BESIGHEIDSTUDIES · 2020. 4. 24. · sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening...
Transcript of BESIGHEIDSTUDIES · 2020. 4. 24. · sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening...
BESIGHEIDSTUDIES
KORPORATIEWE MAATSKAPLIKE VERANTWOORDELIKHEID (KMV)
KMV/KMIBESIGHEIDS-
OMGEWING
BESIGHEIDS-
GELEENTHEDE
BESIGHEIDS-
ROLLE
BESIGHEIDS-
BEDRYWIGHEDE
1 Impak van
onlangse
wetgewing
Bestuur en
leierskap
Etiek en
professionaliteit
Menslike-
hulpbron-funksie
2 Besigheids-
strategieë
Beleggings:
SekuriteiteKreatiewe denke Gehalte van
prestasie
3 Besigheid-
sektore
en -omgewings
Belegging:
Versekering en
assuransie
KMV /
KMI4 Ondernemings-
vorms
Mensregte,
inklusiwiteit en
omgewings-
kwessies
5 Aanbieding van
inligting en data
Spanprestasie en
konflikbestuur
Wat moet jy ken?
▪ Definieer / beskryf sosiale verantwoordelikheid.▪ Verduidelik / beskryf die verhouding / verband tussen
sosiale verantwoordelikheid en driedubbele verslagdoening (triple bottom line) /sleutelaspek.
▪ Definieer / beskryf die aard van KMV en KMI.▪ Verduidelik / bespreek / ontleed die impak van KMV en KMI
op besighede en gemeenskappe.▪ Noem die komponente van KMV, bv. omgewing, etiese
korporatiewe maatskaplike belegging, gesondheid en veiligheid, ens.
▪ Lys praktiese voorbeelde van projekte.
▪ Noem die KMI-fokusareas, bv. gemeenskap, landelike
ontwikkeling, werknemers, omgewing.
▪ Beveel maniere aan / stel maniere voor om sosio-ekonomiese
kwessies aan te spreek wat sosiale
verantwoordelikheid uitoefen, bv. MIV / vigs, werkloosheid, armoede,
menseregte.
▪ Verduidelik / bespreek die implikasie van die volgende
wetlike vereistes vir KMV- en KMI-programme:
1. Wet op Gelyke Indiensneming
2. Wet op Vaardigheidsontwikkeling
3. SEB/BBSEB
4. Nasionale Vaardigheidsontwikkelingstrategie (SOOO / SETAs)
Wat moet jy ken?
1. Konsepte
Term Definisie
Sosiale verantwoordelikheid
'n Etiese siening wat sê dat elke individu / organisasie verplig is om die samelewing as geheel te bevoordeel.
Korporatief Verwys na besighede / firmas / organisasies.
Korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid (KMV)
Die voortgesette verbintenis deur die besigheid om eties op te tree en by te dra tot ekonomiese ontwikkeling, terwyl die lewensgehalte van die plaaslike gemeenskap en die samelewing as geheel verbeter word.
Korporatiewe maatskaplike belegging/ investering (KMI / B)
Die belegging van korporatiewe fondse / ander bates vir die primêre doel om sosiale uitkomste te bereik.
2. Konsepte
Term Definisie
Kontemporêre
sosio-ekonomiese
kwessies
Huidige samelewings- en ekonomiese faktore wat 'n
impak op die besigheid het.
Drievoudige
sleutelaspekte
(triple bottom line)
Verwys na die 3 p’s wat besighede altyd in hul
bedrywighede moet oorweeg, naamlik; WINS, MENSE
EN PLANEET (Profyt, Persone, Planeet)
Volhoubaarheid Gebruik die hulpbronne sodanig dat toekomstige
geslagte dit kan gebruik.
Welstand Gee om vir die behoeftes van werknemers en die
gemeenskappe.
Demografie Statistiese data van die bevolking in terme van ras,
ouderdom en inkomste.
Personeel-
omskakeling
Koers waarteen die werkgewer hul werknemers
vervang.
.
Verband tussen sosiale verantwoordelikheid
en driedubbele verslagdoening / drievoudige
sleutelaspekte
Mense:
sosiaal /
maatskaplik
Planeet:
omgewing
Profyt / wins:
ekonomies
.
Driedubbele verslagdoening
So
sia
le
ve
ran
two
ord
elik
heid
Mense • Besigheid moetie werknemers en kliënte uitbuit
nie.
• Besigheid moet streef om die lewensgehalte van
werknemers te verbeter.
• Voorbeeld: Subsidieer kos by die werk.
Planeet • Besigheid moetnie die hulpbronne opgebruik nie.
• Vermy skadelike produksietegnieke.
• Ondersteun energiedoeltreffende
produksietegnieke.
Wins • Belê winste in KMV-projekte.
• Besighede moenie wins maak ten koste van hul
gemeenskap en werknemers nie.
.
AARD van KMV en KMI
KMV-programme is
interne programme
wat besighede gebruik
om aan wette en etiek
te voldoen
KMI beoog om by te
dra tot die volhoubare
ontwikkeling van die
onmiddellike
gemeenskap
AARD VAN KMV AARD KMI
Praktiese voorbeelde van projekte van KMV
• MIV / Vigs-programme
• Voedingskemas vir minder-bevoorregte skole
• Borgskappe vanaktiwiteite
• Befondsing van KMI-programme bv.herstelwerk aan geboue / sport en uniforms
• Befondsing virbykomende lesse, in bv.
wiskunde en wetenskap.
Praktiese voorbeelde van projekte van KMI
Impak van KMV en KMI op besighede
KMV en KMI
en besighede
1. Besighede mag nie
ondersteun word nie.
2. Opstel van verslae is
tydrowend.
3. Aandag word afgelei
van kernfunksie.
4. Besighede vind dit
moeilik om aan
wetgewing te
voldoen.
5. Programme kos geld
en het negatiewe
impak op wins.
1. Lok ervare
werknemers.
2. Bevorder kliente se
lojaliteit.
3. Bevorder spanwerk
binne die besigheid.
4. Lok beleggers.
5. Help om personeel te
behou.
Nadele
Voordele
Impak van KMV en KMI op gemeenskappe
1. Voorsien werk
aan werkloses.
2. Werknemers se
gesin ontvang
beurse.
3. Verskaf
rehablitasie-
sentrums aan
werknemers.
1. Besighede is nie altyd
toegerus om
maatskaplike probleme
aan te spreek nie.
2. Gemeenskappe vermy
verantwoordelikheid
om vir hulself te sorg
omdat hulle afhanklik
van die besighede se
geld is.
3. Verspreding van
skaars hulpbronne aan
uitgesoekte
begunstigdes
veroorsaak probleme
soos diskriminasie.
KMV /KMI
en
gemeenskappe
Nadele
Voordele
Impak van KMV en KMI op gemeenskappe
4. Verbeter die
gesondheid van
die gemeenskap
deur mediese
infrakstruktuur te
voorsien.
5. Verbeterlewensomstandig-
hede van
werknemers.
4. Sommige
besighede se
deelname aan
KMV- en KMI-
projekte is vir
winsbejag en gee
nie regtig om vir
die gemeenskap
waarin hulle werk
nie.
4. Besighede kan nie
volhoubare KMV-
en KMI-programme
lewer nie.
KMV /KMI
en
gemeenskappe
Nadele
Voordele
Komponente van KMV
Korporatiewebestuur
Etiesekorporatiewemaatskaplike
belegging
Sake-etiek
Gesondheiden veiligheid
Omgewings-bewustheid
Diensbillikheid
Fokusareas van KMI
Gemeenskap
Werknemers
Landelikeontwikkeling
Omgewing
Betekenisvolle bydraes van tyd en moeite om
die welstand van ander in die besigheid tebevorder.
Verbeter algemene lewensgehalte – billike lone
Geen onwettige praktyke - kinderarbeid
Beradingsessies aanwerkers
Personeeldeelname aan projekte
Voorsien vervoer aan personeel
WERKNEMERS
BEVORDER DIE WELSTAND VAN ANDER
GEMEENSKAPPEEM
Verbeter gehalte van die gemeenskap – belê in onderwys
Produkte benadeel nieomgewing
Eties korrekte besluite -nie misleidende reklame
nie
Skenk geld aan gemeenskapsorganisasies
Voorsienontspanningsaktiwiteite
VOLGENDE KEER – SPANDINAMIKA 1
DANKIE