Biomassa-energie - crses.sun.ac.za · •Biomassa is feitlik oral in die wêreld beskikbaar •...

9
Biomassa-energie

Transcript of Biomassa-energie - crses.sun.ac.za · •Biomassa is feitlik oral in die wêreld beskikbaar •...

Page 1: Biomassa-energie - crses.sun.ac.za · •Biomassa is feitlik oral in die wêreld beskikbaar • Geskikte biomassa- energiebronne lewer ’n hoë opbrengs van droë materiaal en gebruik

Biomassa-energie

Page 2: Biomassa-energie - crses.sun.ac.za · •Biomassa is feitlik oral in die wêreld beskikbaar • Geskikte biomassa- energiebronne lewer ’n hoë opbrengs van droë materiaal en gebruik

• Deur fotosintese skakel plante sonligenergie om na chemiese energie • Biomassa is gestoorde sonligenergie wat omgeskakel word na: Elektrisiteit Hitte Brandstof Bemesting

Wat is Biomassa?

Page 3: Biomassa-energie - crses.sun.ac.za · •Biomassa is feitlik oral in die wêreld beskikbaar • Geskikte biomassa- energiebronne lewer ’n hoë opbrengs van droë materiaal en gebruik

• Biomassa is feitlik oral in die wêreld beskikbaar • Geskikte biomassa- energiebronne lewer ’n hoë opbrengs van droë materiaal en gebruik min grond • Gewasse moet meer energie genereer as wat nodig is om dit te verbou • Biologiese kragbronne is: Hernubaar Maklik om te stoor CO2-neutraal (indien volhoubaar verbou)

Hulpbronne

Page 4: Biomassa-energie - crses.sun.ac.za · •Biomassa is feitlik oral in die wêreld beskikbaar • Geskikte biomassa- energiebronne lewer ’n hoë opbrengs van droë materiaal en gebruik

Biomassa

Oes produk;

Prosessering

Vervoer na Bio-energie aanleg

Verbranding

Fermentasie

Anaërobiese ontbinding

Meganies

Prosessering by Bio-energie aanleg

Bio-etanol

Hitte

Elektrisiteit

Biogas

Olie

Primêre Bio-energieprodukte

Chemikalieë

Brandstof

Sekondêre Bio-energieprodukte

Page 5: Biomassa-energie - crses.sun.ac.za · •Biomassa is feitlik oral in die wêreld beskikbaar • Geskikte biomassa- energiebronne lewer ’n hoë opbrengs van droë materiaal en gebruik

Verbranding: Elektrisiteit

• Biomassa kan in kragstasies verbrand word om elektrisiteit op te wek • In gekombineerde hitte- en kragsisteme word die oorskot hitte- energie gebruik om water of nabygeleë huise te verhit .

Hitte Verbranding

Elektrisiteit

Page 6: Biomassa-energie - crses.sun.ac.za · •Biomassa is feitlik oral in die wêreld beskikbaar • Geskikte biomassa- energiebronne lewer ’n hoë opbrengs van droë materiaal en gebruik

.

Verbranding: Verhitting & Kosvoorbereiding

Hout kan gebrand word vir: • Verhitting van ‘n huis • Kosvoorbereiding

Verbranding Hitte

Elektrisiteit

Page 7: Biomassa-energie - crses.sun.ac.za · •Biomassa is feitlik oral in die wêreld beskikbaar • Geskikte biomassa- energiebronne lewer ’n hoë opbrengs van droë materiaal en gebruik

Anaërobiese Ontbinding: Biogas

• Biogastegnologie boots die natuurlike ontbindingsproses na in suurstoflose omgewing = anaërobiese ontbinding

• Biogasontbinder bestaan uit een of meer lugdigte houers/reservoirs waarin geskikte nat afval geplaas word

• Ontbinders kan groot of klein wees

• Produk verkry uit proses:

1. Metaangas = gebruik vir kosvoorbereiding & elektrisiteit

2. Reuklose afsaksel = uitstekende bemestingstof

Anaërobiese ontbinding Biogas

Hitte

Elektrisiteit

Bemestingstof

Page 8: Biomassa-energie - crses.sun.ac.za · •Biomassa is feitlik oral in die wêreld beskikbaar • Geskikte biomassa- energiebronne lewer ’n hoë opbrengs van droë materiaal en gebruik

Fermentasie: Biobrandstof

• Biomassa kan in vloeibare biobrandstowwe omgesit word d.m.v. fermentasie • Mielies en suikerriet kan omgesit word in: 1. Etanol ̶ ’n vloeibare biobrandstof 2. Metaan ̶ ’n gas

Fermentasie Etanol

Hitte

Elektrisiteit

Chemikalieë

Brandstof

Page 9: Biomassa-energie - crses.sun.ac.za · •Biomassa is feitlik oral in die wêreld beskikbaar • Geskikte biomassa- energiebronne lewer ’n hoë opbrengs van droë materiaal en gebruik

• Sonneblomsaad- en sojaboon-olie kan omgesit word in biodiesel • Hierdie brandstowwe is meer effektief as hout = ‘n hoër konsentrasie energie Kwelvrae: • Effek van monokultuurverbouing op natuur? • Durf ons kos gebruik vir brandstof?

Meganiese Prosessering: Biodiesel

Meganies Olie

Hitte

Elektrisiteit

Chemikalieë

Brandstof