'. Asook dieherstel van plafonne. Gratis kwota-sie. Skakel 079 581 6654.

LOODGIETERS

1855

Aandag! Alle loodgieters-werk. Nuwe installasies,verstopte riole asookonderhoud. 079 581 6654.

BOME

1871

AFSNY EN WEGRY VAN BOME,hoërisikobome. 082 693 0234.

EIENDOMME

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

NOORDHOEK: Stil enveilige area. 1 slk, R2 750.2 slk, R3 900 p.m.W ingesl. Koopkrag. %082787 1102.

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

Ons benodig die dienstevan 'n ervare aktetiksterom so spoedig moontlik

diens te aanvaar.- Salaris onderhandelbaar.

E-pos CV na:[email protected]

BOEDELKENNIS-

GEWINGS

BOEDELS:

KREDITEURE EN

DEBITEURE4201

122 AM GEORGE

In die boedel van wyle AnnaMaria George, identiteitsnom-mer 380701 0021 082, 'nweduwee en pensioenaris, watwoonagtig was by BayswaterVillage, hoek van Alsace- enBurgundyrylaan, Bloemfon-tein, en wat oorlede is op 20April 2014, boedelnommer020954/2014.Skuldeisers en skuldenaars indie bogenoemde boedel wordversoek om hulle eise in telewer by en hulle skulde tebetaal aan die ondergetekendebinne 'n tydperk van dertig(30) dae na datum van publi-kasie hiervan.DOUGLAS & BOTHAVerw: Mnr. LaingProkureurs vir EksekutriseSomersetstraat 11/13Posbus 66Aliwal-Noord9750

122 CGF WILSON

In die boedel van wyle Chris-tiaan George Frederik Wilson,identiteitsnommer 3006155024 080, getroud binnegemeenskap van goedere metJeanette Susanna Wilson,identiteitsnommer 3711140009 084, in lewe woonagtigby Pleinstraat 37, Petrusburg,boedelnommer 10898/2005.Kennis geskied hiermee datdie gewysigde, aanvullendeeerste en finale likwidasie- endistribusierekening in boge-noemde boedel ter insae sal lêten kantoor van die Meestervan die Hooggeregshof,Bloemfontein, en Landdroshof,Petrusburg, vir 'n tydperk van21 dae gereken vanaf Vrydag13 Junie 2014.Naam en adres van eksekuteurof gemagtigde:LB SAFFYHoney ProkureursPosbus 29Bloemfontein9300Tel: 051 403 6600Faks: 051 403 6714

SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES

DieNedbank­Grey­kollege­wynervaring vindopVrydag20 Junie om18:30 vir 19:00 inGrey­kollege se Eeufeessaal plaas. Die geleentheid behels ‘n wynproe, ete en dansparty. Diekleredrag is netjies­informeel. Musiek word deur ‘n orkes verskaf. Wyn sal te koop weesen daar sal ook deur die loop van die aand ‘n wynveiling plaasvind. Die kaartjies kos R250per persoon of R2 500 per tafel. Kaartjies is te koop by JR Prins, Grey­kollege (sekondêr),by 082­774­5444 of Karin Grundlingh by 083­544­0826. Van links is Franz Bobbert, BobbertAuctions, Lukas van Niekerk, @wine, Deon Scheepers, skoolhoof: Grey­kollege, KarinGrundlingh, gr. 11­ouerkomitee, Grey­kollege. Foto: Niel Lombard

Hierdie week op die webblad:

S Troufoto’sSWinterkoue is hierS Foto’s van die WildskosfeesS Lees wat sekere beroepe behelsS Bloemnuus se gewilde dagboekS Heerlike beesstertresepS Blaai deur vorige uitgawes indien jy ditmisgeloop het.S Gesels saam op Bloemnuus se Facebookblad.

Reg vir wynproegeleentheid

PROMOSIE

Waylin Young (16) van die Hoër­skool Fichardtpark het op die Suid­Afrikaansebaan­ enparafietsrykam­pioenskappe die wedren vir juniormans gewen. Het het ook ’n brons­medalje in die agtervolgingsren virjuniormans gewen. Hy is ook gekiesom as deel van die Suid­Afrikaansejunior baanspan aan die Suidoos­Asië­Grand Prix­reeks in Maleisiëdeel te neem. Hulle het daar goudverower.

Die o.13A­netbalspan vandie Laer Meisieskool Oranjehet verlede Vrydag die Mo­theo­netbaluitdaging inBloemfontein gewen en isdeur na die Vrystaat­net­baluitdaging wat die na­week by die Laerskool Wil­lem Postma plaasvind. Vanlinks is, voor: Minke Kruger,Bianca van der Vyfer enMe­gan Herbert; agter: JanéBritz, Tiané Theunissen,Charlene Grevelink, Khar­ma Cilliers en Lise Bezui­denhoudt.

ALTESAAM 37 Koreaanse kryg-kunsstudente van die WhiteTigerklub, hoof-dojang in Bloem-fontein, het aan die Koreaansekrygkunsstyl, Internasionale TangSoo Do en Haedong Kumdo-konfe-derasie, se Suid-Afrikaansekampioenskappe deelgeneem.Meesterinstrukteur Liza Coetsee-

Hugo (5de dan) is die afrigter vandie White Tiger-klub waaronderBloemfontein, Pretoria, Ficksburg,Aliwal-Noord, Zastron, Lady Greyen Jacobsdal val.Dié kampioenskappe is by die

Wits-universiteit gehou en al dieverskillende klubs van die konfe-derasie het teen mekaar omspaninsluiting meegeding. Daarwas klubs van Bloemfontein,Aliwal-Noord, Zastron, Lady Grey,Jacobsdal, Ficksburg, Randfontein,Johannesburg, Pretoria enNelspruit.Die 37 White Tigers het 70

medaljes verower. Altesaam 11 vandie 37 White Tigers oefen inBloemfontein en hulle het 20medaljes verower.

Uit die groep is daar agtSuid-Afrikaanse kampioene enhulle het soos volg gepresteer:Chris Austin (3de dan, goud invorms en wapens), Jami Visagie(1ste dan, goud in vorms enwapens), Wynand de Villiers (chodan bo, goud in vorms, wapens engeveg), Malcolm Markram (bronsin vorms, goud in geveg), KevinMarkram (goud in vorms), LeytonMarkram (goud in vorms, silwerin geveg), Ruan Dippenaar(silwer), Riaan Dippenaar (goud invorms, silwer in geveg), MinkePretorius (goud in geveg), ShawnéBrummer (silwer in wapens engeveg) en Nico Laubscher (bronsin vorms, silwer in wapens).Die kampioenskappe was ’n

spankeusetoernooi waarvolgens ’noefenspan gekies gaan word virdeelname aan wêreldkampioen-skappe wat in 2015 in Kaliforniëen in 2017 in Suid-Afrika gehougaan word. Die studente wat dusvir hierdie oefenspan gekies word,gaan Suid-Afrika op die wêreld-kampioenskappe verteenwoordig.

Tigers wys hul slag

Van links is, voor: Ruan Dippenaar, Riaan Dippenaar, MalcolmMarkram, Kevin Markram en Leyton Markram;agter: Wynand de Villiers, Chris Austin, Nico Laubscher, Jami Visagie en Shawné Brummer.

www.bloemnuus.co.za

Motheo:Spanseëvier intoernooi