BELANGRIKE DATUMS · 0/15 teen Hoërskool Lydenburg (weg) Rugbyproewe: 0/14 tot 1ste span (09:00 -...

3
TEL NO: 016 341 3165 FAKS NO: 016 341 3987 DATUM: 21 - 26 Januarie 2019 UITGAWE 2 van 2019 22 JANUARIE 2019 Swemgala te St. Dominics ADRES: 1 JACOBS STRAAT HEIDELBERG GAUTENG POSDRES: POSBUS 215 HEIDELBERG 1438 E-POS: [email protected] BELANGRIKE DATUMS 21 - 26 Januarie 2019 21 JANUARIE 2019 Gr. 12 Bykomende klasse 23 JANUARIE 2019 Akademiese Bekroningsaand Gr. 8 - 11 vir 2018 KRIEKET - Johny Waite reeks * 1stespan teen Helpmekaar Kollege (w) * 0/14 teen Bryanston (w) 2018 Matriekuitslae Hoër Volkskool se 2018 matrieks behaal ‘n slaagsyfer van 99.13% en 87% kwalifiseer vir graadstudies. SIMBOLE BEHAAL: A– simbole:135 / B– simbole: 180 / C– simbole: 195 / D– simbole: 154 3 - 4 ONDERSKEIDINGS Drie onderskeidings: Werner Lottering 79.4 / Diewald Jordaan 79.2% / Claudine Steyn 79.13% / Michanne van Zyl 76.57% en Arno van Niekerk 72.83% Vier Onderskeidings: Dian Brown 81%, Mika Gouws 81% en Melissa Ludick 77.7% 26 JANUARIE 2019 KRIEKET Finsbury reeks 1ste span teen Hoërskool Lydenburg (tuis) 0/15 teen Hoërskool Lydenburg (weg) Rugbyproewe: 0/14 tot 1ste span (09:00 - 12:00) 24 JANUARIE 2019 VRL Verkiesing: Gr 8 en 9 nominasies 25 JANUARIE 2019 VRL Verkiesing: Gr 8 en 9 verkiesing

Transcript of BELANGRIKE DATUMS · 0/15 teen Hoërskool Lydenburg (weg) Rugbyproewe: 0/14 tot 1ste span (09:00 -...

Page 1: BELANGRIKE DATUMS · 0/15 teen Hoërskool Lydenburg (weg) Rugbyproewe: 0/14 tot 1ste span (09:00 - 12:00) 24 JANUARIE 2019 VRL Verkiesing: Gr 8 en 9 nominasies VRL Verkiesing: Gr

TEL NO: 016 341 3165

FAKS NO: 016 341 3987

DATUM: 21 - 26 Januarie 2019 UITGAWE 2 van 2019

22 JANUARIE 2019

Swemgala te St. Dominic’s

ADRES: 1 JACOBS STRAAT

HEIDELBERG

GAUTENG

POSDRES: POSBUS 215

HEIDELBERG

1438

E-POS:

[email protected]

BELANGRIKE DATUMS

21 - 26 Januarie 2019

21 JANUARIE 2019

Gr. 12 Bykomende klasse

23 JANUARIE 2019

Akademiese Bekroningsaand Gr. 8 - 11 vir 2018

KRIEKET - Johny Waite reeks

* 1stespan teen Helpmekaar Kollege (w)

* 0/14 teen Bryanston (w)

2018 Matriekuitslae

Hoër Volkskool se 2018 matrieks behaal ‘n slaagsyfer van 99.13% en 87% kwalifiseer vir graadstudies.

SIMBOLE BEHAAL: A– simbole:135 / B– simbole: 180 / C– simbole: 195 / D– simbole: 154

3 - 4 ONDERSKEIDINGS

Drie onderskeidings: Werner Lottering 79.4 / Diewald Jordaan 79.2% / Claudine Steyn 79.13% /

Michanne van Zyl 76.57% en Arno van Niekerk 72.83%

Vier Onderskeidings: Dian Brown 81%, Mika Gouws 81% en Melissa Ludick 77.7%

26 JANUARIE 2019

KRIEKET Finsbury reeks

1ste span teen Hoërskool Lydenburg (tuis)

0/15 teen Hoërskool Lydenburg (weg)

Rugbyproewe: 0/14 tot 1ste span (09:00 - 12:00)

24 JANUARIE 2019

VRL Verkiesing: Gr 8 en 9 nominasies

25 JANUARIE 2019

VRL Verkiesing: Gr 8 en 9 verkiesing

Page 2: BELANGRIKE DATUMS · 0/15 teen Hoërskool Lydenburg (weg) Rugbyproewe: 0/14 tot 1ste span (09:00 - 12:00) 24 JANUARIE 2019 VRL Verkiesing: Gr 8 en 9 nominasies VRL Verkiesing: Gr

AKADEMIE

ALGEMEEN

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Die ASSESSERINGSPROGRAM en TOETSROOSTER vir kwartaal 1 is op 22 Januarie 2019 uitgestuur.

Die BYKOMENDE KLASSE vir die graad 12-leerders is vir kwartaal 1 as volg:

Maandag: Fisiese Wetenskap

Dinsdag: Lewenswetenskap

Woensdag: RTT

Riglyne vir ‘n gesonde AKADEMIESE klimaat:

By Volkieland: As ons werk, werk ons en as ons speel, speel ons.

Akademiese tyd moet ten alle tye beskerm en respekteer word.

Wees betyds vir elke klas (werk volgens die 3 minute klok). Moenie klastyd gebruik om sake te gaan reël by die kantoor, sportkantoor of ander onderwyser(s) nie - elke periode is vir ‘n spesifieke

vak aan ‘n onderwyser toegewys.

Geen leerders mag tydens klastyd op die stoepe wees nie.

Wees goed voorbereid vir al jou klasse: handboeke en werksboeke wat vir elke klasperiode benodig word, moet beskikbaar wees.

Huiswerk moet daagliks gedoen word (ononderhandelbaar).

Sorg dat werksboeke volledig is, sodat jy beter kan voorberei vir toetse en eksamens.

Dissipline speel ‘n groot rol by goeie akademiese prestasies.

Dit is elke Volkie se konstitusionele reg om in elke periode kwaliteit onderrig te ontvang.

Respekteer jou mede-klasmaat se akademiese tyd.

Volkies het ongelooflike vaardige en toegewyde onderwysers tot julle beskikking.

Wees leergierig.

Die BEKRONINGSAAND vind op 23 Januarie 2019 om 18:30 in die skoolsaal plaas.

Die nuutste, opgedateerde KWARTAALPROGRAM vir kwartaal 1, vergesel nuusbrief 02/2019

Die KOSHUIS gaan van krag tot krag onder goeie bestuur en vorm ‘n uiters belangrike komponent van die skool. Die

koshuis se voltydse studente staan tans op 49 wat vergeleke met 2018 verdubbel het.

Dit is belangrik dat elke Volkie ‘n afgeronde Volkie sal wees: dit beteken om ‘n balans te handhaaf tussen akademie, sport, kultuur,

leierskap en die sosiale gebied. Die prestasies van 2017 sal in die anale van Hoër Volkskool as uitnemend beskryf word, tog die

prestasies van 2018 het die prestasies van 2017 oorskadu.

Dit is maklik om ‘n kampioen te word, maar om ‘n kampioen te bly - dit is Volkieland se grootste uitdaging in 2019. Wat gaan ons

strategie wees om al die prestasies van 2018 in 2019 te verbeter. Ons Volkies se strategie gaan in 2019 op drie bene gebou word,

naamlik:

Selfdissipline

Selfvertroue

Droom GROOT

Page 3: BELANGRIKE DATUMS · 0/15 teen Hoërskool Lydenburg (weg) Rugbyproewe: 0/14 tot 1ste span (09:00 - 12:00) 24 JANUARIE 2019 VRL Verkiesing: Gr 8 en 9 nominasies VRL Verkiesing: Gr