Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2....

33
Antropogeniese Klimaatsforsering LWR324

Transcript of Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2....

Page 1: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing

Antropogeniese

Klimaatsforsering

LWR324

Page 2: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing

Wat is Klimaatsverandering?

Klimaatsverandering verwys na „n verandering in

die toestand van die klimaat wat geidentifiseer

kan word deur veranderinge in die gemiddeld

en/of veranderlikheid van die meegaande

eienskappe, en wat volgehou word oor „n

verlengde tydperk, tipies dekades of langer

Page 3: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing

Wat lei tot Klimaatsverandering?

Klimaatsverandering a.g.v…

• natuurlike interne prosesse

• eksterne forserings

• volgehoue antropogeniese

veranderinge in die samestelling van die

atmosfeer of in landgebruik

Page 4: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing
Page 5: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing

Die Storie tot Dusvêr…

Page 6: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing

Kook Landbou Myn Vervoer

toeka en nou...

Page 8: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing

Klimaatsverandering a.g.v.

Menslike Toedoen• Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul

omgewing

• Sedert die Industriële Revolusie (mid 18de eeu) het die impak van menslike aktiwiteite begin uitkring na ʼn kontinentale of globale skaal

• Impakte a.g.v. menslike toedoen sluit in:

Produksie van kweekhuisgasse (KHG) en aërosols (lugdeeltjies) wat die samestelling van die atmosfeer beïnvloed

Land-gebruik veranderinge wat die fisiese en biologiese eienskappe van die Aardoppervlak verander

Page 9: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing
Page 10: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing

Kweekhuisgasse (KHG / GHG)

• Absorbeer die uitgaande infrarooi straling en vang die hitte in die atmosfeer vas

• Oor tyd moet die hoeveelheid energie wat die Aardoppervlak vanaf die Son bereik min of meer dieselfde wees as die hoeveelheid energie wat terug na die ruimte gestraal word, sodat die Aardoppervlak se temperatuur rofweg konstant bly

• Baie gasse toon hierdie “kweekhuis” eienskappe – sommige kom in die natuur voor (waterdamp, koolsuurgas, metaan, en stikstofoksied), terwyl ander eksklusief mensgemaak is (soos gasse gebruik in aerosol-kannetjies)

Page 12: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing

Antropogeniese perturbasie van

die atmosferiese samestelling

• Hoeveelheid KHG in die atmosfeer het relatief

konstant gebly vir ±1000 jaar voor die Industriële

Revolusie (bepaal vanuit yskerne wat duisende

jare dek)

• Globale atmosferiese konsentrasies van

koolsuurgas, metaan en stikstofoksied het

aansienlik toegeneem a.g.v. Menslike aktiwiteite

sedert 1750 en oorskry huidiglik die voor-

industriële waardes by verre

Page 13: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing

CO2

Page 14: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing

CO2

Page 15: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing
Page 16: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing
Page 17: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing
Page 18: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing
Page 19: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing

Aardverwarming Potensiaal en

Atmosferiese Leeftyd

Page 20: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing
Page 21: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing

Land-gebruik veranderinge

• Veranderinge in die fisiese karakter van

die landoppervlak kan land-atmosfeer

uitruilings van straling, momentum, hitte

en water affekteer

• Veranderinge in tipe plantegroei, digtheid

en meegaande grondeienskappe lei

normaalweg tot veranderinge in die aarde

se koolstofstoor en -vloede wat dan direk

kan bydra tot die evolusie van

atmosferiese CO2 konsentrasies

Page 22: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing

Land-gebruik veranderinge

Daar is twee tipes land-gebruik

veranderinge:

Direkte antropogeniese veranderinge,

soos ontbossing en landbou; en

Indirekte veranderinge waar veranderinge

in klimaat of CO2 konsentrasies

veranderinge in plantegroei struktuur en

funksie binne biome, of die migrasie van

biome self, teweeg bring

Page 24: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing

Satellietbeeld

van

ontbossing

in die

Amasone,

geneem van

die

Brasiliaanse

staat

Para op

15 Julie, 1986

Page 25: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing
Page 26: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing
Page 27: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing
Page 28: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing
Page 29: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing

Verstedeliking

Page 30: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing

1883: grasveld 29%; bos 21%; droëland 26%; rysland 18%

1921: grasveld 1%; bos 38%; droëland 36%; rysland 18%;residensieel 5%

2000: grasveld 1%; bos 3%; droëland 30%; rysland 20%;residensieel 45%

Dramatiese

landgebruik

veranderinge

in landelike

Japan (Ami)

gedurende

die laaste

eeu

Page 31: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing

Risiko van

verwoestyning

a.g.v.

menslike

toedoen

in Afrika

Verwoestyning

Page 32: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing

Die globale gemiddelde netto

uitwerking van menslike aktiwiteite

sedert 1750

was een van verwarming

met ʼn stralingsforsering van

+1.6 [+0.6 tot +2.4] Wm–2

Page 33: Antropogeniese Klimaatsforsering - Learninglearning.ufs.ac.za/LWR324_ON/Resources/1. Resources/2. Class... · Menslike Toedoen •Alle lewende organismes het ʼn invloed op hul omgewing

Kan die Verwarming van die 20ste Eeu

verklaar word deur Natuurlike

Veranderlikheid?