Bloemnuus 11 apr 2014

12
11 APRIL 2014 WWW.BLOEMNUUS.CO.ZA WWW.BLOEMNUUS.MOBI GRATIS Die groot mallemeulewiel is reeds vir vanjaar se Bloemskou opgerig en van 24 April tot 3 Mei sal dit weer draai. Daar is heelwat nuwe aktiwiteite, soos die Bloemskou-talentsoek- kompetisie waarvoor reeds uitdunrondes gehou is. Die tien finaliste tree op 24 en 26 April op. Gesinne en vriende kan hulle ook vir die Crazy Olympics en 2-in-1-hindernisbaan inskryf. Lees op www.bloemnuus.co.za meer oor die Bloemskou. Bloemskou: Maak ’n draai

description

Bloemnuus 11 apr 2014

Transcript of Bloemnuus 11 apr 2014

Page 1: Bloemnuus 11 apr 2014

11 APRIL 2014 WWW.BLOEMNUUS.CO.ZA WWW.BLOEMNUUS.MOBI GRATIS

Die grootmallemeulewiel is reeds vir vanjaar se Bloemskou opgerig en van 24 April tot 3Mei sal dit weer draai. Daar is heelwat nuwe aktiwiteite, soos die Bloemskou­talentsoek­kompetisie waarvoor reeds uitdunrondes gehou is. Die tien finaliste tree op 24 en 26 April op. Gesinne en vriende kan hulle ook vir die Crazy Olympics en 2­in­1­hindernisbaaninskryf. Lees op www.bloemnuus.co.za meer oor die Bloemskou.

Bloemskou:Maak ’ndraai

Page 2: Bloemnuus 11 apr 2014

2 BLOEMNUUS, VRYDAG 11 APRIL 2014

Stuur jou brief na [email protected].

BrieweSWAT ’n wonderlike afdruk van’n ou koevert wat in vandag (4April) se Bloemnuus geplaas is.Dit laat my op nostalgiese paaie

loop waar almal mekaar geken heten jy met sekerheid geweet het joubrief sou wel die ontvanger bereik– selfs met die minimum inligtingop die koevert.E-pos is wel vinniger, maar niks

kan verbeter nie op die spesialegevoel wanneer ’n handgemaaktekaartjie en koevert in jou posbusbeland.– Christina

S Ek is in my skik met die uitlegvan my stuk (“ ’n Boom se storie”,Bloemnuus, 4 April, bl. 3) met ’nbaie toepaslike foto van Naln endie bome in die boomtuin watafgesaag word.Om dit boonop oorkant Bernard

Odendaal se storie op bl. 2 te plaasmet die pragtige foto van diepopuliere in herfsdrag is om dieuitleg self ’n storie te laat vertel.Geluk daarmee.– Stoffel Cilliers

S Die herfsfoto was pragtig(Bloemnuus, 4 April, bl. 3). Herfs isvir my die mooiste seisoen.Vallende blare bring ’n besonder-

se boodskap: Daar wag ’n tydeliketotsiensgroet, want ’n lentevreugdegaan gebore word.Elke vallende herfsblaar vertel sy

eie verhaal. Dit is net ’n tydelikekleurespel van goudgeel en alleskakerings van kleur en dan gaandie natuur rus.– Hannes Engelbrecht

S Dankie vir die foto in vandag seBloemnuus (“Paastyd byna hier”,4 April, bl. 1).Dit was ’n groot verrassing om

dit op die voorblad te sien.Mense SMS my soos die koerant

by huise afgelewer word. Duisendedankies.– Rochelle van Deventer

S Ek het die berig oor Naval Hill(Bloemnuus, 28 Maart, bl. 7) geniet.Dit was heerlik om dit te lees,

aangesien ek as kind tot op tienjaar die voorreg gehad het om “dieberg”, soos ons daarvan gepraathet, te kon plat speel.My oupa, J.J.F. Coertzen, of soos

ons hom genoem het, oupa Kootjie,was die opsigter daar.My pa het saam met die res van

sy broers en susters daar grootge-word.Hulle het vir ons baie staaltjies

oor Hangmanskloof vertel.My pa-hulle was daar toe die

eerste wild op Naval Hill afgelaai isen toe die toring opgerig is.Ek het die berig vir al my ooms,

tannies en die res van die familiege-e-pos.– Adéle

S Reünie: Die matrieks van 1964hou ’n 50-jaar-reünie by dieAfrikaanse Hoërskool Kroonstad(Rooiskool).Bel Chris Moolman (Molie) by

082-928-9024.

Die sanger David Fourie, ’n oud­Bloemfonteiner, is as ambassadeurvir die Suid­Afrikaanse Vrouevereniging aangewys.

Rolene Strauss, ’n Kovsie­student, het nie net met die titel as Mej.SA2014weggestapnie,maar ookmetpryse vanR1,3miljoen. Rolene,die UV se eerste suksesvolle proefbuisbaba, was in 2010 een van die14 finaliste in Volksblad en Kovsies se Matrikulant van die Jaar­kom­petisie. Die vorige Mej. Suid­Afrika uit die Vrystaat was Louise Crousin 1963. Rolene, ’n vierdejaar­ mediese student, gaan vanjaar eers ophaar pligte as Mej. SA konsentreer, maar sy wil later haar studie vol­tooi.

Wel en weeS Phialetta Botha De Beer enRonel de Clercq het elk tweekaartjies na Juanita du Plessis sekonsert op Vrydag 2 Mei om20:00 in die Kovsiekerk gewen.Nog kaartjies sal op Bloemnuusse digitale media weggegee word,so hou jou oë oop. Die konsert

word deur Afrikoon-produksiesaangebied. Bloemnuus is ’nmediaborg van die konsert.

S Ilze van Rooyen is diewenner van Chad le Clos senuwe boek, Unbelievable, watdeur Penguin uitgereik word.

SAnneska van der Spoel,Chantelle Kruger, MarliaOlckers, Stephani Venter enCornea Smit wen elk tweekaartjies na die Bloemskou.

S Ollie le Roux, die oud-Spring-bok, en sy vrou, Mariska, is ’ndogter (Lisa) ryker. Die egpaar sedrie ander dogters is Mia, Chloëen Donna.

S Johan du Bruyn (34) isVrydagaand in ’n motorfietsonge-luk dood nadat hy met symotorfiets geval het en ’nkragboks langs Du Bruynstraatin Universitas getref het.

S Niël Smith (17), ’n gr. 10-leer-ling aan die Hoërskool PresidentSteyn in Bainsvlei, is in diePelonomi-hospitaal behandelnadat hy brandwonde aan sygesig opgedoen het. Dit hetgebeur toe die kragboks waaraansy ouer broer (Louis) gewerk het,ontplof het. Niël speel vleuel virsy skool se eerste rugbyspan.

S Ebrahiem Botha is dievoorsitter van die KovsieGaming League (KGL), terwylFrederik Peens as ondervoorsit-ter dien en Roxanne Freitag astesourier.Kovsie-studente wat graag

aanlynspeletjies speel, kan diétydverdryf nou meer gestruktu-reerd beoefen deur hulle by dieKGL aan te sluit.Die doel is om passievolle

studente van alle fakulteite vandie UV bymekaar te bring. Diévereniging is in November as ’nstudenteorganisasie op diekampus geregistreer. Dit hetreeds 150 lede.

S Die volgende mense inBloemnuus se lesersgebied isonlangs oorlede:* Dora May (gebore 1953)*Alex Venter (1950)* Daniel T. Ferreira (1928)*Alex Venter (1950)* Dan McLean (1957)*Mannetjie Welthagen (1932)* Jurie Nel (1928)* Petrus Johannes (Smiley)Badenhorst (1935)* Naómi Coetzer (1928)* Louise (Bokkie) Aspray (1940)* Sakkie Pienaar (1951)* Johan Smit (1935)* Ted Lane (1926)* Johannes H. Pretorius (1953)

SMotlatse Raphael (26) hetop aanklagte van moord enhuisinbraak ná die moord opOunooi Badenhorst (73) in dieSmithfield-landdroshof verskyn.Ounooi, wie se oorlede man,Jurie, ’n burgemeester vanSmithfield was, se lyk is verledeMaandag in haar huis gevind.

S ’n Afskeidsgeselligheid vir dieregterpresident van die Vrystaat-se hooggeregshof, regterpresi-dent H.M. Musi, is in die DeOude Kraal Dorpshuis gehou.

S Reuben van Wyk (25) het ’nveloorplantingsoperasie onder-gaan nadat ’n weerligstraal homby die Tierpoortdam getref het.

S Johan van der Wath, DeanElgar en Ryan McLaren is metdie Knights-spanbraai gegroet.Van der Wath se kontrak is nieverleng nie. Elgar gaan syloopbaan by die Titans voortsit.McLaren het met sy nasionalekontrak, wat dit toelaat, besluitom hom volgende seisoen vir dieDolphins beskikbaar te stel.

JackO’Reilly en Lourette Engelbrecht is verloof. Foto:GoUrbanPhotography

Page 3: Bloemnuus 11 apr 2014

BLOEMNUUS, VRYDAG 11 APRIL 2014 3

Deon Scheepers, die skoolhoof van Grey­kollege (sekondêr), saam met sy gesin. Van links is sy vrou, Hildalize,dogter, Kayleigh, seun, JD, en Deon.

Grey-hoof geselsWIE is Deon Scheepers?JENS FRIIS het met dieskoolhoof van Grey-kolle-ge (sekondêr) gesels.

Wat behels aardse geluk?Wanneer jy voel dat jy ’nverskil in iemand se lewemaak.

Wat is jou grootstetekortkominge? Ongedulden dat ek soms te hoëverwagtinge van ander het.

Met watter tekortko-minge in ander kan jysaamleef? As iemandinisiatief neem en tenminste iets probeer, al wordfoute gemaak.

Wat kan jy nie verduurnie? Onbevoegdheid enwanneer iemand sy/haarposisie misbruik omhom-/haarself te bevoor-deel.

Wat is jou mees kenmer-kende eienskap? Ek streefdaarna om voortdurend tevernuwe, grense oor testeek en middelmatigheidaan te pak.

Jou kosbaarste besitting?My gesin, hoewel geleen.

Wat sou jy anders gedoenhet as jy jou lewe konoorhê? Nie veel nie! Eksou miskien korter paaiegekies het om by ’nsoortgelyke eindresultaatuit te kom.

Wat is die diepste puntvan ellende? Waarskynlikwanneer iemand hoopverloor het.

As jy nou ’n reis na enigeplek op aarde kon wen –waarheen sou dit wees?Disney World in Florida.Ek sal dit graag met mygesin wil meemaak.

Wat is die mooiste woordin Afrikaans? Moerkoffie.

Waarvan hou jy glad niein Bloemfontein nie? Diestofstorms in Augustus.

Watter musikante se CD’sis in jou motor? BruceSpringsteen en David Cook.

Lees jy enige boek(e)tans? John C. Maxwell se 5Vlakke van Leierskap.

Laaste fliek gesien? Wasdit goed? The Family. Ekhet die donker humordaarin geniet.

Wat maak jou nostalgies?’n Lekker rooi wyn metmusiek uit die 1980’s op ’nSondagmiddag.

Wat is jou grootste vrees?Dat ons jeug se drome inSuid-Afrika nie verwesenliksal word nie.

Wat dink jy gebeur ná diedood? ’n Mens se siel gaanna die hiernamaals waardaar vrede is sonder diealledaagse probleme.

Wie is jou helde? Ekrespekteer enigeen watbereid is om op te staan virwat hulle dink reg is. Wyleoudpresident NelsonMandela, Martin LutherKing en Gandi, om maar ’npaar te noem.

Wie sou jy die graagstevir ete wou nooi? VanGrey-kollege se oud-skool-hoofde, soos ds. AndrewMurray, Jock Meiring, A.K.Volsteedt en Patat Cronjéom te gesels oor dieGrey-kollege van gister,vandag en môre.

Wat sou jy dan vir etemaak? Lamsboud op dieWeber met ’n lekker rooiwyn.

Deon Scheepers in Grey­kollege se skoolsaal met van die leerlinge agter hom.

Page 4: Bloemnuus 11 apr 2014

4 BLOEMNUUS, VRYDAG 11 APRIL 2014

WATTER van die volgende foto’s laat jou twee keerkyk?Lesers kon op Facebook stem en die foto wat die

meeste stemme gekry het, is Amanda Lategan s’n. Sy

wen hiermee ’n eetbewys wat deur Rosie’s Brasserie indie Windmill-casino-en-vermaaklikheidsentrum geskenkword.Die leser wat die wenner korrek voorspel het, is

Brahm Henkins. Hy is nes Amanda ’n eetbewys van diégewilde restaurant ryker.As jy foto’s van eienaardighede soos die iewers

geneem het, kan jy dit stuur na [email protected].

Raar, maar waar

Anilia Boshoff: “Die foto ismet ons eerste uitstappieWes­kus toe geneem. Net buitekant Paternoster het die wind­pomp­seding ons lekker laat lag, want voel ons nie almalsoms soos die windpomp nie?”

Derick Viljoen: “Dié ‘kommunikasie­gaping’ tussen Beth­lehem en Fouriesburg is ná erge veldbrande in die omge­wing afgeneem.”

Estelle Knox: “ ‘n Voëlnessie wat hol is in die middel opdie Amanzi­wildplaas naby Brandfort afgeneem.”

Franci Terblanche: “Hierby ‘n foto geneem buite Bloemfontein net ná sonopkoms van’n bakkie oorlaai met die aardse besittings van ’n gesin op pad na ’n beter bestemming.In die kajuit was drie volwassenes en twee kinders.”

Carin vanVuuren: “Die foto vandie trek het ekdeurmymotor se venster opdie lughawe­padbuite Bloemfontein afgeneem.Diemeubels enmoontlik die eienaar daarvan is som­mer saam op die bakkie vasgemaak.”

Jan Venter: “Die ‘kleinhuisie’ is by The Gourmer Shed, ’n plaasrestaurant buite Clarens,afgeneem. Die toilet was heel sindelik en netjies, maar het tog ’n glimlag ontlok.”

Amanda Lategan: “Die drie Minions staan reg langs die pad tussen Virginia en Brand­fort”.

Page 5: Bloemnuus 11 apr 2014

BLOEMNUUS, VRYDAG 11 APRIL 2014 5

16995LADIES’ SKINNYJEANS

21995LADIES’ DOUBLE-BREASTEDLONG CARDIGAN

16995LADIES’ SKINNYJEANS

22995MEN’S SLIM-LEGJEANS

22995MEN’S LOW-RISESTRAIGHT LEGJEANS

16995MEN’S CHECKED SHIRT

19995GLAM JERSEY

15995MEN’S ARGYLEJERSEY

39995MEN’S PADDEDJACKET

8411

firetre

edesign

e&oe

Promotion valid from 10 APRIL 2014.Available in selected stores. *while stocks last

CLIENT CARE • 0861 888 899 GENERAL QUERIES • 031 582 1100 (office hours) FAX • 011 710 3378

KWAZULU-NATAL: Galleria, Amanzimtoti • Chatsworth Centre, Chatsworth • West Street, Durban • Value Centre (shoes only), Springfield Park • SanlamCentre, Empangeni • Gateway, Umhlanga • Scott Street, Newcastle • Phoenix Plaza, Phoenix • Church Street, Pietermaritzburg • Pinecrest Centre,

Pinetown • Woolley Street, Port Shepstone • Boardwalk, Richards Bay • Shelly Centre, Shelly Beach • Pavilion, Westville • Home Centre, Springfield • TheCrescent, Umhlanga (Shoes Only) GAUTENG: Trade Routes Mall, Lenasia • Greenstone Shopping Centre, Modderfontein • West Rand Retail Crossing,

West Rand • Saveways Crescent Centre, Witbank • Atterbury Value Mall, Pretoria • Fourways View Mall, Fourways • Centurion Mall, Pretoria • Festival Mall,Kempton Park • Key West Shopping Centre, Krugersdorp MPUMALANGA: Riverside Mall, Government Boulevard, Nelspruit FREE STATE: Middestad Mall,

Bloemfontein NORTH WEST: City Mall, Klerksdorp NORTHERN CAPE: Diamond Pavillion Mall, Kimberley

SAVER30

www.hub

.co.za

Onthou jy nog . . .? Eens het Jan vanRiebeeck opSuid­Afrika se geld­no­te gepryk. Van Riebeeck het wel op 6 April 1652 Tafelbaai binnegevaar,maar het eers op 7 April – Maandag 362 jaar gelede – voet aanwal gesit.

Nuus in kortS Jan van Riebeeck het wel op 6April 1652 Tafelbaai binnegevaar,maar het eers op 7 April – Maan-dag 362 jaar gelede – voet aan walgesit. Aan land het hulle tweeKhoikhoi raakgeloop. Hulle konmet handgebare met die inboor-linge kommunikeer.

Nadat “den buijk met eeten endedrincken” gevul is, het VanRiebeeck gehoor hulle was vissersen sou dus nie vee kon verruil nie,vertel die FAK se AfrikaanseKultuuralmanak.

S Die kykNET-vermaaklikheidspro-gram Bravo! is op die SouthAfrican Film and TelevisionAwards (Saftas) as die land se bestevermaaklikheidsprogram aangewys.Bravo! het 50/50, Top Billing en IAm Woman: Leap Of Faith uitge-stof.

SAntoinette Louw, ’n oud-Bloem-fonteiner, het ’n Safta as bestevroulike aktrise in ’n rolprentontvang. Dit is die eerste keer datdié prys aan ’n Afrikaanse kunste-naar toegeken word. Louw het dierol van die kankerlyer Ella Winterin Die laaste Tango gespeel. Sy isdeur die regisseur Deon Meyer, ook’n oud-Bloemfonteiner, vir diehoofrol genader nadat hy haar indie toneelstuk Nag, Ma teenoorSandra Prinsloo sien speel het.

SMacufe in Bloemfontein hetbelastingbetalers verlede jaar ’nrekordbedrag van R50 miljoengekos.

“Terwyl nasionale kunstefeestesoos die KKNK en Aardklop op huleie moet regkom om te oorleefbestee die regering al 17 jaar lankjaarliks miljoene aan ’n kunstefees

wat eintlik net ’n partytjie virpolitici en hul vriende en familiele-de is,” berig rapport.co.za.

“Paul Mashatile, minister vankuns en kultuur, het in antwoordop ’n parlementêre vraag van dieDA gesê die Vrystaatse departe-ment van sport, kuns en kultuur(VDSKK) het R39 miljoen totverlede jaar se fees bygedra en dienasionale departement R2 miljoen.

“Volgens ’n verslag van dieMangaung-munisipaliteit, waarvanRapport ’n afskrif bekom het, hetdie metro nog R9,3 miljoen byge-dra.”

S Suid-Afrika se oudste Afrikaansekunstefees, die Klein KarooNasionale Kunstefees (KKNK),word gepas met ’n koffietafelboekgevier. Aanvanklik is ’n veeldunner boek beplan, maar, verteldie skrywer-joernalis Ilza Rogge-band, sy het bitter gou besef meerbladsye is nodig om ’n regverdigeblik te gee van die Karoofees watvanjaar twee dekades gevier het.Koop die boek teen R250 bywww.absakknk.co.za.

S Prins George het Saterdag op syeerste oorsese reis vertrek. Hy isnou agt maande oud. PrinsWilliam, die hertog van Cambridge,en sy vrou, Catherine, het hul seunop ’n besoek aan Australië enNieu-Seeland saamgeneem. PrinsWilliam het in 1983 ook op agtmaande saam met sy ouers,Charles en Diana, dié twee suideli-ke lande besoek.

SMickey Rooney (93), dieHollywood-legende wat reeds in dieera van stilflieks naam gemaak het,is Sondag oorlede.

S Die lokprent van Blended isonlangs bekend gestel.

Dié fliek is verlede jaar inSuid-Afrika verfilm en in baietonele is die land – waaronderveral Sun City – te sien. Blendedvertel die storie van twee enkelou-ers wat ná ’n toe-oë-afspraakmekaar toevallig weer op ’nvakansie raakloop – in Afrika waarhulle op safari is.

S Die verfilming van die GoldenGlobe-bekroonde TV-reeks Home-land gaan in Kaapstad plaasvind.Dié gewilde reeks wat handel oorhoe die CIA-agent Carrie Matthison(Claire Danes) terrorisme wilhokslaan, is al in Israel, PuertoRico en Marokko verfilm.

SAnneke Blaise, die oud-redak-teur van die tydskrif Tuis/Home,wat in Februarie oorlede is, worddeur Wicus Pretorius opgevolg. Hyis ’n adjunkredakteur van Huisge-noot/YOU. Anneke was ’n oud-Bloemfonteiner.

SKoos Bekker has stepped downas chief executive of Naspers. Bobvan Dijk, previously Naspers’ headof e-commerce, took over the helmon 1 April.

For the next year, Bekker plansto travel to places such as Seouland San Francisco to seek the “newbig wave” and to give the new CEOspace and time to settle in his newseat.

On his return, Bekker will takeover as chairman of the Naspersboard.

The Naspers chairman TonVosloo has retired from the boardof Media24 and intends to retirefrom the board of Naspers in 2015.

S Charné Kemp, ’n Volksblad-joer-nalis, se boek, Moord op Griekwa-stad – Die storie van die Steenkamp-treurspel, word vandeesmaand deurTafelberg-uitgewers uitgereik.

Sy glo die rede waarom dié saakmeer aandag as ander plaasmoordegetrek het, is omdat die treurspel’n gewone gesin getref het in ’nprovinsie waar plaasmoorde seldevoorkom. Ook die aanvanklikeraaisel rondom Deon en ChristelSteenkamp en hul 14-jarige dogter,

Marthella, se dood het mensegeboei. ’n Seun is onlangs skuldigbevind. Die media sal moontlikaansoek moet doen om die identi-teit van die seun bekend te maakwanneer hy in Augustus 18 jaaroud word.

S Christoff Becker, een van dieWaterkloof-4, is na die Ebongweni-C-Max-gevangenis in Kokstadoorgeplaas, omdat hy glo weer ’nselfoon by hom gehad het.

Page 6: Bloemnuus 11 apr 2014

6 BLOEMNUUS, VRYDAG 11 APRIL 2014

STUUR ’n foto van jou onlangse troue vir gratisplasing in Bloemnuus na [email protected] kleurfoto moet minstens 1 MB groot wees.Meld watter fotograaf het vir wie waar afgeneem.Nog troufoto’s is op bloemnuus.co.za te sien.Getroud

Marcelle en Bennie Sutherland. Foto: Juan Mari Steyn

Louw en Cornel Stadler. Foto: 3’kie’s Fotografie

Veronica en Albert Louw.

Jaen­Maré en Barry Maritz. Foto: Eloise van Rensburg Fotografie Etienne en Carla Joubert. Foto: Mandie Niemann Yvonne en André Eckley Stanly Blake.

Page 7: Bloemnuus 11 apr 2014

BLOEMNUUS, VRYDAG 11 APRIL 2014 7

NUWEDELI: House of Froggit oorkant dieWimpy in PrettyGardens het Vrydagaandamptelik geopen. Van links is Riki Theron (eienaar van House of Froggit), Gary Neu­meyer (Elbows Up), Danielle Hattingh (Pretty Gardens­sentrum) en Leon Engel­brecht (House of Froggit: markte en feeste). Vir meer oor dié deli, sien bl. 4 vanBloemnuus op 28Maart. Vorige uitgawes van Bloemnuus is te lees opwww.bloem­nuus.co.za. Kliek op verlede week se voorblad aan die regterkant redelik bo­aandie skerm.

DEALER OF THE YEAR: Barloworld’s John William’s Mitsubishi Bloemfontein receivedtriple honours when the dealership was named theMitsubishi Dealer of the Year (MarketCentre Category). Pine Pienaar and his team at the John William’s Multi Dealership inBloemfonteinwere recognised for their exceptional performance in 2013 at a gala functionnear Hartbeespoortdam. From the left are Danny Anthony (parts manager, JohnWilliam’sMotors Bloemfontein), Brian Botha (service manager, John William’s Motors Bloem­fontein), Jaco Oosthuizen (CEO Mitsubishi Motors South Africa), Klaas Kotze (franchiseexecutive – John William’s Motors Bloemfontein), Marius de Bruin (executive: FranchiseOperations, Barlow World Motor Retail Southern Africa) and Wian Bonthuyzen (Mitsubi­shi Motors sales manager, John William’s Motors Bloemfontein). Photo: Liesel van Olst

Van links is Sarel Pretorius, Lappies Labuschagne en Boom Prinsloo by komberse watdie Cheetahs vir die projek geskenk het.

Cheetahs reik uitRonel Pienaar

VRYSTAAT RUGBY onder-steun Credo – Home of Hopeen daag die rugbypubliek uitom ook by die projekbetrokke te raak.Jy kan Saterdag ’n verskil

maak deur nie-bederfbarekos, tandepasta, tandebor-sels, seep, waslappe, komber-se of klere na die wedstrydte bring.Vrystaat Rugby en sy

borg, African Mining andCrushing, ondersteun Credoten bate van die Engo-kin-der- en jeugsorgsentrums indie Vrystaat. Credo isbetrokke by die instandhou-ding en welstand van 33huise in die Vrystaat,waarvan 17 van die huise inBloemfontein is. In elke huisword ongeveer 12 kindersgehuisves en die huise hetdieselfde behoeftes asnormale huishoudings soos

skoene wat te gou kleinword en om kos op die tafelte hê. Vrystaat Rugby wilgraag na die gemeenskapuitreik om by die projekbetrokke te raak en Saterdagis die eerste stap.Al wat jy hoef te doen, is

om die Cheetahs se voor-beeld te volg en voor diewedstryd een van diebogenoemde artikels in eenvan die houers by die hekkete plaas.

Page 8: Bloemnuus 11 apr 2014

8 BLOEMNUUS, VRYDAG 11 APRIL 2014

Hou die volgende in ag indien jy die Paasnaweek na Lesotho se berge uitwyk: a) wees altyd op die uitkyk vir rondloperdiere; b) hougetrou by die spoedgrens, want dit word afgedwing; c) gevalle van kinders wat klippe na motors gooi, kom voor. Foto: Jens Friis

Check your car before the Easter holidaysTHE Easter holidays are getting closer, whichmeans now is a good time for motorists tohave their cars checked.Les Mc Master, chairman of the Motor

Industry Workshop Association (MIWA), saysevery year workshops are bombarded in Aprilwith motorists wanting vehicle checks andneeding repairs just days before they plan toleave on holiday.“Should maintenance be needed on their

vehicle and spare parts are not in stock, theseneed to be ordered. This could take severaldays, if they are available at all. That’s whyit’s not a good idea to leave things to the lastminute,” says Mc Master.He suggests that motorists make an appoint-

ment for a car check at an accredited MIWAworkshop as soon as possible. “The mechanics

will do a thorough check of the vehiclewhich may include a road test and anassessment of the lights, suspension, drivelines, brakes, tyres (including spare andtools), fluid levels, wipers and windscreen,

V belts and exhaust.”If a problem is identified, the mechanic

will be able to advise the vehicle owner andprovide a quote for repairs needed. Norepairs will be done without the consent of

the owner, he explains.For a list of MIWA workshops, visit the

MIWA site: www.miwa.co.za.

Get trouble-freereimbursementWHAT is the secret to asmooth and stress-freereimbursement from yourmechanical breakdowninsurance policy?

Les Mc Master, chairman ofthe Motor Industry Work-shop Association, saysmechanical breakdowninsurance is insuranceagainst an actual mechani-cal breakdown or “breaking/failure” of a listed coveredcomponent on a motorvehicle or truck.These insurance products

are not extended warranties.They cover a set amount ofcomponents to a maximumlimit or threshold as statedin the policy.Warren Fryer, a dealer

relationship manager atMotorite Administrators,says the most commonreasons for delayed pay-ments are: invoices that donot have all the basic detailsneeded to process paymentsand repairers who post orhand deliver invoices to bepaid, delaying the process.

Willem van Rensburg,audit manager: Automotivefor the Innovation Group,agrees adding that vehicleowners and repairers oftendon’t submit the relevantdocuments and don’t requestthe reimbursement authori-sation needed to ensure theprocess runs smoothly.Some repairers, Fryer

says, insist that clients payfor the repair on theirvehicle upfront and theadministrator then has toreimburse the clientdirectly.“In my opinion this is not

ideal as it defeats the objectof these types of policies,”he says.In the case where the

repairer pays directly forthe repairs, Fryer says therepairer needs the customerto clearly stipulate theyhave a mechanical break-down policy and what thepolicy number is.Reimbursement processes

are fairly similar for mostinsurers.Generally a policy holder

would need to take their

vehicle into an approvedrepair centre where the faultcan be checked and adetailed quote provided.They then need to contact

the administrator of thepolicy via the contact detailsin the policy booklet.The repairer should have

the following information onhand when calling to lodge aclaim on behalf of the policyholder:S Their repairer code;S Policy number of thecovered vehicle;SVehicle details, eg. make,model, registration number,vin number and enginenumber;S Policy holder details;S Fault/cause/remedy of thefailure;S Detailed quotationincluding costs split by partsand labour to complete therepair.Once this information has

all been verified the repairscan go ahead and an invoicecan be e-mailed to theinsurer in a PDF format sothe repairer can be reimbur-sed.

Page 9: Bloemnuus 11 apr 2014

BLOEMNUUS, VRYDAG 11 APRIL 2014 9

Keep cool ifyour caroverheats“WHILE it is rare formodern vehicles to overheatin hot weather, the two mostcommon reasons foroverheating are low waterand coolant levels in theradiator or a leak in thecooling system,” says LesMc Master, chairman of theMotor Industry WorkshopAssociation (MIWA).To determine this, look for

the coolant reservoir in thevicinity of the radiator (yourowner’s manual will revealits exact location) and checkthe coolant level. If it’snormal, you might just havea malfunctioning temperatu-re gauge. However, if it’slow or empty there’sprobably a coolant leak. “Inthat case I’d strongly suggestyou call roadside assistance.But if you have to keepdriving, make sure theengine is cool, and protectyour hand with a glove or arag, then twist off theradiator cap. Refill both theradiator and the reservoir,using coolant or if necessa-ry, water. This should bringthe temperature down onceyou’re underway, but stayvigilant as you mostprobably have a serious leaksomewhere.” If the tempera-ture starts rising again, pullover and repeat the process.But this is by no means along-term solution. “Get to

an accredited MIWAworkshop as soon aspossible for the professionalhelp your engine needs,” hesays.To prevent overheating,

it’s advisable to regularlycheck that your car hasfresh coolant in its radiator,not just water, and also havethe radiator checked forcorrosion. However, McMaster cautions that even awell-tuned car may start tosizzle in hot conditions,particularly in stop-and-gotraffic or when climbing asteep incline.

First thing

The first sign that your caris overheating will be yourdashboard temperatureindicator starting to rise ora malfunction indicatorcoming on.“The first thing you need

to do is shut off the airconditioner and open thewindows. This will helplessen the load on the engineand help it cool off.“Although it sounds odd,

it will also help to turn onthe heater as this drawsexcess heat from the engine.“If you’re in heavy traffic

when this happens, shiftinto Neutral or Park and revthe engine just a little. Thiswill make the water pump

and fan speed up, drawingmore liquid and air throughthe radiator. The increasedair and liquid circulationhelps cool the engine off.”Mc Master says brake

drag also increases the loadon the engine making it heatup. “Rather crawl alongslowly on little more thanidle, than move up andbrake repeatedly. Or moveup only when the gapbetween you and the vehiclein front of you gets toolarge,” he adds. The mostserious indication that yourcar has already overheated,is when the needle hits thered zone or you see steamcoming from the engine. Ifthis is the case, immediatelyfind a safe place to stop, pullover and turn off the engine.“Just pulling over but still

idling the engine is notenough. Engines have towork harder to keep cool atidle than at cruising speed,so turn it off as soon as youcan,” he says.Ideally you should then

open the hood and wait forat least half an hour for theengine to cool off. “Howeverbe very careful when doingso, as it will be extremelyhot underneath and you mayneed to wait for it to cool offa little first. Only then is itsafe to check the coolantlevel.”

Page 10: Bloemnuus 11 apr 2014

10 BLOEMNUUS, VRYDAG 11 APRIL 2014

Richard Clayderman voor sy vleuelklavier in Parys met die Eiffeltoring in die agtergrond.

Clayderman in SANÁ 25 jaar is Richard Clayder-man terug in Suid-Afrika – endit nogal as gaskunstenaar opdie jaarlikse Huisgenoot-skou-spel in Sun City.Dié “prins van romanse” het

in die 1970’s as ’n wêreldklas-pi-anis bekendheid verwerf en hetsedertdien die hele wêreld platgetoer en meer as 85 miljoenCD’s verkoop.In sy 33 jaar lange loopbaan

het hy meer as 2 000 konserteaangebied en was hy al inJapan, China, Suid- en Noord-Amerika, Australië en die hele

Europa. Hy het ook al meer as700 televisie-verskyningsgemaak. Dus kan enigeen watvanjaar ’n Skouspel-kaartjiekoop, maar weet: Daar wag ’nongelooflike vertoning.Vanjaar is Clayderman in

Suid-Afrika vir enkele versky-nings – die grootste daarvan opSkouspel in Sun City op 4, 10en 11 Oktober.Hy sal te sien wees saam met

topkunstenaars in die plaaslikemusiekbedryf: Elvis Blue,Laurika Rauch, Die HeuwelsFantasties, Heinz Winckler,

Emo Adams, Kurt Darren,Snotkop, Nádine, ManieJackson, Chris Chameleon,Adam Tas – om net ’n paar tenoem – asook ’n volle simfonie-orkes.Richard Clayderman tree ook

op 9 Oktober by Grand West inKaapstad op.Maak seker jy mis nie die

geleentheid om Richard Clay-derman in lewende lywe saammet gunsteling- plaaslikekunstenaars te sien nie en kryvandag nog jou kaartjie byComputicket.

DiaryWAT gebeur wanneer waar indie groter Bloemfontein?Bloemnuus se gewilde Dagboek-blad is die plek om te kyk.Dit word ook gelaai op

www.bloemnuus.co.za.As jy jou selfoon gebruik om

Bloemnuus te lees besoekbloemnuus.mobi en kyk onder“My gemeenskap” vir dagboek-inskrywings.Stuur dagboek-inskrywings in

die onderstaande formaat [email protected] (moenievolledige nuusverklarings stuurnie).Dit is gratis.Die spertyd is Dinsdag om

09:00.

VRYDAG 11 APRILS Die Meisieskool Oranje sematriekklas van 1964 hou vanvandag tot Sondag reünie. BelCarlen, 082-784-4549.S Landbou-ekspo in Trompsburg.Bel Herman Archer, 083-707-8065.SGholfdag in Koffiefontein tenbate van die Ons Woning-tehuisvir bejaardes en minderbevoorreg-tes in Petrusburg. Bel Maryke vanLoggerenberg, 072-819-9579.SMemories of Broadway, CorleaBotha en Tobie Jooste, InnieSkuur, R120.S Hy het van jongs af die geitgehad om te gaan loer watanderkant die bult lê en deesdaedoen hy dit vir die kykNET-reeksLeef jou reis. Kyk waarheen reisGerrie Pretorius om 19:30 opkykNET (kanaal 144).S Ballade van ’n banggat metTobie Cronjé in die AndréHuguenet-teater om 19:30. Kaart-jies teen R120 by Pacofs (051-447-7772).S Skietdag tussen 18:30 en 22:00by die Geluksput-rolbalklub tenbate van die NG kerk Waterbron.Dit kos R100 vir drie skote. Môreword van 07:00 af geskiet en ditkos dan R200 vir vyf skote.Deelnemers moet hul eie wapensen ammunisie voorsien. Rignavrae aan Landé Wilson, 082-926-4889, of die kerkkantoor, 051-445-2345.S Bloemfontein-fynproewersgil-de kom op Dinsdag 13 Mei om08:30 in die kerksaal van die NGkerk Heuwelkruin, Lucas Steyn-straat, Heuwelsig, byeen. Diegasspreker is Justine Drake,redakteur van die Fresh LivingPick n Pay-tydskrif. Kaartjies isvan vandag af teen R60 by Varsuit die Oond by Prellerplein tekoop.

SATERDAG 12 APRILS Die Cheetahs speel om 17:05teen die Crusaders in die Vry-staat-stadion. Bok van Blerk is diegaskunstenaar op die Castle Deck.Lees meer oor Bok op Bloemnuusse Facebook-blad. Op www.bloem-nuus.co.za is ook ’n CD van homte wen.S Sestigplussers-ontbyt om 09:00in die NG kerk Hugenoot (Blou-kerk). Dit kos R50. Bespreek plekby [email protected] Kastreer word om 19:30 deurderdejaarstudente van die UV indie Scaena opgevoer. Die regis-seurs is Walter Strydom en Heletde Wet.S Quin, The Retrospective Year:Maureen Quin stal tot 21 Aprilhaar beeldhouwerk uit.SKing Hero en Dy Water, InnieSkuur, R40.S Odeion Musik Fest: Dit isdie laaste aanbieding van dié15 jaar oue kamermusiekreeks.Sewe konserte, 50 musici, tallekomponiste. Odeion, 19:30.Kaartjies kos R50 vir volwas-senes en R40 vir leerlinge enstudente.S Colours of drought: Uitstallingdeur Sandy Thomas in Gallery onLeviseur.S Die Botaniese Vereniging(BotSoc) bied om 14:00 ’n opvoed-kundige dag in die VrystaatseNasionale Botaniese Tuin aan.Kom leer die Vrystaat en omlig-gende gebied se inheemse bomeken. Die fokus gaan val op hoe ’nmens die bome kan identifiseer.Die geleentheid word in dieadministratiewe gebou in die tuin(die pad wat links uitdraai by diemotorhek) aangebied. Rig navraeaan Deon Potgieter by [email protected].

SUNDAY, 13 APRILS Palm Sunday. Christian HolyDay.S Die Nasionale Museum,Aliwalstraat 36, is Sondae van12:00 tot 17:00 oop. Toegang kosR5 vir volwassenes, R3 virleerlinge en voorskoolse kinderskry gratis toegang. Skakel 051-447-9609 vir meer inligting.S Die 34ste Londense Marathonneem deelnemers vandag verbybesienswaardighede soos dieTower-brug en Big Ben voor dieeindpunt by die Mall naby dieBuckingham-paleis. SuperSport 6,100, Kanaal 206.SAanddiens van die NG kerkHeuwelsig om 18:00. Skakel051-436-1967.

MONDAY, 14 APRILSHoly Week (Commence).S Koop ’n Huisgenoot én Volks-blad by koerantverkopers inBloemfontein teen slegs R20.S Skenk bloed by Shortstraat 11,Naval Hill, tussen 10:00 en 16:45.Navrae: 051-447-4122.SMTV Movie Awards 2014,MTV, 21:15, Kanaal 130.

DINSDAG 15 APRILS Volmaan.S Pesach (First Day, Jewish).S Die Bloemfontein-veerpyltjie-klub oefen weekliks om 19:00 inThe Old Shute, Longstraat 1,Hilton. Almal word genooi. BelCarien Els by 072-992-3199.S Die derde reeks van een vankykNET se gewildste reekse,Vallei van Sluiers, begin om 20:00.S Pensioentrekkerdag inMakro: Winskopies wag opDinsdae in dié winkel op afgetre-denes. Makro is ’n gereeldeadverteerder in Bloemnuus.SHuiswerkeruitreik-aksie deurdie NG kerk Heuwelsig – ’nwerkersklas waarin vaardighedeaangeleer kan word. Bel KotieBurger by 083-461-2887.S Binneland: At vra Daleen omMalan te probeer ompraat om inSuid-Afrika te bly en Quinton enGustav loop oor van die trotswanneer een van hul rugbyspelersvir die streekproewe gekies word.Ilse bespreek haar verhouding metOkkie met Naomi.S Paasfeeskonsert: HoërskoolPresident Steyn, R10.S Babbelkous en bruidegom:Met finalejaar-dramastudente aandie UV in die Wynand Mouton.Vandag tot Donderdag om 19:30.Kaartjies kos R40, R30 (studenteen leerlinge) en R25 (pensioentrek-kers). Bespreek plek by Computic-ket.

S Die president van die Konvoka-sie van die Universiteit van dieVrystaat (UV) het ’n vergaderingbelê vir alle lede van die konvoka-sie om “onlangse gebeure op dieUV-kampus en die hanteringdaarvan te bespreek en ’n besluitdaaroor te neem”, sowel as dieherverkiesing van ’n kandidaat indie UV-raad. Volgens die Konvoka-sie-president, prof. Johan Grobbe-laar, het hulle juis nie spesifiekevoorvalle gelys nie, omdat ledeoor enigiets wat hulle pla, vraekan vra. Hy sê 25 lede van diekonvokasie moet vir ’n vergade-ring vra voordat hy só ’n vergade-ring kan roep. Die vergaderingword om 18:00 in die senaatsaalvan die C.R. Swart-gebou gehou.

WOENSDAG 16 APRILS Einde van eerste termyn vironafhanklike skole.S Passiespel, Laerskool Fichardt-park, om 18:30. R100.S Skenk bloed in die Southern-sentrum, Benaderylaan, Fichardt-park, tussen 09:00 en 16:45. Skakel051-447-4122.SKaraoke with Eddie Schoemanfrom 20:00 at Oolong Lounge.Adèl Victor, 051-448-7244.

DONDERDAG 17 APRILS Die Odeion-strykkwartet lewer’n uitvoering van die Sewe LaasteWoorde van Christus aan dieKruis van Haydn om 19:30 in dieNG kerk Hugenoot, Normandie-laan, Bayswater. Toegang gratis.Kollekte ná die uitvoering.S Ehrlichpark-kosprojek: DieNG gemeente Heuwelsig lewerDonderdae ’n bord warm, gekook-te kos aan 300 mense. As jybetrokke wil raak, bel Lauriëttede Waal by 051-436-5482.S Sopkombuis van die Klipkerkgee kos aan minderbevoorregtes.

As jy kan help met die uitdeeldaarvan of ’n skenking wil doen,bel Elize, 051-436-7322.S Binneland: Karli kom met diesak patats oor haar skandesvorendag. Okkie en Ilse sukkel omhul aangetrokkenheid tot mekaarin bedwang te hou. Quintonprobeer At oortuig om Katlegose koste te betaal, en Susannabesluit om ná ’n uitval die padte vat.

VRYDAG 18 APRILSGoeie Vrydag. Openbarevakansiedag.S Die Ou Presidensie- HistorieseVereniging se Ken-jou-stad-kultuurhistoriese vasvrakompeti-sie vir hoërskole vind om 15:30 bydie Hoërskool Fichardtpark plaas.Lambert van Rensburg, 051-422-5283 of 072-418-8665.S The Naval Hill Planetariumnow offers regular public shows.The first digital planetarium insub-Saharan Africa was inaugura-ted on 1 November 2013 and isalready operational. In addition toa “fly through the universe”experience, planetarium events –lasting approximately 60 minutes– include the screening of one ofseveral pre-recorded shows.Yolandie Loots, 051-401-9751.S Hy het van jongs af die geitgehad om te gaan loer watanderkant die bult lê en deesdaedoen hy dit vir die kykNET-reeksLeef jou reis. Kyk waarheen reisGerrie Pretorius om 19:30 opkykNET (kanaal 144).S Colours of drought: Uitstallingdeur Sandy Thomas in Gallery onLeviseur.

SONDAG 20 APRILS Paasfees-oggenddiens (buite)om 06:30 by die NG kerk Heuwel-sig. Bel 051-436-1967.

SONDAG 11 MEI: Rocco de Villiers tree vandag oor ’n maand (op Moe­dersdag) om 12:00 en 17:00 in die Koekela Café op. Kaartjies kos R150by Koekela Café, Kiki Corner (Langenhovenpark) enMusic Inc (Northrid­ge Mall). Bloemnuus is die mediaborg van dié konsert.

Page 11: Bloemnuus 11 apr 2014

BLOEMNUUS, VRYDAG 11 APRIL 2014 11

Babbelkous en Bruidegom speel van 15 tot 17 April om 19:30 indie WynandMouton­teater. Dramastudente in hul laaste jaar aandie Universiteit van die Vrystaat (UV) kan volgende week in diékomedie gesien word. Jeandré Oosthuizen speel die kaptein, Ne­lien Smith is die telefoniste en Pieter Venter die regisseur. Kaart­jies kos R40 (volwassenes), R30 (studente en leerlinge), R25 (pen­sioentrekkers en groepe). Bespreek plek by Computicket.

Pacofs hougroot indaba’n INDABA waarop belang-hebbendes in die kunste hulmening kan lug en die nuweuitvoerende hoof van Pacofskan ontmoet, word Saterdagin die Sand du Plessis-teatergehou.Luidens ’n nuusverklaring

wil Pacofs onder TebohoMacholo en die artistiekedirekteur Jerry Mofokeng ’nnuwe era van uitnemend-heid betree.Macholo sê hy hoop om

soveel moontlik deelnemersaan die gesprek te ontvang.Hy sal ook Pacofs sejaarprogram bekend maaken die vennootskappe wataangegaan is soos dié met

die Sentrale Universiteit vanTegnologie (SUT) en dieSABC.Macholo wil graag die

mense en instansies leer kenwat die kunste in dieVrystaat bedryf.“Net as ons dieselfde visie

het, kan ons Pacofs die toe-koms inneem en ’n nasio-naal en internasionaalgerekende instansie in dieuitvoerende kunste word.”Die indaba vind Saterdag

van 09:30 tot 15:00 in dieSand plaas.Vir meer inligting stuur ’n

e-pos na [email protected] bel 051-447-7771 of 079-875-5381.

PERSOONLIKE

DIENSTE

FUNKSIES &

KONFERENSIES

1425

LENINGS

1445

OPLEIDING &

OPVOEDING

1480

INDIAN COOKINGCLASSES. Call074 285 2449.

Bekostigbare ekstraklassein Wiskunde: R100 per ses-sie, graad 8 tot 12.E-pos: [email protected]: 076 111 1209.

TE KOOP

ALLERLEI

1655

Fantastiese winskoop:Splinternuwe Android 7”Tablets te koop, slegs R1 299.Ons koop ook gouejuweliersware en ou munt-stukke en diamante.Wimpie 072 030 9839.

TROETELDIERE

1660

6 WEKE OUE miniatuurYorkies te koop. Klaar ingeënt.Skakel 083 281 8133.

TE KOOP opregte Ameri-kaanse Pit-bul-hondjies, onge-registreerd. 7 weke oud, goeiebloedlyn: Zebo/Carver/RedNose. Ingeënt en ontwurm, R1800. Skakel 071 414 2340.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

HUISVERBETERINGS

BINNE

1835

AAA-kwaliteit: INSTALLERING vanalle plafonne en 'drywalls' (herstelvan plafonne).Gratis kwot. 079 581 6654.

ALLERLEI

1845

ALLE groottes Wendy-,staalhuise en hondehokke.*Tweedehandse boumate-riaal. Koop en verkoop.Krausestraat 74.%072 125 6966/051 4488987/083 454 1763.

BOME

1871

AFSNY EN WEGRY VAN BOME,hoërisikobome. 082 693 0234.

VAKANSIE

& REIS

AKKOMMODASIE

2635

Tuinwoonstel, toegerus vir 2.R200 per persoon, 200 m vanUvongo-strand, oop parkeringin sekuriteitskompleks.039 315 6469/082 374 3710.

HARTENBOS: Puik selfsorg-woonstel. Stap na strand.Skottel-TV, onderdakbraai oppatio. Baie gewild, slaapplekvir 1 - 6. Beste tarief heeljaar.044 695 0219/082 641 4092.

EIENDOMME

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

ROOM FROM - R1650;One bedroom flats from

R2350. Available immedia-tely. Deloy Flat, ElizabethStreet. Bloemfontein. Con-tact Koki Matsabu 057-3522990; Fax: 086 558

7248; Emial:[email protected]

TO LET: 2-BEDROOM FLATIN ZASTRON STREET,WESTDENE.Claron Court. R4 300/monthexcl. water. R4 300 deposit.Prepaid electricity. Availableimmediately. Call Irene082 412 4605.

1-BEDROOM FLAT TO LET:WESTDENE.R3 700 excluding utilities.R3 700 deposit. KellnerHeights. Kellner Street.Secure covered parking. Highsecurity complex.Available immediately.Call Irene 082 412 4605.

TE KOOP

3201

HOUSES FOR SALE: Directfrom owner. Bloemspruit.%Anamarie 079 745 2441.

BETREKKINGS

3600

PERSONEEL-

AGENTSKAPPE

3730

QUALIFIED ARTISANS.Following positions available:*Welders: Foreman,chargehand*Maintenance Fitter:Cranes, gas welding*Electricians:Wireman’slicense*Vehicle Body [email protected]: 051 436 5641.

BOEDELKENNIS-

GEWINGS

BOEDELS:

KREDITEURE EN

DEBITEURE4201

122 SW VORSTERIn die boedel van wyle SchalkWillem Vorster, identiteits-nommer 340807 5016 08 1,getroud buite gemeenskap vangoed met Rosa Belinda Vor-ster, in lewe woonagtig byWardenstraat 40, Noordhoek,Bloemfontein, boedelnommer2206/2012.Kennis geskied hiermee datdie gewysigde eerste en finalelikwidasie- en distribusiereke-ning in bogenoemde boedel terinsae sal lê ten kantoor vandie Meester van die Hoogge-regshof, Bloemfontein, vir 'ntydperk van 21 dae gerekenvanaf Vrydag 11 April 2014.Naam en adres van Eksekuteurof Gemagtigde:

LB SaffyHoney Prokureurs

Posbus 29Bloemfontein9300Tel. 051 403 6600Faks: 051 403 6714.

GEREGTELIKE

VEILING

4501

130 JD GROUP TRADING(PTY) LTD T/ABRADLOWS/SECHELE KARABOBENNETMOCHACHOS CHICKENVILLAGE

AUCTIONIn the Magistrate's Court forthe district of Durban held atDurban, in the matter case no:40644/2012, in the matterbetween:JD GROUP TRADING (PTY)

LTD T/A BRADLOWSExecution Creditorand

SECHELE KARABO BENNETExecution Debtor

MOCHACHOS CHICKENVILLAGE

GarnisheeIn compliance with the judg-ment of the Magistrate'sCourt and the Warrant forExecution served on 26November 2013, the under-mentioned goods will be soldstrictly for cash or bank-gua-ranteed cheque in execution atthe Sheriff's sale room atBloemfontein West AuctionMart, 4C Mannion Road, 6AThird Street, Old IndustrialArea, Oranjesig, Bloemfontein(next to the Power Stationand Little Green Beverages) onthis the 6th day of May 2014at 10:00.Movable Property1 ice cream machineDated at Bramley, Johannes-burg on this 1st day of April

2014.LANDAU ATTORNEYSPlaintiff's Attorneys

3rd Floor3 Andries StreetBramleyJohannesburgPO Box 983Highlands North2037Tel. +27 11 488 2424Fax: +27 86 570 6136Docex 9 [email protected]

130 JOE TRUST/ MR QON-DANI S A (T/A OLDFASHIONED FISH ANDCHIPS)KENNISGEWING VANVERKOPING IN EKSEKU-SIEIn die landdroshof vir diedistrik van Bloemfon-tein,gehou in Bloemfontein, indie saak nommer: 29448/2013tussen:GRANT LESLIE BARNARD N.O.

1ste EiserHANS WILHELM SCHMIDT

N.O.2de Eiser

ROELOF JOHANNES ROS-SOUW N.O.

3de Eiseren

SOYISILE ALFRED QONDANIVerweerder

Geliewe kennis te neem datingevolge 'n vonnis verleen op12 Maart 2014 in bogemeldeAgbare Hof en in terme van'n Lasbrief vir Eksekusie watdaaropvolgend uitgereik is, saldie goedere hieronder beskryfin eksekusie verkoop word aandie hoogste bieër by die BaljuBloemfontein-Oos Veilinglo-kaal, Mannionweg 4C, OuIndustriële Gebied, Oranjesig,Bloemfontein op die 6de dagvan Mei 2014 om 10:00:InventarisInventaris1 LG-mikrogolfoond3 Super Friers1 vertoonkas2 vlekvryestaalwasbakke1 aartappelskiller2 vrieskas1 Dynamic-verwarmer1 kasregister2 vertoonyskaste1 rek

2 vertoonyskaste1 rekenaar3 kantoorstoele2 kantoorlessenaars13 tafels2 Samsung-mikrogolfoondeVerskeie koeldranke2 vlekvryestaalrakke3 vlekvryestaaltafels1 x LG-plasma-TV1 muurhorlosieDra asseblief sorg dat diebekendmaking van die verko-ping voldoen aan die vereistevan die Verbruikersbe-skermingswet 68 van 2008,soos gewysig.1. Hierdie is 'n verkoping ineksekusie kragtens 'n vonnisbekom in bogenoemde hof.2. Reëls van hierdie verkopingis beskikbaar 24 uur vooraf-gaande die verkoping by diekantoor van die Balju Bfn-Oos, 7de Straat 3, Arboretum,Bloemfontein3. Registrasie as koper is 'nvereiste onderworpe aanbepaalde voorwaardes, o.a.3.1 Voorskrifte van die Ver-bruikersbeskermingswet 68van 20083.2 FICA-wetgewing metbetrekking tot identiteits- enadresbesonderhede3.3 Betaling van terugbetaal-bare registrasiegelde3.4 Registrasievoorwaardes4. U kennisgewing van Verko-ping se hoofopskrif moet diewoord 'veiling' bevat5. Verkoping sal geskied deurdie kantoor van die Balju Bfn-Oos met afslaers AJ Krugeren/of TI Khaudi6. Advertensiegeld teen heer-sende publikasietariewe enverkopingkoste volgensHofreëls, geld.Gedateer in Bloemfontein op 9April 2014.D. COETZEE (CLO6/0043/SD)

Rossouws AttorneysPresident Reitzlaan 119WestdeneBloemfontein9300Docex 31BloemfonteinTel. 051 506 2500Faks: 051 430 6079

Page 12: Bloemnuus 11 apr 2014

Die o.13­Vry­staat tennis­span het in dieskoolvakansieaan die Suid­Afrikaanseo.13­tennis­toernooi deel­geneem. Vanlinks is, voor:Deanri Snymanen Damian Sal­ley; agter: Car­men Fichardt,Delien Kleyn­hans, LingeSteenkamp,Keke Molotsi,Hendri Steyn(spanbestuur­der), JoubertKlopper, Wy­nand Bloem,Marko de Kocken ReinhardtGrobbelaar. La­mani Luyandaen Nnuku Sets­hegowas afwe­sig met dieneem van diefoto.

Gestremdes ryggouemedaljes in

Rufus Botha

TWEE atlete van Bloemfontein,Louzanne Coetzee (Kovsies) enJuanelie Meijer (HoërskoolFichardtpark), het verlede weekin Stellenbosch tussen hulle sesgoue medaljes op die Suid-Afri-kaanse atletiekkampioenskaps-byeenkoms vir atlete metliggaamlike gestremdhedeverower.Al ses oorwinnings het ook

Suid-Afrikaanse rekords in hulonderskeie gestremdheidskate-gorieë opgelewer.

Die 20-jarige Coetzee het indie senior afdeling (T-11) viratlete met siggestremdhede (syis heeltemal blind) ’n bykansongelooflike verbetering getoonin vergelyking met haar tyewat sy verlede jaar op dieeinste nasionale byeenkoms inPretoria aangeteken het.Coetzee het oudergewoonte

saam met Rouxné Vermaak,haar gids, gehardloop en eerstedie 800 m aangepak. Sy het dieeindstreep in ’n skitterende tydvan 2:45,76 oorgesteek. Dit isbyna ’n volle agt sekondes

vinniger as haar tyd in Preto-ria (2013).Coetzee het in die 1 500 m nóg

beter vertoon toe sy met ’n tydvan 5:33,12 gewen het. Dit isook ’n reuse-verbetering ophaar nasionale kampioenskaps-titel in 2013 waar sy slegs6:06,68 gehardloop het. Dit ismeer as 33 sekondes vinniger,oftewel sowat 150 m beter.In die 5 000 m het sy ’n

wêreldklastyd van 21:06,20behaal. Dié tyd is meer as ’nminuut vinniger as die tydwaarmee sy in 2013 in Pretoria

geseëvier het.Meijer het in die meisies

o.18-afdeling drie rekords agterhaar naam geskryf. Sy het die100 m in die T-38-kategorie in ’nhaastige 14,73 gewen en driehonderdstes van ’n sekondevinniger as haar tyd op dieVrystaat-kampioenskapsbyeen-koms in November genael.In die 200 m het sy haar

Vrystaat-titeltyd (34,52) tot ’npuik 31,64 verbeter. Haar derdenasionale rekord het sy in dieverspring behaal deur 4,06 mver in die sandput te land.

Die Suid­Afrikaanse tennistoernooi vir juniorsis in Bloemfontein beslis. In die o.14­eindstrydvir seuns het die Bloemfonteiner Philip Hen­ning (derde gekeur) moedig teen die WP seMatthew Johnson (vierde gekeur) geveg wathom in drie stelle met 6­3, 1­6 en 6­4 verrashet. Henning is ’n voormalige nasionale kam­pioen in die o.12­enkelspel en ’n jong spelerom in die toekoms dop te hou. Hy was in2012 ’n finalis in Bloemnuus en Super SportLet’s Play se Sportster van die Maand­kompe­tisie. Om iemand te benoem bel LynneLandman of Juanré Viviers van Z PR by051­522­9574. Foto: JJ Vorster/photowizz.co.za

AS DIE NOOD DRUK: Dié fietsryer moes ’n draaitjie gaan loop.Die fietstoer ter bewusmaking vanmansgesondheid vorder goed,het Francois Maritz laat weet. Dié groep ry fiets van BloemfonteinnaKaapstad en die foto is tussen Philippolis enColesberg geneemnet voordat hulle die Oranjerivier oorgesteek het. Gaan na Bloem-nuus se Facebook­blad om nog foto’s te sien. Volg die groep ookop Twitter: @Cycle4CancerRSA.

DRAFMARATHONKAF INPARYS: Dr. JacoBuys, ’n algemenepraktisyn by die Mediclinic Bloemfontein, en Denise Stuarthet die Parys­marathon voltooi. Op die agtergrond is die Arcde Triomphe sigbaar. Nog ’n foto is te sien op Bloemnuusse Facebook­blad. Jaco het uit die Franse hoofstad,waar hul­le ’n paar dae kuier, gesê die lenteweer daar is heerlik. DieLondense Marathon vind Sondag plaas. Lees meer hieroorin die Dagboek op bl. 10.