Bevolkingsgroei

10
FAKTORE WAT BEVOLKINGSGROEI BEÏNVLOED

description

Bevolkingsgroei vir graad 7

Transcript of Bevolkingsgroei

Page 1: Bevolkingsgroei

FAKTORE WAT BEVOLKINGSGROEI BEÏNVLOED

Page 2: Bevolkingsgroei

DOELWITTE

• Ken die belangrike definisies.• Ken die vyf faktore wat bevolkingsgroei kan

beïnvloed. • Verduidelik die faktore wat bevolkingsgroei kan

beïnvloed.• Moet grafieke kan analiseer.

Page 3: Bevolkingsgroei

1. LEWENSVERWAGTING

• Die gemiddelde ouderdom wat mense kan verwag om te bereik.

• Lande met lae lewensverwagting, het mense meer kinders – hoë bevolkingsgroeikoers.

• Faktore wat lewensverwagting kan beïnvloed– Siektes, beskikbaarheid van gesondheidsorg, voeding,

tipe beroep, ouderdom waarop mense trou en fisieke gevare (bv. oorloë).

• In meeste lande is die geboortesyfer hoër as die sterftesyfer.

Page 4: Bevolkingsgroei

LEWENSVERWAGTING IN AFRIKA

Page 5: Bevolkingsgroei

2. STERFLIKHEID

• Is die aantal individue, per 1000 mense, wat jaarliks sterf.

• Kindersterftesyfer = die aantal babas (jonger as 1 jaar oud) wat jaarliks sterf per 1000 lewende geboortes.

• Afname in sterflikheid lei tot ‘n toename in die bevolkingsgroei.

Page 6: Bevolkingsgroei

2. STERFLIKHEID

• Faktore wat sterflikheid beïnvloed– Oorloë, gesondheidsorg, siektes, voeding, water en

sanitasie.

• Ontwikkelde lande het gewoonlik ‘n hoë sterftesyfer – sanitasie, beskikbaarheid van skoon water en beskikbaarheid van gesondheidsorg

Page 7: Bevolkingsgroei

3. VRUGBAARHEIDSYFER

• Die gemiddelde aantal babas wat vir elke vrou in die land gebore word.

• Hoë vrugbaarheidsyfer = hoë bevolkingsgroei• Vrugbaarheidsyfer word beïnvloed deur:– Onderrigpeil, ouderdom waarop mense trou, godsdiens,

tradisies en kultuur; en regeringsbeleid.

Page 8: Bevolkingsgroei

4. OUDERDOM- EN GESLAGSTRUKTURE

• Gebruik ‘n bevolkingspiramide.• Die ouderdom en geslag verspreiding word op ‘n

bevolkingspiramide aangetoon.• Bevolkingspiramide is ‘n grafiek wat wys hoe

bevolkings groei en verander.• Nuttig om die bevolkingsverskille van verskillende lande te

vergelyk.

• Faktore wat vorm van die piramide beïnvloed– Oorloë, siektes, inentingsprogramme, geboortesyfer,

sterftesyfer en geslag.

Page 9: Bevolkingsgroei

O

Ontwikkelende land Ontwikkelde land

Oud

erdo

m v

an m

ense

Ouderdomsgroepe

Page 10: Bevolkingsgroei

5. VEROUDERENDE BEVOLKINGS

• Is ‘n bevolking met ’n hoë persentasie mense bo die ouderdom van 65 jaar.

• Gewoonlik in ontwikkelde lande (eerstewêreld lande) – Groot-Brittanje, België en Frankryk.

• As gevolg van verbeterde gesondheidsorg en hoër lewensverwagting.