Bergsig Boodskap 5 Februarie 2017 · 2018-12-05 · 24 Febr: Belydeniskamp 26 Febr: Nagmaal, 1ste...

6
Bergsig Boodskap 5 Februarie 2017 NUUS: NUUS: NUUS: NUUS: 5 –9 Febr: Week van Gebed 5 Febr: Regeneration Groepindeling 11 Febr: Betesda-mark 12 Febr: Ek behoort Veldtog begin Valentys GLOW diens 14 Febr: Veritas 2 begin 15 Febr: Veritas 1 & 2 17 Febr: Straatuitreik 18 Febr: Gawes van die Gees kursus 23 Febr: Seniors 24 Febr: Belydeniskamp 26 Febr: Nagmaal, 1ste Lydensweek 27 Febr: Kerkraadsvergadering 28 Febr: TGIF Vroue-aand 08:15 Klassieke diens Ouditorium Pieter Henning Deuroffer: Geopende deure 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els Valentyns GLOW Kinder- diens (Saal) Bea Pretorius 18:00 Aanddiens Ds. Johan Els 12 Februarie 2017, Biddag 12 Februarie 2017, Biddag 12 Februarie 2017, Biddag 12 Februarie 2017, Biddag Onderwys & Opvoeding Onderwys & Opvoeding Onderwys & Opvoeding Onderwys & Opvoeding 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo Deuroffer: Milangefonds 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo Kinderdiens (Saal) Johan Els 18:00 Aanddiens Ds. Mizelle Prinsloo 5 Februarie 2017, DOOP, 5 Februarie 2017, DOOP, 5 Februarie 2017, DOOP, 5 Februarie 2017, DOOP, WEEK VAN GEBED, Jeugsondag WEEK VAN GEBED, Jeugsondag WEEK VAN GEBED, Jeugsondag WEEK VAN GEBED, Jeugsondag Die offer is ter ondersteuning van sendelinge in Mosambiek spesifiek die Milange omgewing. Bergsig het ’n jarelange verbintenis met die Milange-projek. Die Psalmdigter skryf: "Ek soek U, o God, my God, ek dors na U; ek smag na U soos in 'n dor en droë land, 'n land sonder water." Smag jy na die Here se naby- heid? Elke aand hier by Bergsig in die Ouditorium om 19:00. Tydens die week kan jy op jou tyd by God kom stil word met kreatiewe gebedstasies as hulpmiddel. Daar sal ook vir kinders gebedstasies wees. Bid saam met ons vir die 10de Durbanville Plaasfees wat op 11 Maart D.V. sal plaasvind Like Durbanville Plaasfees op Facebook www.durbanvilleplaasfees.co.za [email protected] Kaartjies by die kerk te koop vanaf vandag.

Transcript of Bergsig Boodskap 5 Februarie 2017 · 2018-12-05 · 24 Febr: Belydeniskamp 26 Febr: Nagmaal, 1ste...

Page 1: Bergsig Boodskap 5 Februarie 2017 · 2018-12-05 · 24 Febr: Belydeniskamp 26 Febr: Nagmaal, 1ste Lydensweek 27 Febr: Kerkraadsvergadering 28 Febr: TGIF Vroue-aand 08:15 Klassieke

Bergsig Boodskap 5 Februarie 2017

NUUS:NUUS:NUUS:NUUS:

5 –9 Febr: Week van Gebed 5 Febr: Regeneration Groepindeling

11 Febr: Betesda-mark

12 Febr: Ek behoort Veldtog begin

Valentys GLOW diens 14 Febr: Veritas 2 begin

15 Febr: Veritas 1 & 2

17 Febr: Straatuitreik

18 Febr: Gawes van die Gees

kursus 23 Febr: Seniors

24 Febr: Belydeniskamp

26 Febr: Nagmaal, 1ste

Lydensweek 27 Febr: Kerkraadsvergadering

28 Febr: TGIF Vroue-aand

08:15 Klassieke diens Ouditorium Pieter Henning

Deuroffer: Geopende deure

10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els

Valentyns GLOW Kinder-diens (Saal) Bea Pretorius

18:00 Aanddiens Ds. Johan Els

12 Februarie 2017, Biddag 12 Februarie 2017, Biddag 12 Februarie 2017, Biddag 12 Februarie 2017, Biddag Onderwys & OpvoedingOnderwys & OpvoedingOnderwys & OpvoedingOnderwys & Opvoeding

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo

Deuroffer: Milangefonds

10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo

Kinderdiens (Saal)

Johan Els

18:00 Aanddiens Ds. Mizelle Prinsloo

5 Februarie 2017, DOOP,5 Februarie 2017, DOOP,5 Februarie 2017, DOOP,5 Februarie 2017, DOOP, WEEK VAN GEBED, JeugsondagWEEK VAN GEBED, JeugsondagWEEK VAN GEBED, JeugsondagWEEK VAN GEBED, Jeugsondag

Die offer is ter ondersteuning van sendelinge in Mosambiek spesifiek die Milange omgewing. Bergsig het ’n jarelange verbintenis met die Milange-projek.

Die Psalmdigter skryf: "Ek soek U, o God, my God, ek dors na U; ek smag na U soos in 'n dor en droë land, 'n land sonder water."

Smag jy na die Here se naby-heid?

Elke aand hier by Bergsig in die Ouditorium om 19:00.

Tydens die week kan jy op jou tyd by God kom stil word met kreatiewe gebedstasies as hulpmiddel. Daar sal ook vir kinders gebedstasies wees.

Bid saam met ons vir die 10de Durbanville Plaasfees wat op 11 Maart D.V. sal plaasvind

Like Durbanville Plaasfees op Facebook www.durbanvilleplaasfees.co.za • [email protected]

Kaartjies by die kerk te koop vanaf vandag.

Page 2: Bergsig Boodskap 5 Februarie 2017 · 2018-12-05 · 24 Febr: Belydeniskamp 26 Febr: Nagmaal, 1ste Lydensweek 27 Febr: Kerkraadsvergadering 28 Febr: TGIF Vroue-aand 08:15 Klassieke

Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke

wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Bergsigprojekte op ons voorstoep

Vanuit die Uitreikkantoor ...

Gawes van die gees-kursus

18 Febr. 9:00 - 15:00

Ontdek jou God-gegewe GENADEGAWES Aanbieder: Michelle Kleinhans Koste R230

Ontdek die doel van jou lewe en waar jy jou gawes kan ge-

bruik in die gemeente, maar ook waar jy woon en werk.

Rom 12:6a Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het.

Bel Liezl Loubser by kerkkantoor om in te skryf of e-pos na:

[email protected]

Huweliksvoorbereidings-klasse vir eerste kwartaal:

13,14 en 15 Febr. van 20:00-21:00 by Uitsig Ge-meente

Navrae: Francois Swart 0827816854

BERGSIG 4 x 4 & GEMEENTEKAMP

17 – 21 Maart 2017

ALLE staanplekke IS VOL!

Daar wel selfsorgeenhede

beskikbaar indien iemand

belangstel.

Navrae: Jolene

[email protected] / 083 444 3550.

Buitedienste: Daar word baie dringend ekstra persone be-nodig. Kontak uitreikkantoor vir meer inligting.

Durbanville Kliniek: Daar is ’n dringende behoefte aan broodsmeerders vir pasiente wat die Durbanville Kliniek be-soek. Die persone kom honger by die kliniek aan en moet eers eet voordat hulle TB of HIV medikasie kan neem. Kon-tak asb. die uitreikkantoor. Baie dankie vir die wat reeds laat weet het hul kan help.

Klereprojek: Daar word nuwe lede benodig by die projek. Lidamte bring tweedehandse klere na die kerk. Een maal per kwartaal word dit dan uitsorteer en na ongeveer 5-7 be-hoeftige organisasies versprei.

Magdalenahuis: Sien Valentysdans uitnodiging hiernaas.

STRAATUITREIK: Ons eerste straatuitreik vir die jaar is 17 Febr. Ons vergader 18.30 vir lof en aanbidding en die uitreik begin om 19.00, vanaf die kantore van FCD by die taxi staanplek in Durban-ville. Daar is lekker koffie en koekies!!

Moslembediening:

Vir almal wat nog altyd betrokke wou raak by ‘n Uitreik hier naby, hier is die geleentheid!!

Ons is in vennootskap met hierdie bediening in die suidelike voorstede en Bo-Kaap.

Die huis wat gebruik word om bekeerde persone veilig te bedien, word tans gerestoureer. Heelwat materiaal en fondse word benodig.

Goeie werk en mooi planne vir die toekoms word daar in plek gesit in samewerking met ‘n hele netwerk van ge-meentes wat betrokke is.

Onder andere gaan daar ook uitreikgeleenthede op Donder-dae en oor naweke plaasvind.

Vir meer inligting, gesels met Andre van der Westhuizen by 0743304431.

Boeke by Betesda Goeie fiksie en nie-fiksie boeke en CD’s word teen die weggegee prys van R10.00 verkoop by ons maandelikse mark. Eet en drinkgoed sowel as ander produkte word ook verkoop. Die Betesda Uitreikprojek se eerste mark van 2017 is op Saterdag 11 Februarie by Bergsig se Kerksentrum in Bo-landweg, Vierlanden, Durbanville van 8:30-14:00. Die pro-jek ondersteun volwassenes en kinders in die gemeenskap met een of ander beperking wat fisies, emosioneel, intel-lektueel of geestelik is. Organisasies wat ondersteun word is die Masonic House vir kwadrupleë in Uitzicht en die Yarden Children’s Enrichment Centre vir ernstig gestremde kinders in Vierlanden. Die projek finansier Perdepret, ‘n terapeutiese aktiwiteit met perde vir persone met een of ander beperking of wat getroumatiseer is, soos kinders van Durbanville Kinderhuis. Indien u ons wil ondersteun of wil deelneem aan die mark kontak Hans Human vir meer inligting by 082 549 0518. Boek en CD skenkings word dringend benodig.

Downsindroom seun by Camphill Village in 2017.

Die betrokke seun en sy gesin is bekend aan Badisa Trio Kraaifontein, sedert 2009. Hy is ‘n 18 jarige blanke Downsindroom Seun, wat tans in die sorg van Lindelani Kinder-en Jeugsorgsen-trum verkeer.

Die kind is in 2013 uit die sorg van sy biologiese ouers verwyder, a.g.v ernstige fisiese mishandeling. Die biologiese ouers het dit duidelik gemaak dat hulle die kind nie langer in hul sorg wil hê nie en het my versoek om alternatiewe sorg te bekom.

Die seun is ‘n hoog funksionerende Downsindroom kind. Hy het so pas sy skoolloopbaan aan ʼn Kinder en Jeugsorg Sentrum voltooi. Hy kan egter nie langer aanbly in die sorg van die sentrum nie en kan ook nie terugkeer na die sorg van sy ouers nie. Hy benodig dus dringend ‘n alternatiewe plasing. Aansoek is gedoen by Camphill Village en hulle is bereid om hom op te neem ge-durende 2017. Ons benodig egter finansiele ondersteuning hi-ermee, aangesien die koste per maand by Camphill Village R 5446 beloop.

Daar is 2 persone wat R 1000 en R 500 per maand betaal vir sy verblyf. Ons kort nog R 3946-00. Hierdie seun het in sy leeftyd nog net verwerping van sy ouers ervaar. By Camphill Village gaan hy die geleentheid kry om in ‘n veilige omgewing te woon, waar hy die nodige ondersteuning en versorging sal kry.

Enige hulp en ondersteuning hiermee, sal hoog op prys gestel word.

TEL: 021 987 2940, E-POS: [email protected]

Page 3: Bergsig Boodskap 5 Februarie 2017 · 2018-12-05 · 24 Febr: Belydeniskamp 26 Febr: Nagmaal, 1ste Lydensweek 27 Febr: Kerkraadsvergadering 28 Febr: TGIF Vroue-aand 08:15 Klassieke

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

Die week se program:

Glow kidz trek

rooi aan op

12 Febr.

Bergsig Poe Pieter Henning

O827667371

Chips Dirk & Anita Roux

Kostent 074 132 1492

078 456 0240

Gourmet Werner Willemse

083 382 9015

Plaaswinkel Chanel 072 907 4505

Liezl 0825630939

Mizelle .833941101

Jaffels Heidi Botes

0833992013

Ansie van der Vyver

083 703 8459

Koffie & Tee Elize Cronje

084 548 4725

Pannekoek Christelle Bouwer

083 309 0625

Poeding Christelle de Jager

083 601 4091

Roosterkoeke Sanelle Thiart

084 257 2549

Braaigoed Schalk Basson 082 497 4663

Karola Venter 0762304123

Koeltrok Wynand Breytenbach 071 640 9797

Koeldrank Ludi Erasmus 063 6911754

Bergsigstalletjie Sameroepers

HELP ONS MET DIE BEHOEFTELYS ASB. 35 kg. rys 75 kg. maalvleis Borg vir aankoop van brood (R150 vir 10 brode) 30 Jaffelpanne Vol gasbottels met primuskop. ± 40 kg. suiker 12 blikkies kondensmelk ± 500g kakao ± 3 kg. Appels ± 5 liter room ± 1 kg. gemengde neute Versiersuiker Tennisbeskuitjies Mariebeskuitjies Strooisuiker Botter Koeke en terte Vintage koppies, Pierings, borde, glase, messe, vurke, lepels, erde houers, meubels, ou fotorame, hoede, handsakke, knope, linte, boeke, juwel, horlo-sies, ou houtstoele. Leë ingemaakte blikkies. Linte (pastel kleure) Knope (pastel kleure) Platboom swartpotte

Plaasfeeskompetisie Eerste prys:

1 Naweek weg vir 4 mense

na Milkwood Chalets in

Pearly Beach (waarde R1800)

Tweede prys:

Vars skaap van plaas

(Waarde R1200)

Derde prys:

1 x Mini Valet & 2 Wash & Go

(Waarde R350)

Die kaartjies is teen R20 van

vandag af te koop.

Daar is ook pryse vir diegene wat die meeste kaartjies ver-

koop (1ste plek R1000, 2de

plek R750 & 3de plek R500)

Navrae:

Marlize Nel 0615495407

Die Durbanville Plaasfees-span het jou hulp nodig om die 10 jaar fees ’n sukses te maak.

Die Bergsigstalletjie sameroepers is die groep wat die die meerderheid van die fondse op die dag van die plaasfees help

insamel. Ons vra dat jul hul sal in gebed opdra, maar ook dat julle hulle sal bel, ’n hand uitreik en help.

Page 4: Bergsig Boodskap 5 Februarie 2017 · 2018-12-05 · 24 Febr: Belydeniskamp 26 Febr: Nagmaal, 1ste Lydensweek 27 Febr: Kerkraadsvergadering 28 Febr: TGIF Vroue-aand 08:15 Klassieke

Bladsy 4 Bergs ig Boodskap

Voorbidding

Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: [email protected]

KNIELTYD: 5 Februarie

R603 091,00

Bergsig het Zapper en Snapscan as betaalmetode geïmplemen-teer om bankkollektes en dankoffers te betaal.

Laai gerus die applikasie op jou selfoon af. (Dit is handig oral waar mens gaan en ’n slimfoon gebruik om betalings te maak.)

Die Zapper en Snapscan blokkies is by die ontvangstoonbank aangebring asook teen die glasvensters op pad na die binnehof vir maklike gebruik.

Bel Pieter Henning, indien daar na-vrae is, by 021 976 4106.

Geniet die gerieflike betaalkanaal. Ons sien reeds hoe maklik dit nou vir mense is om hul bydrae te maak.

KONINKRYKSTYD

Die bedrag wat ons insamel vorder en ons

kan die teiken van R700 000.00 bereik teen

die einde van Februarie 2017.

Bergsig gebruik die begroting oordeelkundig en spaarsaam. Ons is dankbaar vir elke

bydrae. Ons prys en vertrou God vir die res

wat ons nog kort.

NAAM ADRES REDE BID VIR

Dolf en Desirée Laäs Naguilslot 5. 021 979 2948 Dogter oorlede Troos en bemoediging

Charl en Ronel Laäs Hermonstraat 27. 021 975 1741 Suster oorlede Troos en bemoediging

Koos van Zyl Jankelslot 3, 021 975 1375 Vrou oorlede Troos en bemoediging

Carinne Coetzee en kinders Columbinestr. 3, 021 976 2224 Man oorlede Troos en bemoediging

Joan Hoffmann La Gratitude 54, 021 976 4037 Kanker Herstel en bemoediging

René le Roux Leanerstraat 4, 021 979 1269 Kanker Herstel en bemoediging

Maria van Greunen Shillingstraat 13, 021 975 5454 Moeder oorlede Troos en bemoediging

Ester Lombard Manor on Lords Walk 6, 021 976 5582 Broer ,Hennie ernstig siek Herstel en bemoediging

Bernie Brandt De Keurlaan 80A, 083 232 6702 Beroerte Herstel en bemoediging

Alouette Kühn De Keurlaan 37, 021 975 3511 Kanker Herstel en bemoediging

Koba Pieterse Lisbonstraat 1 Kanker Dank vir beterskap

Dirk Castens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging

Etienne Warricker Vierlandenstraat 18, 021 976 0282 Kanker in remissie Dankbaarheid vir remissie

Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging

Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Genesing en bemoediging

Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

Dit was vir ons ʼn groot voorreg om die

bevestiging van ds. Ko-bus Eksteen op 29 Jan-uarie, te Rietbron by te woon. Kobus en Nana

was vir 10 jaar ons sendelingpaar op

Milange in Mosambiek. Hierdie sendingstasie

het in 1993 ontstaan en van die grond af ontwikkel, danksy die visie en onvermoeide ywer van ds Teyo Smit en ʼn handjievol begeesterde lidmate. Daarom was hierdie geleentheid, te midde van al die unieke plattelandse gasvryheid, gemeng met ʼn tikkie hartseer oor die afsterwe van

Teyo op 4 Februarie 2016. Ons weet dat Kobus en Nana ʼn geseënde bediening op Rietbron sal hê, omdat beide hulle en die

gemeente in goeie Hande is – dié van ons Hemelse Vader. Philip en Anneke Scholtz. Kom ons bid ook vir hulle.

Page 5: Bergsig Boodskap 5 Februarie 2017 · 2018-12-05 · 24 Febr: Belydeniskamp 26 Febr: Nagmaal, 1ste Lydensweek 27 Febr: Kerkraadsvergadering 28 Febr: TGIF Vroue-aand 08:15 Klassieke

MANS TGIF 05:45

Vrydag- oggende om

Luister ook na getuienisse

by www.tgifcape.co.za

Bladsy 5 Bergs ig Boodskap

Ons is BAIE opgewonde dat

die Veritas Bybelskool

(www.veritascollege.org) weer dié jaar by ons aange-

bied gaan word.

Hierdie sertifikaatkursus wat

uit 4 modules bestaan is in-

ternasionaal geakkrediteer en deelnemers kan na elke

module self kwalifiseer as

fasiliteerder om dit aan te

bied die jaar!

Die hooffokus van Veritas is om lidmate toe te rus met die

basiese vaardigheid om die

Bybel verantwoordelik te kan

lees, van toepassing te maak vandag en bedieningsvaar-

dighede te leer. Jy kan ver-

wag om geweldig te groei in

jou verhouding met Jesus

omdat jy

God se

stem baie duideliker

leer

onderskei

vanuit die Woord.

Module 1 & 2 word by Berg-sig aangebied op Dinsdag-

en Woensdagoggende en

Woensdagaande vanaf 14

Februarie tot Oktober. Die koste vir die hele jaar is

R400 per deelnemer. ’n Ad-

dissionele Engelse Module 1

sal op Woensdagoggende ook aangebied word.

Kontak Ds Johan Els vir

verdere navrae by

[email protected]

GEMEENTE-BYBELSTUDIE VIR SENIORS Dr. Kobus de Jager sal Dinsdag 7 Februarie 09:30 begin met ’n weeklikse of tweeweeklikse Bybelstudie vir Seniors by Bergsig. Dit sal in skoolkwartale plaasvind.

Alle seniors word genooi om deel te word daarvan, in be-sonder diegene wat nie tans deel is van ’n ander Bybel-studie- of omgeegroep nie. Vervoer sou ook gereël kan word indien vervoer ’n probleem is. Dit is ’n goeie geleen-theid om saam met ander te groei en die saamwees te ge-niet. Skakel met die Kerkkantoor of dr. Kobus (083 230 7124) indien u belangstel om in te skakel.

VERITAS BYBELSKOOL

Studentekuier (20-25jr) Donderdagaande 19:00

Coram Deo is ʼn 2-jaar ge-vorderde sertifikaatkursus wat deur die Universiteit van Pretoria onderskryf word. Jy word ingelei en toegerus aan die hand van die uiters suk-sesvolle narratiewe model.

Dit is nie alleen gefokus op toerusting nie, maar word op ʼn interaktief aangebied wat persoonlike groei waarborg. Dit is gerig op die ganse spektrum van die samelew-ing en is bedoel vir oud en jonk, ongeag waar jy woon.

Die enigste kwalifikasie is: Jy moet kan lees en skryf. Hierdie kursus is bedoel om lewensveranderende en le-wensverrykende gevolge te hê en om mense te help om geestelik en emosioneel vol-wasse te leef.

Kom kry meer inligting op Woensdag 8 en 15 Februarie om 19:00 by Durbanville-Bergsig kerkgebou.

Inskrywingskoste is R7 900

per jaar en is eenmalig of

oor tien maande betaalbaar.

’n Jaar bestaan uit 34, 3-uur

weeklikse aanbiedings.

Aanbiedings vind op Dinsdagaande plaas vanaf

21 Febr en word op ʼn

Woensdagoggend herhaal

(dus 22 Feb.).

Inskrywings vir 2017 is nou

oop en kan plaasvind tot die

begin Februarie 2017.Om in

te skryf of vir meer inligting:

Bel Liezl Loubser 021-9764106 (x106) of [email protected]

Coram Deo Opleidingsentrum

DAMES TGIF

05:30 Dinsdagoggende

Alle vroue is welkom om by te woon.

As jy graag die nuusbrief van die vrouebediening wil ontvang As jy graag die nuusbrief van die vrouebediening wil ontvang As jy graag die nuusbrief van die vrouebediening wil ontvang As jy graag die nuusbrief van die vrouebediening wil ontvang laat weet gerus by: laat weet gerus by: laat weet gerus by: laat weet gerus by: [email protected]

Like DURBANVILLE-BERGSIG Vrouebediening se facebook blad

Page 6: Bergsig Boodskap 5 Februarie 2017 · 2018-12-05 · 24 Febr: Belydeniskamp 26 Febr: Nagmaal, 1ste Lydensweek 27 Febr: Kerkraadsvergadering 28 Febr: TGIF Vroue-aand 08:15 Klassieke

NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure

H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106

Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606

S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die [email protected]

[email protected] kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za

Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

NAMIBIË BESOEK

Arno Mattheus, seniorjeug be-

dienaar by Durbanville-Bergsig,

was op besoek aan Namibië,

Windhoek vanaf 19 - 22 Janua-rie.

Hy het daar as jeug mentor op-

getree vir verskeie kerke se

jeugbedienaars wie hy al die

afgelope paar jaar mentor. Men-

torskap behels onder andere een-tot-een gesprek met die

jeugbedieners en dit is ook spe-

sifiek bediening gerig.

Daar was in die tyd ook ’n inter-

kerklike jeugnaweek gewees en

daar het Arno as spreker opge-

tree. Die hooffokus van die tema was: “Waar bloed en Genade

meng” en ook die “Refleksie in

die spieël. Die jeug kon weer

opnuut hoor hoe hul identiteit

verander wanneer hul die ge-nadegawe van God se vergifnis

hul eie maak en aanvaar.

Ons vind hierdeur ook die

geleentheid om die groter kerk

van Christus tot diens te wees. Dankie, Bergsig dat julle saam

wyd gaan saai.

JEUGLEIER OPLEIDING IN BERGSIG

Op Vrydag, 27 Januarie het

Arno opleiding gebied aan die jeugbedienaars van die

VG Kerk Wynberg, LOGOS

gemeente en Durbanville

Presbytarian as deel van die

IMGAGINE IGNITE konfe-rensie. Dit is een van die

Imagine Ignite doelwitte om

wyer leieropleiding te

verskaf. Daar was 8 jeug-bedienaars wat bygewoon

het.

Die verskillende kerke kon

saam dink rondom die jeug-

tot-jeug bediening in hul onderskeie kerke.

Daar is spesifiek gefokus om

die potensiaal van tieners in

hul bediening raak te sien, te

ontwikkel en te benut.

Dit is belangrik om te besef die tieners is nie net die kerk

van môre nie, maar beslis

ook van vandag en dat die

potensiaal nou reeds benut

moet word en nie uitgestel

word nie.

Vir Bergsig is dit wonderlik

dat ons eie seniorjeug be-

dienaar, Arno die kans kry om sy kennis wyer te deel as

net hier. Jare se ervaring

kring uit na ander ge-

meentes.

Saterdag, 28 Jan was daar

ook opleiding gegee vir

Bergsig se seniorkategete met die fokus op: Verstaan

die leefwêreld van die tiener.

Daar was 22 van Bergsig se

seniorkategete / klein-

groepleiers en 4 van NGK Bloubergstrand. Was ook

geseënd.

Navrae oor die seniorjeug-

bediening:

Ds. Johan Els, Arno Mat-

theus en Ds. Wynand Brey-

tenbach.

BOUWER BOSCH OPTREDE

Op 29 Jan het ons die voorreg

gehad om na Bouwer Bosch en sy orkes te luister. Hy is ’n baie

bekende sanger en akteur wat

’n groot navolging van die jeug

beleef. As rolmodel vir die jeug leef hy ook sy Christenskap uit

waar hy besig is met die kunste.

Bouwer noem homself nie ’n

Christen musikant nie, maar

eerder ’n Christen wat musiek

maak. Arno en Wynand het

Sondagaand die geleentheid

benut om ’n baie informele

onderhoud te voer met betrek-king tot sy musiek en die

boodskap wat dit vir volgelinge

van Jesus inhou.

Die ouditorium was stampvol

gepak met ongeveer 700 men-

se. Dit was ’n inspirerende geleentheid vir almal wat dit

bygewoon het.

Dit is vir ons lekker om mense

te kon ontvang wie ons nie ken

nie.

Seniorjeug het bedrywige week agter die rug