BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit...

27
BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Transcript of BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit...

Page 1: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

BABILON

EGIPTE

MOAB

Almal sê kom uit BABILON uit,

los die dinge van EGIPTE en hou

op om die waters van MOAB

te drink.

SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 2: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

MAAR WAT BETEKEN DIT?

SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 3: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

Vir die volgende paar weke gaan

ons bietjie ondersoek instel oor

sekere “gebruike” vd ander

volke.

IS JULLE GEREED?

HOEKOM IS DIT BELANGRIK? SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 4: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

Regdeur die woord waarsku

Vader ons om nie te vermeng

met die afgode vd ander

volke nie.

Ons probeer streef na

heiligmaking maar ons trap in

die strik vd vyand om wel

betrokke te raak want… SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 5: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

…ons is verkeerd geleer, en

het net nog nooit vrae gevra

nie, maar alles net aanvaar.

SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 6: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

VRAAG:

Julle sê NOOIT meer Amen nie

en sluit altyd julle gebede en

programme af met

Hallelu-YAH

HOEKOM? SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 7: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

Ons is mos almal GELEER

om ons gebede af te sluit

met

amen/amein/amun/omaine

HOEKOM?

Waar kom dit vandaan? SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 8: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

JOSEF… ISRAELIETE IN EGIPTE …

430 jr …

Exodus 12:40 (En die tyd wat die kinders van Israel

in Egipte gewoon het, was vierhonderd-en-dertig jaar.) 430jr in

Egipte SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 9: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

JOSEF…

Nou kan jy vir jou self indink as jy

430 jr in ‘n land bly, gaan jy gewoond raak aan hulle gebruike.

leefwyse ens...ens...ens...

SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 10: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

The Jews settled in Egypt for around 400

years from 1847 B.C. and during this sojourn, there is no doubt they would have been fully exposed to the worship of Amen-Ra. By the time of their exodus from Egypt in 1447 B.C., Amen would certainly be in

their language even if it was not their god. It would be a word that had associations

with reverence and majesty.

SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 11: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

Die Egiptenare het ‘n god

gehad, die son en lug god met

die naam “Amun” (ook bekend

as Amon, Ammon, Amen,

Omaine, Amein).

SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 12: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 13: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

Die Chapman University beskryf die volgende: Amun-Ra, a god known to the Egyptians as titles such as the “supreme god” was truly someone who Egyptians

dare not offend. Symbolized by the ram expressing fertility and war, two powerful forces that both create and

end humans. Though this may be true, he was not always known that way. Originally, Amun-Ra was known as Ra who was recognized as the “sun

god.” He not only created himself, but he was the creator of the entire universe. He was known to have

so much power, that some historians believe that the ancient Egyptians had a monotheistic belief.

SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 14: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

Monotheistic Belief:

Ons het die woord “monotheistic belief” gaan ondersoek. Dit

beteken: relating to or characterized by the belief that

there is only one god. SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 15: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

“It is common to end a discourse on spiritual matters, (or end a prayer) with (the word)

“Amen”. Few of us realize that the word ‘Amen’ is an Egyptian word. It refers to

the Egyptian god of Thebes. The Hebrews adopted the word and it passed into Christian use as “Amen”. It is a petition for (the god –

Amen) to fulfill our words. ” MYSTIC GIFTS FROM ANCIENT EGYPT By Dr

John Palo ; 1999 SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 16: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

“The Israelite exiles from Egypt knew that YHWH was not the same as the Egyptian god Aten, and so they

presumed he must be the equivalent of the great state god of Egypt. It was decided, therefore, to add

the name of that state-god of Egypt to all prayers thereafter, and the name of that Egyptian god was

“Amen”. To this day, the name of Amen is still recited at the

end of prayers in both Jewish and Christian religions.” – Genesis of the Grail Kings by Sir Laurence Gardner;

pg. 6

SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 17: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

NOTE: If we read the earliest most oldest New Testament

text we have access to today, for example, the CS (Codex

Sinaiticus), there is NO text such as what appears in some

later translations, for example, the KJV and some other

English translations ends the Messiah’s pray in Matthew 6:9-

13 with “For thine is the kingdom, and the power, and the

glory, for ever. Amen.” However this does NOT appear in

earliest Scripture Manuscripts, hence, it was

fraudulently ADDED by translators! And interestingly,

translations such as the New International Version, English

Standard Version, New Living Translation etc, do NOT have

the added “Amen” ending because those translators knew it

is NOT in the earliest manuscripts! And in the New American

Standard Bible translation for example, we learn that they

even admit it does NOT appear in the earliest Scripture Text!

SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 18: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

NEW AMERICAN STANDARD BIBLE:

Matthew 6:13

New American Standard Bible 13 ‘And do not lead us into temptation, but deliver

us from [a]evil. [b][For Yours is the kingdom and

the power and the glory forever. Amen.’]

Matthew 6:13 Or the evil one

Matthew 6:13 This clause not found in early mss

SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 19: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

Bekendenste

Skrifte:

Matt: 6:9-13

Lukas 11:2-4 SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 20: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

MATTEUS 6:13 (1983)

13

en laat ons nie in versoeking kom nie maar verlos ons van die Bose.

6:13: Sommige

manuskripte

bevat ook die

afsluitingsformule

: “Aan U behoort

die koninkryk en

die krag en die

heerlikheid tot in

ewigheid.

Amen.”

SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 21: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

en vergeef ons ons sondes, want ons vergewe ook elkeen wat aan ons skuldig is; en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die bose.

LUKAS 11:4 (1933/53)

SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 22: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

II KORINTHIËRS 6:14

Moenie in dieselfde juk trek saam

met ongelowiges nie, want watter

deelgenootskap het die

geregtigheid met die

ongeregtigheid, en watter

gemeenskap het die lig met die

duisternis? SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 23: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

JESAJA 42:8

“EK is YHWH, dit is my

Naam; en My eer sal Ek

aan geen ander gee, of

ook my lof aan die

gesnede beelde nie.” SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 24: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

SO WAT MOET ONS

DAN Sê

SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 25: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

Hallelu-YAH Yah [YH] or Jah —transliteration from

Hebrew: יה —refers to Jehovah God (YHWH)

This is a contraction of the name YHWH, consisting of its first 2 letters.

Appears in the word “hallelu-Yah or Jah” (literally “Praise Yah / Jah”)

SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 26: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

Hallelu-YAH:

Wortel woord – YAH, wat

beteken: Almagtige GOD

YAHWEH – YHWH

Hebreeuse alfabet.

YAH’shua – verwysing na

YAH – Verbonds GOD SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN

Page 27: BABILON - Menorah Tabernacle - Menorah Tabernacle€¦ · BABILON EGIPTE MOAB Almal sê kom uit BABILON uit, los die dinge van EGIPTE en hou op om die waters van MOAB te drink. SAAMGESTEL

HALLELU-YAH!

SAAMGESTEL DEUR: AMELIA WEIDEMAN